Stegmann back to lead Vodacom Blue Bulls

articles.comments (32)

Stegmann back to lead Vodacom Blue Bulls
Regular captain and flank Deon Stegmann is back in the Vodacom Blue Bulls team to face Toyota Free State Cheetahs in an Absa Currie Cup match in Bloemfontein on Friday.
Stegmann missed last weekend's defeat to the Cell C Sharks due to suspension, but will again wear the number six jersey and captain's armband in place of Wian Liebenberg and Jono Ross respectively. Liebenberg moves to the bench in one of six changes to the starting team.
At the back, Ulrich Beyers replace Jesse Kriel who moves to the bench, stalwart Akona Ndungane is back at right wing, with Sampie Mastriet moving to left wing in place of Bjorn Basson. In the midfield, JJ Engelbrecht replaces injured William Small-Smith and Piet van Zyl rotate with Rudy Paige, with the latter starting off the bench.
In the other change in the pack, Bongi Mbonambi will start, with Callie Visagie on the bench.
According to Vodacom Blue Bulls coach Frans Ludeke this match is the most crucial one of the Absa Currie Cup campaign.
"We cannot afford to lose and even a good win might not be good enough. We managed to get back on track earlier in the season, but again allowed ourselves to be side-tracked. We cannot afford it to happen again," Ludeke said.
Stegmann concurred. "We owe it to ourselves, the coaches and the supporters out there to deliver a quality performance. We have let ourselves down too many times this season. We must now run our own race and finish strong. We still have something to play for and we must use the opportunity."
The Vodacom Blue Bulls team to play Free State in Bloemfontein is:
15 Ulrich Beyers
14 Akona Ndungane
13 JJ Engelbrecht
12 Burger Odendaal
11 Sampie Mastriet
10 Jacques Louis Potgieter
9 Piet van Zyl
8 Jono Ross
7 Jacques du Plessis
6 Deon Stegmann ©
5 Grant Hattingh
4 Paul Willemse
3 Werner Kruger
2 Bongi Mbonambi
1 Dean Greyling
Replacements:
16 Callie Visagie
17 Morné Mellet
18 Nicolaas Janse van Rensburg
19 Wiaan Liebenberg
20 Rudy Paige
21 Tian Schoeman
22 Jesse Kriel

Pin It

Sep 23, 2014

(32) Stegmann back to lead Vodacom Blue Bulls

  1. gravatar Franscois says:
    Gaan weer pak kry ludeke want jy kani i span kies!!
  2. gravatar nitronic says:
    Jammer maar dink Cheetahs met 12

    Ek wonder of iemand n stat het vir my oor hoeveel offloads in tackles die span al gemaak het?

    Ek kan nie onthou dat ek meer as 5 gesien het nie.

    Waar is die Skills????
  3. gravatar nitronic says:
    Ek wonder of Ludeke en Ross ook nie die webbies is nie. Die webblad is pateties verby het soos hulel spel en coaching.

    Asb tog haal net daai twee dikgatte se hartseer bakkies van die page af.
  4. gravatar Rian Malan says:
    Dink julle FL het iets tussen sy ore,ek glo nie.Ons gaan maar weer ons gat sien.Ons moet 15 driee in 3 games druk,ons kon dit nie in 7 doen nie.Useless JLP weer in die span saam met dom Odendaal.Wie nie wil hoor nie moet maar voel
  5. gravatar Max says:
    Wiaan Liebenberg het enige van julle hom op die veld gesien of a turn over maak? 80 minutes vir niks gaan kyk die stats, baie swak vir a fecther!!
  6. gravatar Nguni says:
    Nee wat... kry ma vir jou Frans!! Weet nie wat jy in sekere spelers sien nie!!! Jy kyk seker na ander wedstryde as meeste van ons.

    So GATVOL vir die gemors!!!!!
  7. gravatar wayne says:
    Dink Bulls gaan wen. Stegmann is 'n goeie speler. FL lyk ernstig. Sterkte, Bulle.

    Groete,

  8. gravatar Andre says:
    Die dom binnesenter Odendal kannie 'n bal pass nie
    Die dom slot Hatting kannie 'n bal pass nie
    Die dom flank Du Plessis kannie 'n bal pass nie
    Die dom buitesenter JJ kannie 'n bal pass nie
  9. gravatar Tokkie says:
    Mnr Ludeke,as die Bulle die naweek verloor doen die eerbare ding en bedank asb!!!! Ek wil nie weer jou ou stories hoor van "ons was nie akkuraat genoeg nie" en .............................
  10. gravatar Bullebakkies says:
    Stem saam met Nitronic. Dit gaan die Bulle niks help om die semis te haal nie.

    Dan gaan almal maar net weer dink alles is fine en ons is op die regte pad!

    Ludeke en sy afrigtingspan moet gaan en klaar. die direksie kan hom dalk op n ander plek aanwend in die mpy, maar verseker nie meer in afrigting nie!

    Die probleem gaan net wees om n goeie opvolger te kry. Wie is tans beskikbaar wat al bekers by n ander span gewen het?
  11. gravatar JP says:
    Ag nee nog steeds die selfde gemors totsiens bulle sien julle weer waneer Frans en kie. weg is sal nie my losie hernu by loftus nie het reeds met die borge gepraat sal hulle ook nie weer onderstuun tot Frans weg is nie tyd vir praat is verby ons almal moet iets drasties doen
  12. gravatar Erhard says:
    Ai, maar julle is swak verloorders. Julle het een van twee keuse, back die Bulls of kry 'n ander span........
  13. Gits daai foto het my nou amper sag gemaak. Maar dit was net vir 'n breukdeel van 'n sekonde en dit was ook net baie amper.

    Ek hoor jou bloukaap en wat jy se is nie sonder meriete nie. Dis egter nie asof die spelers 'n 2014 gameplan volg nie.

    Frans begin elke jaar van voor af... dis waar.... maar dan begin hy van voor af met sy 2004 gameplan.

    Dis die problem. As hy dan van vooraf begin, begin dan met 'n 2014 gameplan. Dan sal ons darem in 2015 meer begin wen. Dis wat ons almal voel.

    Ons is regtig nou keelvol vir verloor.

    As hy maar net 3 jaar terug begin het om sy gameplan te verander was ons al lankal "back to winning ways" want ons het die spelers.

    Hoe langer dit uitgestel word hoe verder raak ons agter. En dit is wat almal gespanne en gefrusteerd maak.
  14. gravatar Tokkie says:
    Erhard,word wakker ons back die Bulls maar soek net `n ander afrigter - is dit so moeilik om te verstaan?
  15. gravatar Erhard says:
    Tokkie, dit gaan nie gou gebeur nie,
  16. Bly Ulrich kry nog kans. Jesse is te veel uit posisie. Hy is dalk baie aanvallend, maar sy posisionele spel agter is baie verdag.

    Waar is daai swart vleuel wat teen die kings gespeel het (kan nie nou die naam kry nie)? Hoekom kry hy nie nog kans nie?
    Sal ook graag wil sien dat Lohan Jacobs 'n kans kry van die bank af.
  17. gravatar Tokkie says:
    Erhard,jy`s reg maar dis hoekom ons die BBRU druk vir verandering.Glo my daar is reeds benoude spronge in die raadsale.
  18. gravatar Cornelius says:
    Maak nie saak wie terug is nie, wen of verloor , ons gaan nie die uitspeel rontes haal, Ek dink Cheetahs wen met meer as 15
  19. gravatar Matador says:
    @Max , dalk fokus jy te veel op een aspek van die statistiek en game - Wiaan het 14 tackles gemaak wat die meeste van die span is en van sy opponente. Verder het die hele span net 2 turnovers gemaak. Sy stats is beter as Jacques Botes wat al 150 games gespeel het - dan is dit seker nie n slegte begin vir jou eerste volle game nie.
  20. gravatar BLOUKOOS says:
    BLOUKOOS
    Bullebakkies...en al die ander bloggers wat Frans en Pieter se koppe eis ...dit gaan nie gebeur nie. Victor en Fourie is reeds geoogmerk om in 2016, ná die wêreldbeker , oor te neem as afrigters...en waar kry mens 'n afrigter wat bereid sal wees om vir net een jaar af te rig? Eish...
  21. gravatar Jan Venter says:
    Woorde het ek nie Ross nog steeds in die span FL vat jou pai en waai asb jy is useless . Geen idee van afrigting nie geen span keuses nie sover kon die manne nie die wa deur die drif trek nie wat gaan nou verander hoe grootter die verloor hoe beter net dalk stop die borge om die useless bestuur te ondrsteun en net dalk kan die Pumas n Super15 franchise kry en Loftus n soccer stadium word
  22. gravatar Franscois says:
    Kom ek se julle ek het die cheethas span gsien en hullw gan ons seer maak agter met mense soos blommetjies,rhule,venter,benjamen dan nie eers te praat van sarel dan nog voor langs cook lappies coenie nee ek sien i pakslae kom!!!
  23. gravatar Ross says:
    15 - Ross
    14 - Ross
    13 - Ross
    12 - Ross
    11 - Ross
    10 - Ross
    9- Ross
    8 - Ross
    7 - Ross
    6 - Ross
    5 - Ross
    4 - Ross
    3 - Ross
    2 - Ross
    1 - Ross

    Sorry Ross, net 'n grappie.
  24. gravatar bloukaap says:
    Onterressant dat Bjorn Basson sy plek heeltemal verloor. Hy het Saterdag 2 keer aan die bal geraak.

    Ek hoop nie WSS se besering is weer ang termyn nie. Hy het feitlik jaar geneem om te herstel vd vorige besering af.

    Ulrich Beyers can count himself lucky.
  25. gravatar Cornelius says:
    Ek kan nie glo dat Basson gedrop word en Sampie speel in sy plek, Frans jy weet nie wat om te doen, JY MAAK NET KAK, wIJY NIE MAAR BEDANK, CHEETAHS GAAN ONS N GROOT LOESING GEE, MAAR WAT WORRY JY
  26. gravatar Cornelius says:
    Frans Ludeke së in vandag se Beeld alles sal vrydag werk, seker sy maag wat gaan werk, hoop hy vat genoeg toilet papier saam om sy gat af te vee, en die trane af te vee
  27. gravatar Mark Kruger says:
    Ludeke en Juju en Zuma seker groot budds.......... Als waaraan hul vat verander in....... Die Leeus het hom gefire!!! Van Graan te slapgat want hy weet hy hoort ook nie daar nie.
  28. gravatar Jan Venter says:
    Van Graan hoort nie daar saam met sy bestuur en afrigter want dit is hulle wat van die senior spelers se pakket met die helfte te sny en toe koop hulle vir Ross en nou sukkel 21 ander spelers Ross breuk die span gees soos wat Luke dit gedoen het by die WP maar die afrigter klou vas Ross die nuwe liefling gemaak deur bestuur en FL.Bring asb vir Nico Serfontein terug
  29. gravatar Honibal says:
    Die Bulle gaan more wen.
  30. Jan Venter your obsession with Jono Ross is pathetic. Watch a game before you comment or support WP rather
  31. gravatar Honibal says:
    Mense...ek is self baie uitgesproke teenoor die Bulle asook die bestuur, hetsy dit die unie bestuur, spanbestuur of Loftus se bestuurder is.

    Wat ek nie verstaan nie, is wie kies span?

    Barend van Graan of Frans Ludeke of die spelers self?

    Dalk moet ons fokus op die probleem en nie die spelers nie.

    Die spelers kies hulself nie. Ross beindruk my ook geensins nie, maar om hom die heeltyd te staan en slegse gaan ook nie help nie. As ek hy was en Ludeke kies my, sou ek ook gespeel het. Hy verdien geld met sy talent of die gebrek daaraan. Ons almal sou presies dieselfde gedoen het as Ross as ons in sy skoene was.

    Van onregverdigheid kan jul my ook niks vertel nie. My skool spannetjie presteer jaar in en jaar uit, maar om van 2014 se Cravenweek spelers uit te sonder en sleg te se sal my span of spelers niks in die sak bring nie.

    Dus is die oplossing om konstruktiefs kritiek te lewer as om deurlopend af te breek.
  32. gravatar kznbul says:
    Ek wonder wat gaan gebeer gaan dit n wen wees of gaan ons ver verloor . Dit lyk vir my die uoens het net nie die wilskrag om games te wen nie hulle is net gelukkig om daar te wees ek weet nie wat aan gaan nie maar wat ek weet is iets is verkeerd is dit regtig die afrigters of is dit net slapgat geit van die spelers of is dit albei

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *