Junior teams named for Sharks clash

articles.comments (9)


The Vodacom Blue Bulls Under-21's secured their play-off place in the Absa Under-21 A-Division Provincial Championship with two rounds to go, while their opponent Cell C Sharks still has an remote change to overhaul Toyota Free State for fourth spot.
The Under-21 team to play the Cell C Sharks is:
15. Duncan Matthews
14. Kefentse Mahlo
13. Marquit September
12. Rohan Janse van Rensberg
11. Jade Stighling
10. Joshua Stander
9. JP Smith
8. Clyde Davids
7. Jannes Kirsten
6. Ruan Steenkamp
5. Dennis Visser
4. Irne Herbst
3. Neetling Fouche
2. Jan Enslin
1. Justin Forwood
Replacements:
16. Pierre Schoeman
17. Dayan van der Westhuizen
18. Jean Droste
19. Roelof Smit
20. Impi Visser
21. Kobus Marais
22. Daniel Kriel
•The Vodacom Blue Bulls Under-19 team and defending Absa Under-19 A-Division Provincial Champions has kept a six points lead on nearest rivals DHL Western Province after beating the Toyota Free State 50-25 in Bloemfontein on Friday and secured their top four spot already.
They play the Cell C Sharks in Durban on Friday.
The Under-19 team is:
15 Philip Orfer
14 Jinx Molapo
13 Warrick Gelant
12 Adriaan Maebane
11 Duhan van der Merwe
10 Dewald Human
9 Ivan v Zyl v-©
8 Hanro Liebenberg ©
7 Abongile Nonkontwana
6 Menzi Nhlabathi
5 RG Snyman
4 Jason Jenkins
3 Johan van Wyk
2 Francois Steyn
1 Njabula Gumede
Replacements:
16 Vuyo Khathide
17 Matthys Basson
18 Calvonn Alisson
19 Martin Groenewald
20 Theo Maree
21 Jurie Linde
22 Simon Bolze
23 Stefaan Grundling

Pin It

Sep 30, 2014

(9) Junior teams named for Sharks clash

  1. gravatar Honibal says:
    Gaan groot en vreet daai guppies op!!!
  2. gravatar blue bug says:
    Glad to see Kefentse Mahlo return from a long injury lay-off. 2 months on the sidelines. He should come back a lot stronger and better.
  3. gravatar Piet says:
    Die o21 gaan sterke wees, Kefentse Mahlo het baai xfacor. great speeler
  4. gravatar Theo says:
    Nog glad nie vir Kefentse Mahlo gesien nie. Kan iemand meer info oor hom gee. Is Warrick Geland die outjie wat ook heelagter kan speel? Wat dink julle van hom?
  5. gravatar Wayne says:
    Hi Rob,

    Ek hou van jou kommentaar.
    Ek is nie een van die ondersteuners wat Jake White kritiseer. Hy is steeds 'n baie goeie coach. Die Sharks het net eenvoudig die einde van hulle verhouding met Jake bereik. Nie vir een oomblik dink ek die Sharks gaan uitmekaar val, noudat JW loop nie. Die afrigters is baie goed. Paul Anthony en Brad is meer as reg om dinge verder te vat.

    Sterkte vir die naweek. Mag elkeen se span goed doen. Laastens doen jouself 'n guns en kyk die kort video van JOOST se besoek aan die ALL BLACKS se oefeningsessie, die week. Tears are coming to my eyes.

    Groete,

  6. gravatar Piet says:
    http://youtu.be/Lk9gn3sEqKk
    daai is Kefentse Mahlo se o19 highlights van 2012
  7. gravatar Piet says:
    @THEO
    http://youtu.be/Lk9gn3sEqKk
    volg die link, dit is Kefentse Mahlo se o19 highlights van 2012. hy het my geimpress
  8. gravatar Theo says:
    Dankie Piet. Moet se hy is nie sleg nie. Lyk amper beter as Paige en Van Zyl. Dis 'n speler wat die Bulle nie kan verloor nie. Hoop hy is vir lank vasgeteken.
    Sterkte vir vanaand Bulle
  9. gravatar Oom Koos says:
    OMW......................die kinners se dit staan vir Ooooooooh Myyyyyyyyyyyyyyyyy Woooooooooooooorrrrrrrrrrrrrrrrrdddddddddddd.
    Kyk ek wil nou nie kla as die Bulle op die wenpad is nie en ek weet dit is nie Loftus waar hulle speel nie maar wragtig. Daar is nou 2 spelers wat my krap. JLP skop en skop en skop. Ons het dit dryfings genome inmy dae. Hy kyk nie eens na regs of daar spelers is wat teruggeval het om 'n teenaanval te begin nie. Skop die bal net weer terug. OK, ek sien daar is nie spelers wat terugval as die Pumas geskop het nie. Net sy skopwerk pale toe beindruk my maar sy algemene spel glad nie.
    Dan suster Ross. Oooooooooooo weeeeeeeeeeee die man maak my op. Ek verbrand meer kilojoules om op die rusbank te le en na die wedstryd te kyk as wat hy doen op die rugbyveld. Nee magtag man Frans. As jy die man wil kies, spreek hom aan of in Afrikaans gese. Kak hom uit!!!!!!!!!!!!!!! Hy moet sy kant bring. Vir 'n losvoorspeler stap hy darem hopeloos te veel rond. Nog 'n ding wat my pla van hom is dat hy opgee as hy 'n fout gemaak het. Probeer nie eens om dit reg te maak nie.
    Hoekom kan ons nie meer die tempo van die spel lig nie. Die Bulle is verseker die beter span maar lyk my nie hulle het die selfvertroue om meer ondernemingsgees aan die dag te le nie. Daaris nog 15 minute oor maar die tannie wil nou Bachelorette kyk. Hoop maar die Bulle maak nie droog die laaste 15 minute nie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *