Junior teams both into finals of Absa junior competitions

articles.comments (30)

Vodacom Blue Bulls (under-19) 43 , Cell C Sharks (under-19) 20.

A strong performance by the defending Absa Currie Cup Under-19 title defenders saw the Vodacom Blue Bulls Under-19 team score six tries to beat the Sharks 43-20. The home side's backline proved too strong and skilful for the visitors and all but one of their tries were scored by the backs. Two of those came from Jurie Linde, who broke through the Sharks defence often.
The Sharks, who managed a win over the Blue Bulls a couple of weeks ago, this time had no answers to the speed and guile of the Blue Bulls.
Scorers:
Vodacom Blue Bulls (Under-19) 43 (24). Tries: Dewald Human, Jurie Linde (2), Jinx Molapo, Menzi Nhlabathi, Wyatt Murphy. Conversions: Human (5). Penalty: Human.
Cell C Sharks (Under-19) 20 (13). Tries: Johan du Toit, Mandla Ngcobo. Conversions: Innocent Radebe (2). Penalties: Radebe (2).

Vodacom Blue Bulls (under-21) 23, Xerox Golden Lions (under-21) 19

A late rally by the home side secured a place in the Absa Currie Cup Under-21 Provincial final next weekend. The Golden Lions had most of the play in the first half, leading 14-10 at the break, but could not sustain their effort in the second half.

The Blue Bulls came back strongly, forcing the visitors into numerous errors. Flyhalf Joshua Stander punished the visitors for their errors and kicked three penalties, with the last two getting the Blue Bulls in a winning position. Stander also scored a try for a personal tally of 18 points.

Scorers:
Vodacom Blue Bulls (Under-21) 23 (10). Tries: Joshua Stander, Rohan Janse van Rensburg. Conversions: Stander (2). Penalties: Stander (3).
Xerox Golden Lions (Under-21) 19 (14). Tries: Jean-Pierre Du Preez, Koch Marx, Malcolm Marx. Conversions: Ruan Janse van Rensburg (2).

 

 

Pin It

Oct 17, 2014

(30) Junior teams both into finals of Absa junior competitions

  1. gravatar Honibal says:
    Wel gedaan Bulle
  2. gravatar Paarlbul says:
    Mooi man!!! As ek reg onthou het hulle 2 weke terug 52-7 teen die Sharks se o/19's verloor!!! Net weer 'n bevestiging dat julle die Sharks toegelaat het en julle toe nie gejol het nie.

    Nogmaals geluk o/19's
  3. gravatar bloukaap says:
    Baie geluk.

    Klink vir my die o21 Bulle is 10-14 agter halftyd teen die Leeus.
  4. gravatar bloukaap says:
    O21 s het die wa deur drif getrek met 23-19 wen teen Lions.

    Weer ons twee juni0r spanne in finaal.

    Kom Bulle!
  5. gravatar Oom Koos says:
    Welgedaan Bulletjies. Hoop die Bulle kan julle nadoen.
  6. gravatar Stapper says:
    Die O-21's het altwee hulle liga wedstryde teen die Leeutjies se O-21's verloor. Hulle was op ', stadium 19-10 agter. Dit is omgekeer.. So word dit gedoen.
  7. BAIE GELUK BULLETJIES! Ek het geweet julle kan!!! Nou vir die beker. Sterkte vir volgende week
  8. gravatar Cornelius says:
    Nou vir ons hoof span , dan speel ons drie finale volgende week
    HOU BY DIE BLOU
  9. gravatar nitronic says:
    11min in die game en wp hardloop die kak infikse goed stukkend. Skop skop skop

    Kom wp hou die sleg goed op 0
  10. gravatar nitronic says:
    JLP is n pateet. Hy ken net skop skop skop op die aanval maar slop mos die bliksemse bal weg
  11. gravatar Franscois says:
    Nee my fok beyers is te kak vet kan nie eers i bal skop bring jessie op!!!!
  12. gravatar Bullebakkies says:
    Ludeke se 3 golgen boys, Beyers,Ross en JLP KOOK vandag!!!!!!!!
  13. gravatar nitronic says:
    1) jy kan eenvoudig nie balle net skop en verwag jy gaan wen nie

    2) ons dikgatte is so bang en word geboelie deur klein wp outjies

    3) nee wat dean en werner moet hulle springbom baadjies terug gee

    4) ons sit met n kaptein wat geen leierskap betoon nie.

    5) deur die week het party bloggers rerig gedink ons gaan wen ... ag shame
  14. gravatar nitronic says:
    Die game was verloor met fl se dikgat hardkoppigheid en span keuse wel done fl.
  15. gravatar Chris says:
    ons suffer van AUVDGP. - Akkurate Uitvoering Van Drakoniese Game Plan.. Ons kry dit reg om al die talent uit spelers uit te coach!!!!!
  16. gravatar Loftus says:
    25 min oor en Dom Frans het nog steeds nie WP se beste speler,JLPotgieter vervang nie. N Speler wat volgends my nooit op die veld vandag moes gewees het nie. Wat n grap van n afrigter sit van Graan met. Lol...
  17. gravatar nitronic says:
    Ons voorspelers dink hulle is op n fashion show met hulle geel boots.

    Beyers is hond kak. Ross ons weet wat hy is.

    Lekker man fl hou sy pos vir jog 5 jaar want ons maak darem die semis en word vermorsel deur wp
  18. gravatar nitronic says:
    Pro legoete stuk kak moet ook geskiet word
  19. gravatar bloukaap says:
    Poor kicking game Bulls.

    Hanteerwerk.laat ons weereens id steek.
  20. gravatar Bullebakkies says:
    Hierdie hele gemors is Ludeke se skuld!!!!!!

    Dankie Mnr Van Graan dat jy hom as afrigter gaan behou!

    Vlg jaar se S15 gaan selfde storie wees!!
  21. gravatar Bullebakkies says:
    HOEKOM DE MOER HET POLLARD NIE OP 10 BEGIN NIE????????????

    LUDEKE IS DIE GROOT GRAP VAN DIE JAAR. GAAN SEKER N LEKKER VET BONUS OOK NOG KRY!!!!!
  22. gravatar jong bulle says:
    Vraag is, hoekom is daar 100,000 bulle by die huis waqt nie loftus toe wil gaan nie? Want, hulle almal neem beter besluit as die coach. Dankie Ludeke, jy is useless!!!!!!!
  23. gravatar nitronic says:
    Waar is die nou wat glo ons sal wen en dat FL nogsteeds so goed doen?????
  24. gravatar Loftus says:
    O.k., 3min oor in die game. Enige weddenskappe wat Ludeke se kommentaar gaan wees hoekom ons verloor het? Ek sal: hy sal se dat ons nie ons kan se goed genoeg gebruik het nie en ons execution was swak. Hy sal nie erken dat sy span keuses was dom en dat ek reg was nie.
  25. Swakste ref inni land ref die belangrikste game.

    JLP moes nooit begin het nie. Kak geskop.

    Ons het die spelers. Ons kort net 'n donnerse coach.
  26. gravatar Loftus says:
    Imagine toe Naas op 20 Springbok losskakel geword het en hy kom terug Bulle toe vir n semi...Sou Oom Buurman hom op 12 gekies het? Nee, maar Ludeke en hoeveel ander ape wou hom op 12 sien vandag.Ek het gewaarsku JLPisgieter moes nie op die veld vandag gewees het nie en ek was weereens reg,baie dankie. Van Graan , vat jou hoof afrigter en maak die deur toe agter julle,ons gaan julle glad nie mis nie. Ek sal nooit vergeet jou antwoord toe iemand op hierdie patetiese webwerf vir jou gevra het hoekom jy Meyer net so laat gaan het Springbokke toe nie. Jou antwoord was dat as jy hom nie laat gaan het nie,sou almal jou beskuldig het van nie die Springbok se belange voorkeur te gee nie. My vraag is: wie sou hierdie vraag gevra het? Bulle ondersteuners? Of ondersteuners van die res van die land? Waar was jou lojaliteit teen oor jou eie ondersteuners? Dink jy ons is dom,van Graan? Wie betaal jou nice salaris?. Jy het jou ondersteuners in die steek gelaat,ou grote, raak ontslae van die suurstof dief Ludeke en dan volg jy hom op pad uit. Miskien sal ons julle onthou vir die 3 Super trofees wat Victor en du Preez vir julle gewen het...
  27. Loftus says:
    Pxxgieter moes Potgieter gewees het ,predictive texting se skuld
  28. gravatar blou bull says:
    I believe Kefentse Mahlo will be the standout player for the u21s in the finals at the weekend.
    Been the u21s best backline player this season.

    U19 currie cup highlights: http://youtu.be/Lk9gn3sEqKk
  29. gravatar Bully says:
    Hou GROOT asseblief net hierdie 0/19 en 0/21 seuns weg van ou Effie, hy verander hulle in sitting ducks!!!
  30. gravatar Chris says:
    Duidelik soos daglig! Op junior vlak verloop dinge redelik goed, totdat die mannetjies onder FL begin speel, dan kom die wiele af!!! Ek wens iemand kan net namens ons van Frans en AL sy pelle ontslae raak!! Gemors!!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *