Pollard to start at 12

Pollard to start at 12

articles.comments (39)

Pollard to start at 12
Handrè Pollard will play at inside centre when the Vodacom Blue Bulls take on DHL Western Province in the semifinals of the Absa Currie Cup in Cape Town on Saturday.


Pollard will replace injured Burger Odendaal for the match at DHL Newlands in one of two backline changes made by coach Frans Ludeke. In the other, Rudy Paige will start at scrumhalf, with Piet van Zyl playing off the bench.
Pollard came off the bench in the final Absa Currie Cup league match against GWK Griquas last weekend and his place amongst the reserves will be taken by Sampie Mastriet.


In the pack, Ludeke rotated Marcel van der Merwe and Werner Kruger, with the latter starting at Newlands.
Ludeke has no issues with the Springbok pivot playing at inside centre.
"It was easy to slot in Handrè at 12 where he played a lot of his rugby last year. He fitted in nicely and we are expecting a special effort from him, but this will not be won by individuals, but in a mighty team effort."
Ludeke admitted travelling to Cape Town as the underdog.


"WP must be favourites and rightly so. They have played great rugby this season and deservedly are hosting a semifinal. We lost to them twice in this competition so are under no illusion on the magnitude of our challenge. All that said, we are certainly not travelling down south to go and surrender. We are going down there to win the match and get into the final. That was what this group has worked for very hard this season," Ludeke said.


Vodacom Blue Bulls captain Deon Stegmann confirmed his side's determination.
"We were very slow out of the blocks, but I think we are in a good place now. We are improving every week and as you know, in knock-out rugby anything can happen. We need to play to our strengths and make sure we don't give away silly possession for them to counter-attack. I am happy that we our first phase game is good and if we execute well, we will ask questions of their defence. It is going to be a great game and we are all excited to give it our best go."


The team to play WP is: Ulrich Beyers, Akona Ndungane*, William Small-Smith, Handrè Pollard*, Bjorn Basson*, Jacques-Louis Potgieter, Rudy Paige, Jono Ross, Jacques du Plessis, Deon Stegmann* (c), Grant Hattingh, Paul Willemse, Werner Kruger*, Bongo Mbonambi, Dean Greyling*. Replacements: Callie Visagie, Marcel van der Merwe*, Nicolaas Janse van Rensburg, Wiaan Liebenberg, Piet van Zyl*, Sampie Mastriet, Jesse Kriel.
*Capped Springboks

Pin It

Oct 16, 2014

(39) Pollard to start at 12

  1. gravatar Cornelius says:
    Ja gaan net en gaan wen die papsakke
  2. gravatar nitronic says:
    Ai Jai Jai

    Pollard uit sy beste posisie??
    Marcel op bank???

    Ek het so gehoop FL kom by , maar dit lyk tog vir my hy is happy met 4de plek.
  3. gravatar Lourens says:
    Team selected and we can start the countdown, Polly at 12 will ask questions of the midfield and give us more ball out wide. The worry for me is that our outside backs are not used to getting good ball from first phase??? Will they know what to do with it or will the outside center kick up-and-unders in the opposition 22'?

    Anyway Billi'O you got the team now so what do you think are we the better team on paper at-least?

    I think if we can start stronger then in the last two games against them we will be able to our mussel them towards the end like we did at Loftus.

    Go my Bulls make us scream of joy and not of pain. Bulls forever!!!!!!!!!!
  4. ek was bang hiervoor. Pollard het laasjaar 12 gespeel in Varsity cup, CC en glad nie goed gelyk nie. Dis eers die jaar dat hy constant 10 gespeel het dat hy skerp gelyk het.

    As die Bulle kan speel soos teen WP en Leeus op Loftus en beperk die foute, staan ons 'n goeie kans om te wen. Ons sal nie kan waag om sommer net omgekeerde besit te gee nie, die wp gaan ons stukkend hardloop. Ek is seker hulle gaan baie balle punte toe skuif waar ons verdedeging verdag is.

    Ek hoop klein Paul duik vir Kolbe net een keer raak, dan is hy uit die game.
  5. gravatar Bullebakkies says:
    GROOT fout Ludeke!! Polalrd gaan nooit die blerrie bal kry nie, JLP gaan ALS wegskop!!

    Dis waar wat ander bloggers(en hele RSA) se, hoekom speel jy die beste nr 10 in die land uit posisie?????

    Ludeke is my held!!
  6. gravatar BillyO says:
    Hopelik in die 2de helfte Pollard losskakel, WSS binnesenter en Beyers buitesenter, Mastriet vir Ndungane met Jesse Kriel heelagter, behoort nie te sleg te werk nie? :-)
  7. gravatar Johan says:
    Maak nie saak waar Handre speel nie, hy is n spesiale speller, niks verhoed hom en Jacques om tydens die wedstryd of met seker situasies om te ruil nie. Die game gaan nie tussen 10 en 12 gewen word nie. Die game gaan voor gewen of verloor word. So what as JLP en of Handre elke bal wegskop en ons elke keer vir Bjorn en Akona kry om druk op te sit en 60% van die balle terug te wen???? As elke ou op die veld sy beste gee wen die Bulle die game maak nie saak wie waar speel of wie watter nommer op sy rug het nie. Semi finale is in elk geval meer van n persentasie game so dis 50/50. Bulle gaan die een wen al is dit net net en al die Frans Ludeke haters kan maar bietjie verder dink as wat hulle neuse lank is, net soos n speler homself nie kies nie, het Frans nie sy pos gekry uit eie toedoen nie en net so bly hy nie daar uit eie toedoen nie. Die 4 de plek is in elk geval beter as verlede jaar se 5 de, 6 de plek. Frans doen goed met wat hy gegee word om mee te werk, daar is baie ander manne wat eerder hulle tasse moet pak.......
  8. gravatar Honibal says:
    Die keuses is gemaak en ons sal maar net moet glo en vertrou in die span se vermoe.

    12 sou altyd 'n probleem gewees het, maak nie saak wie speel daar nie. Ek dink FL en kie het vertrou in Handre dat hy op kort kennisgewing die beste in die posisie sou inskakel.

    Wie weet, dalk skuif hy later 10 toe as dinge rustiger raak en dan kan hy lekker dikteer.

    Sterkte Bulle en doen jul beste. One for all en all for one!!!

  9. Sterkte Bulle ,maak ons trots en klop die viskoppe.

  10. gravatar ayms says:
    Alhoewel die CC afgewater is sien ek baie uit na saterdag se noord-suid derby,eks soes n kind wt nie kan wag om my prezzie oop te maki ,mag die beste span op die dag wen.sterkte aan die bull span en sy ondersteuners
  11. gravatar BillyO says:
    As ons voorlangs vroeg die oorhand kry en nie onnodig balbesit wegskop nie het ek n baie goeie voorgevoel oor hierdie een. Sterkte BULLE
  12. Jayde says:
    Well done and best of luck to the True Blue Team. Will be in the stands giving the support!
  13. gravatar bloukaap says:
    Ek glo dit was dalk die enigste beste roete op hierdie stadium.

    As Odendaal nie seergekry het nie sou Pollard 10 gespeel het. FL moes gaan vir ervaring en dit sou sinneloos wees om op hierdie laat stadium die buite agterspelers binne toe te bring of junior outjie nou daar in te gooi. Pollard sal dalk nie vanuit eerste fase die balverspreider wees nie maar vanuit 2e of 3e fase. Ek dink ook hy gaan na 60 minute oorskuif na 10 toe. Maar as binnesenter bring hy ander opsies nader aan die vleuels toe. WSS is baie goeie organiseerder en verdediger. Hou hom op 13.

    Met Kriel op die bench gaan ons impak maak agterlangs in die laaste 20 minute. Hy bring heelwat energie by en is ook bietjie van x faktor. Hy het laas die WP goed besig gehou. Marcel het gesukkel met die Bulle se hardloop patrone Saterdag maar hy sal ook heelwat impak bybring in daardie laaste 20 minute.

  14. gravatar Franscois says:
    Yster span pollard en jlp gan hele game omruil kyk maar ek voel marcel se handeling was swak maar hy en callie gan die wp kom seer maak ons bench te sterk vir wp hulle sin maar swak en dink op senter het ons nou die oorhand!!! Sterkte bulle pollard en jlp maak ons trots!!!!
  15. Great team. Good luck to you all. Go to Newlands and put WP away
  16. gravatar Juandre says:
    Ek sal regtig so lekker kry as ons saterdag wen. Ja die WP is gunstellinge, maar in 'n semi-finaal is enige iets moontlik. Bounce of the ball. Ons moet net goed verdedig en al ons kanse grbruik. Pollard speel wel nou uit posisie uit. Maar hy en JLP kan enige tyd omruil. Ons hoop maar vir die beste. Sterkte bulle!
  17. gravatar Jan Venter says:
    Nou ja sterkte Bulle hou duim vas nog steed net 22 speles en n passesier op 8ste man en ons speel Pollard uit posisie nee wat FL jy sukkel nog steed
  18. gravatar Loftus says:
    Lol, die WP kan nie hulle geluk glo nie...Dom Ludeke het nou net vir hulle die game gegee. Die hele land lag hulle gat af vir ons...speel die Springbok 10 op 12. van Graan, asb , genoeg is genoeg, raak ontslae van hierdie palooka Ludeke. As ons hierdie game verloor, moet julle almal die pad vat. Julle is nie meer Welkom nie...snaaks dat Brainwave Ludeke die hele seisoen no 13 roteer , maar nooit no12 nie. En dit terwyl die hele wereld weet dat no12 die meeste knocks vat in n game... En die Bulle wil hierdie idioot Ludeke Direkteur van Rugby maak.....my goeie....Dom soos grond
  19. gravatar Paarlbul says:
    Johan, Johan - "Ludeke doen goed met wat hy kry"!!! Die beste grap wat ek nog gehoor het!!

    Daar is niks wat my meer bevrediging gee as die WP verloor nie en dit is die rede hoekom ek hoop die Bulle speel met 150% effort.
    Maar Johan met jou skop voorstel kan die WP ons dalk net flenters hardloop. Teen hierdie tipe spelers Kolbe, Senatla ens. moet jy die bal behou want hulle verdediging is hulle swak punt.
  20. gravatar Riaan Malan says:
    Loftus,ek kan nie meer as dit met jou saam stem nie.FL speel in WP se hande,hy speel die beste 10 op 12 en n palooka useless speler op 10.So graag as wat ek die Bulle wil sien wen so dink ek dat WP ons met 15+ gaan stamp.Hulle gaan ons stukkend hardloop.Voor julle nou weer op die bandwagon klim-----ek is n baie groot BULLE ondersteuner maar het ook verstand en dink logies en stel nie belang in die WP nie,want as jy hier iets negatief se is jy sommer nie n BULLE man nie.Ons praat weer more na die game.GO BULLE NEUK DAAI STREEPTRUIE BEHOORLIK OP
  21. gravatar kabous 23 says:
    Goeie besluit om pollard op 12 te kies. JLP is nie so sleg as wat bloggers dink nie. Ek dink hy speel volgens 'n wedstrydplan. In sy jare in europa het hy sy spel goed afgewissel en sy agterspelers goed weggestuur. As ons moet skop sal ek verkies dat dit eerder hy is as paige of piet.

    Hoop die wedstrydplan laat hom toe om hardloop rugby te speel en nie net skop rugby nie.

    Bygese hoop ek nie die bulle probeer skielik net hardloop met alles nie. As ons hulle in hul halfgebied kan hou en goed kompeteer in die lynstane kan 'n goeie betroubare skopper pale toe dalk die wedstryd vir ons wen.

    Lynstane, skrums en los balle gaan die stryd maak of breek. As ons die vaste aspekte kan oorheers en steggies kan doen wat ons weet hy kan doen, kan ons die WP pakslae gee.
  22. gravatar bloukaap says:
    Hier id Suidelike voorstede loer die son vir die eerste keer huerdie week oor die berg. Maar hier is sterk wind wat nie wil gaan lê nie.

    Die Kapenaars dink dit gaan walkover wees.

    Kom Bulle. Up that game. Huge task but you can do it.
  23. gravatar kabous 23 says:
    Dis jammer vir die eerste 2 tuis verloor wedstryde. Na dit was ons onoorwonne op loftus, en het 2 weg wedstryde teen die WP en Sharks verloor.

    Dit is nooit maklik om inhaal rugby te speel nie. Ek dink as ons seisoen anders begin het, sou ons heel waarskynlik meer hardloop rugby gespeel het en miskien meer variasie in ons spelers rotasie gesien het. as ons nie geveg het vir oorlewing nie, sou ons miskien ook bloodstelling vir jonger spelers gesien het.

    As ons egter more die WP klop, sal die ommekeer in die seisoen asemrowend wees, en miskien een van die beste terugveg pogings in al my jare as bul ondersteuner. hou duim vas

    Go Bulle !!
  24. gravatar Bulperd says:
    Mooi Fransie laat JLP die balle maar skop die WP se agter drie gaan ons stukkend hardloop. JY haal die Polard factor uit die game deur die beste Losskakel in die land op die oomblik uit posisie te speel. Die WP is reg vir ons voories dit is hoekom hulle so n swaar pak gekies het
    WP met 6 punte
  25. gravatar Lourens says:
    The facts are that Pollard is not a crash test dummy and he will bring the best out of WSS giving him time and space instead of having him only run a line and then have to clean out players and tacklers from the crash ball area. he has been to small to give us the clean fast ruck ball that is required of the normal game plan in the past and i really believe we will see a different back line setup then we are used to with the likes of Odendal and Serfi. He will play fiscal but he has a brilliant passing game and will put people into space, in saying this he needs to be watchful for interceptions as he, him self does not have the space he is currently used to playing at 12. I also think that WP made a huge mistake in not selecting a out-and-out fetcher. Deon, for once will be in a class of his own.

    I know it will not be easy, but i believe we have the right mentality to beat the WP on the day, all the pressure is on them after failing to win last year and being the favorites at home.

    Bulls by 6.
  26. gravatar Franscois says:
    Ek dink baie van die mense op die blog weet niks van rugby nie new zeland speel die beste no 10 in die wereld baie op 12 maar hy kom baie op loskakel in om die verdedigings lyne bq om ver te gooi ons is nie meer in 1980 waar die nommer op ju trui we waar j kan speel want j kan enige plek in die backline op kom!!! Kyk boshoff en van der walt op 15 by leeus ryl baie om!!
  27. gravatar Lourens says:
    Francois, I agree fully and it will be the case this weekend, you will probably see a different JLP was well and if he plays smartly he will benefit from having Polly on his outside as all the attention will be on him(Polly) releasing pressure on JLP.

    We tend to forget that they have a very young inside center, he will make mistakes as will our young once and who knows, the bounce of the ball might just favor us this time.
    This might be a brilliant move, but like all things in life the proof will be in the poeding.
  28. My hart my kop my hart my kop my hart my kop. Te moer met my kop. My hart praat die hardste weeg die swaarste....


    GO BULLLLLSSSS!!!!! want as die son sak in die weste is die BLOUBUL op sy beste.....
  29. gravatar Franscois says:
    Lourens i think of jlp throw some skip passes tommorow to wss we wil score cause de jong is going to defend on pollard cause of the lack of experiance i would have played pat howard if i was the wp he is big and strong!!
  30. gravatar Lekkerblou says:
    So ek neem aan die moan gatte gaan seker more gras sny?

    Ek is more op Nuweland.Nie omdat ek saam stem met ons span wat gekies is nie.OMDAT EK MY SPAN ONDERSTEUN!

    Moet asb net nie Maandag op die site wees as ond dalk n upset maak nie.

    Ek sal weer hier wees.Wen of verloor!!!

    Go Bulls!

  31. gravatar Oom Koos says:
    Ai die antie het nou vir haar en die oom 'n Christelike kamp bespreek vir die hele naweek in Stellenbosch. Beradingskamp of so iets. Seker maar vir my as ek so moeilik raak as die Bulle verloor. Ek sal dus nie die wedstryd kan kyk nie.
    Ek voel egter baie positief oor die wedstryd. Ek dink as ons ons foute beperk, minder strafskoppe afstaan by die skrums, verdedig asof ons lewens daarvan afhang, elke kans om punte aan te teken gebruik en die skopper sy skopskoene inpak, dink ek ons gaan die WP surprise.
    Go BULLLLLEEEEEEEEE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  32. gravatar Blouland says:
    Stem ook nie saam met sekere spankeuses nie, veral nie 8 en 10 nie, maar ek ondersteun die span. Hoop dit gaan goed, as ons more wen kan dit dalk net die begin wees van groter dinge vir hierdie jongspan vir die toekoms.

    Sleutel gaan wees om goed te begin. As na 20 minute die telling bymekaar gaan wees, en hul score nie vinnig nie, dan staan ons 'n goeie kans.

    Hoop net ons manne is wakker, die WP gaan probeer sevens speel, die spel baie vinnig maak. As ons verdediging hou en ons rond ons kanse af, kan dit net goed gaan.

    Sterkte Bulle, maak ons trots !
  33. BB O/19 31 20 Sharks O/19
    Nog 15 minute se speeltyd oor
  34. Bly die 0/19's is deur.

    Die knaende gevoel dat ons more die upset van die jaar gaan veroorsaak wil my maar net nie los nie.....
  35. Rian Malan says:
    Lekkerblou----ons moan omdat ons wil wen,as jy tevrede is met die snert wat gespeel was en dom span keuses is dit jou probleem.Ek is n trotse Bulle man en sal maandag op wees ,wen of verloor.Ons kan net sit en kyk hoe FL ons vernietig het nie.Lekker kyk na die semi-finaal en hou ons Bulle se naam hoog.ek voorspel ook n WP wen
  36. gravatar Loftus says:
    Ag siestog, nou is ons moan gate omdat ons gatvol is om die joke van SA rugby te wees die afgelope 4 jaar? Ek is baie bly vir julle part as julle bly is om te verloor, maar in my lewe is ek nie n verloorder nie,no way. Die Bulle is veronderstel om alkyd te wen,klaar,geen verskonings nie.... Net die feit dat ons n semi weg van Loftus af speel, is klaar n mislukking, geen geld wat in kom nie....vir enige van julle wat dink dis n sukses om n weg halfeindstryd te behaal....asb maak julle oe oop en dink n bietjie?
  37. gravatar Loftus says:
    Ja,ou Francois,jy se baie mense hier weet niks van rugby nie...is jy dieselfde Francois wat gese het Matfield moet agsteman speel?
  38. gravatar Franscois says:
    Toe nou nie loftus!!! So dom is ek nie ek dink eerder matfield mut aftree jaa!!!
  39. gravatar Chris says:
    Nou ja, Fransie, jy is die beste coach in die wereld!! Jy het die semis gemaak!! Yay vir Fransie!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *