The Vodacom Blue Bulls lost their Absa Currie Cup semifinal 31-23 to DHL WP at Newlands on Saturday.
Western Province recorded their third win of the season over the Blue Bulls as they advanced to the Currie Cup Final, reports rugby365.co.za
Province will host the Golden Lions at Newlands next week, after their 31-23 win over a willing, but sloppy Bulls team at the same Cape Town venue on Saturday.
Apart from the 'hat-trick' of victories over the Bulls, WP will also feature in their third consecutive Final.
The Bulls had enough possession and territory, but as has been the case throughout the season they simply did not turn those opportunities into points.
Province, in stark contrast, used every scrap they could to counter and looked for tries, while their tactical awareness was also far superior to that of the visitors.
Province's defensive lines also held firm for most part when the Bulls had the ball in hand and they were certainly helped by the predictability of the visitors' attacks.
Add to that a number of errors by the Bulls, such as their failure to find touch with penalties and kicking the ball away, and it is an exercise in futility to even look at the freakshow produced by the match officials when you search for reasons that resulted in the final scoreline.
A scrum penalty against the Bulls in the second minute afforded Demetri Catrakilis the chance to give WP an early lead and he didn't disappoint.
Bulls flyhalf Jacques-Louis Potgieter attempted a drop-goal in the 10th minute, after a period of dominance by the visitors, but he hooked it past the uprights.
Then, minutes later, the Bulls were made to pay for their lack of ball-control when Michael van deer Spuy ripped the ball from Jono Ross' grasp and the counter started. First Seabelo Senatla sprinted down the left touchline, an inside [pass found support and quick recycling found Cheslin Kolbe in open space on the right wing. The conversion attempt drifted across the uprights - 8-0.
A ruck penalty against Michael Rhodes in the 16th minute allowed Jacques-Louis to put the Bulls on the board - 3-8.
The other significant incident was the loss of WP star loose forward Nizaam Carr, who injured his leg while landing awkwardly without an opponent nearby.
Catrakilis restored the eight-point lead (11-3) in the 22nd minute, when Deon Stegmann was penalised at a ruck.
Michael Rhodes was again the culprit, in the 25th minute, when Potgieter pushed a penalty shot at goal past the left upright.
WP got their second try in the 27th minute, after a sublime grubber was collected by Kobus van Wyk, who found Kolbe in support on his inside - the diminutive back sprinting over. Catrakilis made it 18-3 with the conversion.
A scrum penalty against Pat Cilliers, on the half-hour mark, gave Potgieter another shot at goal. This time he pushed it well wide to the right.
Just short of the half-time break a scrum penalty against the Bulls and a quick tap by Nic Groom five metres out saw the scrumhalf dart over for WP's third try. The conversion made it 25-3.
The Bulls had one last dash, a maul penalty that was turned into a line-out deep inside the Province 22, Dean Greyling going over the line in the left corner after a short period of phase play. The call went up to the TMO, who ruled that Greyling had legally grounded the ball. Potgieter's conversion made it 25-10 to WP at half-time.
The second half started with some sublime interplay between Handré Pollard and Potgieter, which finished a Potgieter kicking a penalty to make it 13-25. Potgieter made that 16-25 minutes later, after what appeared to be a professional foul at the breakdown five metres out from the WP line. It was accompanied by a warning from the referee.
Catrakilis pushed the lead out to 12 points again (28-16) after a breakdown offence, before Potgieter pushed another attempt past the right upright - his third miss of the game.
Province were now content t play a territorial game, while the Bulls started to throw the ball around as they chased the game.
With just on seven minutes remaining, Catrakilis - playing on an advantage - slotted a drop-goal to make it a 15-point game - 31-16.
The Bulls continued to battle away and Callie Visagie got a try, sparked by Piet van Zyl and Handré Pollard (now at flyhalf).
However, it was not nearly enough - despite the Bulls winning the second half 13-6.
Man of the match: Handré Pollard looked to inject himself into the game, even more so when he moved to flyhalf late in the game, while Jacques du Plessis and Paul Willemse were both very busy. Siyabonga Ntubeni was again a huge tank full of energy, while Demetri Catrakilis pulled the strings from flyhalf. However, our award goes to Western Province flyhalf Cheslin Kolbe, who is the epitome of Western Province's ability to turn little moments into big points.
Moment of the match: It is an easy choice - the first of Cheslin Colby's two tries, in the 12th minute, when a turnover inside the WP 22 saw Seabelo Senatla sprint down the left wing, before quick recycling found Kolbe in space on the right - classic counter-attacking play.
Scorers
Western Province
Tries - C. Kolbe 2, N. Groom
Pen - D.Catrakilis 3
Con - D.Catrakilis 2
Drop - D.Catrakilis
Blue Bulls
Tries - D.Greyling, C.Visagie
Pen - J.Potigieter 3
Con - J.Potigieter 2
More to follow....
Dankie vir die beesmis wat julle gesaai het op Nuweland!
Julle visioene en viskop stories werk lankal nie meer nie - Vaarwel tot volgende jaar
WP Djou Lekke Ding!!!!
Die dommste coach ini land
die uselestse 10 inni land
Ons het die spelers. Gee ons net om hemelsnaam 'n nder coach. Selfs jAKE wHITE MET AL SY ISSUES SAL BETER WEES.
Wanneer gaan die BULLE se gameplan verander. Betaal Johan Ackerman ASSEBLIEF R 10 MILJOEN om BULLE toe te kom want hy weet hoe om 'n span te coach.
Piet van Zyl???? Goeie breek maar 'n swaksinnige skoppie.
As die wp drie bevraagteken word is daar 110 milj0oen tv angles maar as aan Basson se trui gehang word is daar skielik nokkol.?????
Daar vaskop van die wp se gat wys na ons lossakel toe maar hulle kry die penalty en score. Hoe de bliksem?????
Ek is so gatvol ek kan 'n vierkantige drol skyt
Ek hoop daar gebeur nou drastiese goed by die BBRU. Want die bliksem weet ek kan dit nie meer vat om na die gemors van 'n gameplan te kyk nie
So wat gebeur nou ?
Ludeke en sy afrigters kry elkeen 'n vet tjek vir die gemors wat hul aangebied het, en kan nou lekker uitrus tot volgende jaar, en dan is dit same old same old story, net 'n ander jaar.
Die Ludeke lofsangers soos Stapper sal seker nou tjoepstil wees.
Ek het nog nooit maar nooit gehoor dat Barend of Ludeke in die openbaar erken hulle het 'n verkeerde besluit geneem nie. Dit is 'n teken van swak leierskap en geen visie nie.
Churchill moes vele kere misluk en verskonings vra, en het 'n wenner geword.
Ludeke het nog nooit erken na 'n game hy het verkeerde spankeuses gemaak nie
Hy het nog nooit erken dat Ross 'n groot fout van die begin af was nie
Hy het nog nooit erken dat sy wedstrydplan gedoem is tot mislukking nie
So hy sal ook nie erken dat hy 'n groot fout gemaak het deur weer vir Ross te kies nie.
Of dat hy ons beste losskakel nie gekies het om die wedstryd te dikteer op 10 nie.
Na die eerste 10 minute was die koeel al deur die kerk, toe ons balbesit wegskop en JLP 'n paar sitters misgeskop het.
Die meeste hartseer is, volgende jaar gaan die gemors voort, en soos gewoonlik gaan van ons as ondersteuners verwag word om kamstig lojaal te wees, by die span te staan en ander disney verhale.
Ja, ek bly altyd 'n bul, ondersteun die spelers en die tradisie, maar lankal nie meer die bestuur gestapo en die afrigters nie, wat duidelik nie die Bulle se belange op die hart dra nie.
So, verwag maar nog pakslae en swak rugby volgende jaar, met Ludeke en Barend aan die stuur.
Net jammer dat goeie rugbyspelers se loopbane opgeoffer word vir ringkoppe se agendas en vet tjeks.
Wil net by Ludeke weet:
Hoekom skop jou spelers omgekeerde besit weg?
Hoekom is jy so n patetiese strateeg om die beste losskakel in SA op senter te kies.
Kan jy nie sien JLP en JR is nie op standaard nie.
Hoeveel spelers is al agv jou patetiese afrigting weg by die Bulle?
Antwoord jou pateet !!!!!
Hoekom kies jy nie die eerlike uitweg en loop nie? Sodoende kan jy nog jou kopp
hoog hou,maar dit lyk my daar is ander kriteria waarvolgens jy en BVG julle aanstellings behou
Na vandag se verloor teen NZ, het hy bedank. Hy stel die span en land se belange bo homself.
Kom ou maat, ek het niks persoonliks teen jou nie. Jy lyk na 'n vriendelike mens, maar dit is tyd om aan te beweeg.
Ons is dankbaar vir die 2 supertitels, maar die tyd het aanbeweeg. Stel die unie en veral die spelers se belange bo jou eie belange, ons sal jou respekteer daarvoor.
Dit is tyd dat 'n ander afrigtingspan die kans kry.
As jy deur die jaar die gameplan aangepas het, as jy beter spankeuses gemaak het, dan kon ons nog saam jou 'n pad geloop het. Maar dit is duidelik dat jy nie wil verander nie, dit is jammer.
So ek vra jou namens alle lojale Bulle ondersteuners, ook ter wille van jou eie reputasie (wat nog oor is), gooi die handdoek in en geen dit vir iemand anders om aan te gaan.
Ons maak almal foute, en moet verskoning vra en ander 'n kans gee.
So wees nou 'n ware bul en bedank.
Dankie.
Ludeke het seker na die game vir Ross en JLP met hul skitterende games geluk gewens, en hul reeds verseker van super rugby plekke vir volgende jaar. So ook vir Beyers, Visagie en Visser.
Dit is om van te huil, en elke jaar word ons net swakker.
Niks minder as ander bestuur en afrigterskorps sal weer hoop gee nie, maar dit gaan nie gebeur nie, want die manne sorg mos vir mekaar, gee nie om wat die resultate op die veld is nie.
Volgende week gaan hul mekaar weer oortuig hoe goed hul gedoen het om 4de te eindig, en gaan hul opnuut hul daartoe verbind om met dieselfde patetiese wedstrydplan en nog meer patetiese spankeuses (JJE en Spies kom mos terug!) bekers te wen.
Ek word nie meer kwaad nie, kry die spelers baie jammer. Ouens soos Piet van Zyl, JJE en WSS was baie goeie rugbyspelers, nou is hul maar so-so. Kyk vir Marcel, speel soos 'n yster vir die Bokke, beteken nie veel vir Bulle nie.
Nou ja, volgende week teken Barend weer die Vodacom borg, en stel nog so paar ANC's tevrede, en dan is alles mos weer honkie dorie op Loftus ... 'n lee Loftus.
Dis mos maar net 'n business, of hoe Barend ?
It is now time for a new coach as ludekak has lost the plot and pine pienaar was a disasteroh for HM to come back.
En wat is dan die uiteinde van 'n coach wat nie weet wat hy soek nie? Spelers wat nie meer weet wat om te doen nie. Piet van Zyl het 2 jaar terug teen die Rebels weggebreek en 'n game gewen deur sy ore plat te trek en te GO. Wat doen hy vandag?.
Teen rustyd is ons op een stadium 3-25 agter nadat ons 65% gebiedsvoordeel gehad het.
WP maak minder lynbreke, knock meer, het by verre die meeste missed tackels asook tackels moes maak. Met 53% balbesit is ons effektief agter met buffer van 15 punte. Ons het selfs meer off loads gemaak. Ons het meer kere die bal gedra en die lyn gebreek.
So waar lê die swaartepunt vir die Bulle?
WP create 7 turnovers teenoor 0 vd Bulle. Die turnovers wat ons afstaan is telkens nadat ons die lyn breek.
Potgieter mis drie strafskoppe en skop oor die algemeen swak. Hy moes halftyd al trekpas gekry het. Hy het geoeie Suoer 15 gehad maar sy soel het erg agteruit gegaan id CC.
WP kan met 35% balbesit drie maklike driee druk met agterspelers wat die slaankrag verskaf.
Jimmy Stonehouse was reg: Die Bulle was voorlangs beter as die WP. Maar Die Bulle se agterlyn daarenteen was impotent. Voordat ons nie gaan weet hoe om met groter vaardighede agterlangs met kanse kan toor nie, gaan ons nie kan driee druk as die geleentheid hom voordoen nie.
Ons onvermoee om die bal in kontaksituasies te behou was in 2014 ons ondergang. Die wedstryd teenGriekwas en die Pumas het hierdie feit onderstreep al het ins hieride games ver gewen.
Ons het nie goeie agsteman nie. Hy probeer hard maar hy kies nie homself nie. Ulrich Beyers op heelagter is iok nie in 2e beste opsie nie. Kriel moes na sy besering weer agterlangs sy plek ingeneem het. Soos op buitesenter, mies Frans die CC gebruik het om Van Rensburg en Odendaal te roteer.
Dean Greyling en Werner Kruger sukkel om konstant gied te skrum. Warm en koud.
Oor die algemeen was die Bulle se CC veldtog een van "gered uit potensiele ineenstorting." Daar was twee ligagames wat ons dalk kon wen en toe verloor het. Maar ins het nooit die tipe spel gespeel wat daarop gedui het dat ons plek verdien in finaal.nie.
Sekere spelers soos Kriel, Odendaal, WSS, Nicolaas vR het mooi deurgekom. Maar oor Ndungane, JJ, albei skrumskakels, Ross en Visagie is daar ernstige vrae. Jacques Engelbrecht het eintlik heeltemal uit die prentjie verdwyn. Die grootste verliese is Bongi en Willemse.
Ludeke se lojale spankeuses en ooglopende tekortkominge in vaardighede rondom aanvallende agterspel was myns insiens bloot gelê vanjaar.
Ross het nou al vir langer as n jaar gewys rugby is nie sy sterkpunt nie. Visagie skree net so hard om gedrop te word. Met Pollard beskikbaar na sy briljante game teen NZ was dit die ideale geleentheid om hom op 10 te speel.
Met Potgieter se wisselvallige spel sou die 30ste minuut ideaal gewees het om Kriel op te stuur sodat daar gered wat daar nog te redde was. Veral na die 2de mislukte poging pale toe.
Ons is hierdie posisie vandat Meyer weg is omdat niemand wil dink nie. Ek dink die spankeuses word die woensdag voor die tyd om n braai by Frans se huis gekies tesame met alle taktiese besluite.
Catrakilis van wp se verdedigingslyn is nooit op die proef gestel nie. Carr dek elke keer in die verlede sy foute wat hy maak. Met Carr se besering was dit nog meer ideaal, maar dis nooit beproef nie. f
Ek begin dink dat daar ook van ons verwag word om net te ondersteun sonder om te dink.........
Soos mens doen met ñ 1 jarige. Werk nie met 3 jarige kinders in my huis nie, hulle vra vinnig hoekom...Hoekom nie.......etc.
Ek kyk rugby omdat ek van kompetering hou en ñ blou bul in murg en been is. As SA rugby nie van kompetering in ñ wedstryd hou nie word ñ skeidsregter soos Pro aangestel.
Hoekom dan die wedstryd? Is onnodig om ñ wedstryd te speel as een span nie mag kompeteer nie.......
Waiting for the resignation announcements, hopefully Oom Barend's and Frans Ludeke's UIF is sorted...
Let's hope....
Die feite is dat Frans Ludeke nou al vir vier jaar onderpresteer en niks kan wys nie. Tenminst eindig ons vierde vanjaar. Seker n groot prestasie vir hom. Hy kon dit nie eers met die leeus reg kry nie. 2013 kon ons die Super 15 gewen het maar agv swak kapteins besluite het ons die game verloor. Wat gebeur in 2014? Frans Ludeke en sy span tuimel na n spoggerige 9de plek toe. Sowaar nog n prestasie vir Frans Ludeke. In die cb verloor ons drie maal teen die middelmatige WP span. Sowaar nog n prestasie deur Ludeke. Wanneer laas kon ons behoorlik wen teen die ander groot bonde in ons rugby. Ons het tot gespartel teen die EP Kings. Vir sewe jaar het ons die rugby wêreld oorheers. Hoeveel jaar voor dit weer sal gebeur? Ludeke moet sowaar n spoggerige cv hê dat die bulle hom nie wil verloor nie. Ons agterlyn spel is dood en soms pateties. Ons het gister vir Burger Odendaal gemis. Wat doen Pieter Rossouw by die bulle? As ek reg is noem hy homself die agterlyn afrigter. Hy is totaal misplaasd. Wessel Roux die groot voorryman kan na hoeveel wedstryde nog nie vir Dean Greyling leer reg skrum nie. Dean se algemene spel is great maar sy skrumwerk kos ons strafskoppe. Is daar geen skrum spesialiste wat met hom kan werk nie.
Bbru, begin sommer nou van die ou hout ontslae raak. Begin by Ludeke, Rossouw, Ross en Stegman. Hulle is uitgediend. Dan benodig ons n Bloubul bestuur wat omgee vir die spelers en die unie en wat nie net daar is vir die gratis snacks en drinks na wedstryde nie. Vra Jimmy Stonehouse om te kom help. As ons kyk wat hy met die Pumas reggekry het vanjaar wat sal hy nie met die talent by die bulle reg kry nie. Stonehouse sal hom egter nie deur die Bloubul bestuur aan die neus laat rond lei nie. So daardie opsie is seker uit.
Ons is moeg van verloor. Die beste en sterkste unie in SA het die grap van ons rugby geword. Genadiglik is ons seisoen verby en ongeag hoe positief ek en vele ander bul ondersteuners wil wees vir 2015 is ons wantrouig. Hopelik gaan dit weer beter. Daar is egter nog teveel spelers wat pensioen trek by die bulle en hulle moet gaan. Ons gaan nog baie spelers verloor indien Ludeke gaan bly en Handre Pollard is een van hulle. Spyt kom te laar Bloubul bestuur. Louis Nel, ons wag op jou response.
Jake, kan nie lojaal teenoor 'n profinsie wees nie, white.
John, tiran wie se spelers strike, Mitchell
Jimmy, val helfde van seisoen van bus af, Stonehouse
Nick, ek haat blou bul rugby, Mallet.
Die waarheid is SA sit met te veel rugby kenners, en te min mense wat regtig weet wat afrigting beteken.Die bulle doen iets reg, in ag geneem beide ons o/19 en o/21 spanne is in die finaal, en ons haal steeds die CC semi, Miskien moet FL eerder opskuif direkteur van rugby toe, en miskien vir Andre Markgraaf as afrigter kry. Behalwe vir rasistiese aanmerkings het hy goed gedoen as Bok afrigter, en by die Pukke rugby instituut het hy uitgeblink.
Ek dink die semis kon baie anders gewees het as dit nie vir skeinsregter foute was nie.Dis ook nie net ross en JLP wat swak gespeel het nie. WSS het uiters midelmatig gelyk, Beyers was anoniem, Paige is weer waar hy was aan die begin van die seisoen, Werner was nie op die park nie, Hatting het nie 1 tacle gemaak nie, en beide basson en Ndugane met glad nie werk gesoek nie. Tenspyte daarvan het ons steeds meeste balbesit gehad, en was ons meer in hulle helfde as ons sin. Daar was niks fout met ons wedstryd plan nie, net met die uitvoering daarvan en WP Briljanteid.
Sit is vir my tipies wat in blou bul rugby aangaan. Te veel houdings, veral afrigting en senior spelers, en te min liefde vir die spel. Hoop rerig daar is nuwe bloed in blou bul rugby voor 2015.
Die laaste 2 seisoene van Spies se rugby was seker die swakste 8ste man spel in die hele Super 14/15 en CB.
Die enigste manier om vir hom plek te maak na sy beserings was/is om NOG n swakker 8 daar te speel. En hom (Ross) elke oomblik moontlik Kaptein temaak.
Dan is dit maklik om weer gekies te word en weer kaptein te word.
Spies kan tog nie CJ Stander of Arno Botha of for that matter enige ander huidig spelende 8ste man lig nie - net vir Ross.
Ek was gister op Nuweland en het Ross se gatvol houding gesien toe hy replace word. Hy het stadiger van die veld af gestap as n trapsuutjies.
Ek kan nie begin vertel hoe gatvol ek is om weer n skokkende swak onbeplande vooropgestelde game plan te moes aanskou nie.
JL was van die eerste minuut af skokkend en totaal uit die game.
Alles wat hy gedoen het was n disaster.
Mens kry sulke dae. Dit is jammer.
MAAR as FL enige insig gehad het moes hy hom al in die 1ste helfte replace het met Pollard - Beyers op 12 gespeel het en Potgieter op 15 tot tyd en wyl hy vir Jessie wou opbring. Soos dit is dek die twee vleuels en Hatting gedurig agter - so al wat n heelagter moet doen is skop.
Maar as is verbrande hout en die BB het teen n baie gemiddelde WP span verloor.
O en natuurlik Dean Strafskop moes darem ny naam gestand doen en het net 4 strafskoppe afgestaan - en hy was gelukkig want Catrakillis se drop was op n high tackle / stywe arm voordeel en te oordeel aan die belaglike skeidsregter beslissings in albei die semis kon hy maklik 10 minute afgestuur gewees het.
Ek is bly die seisoen is verby - gaan my nou toespits op jukskei en dambord kyk. Meer exciting as BB rugby in 2014.
Bal in die hand met spelers wat INGEOEFEN is om opsies uit te oefen, nie die bal wegskop en hoop jy wen dit per ongeluk weer terug nie.
Altwee Colby se driee gister was van swak opsies van ons, en gee sulke situasies op 'n skinkbord weg.
Ons gaan weereens 'n span in 2015 instoot wat die Super 15 kan wen, maar met ou Effie aan die stuur vloek ek al amper klaar weer??????
Hoekom bel jy nie net vir Barend en hoor self nie?
Met n hele fabriek tot sy beskikking kan FL nie eers n traaisiekel wat werk aanmekaar sit nie......
Kyk gerus die videos van die NTvl rugby van 80's en sien hoe forwards die bal pass.
Vra om veskoning dan sal jy darem bietjie respek van ons kry.
1.Legote,useless swak verby,hy het WP 10 punte op n skinkbord gegee,sy reelkennis was pateties,die 10meter radius het nie bestaan nie
2 Frans Ludeke,kon hy nie binne 10min sien JLP is k...se koelte nie,JR is nie in die game nie,Dean Greyling kan nou nog nie skrum nie--en dan mors hy vir Pollard vir 50min lank--sy spankeuses stink
3 Jono Ross,was nooit in die game nie,staan 2 turnovers af en WP score 2 keer---hy is nie eers vodacombeker standaard nie
4 Jaque Louis Potgieter,een van die swakste losskakels wat ek nog gesien het,hy het geen visie nie,geen skills nie en is breindood
5 Dean Greyling,hy moet voor n game so 6 keer teen die kop geklap word om hom by te kry.Kan hy na 3 jr nog steeds nie regskrum nie,hy kos ons 9 punte per game
Jimmy Stonehouse is nie die antw nie,kry ouens wat nie k...vat nie soos Mallet of Mitchell
Ons kon die game maklik gewen het
As Legoete onder ons top 3 refs tel is daar ernstig groot skroef kos by die keurinspaneel. Myns insiens is dit politieke drive of andersins is daar groot fout met maaststawwe. Legoete is altyd in omstrendheid gehul. Ek gaan nie eens ingaan op detail nie.
Die skrums. Of mense nou wil weet of nie, gaan alles oor tegniek. Jy kan so sterk brul soos jy wil. In die jare 80's het die Vrystaat vir Piet Bester gehad. Hy was kleiner as al sy opponente maar was so slim soos almal saam. Myns insiens skrum Dean warm en lou en so ook Werner Kruger. Hulle spel id los is egter baie goed. Teen Griekwas en die Pumas en die Cheetahs was hulle baie goed. Maar Saterdag.weer gemiddeld. Ek weet eerlik nie of dit die ref is en of dit hulle is nie. Legoete het ook teen Griekwas geblaas. Wanneer 'n span in trurat is mag hulle nie die skrum swaai nie. Jy kan net swaai as jy eers vorentoe geskrum.het. meeste voorye sukkel ook om binding te hou as hulle voete nie in lyn is met hul heupe nie. WP se eie skrumwerk was maar so-so vanjaar. Hul vaste 5 is nie iets om oor nagmerries te hê nie.
Ons lostrio is goed maar ons baldra strategie is soms regtig dom en voorspelbaar. Jacques du Plessis word eenvoudig om die enkels gestuit. Toegegee min spanne kry dit reg om die bal by hom af te neem en hy maak soms goeie lynbreke. Maar as Jacques nie die bal op volspoed gaan kry nie.dan beteken daardie move niks. Ouens wat so groot is raak eers sterk as hulle soos sneeubal op jou afkom maar as jy sy spasie beperk met twee spelers.en jy maak.die bal.stadig by losskrums dan is dit oneffektief.
Ross.wil ek niks oor sê nie. Maar is daar regtig NIEMAND beter in Pretoria nie?
Jacques Louis moes nie die losskakel gewees het nie, naar omdat geen binnesenter id CC aangewend is nie was FL.in.penarie. dit was egter teen halftyd duidelik dat JLP heeltemal.van stryk af was en fL.moes toe.die courage gehad het.
WP se hele strategie.het van een digv afgehang: klop die Bulle voor halftyd. Hoekom? Ons spelpatroon is nie gebou om vinnig terug te slaan nie.maar eerder stelselmatig te versmoor. Ongelukkig kan ons nie met hierdie game plan groot agterstande uitwis nie, so paniek gaan ons deurmekaar gooi. Ak wat hulle toe moes doen is om verdedigingsgewys die druk op ons te hou. WP se spelpatroon stel hul in staat om sonder die bal games te wen. Hul agterste driehoek kan dit alleen vir hulle regkry. Die enisgte stat waar bulle.beter was as die Bulls was turnovers.
Die Bulls verkies om op voorvoet die bal weg te skop. Skop ons swak, val die hele spul in sy peetjie in. Wat nodig is is game plan waar ons 60 % balbesit in wentellings kan omskep. Wat nodig is is om die borrelende talente soos die Kriels en die Sampie Mastriets kans te gun om driee te druk.
Laastens - 'n soeker kp hierdie vlak weet nou al jy kan nie die bal teen Kolbe en kie verloor nie. Dis nie jou coach se werk nie. Jy word betaal daarvoor. Jou hotelverblyf word betaal. Jy word met bus aangery en teruggery. Daar is hele paneel spesialiste wat week na week na elke fasset van jou ontwikkeling omsien. Jy moet eenvoudig dus verantwoordelikheid neem.
Sterkte aan die Lions. Mag hulle.vanjaar wen.
As Legoete onder ons top 3 refs tel is daar ernstig groot skroef kos by die keurinspaneel. Myns insiens is dit politieke drive of andersins is daar groot fout met maaststawwe. Legoete is altyd in omstrendheid gehul. Ek gaan nie eens ingaan op detail nie.
Die skrums. Of mense nou wil weet of nie, gaan alles oor tegniek. Jy kan so sterk brul soos jy wil. In die jare 80's het die Vrystaat vir Piet Bester gehad. Hy was kleiner as al sy opponente maar was so slim soos almal saam. Myns insiens skrum Dean warm en lou en so ook Werner Kruger. Hulle spel id los is egter baie goed. Teen Griekwas en die Pumas en die Cheetahs was hulle baie goed. Maar Saterdag.weer gemiddeld. Ek weet eerlik nie of dit die ref is en of dit hulle is nie. Legoete het ook teen Griekwas geblaas. Wanneer 'n span in trurat is mag hulle nie die skrum swaai nie. Jy kan net swaai as jy eers vorentoe geskrum.het. meeste voorye sukkel ook om binding te hou as hulle voete nie in lyn is met hul heupe nie. WP se eie skrumwerk was maar so-so vanjaar. Hul vaste 5 is nie iets om oor nagmerries te hê nie.
Ons lostrio is goed maar ons baldra strategie is soms regtig dom en voorspelbaar. Jacques du Plessis word eenvoudig om die enkels gestuit. Toegegee min spanne kry dit reg om die bal by hom af te neem en hy maak soms goeie lynbreke. Maar as Jacques nie die bal op volspoed gaan kry nie.dan beteken daardie move niks. Ouens wat so groot is raak eers sterk as hulle soos sneeubal op jou afkom maar as jy sy spasie beperk met twee spelers.en jy maak.die bal.stadig by losskrums dan is dit oneffektief.
Ross.wil ek niks oor sê nie. Maar is daar regtig NIEMAND beter in Pretoria nie?
Jacques Louis moes nie die losskakel gewees het nie, naar omdat geen binnesenter id CC aangewend is nie was FL.in.penarie. dit was egter teen halftyd duidelik dat JLP heeltemal.van stryk af was en fL.moes toe.die courage gehad het.
WP se hele strategie.het van een digv afgehang: klop die Bulle voor halftyd. Hoekom? Ons spelpatroon is nie gebou om vinnig terug te slaan nie.maar eerder stelselmatig te versmoor. Ongelukkig kan ons nie met hierdie game plan groot agterstande uitwis nie, so paniek gaan ons deurmekaar gooi. Ak wat hulle toe moes doen is om verdedigingsgewys die druk op ons te hou. WP se spelpatroon stel hul in staat om sonder die bal games te wen. Hul agterste driehoek kan dit alleen vir hulle regkry. Die enisgte stat waar bulle.beter was as die Bulls was turnovers.
Die Bulls verkies om op voorvoet die bal weg te skop. Skop ons swak, val die hele spul in sy peetjie in. Wat nodig is is game plan waar ons 60 % balbesit in wentellings kan omskep. Wat nodig is is om die borrelende talente soos die Kriels en die Sampie Mastriets kans te gun om driee te druk.
Laastens - 'n soeker kp hierdie vlak weet nou al jy kan nie die bal teen Kolbe en kie verloor nie. Dis nie jou coach se werk nie. Jy word betaal daarvoor. Jou hotelverblyf word betaal. Jy word met bus aangery en teruggery. Daar is hele paneel spesialiste wat week na week na elke fasset van jou ontwikkeling omsien. Jy moet eenvoudig dus verantwoordelikheid neem.
Sterkte aan die Lions. Mag hulle.vanjaar wen.
Dit sal jammer wees as Sampie moet gaan. Wiehan Liebenberg was ons weeskind vanjaar. Die Bulle klou te lank vas aan Akona. Weet nie regtig wat is die planne met Ulengo nie. Miskien kyk hulle na Kefentse Mahlo. Hoe dit ook al sy, die Bulle sal meer vir hul vleuels moet bied as skop en hoop.
Luhan rate ek nog altyd hoog maar ek weet nie mooi wat het met sy rugby na 0'20 gebeur nie. Hy was selfs in Varsity Cup maar middelmatig. Maar ek dink steeds hy is goeie skrummie.
Nie lekker om hierdie week Bul in Kaapstad te wees nie.
> Oct 20, 2014 at 03:02 PM
> bloukaap ek sal glad nie mind om Kobus van Wyk by ons te he nie. Sterk, vinnig , uitstekend in die lug en n rugby brein aan hom.
Hy's 'n wit vleuel, wanneer laas het jy een van hulle gesien?
Die Bulle verloor klaar vir Bongi ons kan nie bekostig om te min kwota spelers te hê nie
> Oct 20, 2014 at 01:18 PM
> praat van Mastriet - hy het blykbaar geteken by Lions. dink amper Lohan Jacobs ook
Hulle wil groot rugby gaan speel vir 'n verandering