Vodacom Blue Bulls fitness update - presented by Medihelp

Vodacom Blue Bulls fitness update - presented by Medihelp

articles.comments (17)

Vodacom Blue Bulls fitness update - presented by Medihelp

The Vodacom Blue Bulls will have William Small-Smith and Tony Jantjies available for selection for Friday afternoon's Absa Currie Cup clash against the Steval Pumas in Nelspruit.
Small-Smith (knee) and Jantjies (contusion to face) will train on Tuesday, as will Dean Greyling, who needed stitches to his face following last Friday night's win over the Toyota Free State in Bloemfontein.

Pin It

Sep 29, 2014

(17) Vodacom Blue Bulls fitness update - presented by Medihelp

  1. gravatar Honibal says:
    Die goeie nuus oor WSS....

    Oor Jantjies het ek gemengde gevoelens, alhoewel ek dink hy nie slegter as JLP kan vaar nie.

    Sterkte Bulle.
  2. gravatar Cornelius says:
    WSS is goeie nuus, julle moet net nie dink Pumas is n walkover, pasop hulle wag vir ons, onthou hulle het Cheetahs en Sharks gewen, so wees gewaarsku
    STERKTE BULLE
  3. Ek sien julle ou Blou Bul ondersteuners is sommer weer heel bly met julle span vanoggend. Een skraap, skraap wen teen die Cheetahs en julle glimlaggies is terug. Pragtig ! Julle afrigtingspan het gelyk of hulle die wereld beker gewen het na die Bulle gewen het Vrydag - ek dink hulle was onder baie druk. Maar dit is alles nou reg ne ?
  4. gravatar Chris says:
    @swartbliksemblou, jy gerook ou pel? Bietjie diep in daai branna bottel geloer? Of julle Shark supporters se geliefde drug, cutex remover gesnuif? Ek sien Jake White groet die Sharks, hy is sekerlik moeg vir die dronkie Shark supporters! PS: jou user name klink so bietjie aan die common kant.....
  5. JP says:
    Kan iemand asb. laat weet hoe laat die wedstryd vrydag teen die pumas begin Compiticket se 19.h10 supersport se 15h00 wie is nou reg help asb.
  6. Chris - hoe klink dit nou ? Bietjie beter ?
  7. gravatar Franscois says:
    Die game begin 3 u dt gan nie ytgesaai word op tv nie!! Ek kies m span vi die nawek soos volg:

    Basson
    Jje
    Wss
    Kriel
    Sampie
    Jlp
    Paige
    Ross
    Jdup
    Steggies
    Hatting
    Willemse
    Werner
    Bongi
    Dean

    Callie
    Mellet
    Nicolaas
    Vleis
    Piet
    Schoeman
    Jambu
  8. gravatar Johannes says:
    Ek hoor JW gaan Maties toe.....
  9. b says:
    Stapper was toe reg. Die Sharks het benoude kortermynspronge gemaak met die aanstelling van hoofafrigter.

    Swartbliksemblou:

    Ja nee - Habana se 2007 drie sit duidelik nog sterk in die onderbewuste. Eers as jou span die superbeker drie keer en meer kon wen kan jy hier kom been lig tussen die groot honde.
  10. gravatar bloukaap says:
    Ek sien WP het nou beide hul slotte en heel moontlik Cheslin Kolbe verloor vir die seisoen. Ek het vermoede die Cheetahs het goeie kans in Bloemfontein hierdie naweek om te wen.
  11. gravatar Anton says:
    Bulle lyk vir my baie better ek dink nogsteeds ons probleem le by die skakelpaar.
  12. gravatar Paarlbul says:
    'n Eenmaal in 'n leeftyd GELEENTHEID vir Frans Ludeke!!
    Daar is 'n pos oop vir Direkteur van rugby by die Sharks.
    Moenie die geleentheid deur jou vingers laat glip nie - doen aansoek SOMMER vandag - daar is niemand met jou CV nie?

    Frans, GROOT asseblief doen aansoek.
  13. gravatar zanbul says:
    Frans sal nie die aansoekvorm kan voltooi nie - dit is in Engels.
    Dis hoekom hy nog vir Jono Ross speel - hy vertaal al die engelse sê goed op die blog vir hom!
  14. gravatar Bullebakkies says:
    Jono Ross sal sukkel om enige van die top Varcity Beker spanne te haal op die oomblik.

    Arno Botha se agent moet maar begin onderhandel met ander unies, geen manier dat Ludeke vir Arno bo Ross sal kies nie!

    Stem saam Paarlbul, hoop en bid ook dat Ludeke nou vir die haaie se pos sal aansoek doen!!
  15. gravatar Cornelius says:
    Die wedstryd van die Bulle word op Supersport 8 om 19h00 uitgesaai, dieselfde tyd word die WP EN Leeus op superspotr 1 uitgesaai, maar direk na die Leeus game saai supersport 1 die Bulle game uit en dit sal so 21h15 wees so JP kyk hierna
  16. gravatar Bulperd says:
    Die wen beteken niks. Die Cheetahs het hom eerder verloor as wat ons gewen het. Ons moet verander aan die coaching staff voor the Super 16. Habana se dae verby. Hy kan nie verdedig meer nie en dan om die Baba aan mekaar op die TV te hou was on van pas. Hy kan gly en val dan beseer hy nog sy kind ook. Dis tyd dat ons iemand beter op linker vleuel kry

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *