Handré Pollard, Rudy Paige, Marcel van der Merwe, Bongi Mbonambi invited to Stellenbosch training camp
Following the elimination of the Cell C Sharks and the Vodacom Blue Bulls from the Absa Currie Cup and the conclusion of the First Division, eight more players have been invited to the Springboks’ training camp in Stellenbosch.
The Springbok selectors have invited Lwazi Mvovo, Cobus Reinach, Lourens Adriaanse (all Cell C Sharks), Handré Pollard, Rudy Paige, Marcel van der Merwe, Bongi Mbonambi (all Vodacom Blue Bulls) and Boela Abrahams, who starred for the Down Touch Griffons in their Absa Currie Cup First Division final victory on Friday, to join 20 nationally contracted players and four others as the team start their preparations for what will be an arduous Castle Lager Outgoing Tour.
The 32 players at the training camp will want to use this opportunity to show the Springbok selectors what they can do before the squad of 36 for the tour is finalised.
Players from the two teams who will contest the Absa Currie Cup Final this weekend, DHL Western Province and the Xerox Golden Lions, who do not have national contracts were not considered for the camp.
“We’re still contemplating certain positions and this is an ideal opportunity to see what these guys can do,” said Springbok coach Heyneke Meyer.
“Our situation at scrumhalf is not ideal – Fourie du Preez is out for the season and we’re awaiting more information on Ruan Pienaar’s injury, while Cobus Reinach missed the Currie Cup semi-final because of injury.
“We’ve decided to cast the net wide and invite Rudy and Boela, also to introduce them to the to the Springbok culture and ethos as two promising youngsters.
“Most of the players have been part of our set-up before, but for others this will be their first involvement with the Springboks. While I’m sure they will want to use this opportunity to impress, we’d also like to get to know them better and see what they are capable of before finalising the squad.”
The final squad for the Castle Lager Outgoing Tour will be announced on Monday, 27 October before the players gather for a pre-departure camp in Johannesburg on Wednesday, 29 October.
Players invited to Stellenbosch training camp: Boela Abrahams (scrumhalf), Lourens Adriaanse (prop), Willem Alberts (loose forward), Marcell Coetzee (loose forward), Damian de Allende (centre/wing), Lood de Jager (lock), Jean de Villiers (centre), Bismarck du Plessis (hooker), Jannie du Plessis (prop), JJ Engelbrecht (centre/wing), Eben Etzebeth (lock), Lizo Gqoboka (prop), Cornal Hendricks (wing), Francois Hougaard (scrumhalf), Siya Kolisi (loose forward), Patrick Lambie (flyhalf/fullback), Willie le Roux (fullback/wing), Victor Matfield (lock), Bongi Mbonambi (hooker), Teboho “Oupa” Mohoje (loose forward), Tendai Mtawarira (prop), Lwazi Mvovo (wing), Trevor Nyakane (prop), Coenie Oosthuizen (prop), Rudy Paige (scrumhalf), Handré Pollard (flyhalf), Cobus Reinach (scrumhalf), Jan Serfontein (centre), Adriaan Strauss (hooker), Flip van der Merwe (lock), Marcel van der Merwe (prop) and Duane Vermeulen (No 8).
Ons het begin om vir Arno Botha en Spies te verloor. As ek dit nie mis het nie, was Stegman ook vir 'n tyd nie beskikbaar nie. Dit is/was feitlik ons beste lostrio wat die Bulle sou gebruik het. Baie bloggers se vir Spies sleg maar hy het baie min rugby gespeel en ek stem saam dat hy die laaste seisoen of 2 nie op sy beste was nie maar hy is verseker nie so sleg soos party mense hom hier uitmaak nie. Ek glo nog steeds dat die Bulle hom verkeerd aangewend het. Gebruik hom verder van die vaste fasette en nie as 'n stormram nie. Hy was ten minste 'n vleuel op sy dag. Dit wys maar net weer dat ons afrigters die pot mis sit.
JdP het goed deurgekom maar ek dink hy kan ook 'n goeie slot wees.
Ons stutte staan nog te veel strafskoppe af. Is daar nie 'n behoorlike voorspeler afrigter nie. Wat van Pieter de Villiers wat by die Bokke betrokke was. Hoe kry die Leeus dit nou al vir 'n paar jaar dit reg om so 'n goeie skrum te he met geen Bokke nie. Daar het al 'n paar van hul spelers oorsee gaan speel(Heincke van der Merwe en JC janse van Rensburg) maar hul skrum nog steeds goed. Dit wil maar net se dat daar reg afgerig word. Van die Leeus gepraat. Daar is 'n paar weggooi kinders van die Bulle wat nie te sleg doen daar nie. Robbie Coetzee, Marnitz, Tecklenburg, Franco Mostert net om n paar te noem.
Hougaard het in die begin van die seisoen ook nie die wereld aan die brand gespeel nie maar gelukkig het HM die lig begin sien en hom meer vryheid begin gee. Dit Bokke se wedstryd plan is nie net meer op skop gegrond nie
Ons agterlynspel is vir my iets om oor te huil. Ons het die spelers maar hulle word in 'n gameplan ingecoach wat om van te kots. Serfontein, WSS, Pollard, Hougaard, Kriel en so kan ek aangaan is van die beste voetballers wat jy kan kry maar nee, hulle word nie vryheid gegee om hul natuurlike spel te speel nie. Selfs Visser kan baie aanskoulike rugby speel as hy net nie so af en toe 'n blonde oomblik beleef nie.
As ek so van die kommentaar op die vorige blog lees, wil dit voorkom of die Bulle genoeg balbesit en gebiedsvoordeel gehad het maar nie veel met die bal kon uitrig nie. Weereens, is dit nie afrigting nie. Balle verloor in kontaksituasies? Is dit slegs seker spelers wat altyd dieselfde foute maak. Hoekom doen die afrigters nie iets om daardie foute aan te spreek nie.
Spelers wat weg is by die Bulle en elders uitstekend speel. Swartkop Pottie is 'n uitstekende voorbeeld wat vir die Waratahs(ek dink) speel. Hoekom is hy in die eerste plek laat gaan en hoekom speel hy soveel beter daar anderkant?Afrigting?
Die Xander mannetjie moet die Bulle ook wegjaag want wat hy van kontraktering weet is gevaarlik.
Ons geliefde coach FL. Ek het in die verlede baie vir hom opgekom maar my ogies het ook intussen oopgegaan. Hy is miskien 'n baie goeie mens maar wat hy van afrigting weet is gevaarlik. Wat hy van spankeuses weet is nog meer gevaarlik. Dit gaan my verstand te bowe dat FL 'n spelers soos Ross Saterdag na Saterdag se geploeter nog steeds kan kies. Ek dink as Louis Fouche nie seergekry het nie, sou FL hom seker nog steeds gekies het. Hy het net sekere spelers wat hy fancy en kies hulle, ongeag of daar beter spelers is. Dan kies hy ook die beste no10 in die land op 12 in 'n semi-finaal. Jou losskakel moet die planmaker wees en die spel dikteer. JLP is mos nou verseker nie beter as Pollard nie. My vraag is nou : Hoekom word JLP dan bo Pollard gekies. Dan nog 'n ding van FL wat my die stuipe gegee het was die manier hoe hy sy plaasvervangers gebruik het. Lyk my hy het voor die tyd besluit dat 'n sekere speler soveel tyd op die veld gaan wees en daarna word hy vervang, maak nie saak of daardie speler 'n slegte wedstryd het en al in die eerste helfte vervang kon gewees het nie. Dan het FL ook net sekere spelers aan die rotasie stelsel bloot gestel nl haker, skrumskakel en buite senter.
Ek dink regtig FL en sy afrigting span kan maar die pad vat. Hulle het nou lank genoeg drooggemaak. Ek is nou nog kwaad dat HM soveel van die Bulle se coaching staff saam met hom gevat het.
Ek weet egter nie wie die oplossing as afrigter kan wees nie.
Jammer vir die lang boodskap maar sien julle volgende jaar weer
Ek dink egter met Hougie op skrummie, Pollard op 10, Jan en WSS die senters, JJE en daai nuwe vleuel van die Luiperde as vleuels en Kriel op 15 kan ons 'n baie gevaarlike agterlyn he.
Die probleem gaan wees die afrigters en wedstrydplan. Met so 'n agterlyn sal Ackerman van die Leeus darem kan baljaar
Kriel/visser
Jje
Wss
Jan
Basson
Pollard
Hougie
Lappies
Arno
Steggies
Jdup
Flip
Marcel
Strauss
Dean
Callie
Trevor
Victor
Spies
Piet
Kriel/visser
Hatting
Kom ons hoop maar Paige, Adriaanse en Boela trek nie n bok trui oor die kop nie.!!!
Ek hoop om na volgende week se finaal n paar Lions spelers daar te sien. Schalk, Kriel, Whiteley, Dreyer, Redlinghuis, Boshoff, Robbie Coetzee is almal manne wat verdien om te gaan toer. Maar dit gaan nie gebeur nie a.g.v kleur.
Francois
Kriel/visser - Ons hoop maar Kriel
Jje - Moet eers leer om te tackle en voluit te hardloop
Wss - Ja
Jan - Ja
Basson - Ja
Pollard - Ja
Hougie - Ja
Lappies - Sal Arno op 8 speel
Arno - Lappies
Steggies - Nee wat hys oor die muur, het hy ooit gespeel in die semi?
Jdup - Iemand beter die seun kwaad maak. Op die oomblik te lomp - Matfiel sal begin
Flip - Seker maar want Willemse maak n goeie besluit en verlaat ons. Ek sal geld wed Flip gaan n paar games kos en n paar geelkaarte kry of vir so 3 wekies geskors word
Marcel - Ja
Strauss - Ja en kaptein
Dean - Nee staan te veel strafskoppe af, maar het ons iemand anders?
Callie - Nee glad nie
Trevor- Ja
Victor-
Spies
Piet
Kriel/visser
Hatting
Nou ja in my opinie sal die span seker so 8ste eindig.
RIP the once mighty Blue Bull
"We are happy what happend the season"????? Rerig Frans gelukkig om maar deel te wees van die spanne wat die CC opmaak?? Stel jy glad nie belang om dalk n beker te lig nie??
Soos dit nou gaan gaan ons WP se 11 jaar rekord breek.
Blue Bulls coach Frans Ludeke stood by his decision to play Handre Pollard at inside centre in the Currie Cup semifinal at Newlands.
The Pretoria side were forced to play catch-up after a horror first half, and although they managed to mount a late charge with Pollard operating at flyhalf they ultimately came up short, putting an end to their season.
However, Ludeke said that he backed the decision to give the No.10 jersey to the more experienced Jacques-Louis Potgieter.
"Obviously there will always be turnovers and mistakes and stuff like that. I thought Pottie's [Jacques-Louis Potgieter] kick just before half-time was a special conversion and it gave the players a little bit of belief.
"Handre [Pollard] in those last 20 minutes he made a difference at 10, a different style and a different approach to the gainline which gave us a little bit of momentum," he said.
The Bulls boss acknowledged that Province had been the better team on the day, and paid tribute to his side's fighting end to the season.
"We know what we have for the future and I think that is important. It was always going to be a huge battle for us to get a result here [Newlands], but we are happy with what happened through the season as well.
"In the second half we applied pressure on them and really tried to fight our way back into the game but their defence kept us out and they played well, they deserved to win," he said.
Ludeke said that he expects Province to go on and win the final at home next week, but cautioned that if any team has what it takes to cause an upset at Newlands it is the Lions.
"You always have to back the home team, we have been in finals playing at home and it is a huge battle for any side coming here.
"Through the season they were the in-form side, but then again finals are there to be won and the Lions have got a game that can cause an upset," he added.
Ek het dit ook nou net gelees.... Kyk ek is eintlik spraakloos oor wat Frans deesdae se. Hy raak die volgende Peter de Villiers! Hoe meer hy praat hoe meer bewys hy eintlik hoe min weet hy van rugby!!
Ek kan net nie verstaan dat BBRU nie iets doen rondom dit nie?? Is dit net ons as ondersteuners wat elke naweek die stront sien wat die sogenaamde afrigter maak!! Soos baie mense al genoem het ... is my nuwe fantasy om te dink wat Johan Ackermann met die span kan maak, maar dit gese dink ek enige iemand sal nou 'n verskil maak!!
Ek glo nie daar gaan enige veranderinge kom nie - dink volgende jaar gaan dit maar weer dieselfde spelers, dieselfde game plan en dieselfde coaches wees!! Hoop iewers kom daar lig in die tonnel met die spelers wat ons het.
dan het ek ook aan die begin van die CB gese dat ons skakelpaar die swak skakel in die span is. Die res van die span was nie vir my sleg nie behalwe 9 en 10. maak swak besluite op verkeerde tyd.
Ek se weer, ek is n Bul in murg en bloed en sal altyd een bly, maar dit maak n mens hartseer dat Ludeke toegelaat word om hierdie trotse unie en spelers se loopbane te vernietig!
Wens n mens kon voor Loftus gaan toi-toi, maar dit sal NIKS help nie.
Van skeidsregter tot speelers kyk wat 'n grap raak dit.
Any big announcements yet? We are waiting....
Nee wat, as ek Pollard en die ander manne by die Bulle is wat ek my goed nou en beweeg aan, FL en die muppets daar verwoes net spelers se loopbane. Kyk vir Spies, daai was seker die beste no 8 in die wereld, maar FL is te dom om sy talente te gebruik, maar verwag om n' storm ram te wees game na game.
Ek wil verder voorstel dat die afvaardiging dan n afspraak maak met Ludeke en die CEO (indien hulle ons wil spreek).
Sal so iets kan werk?
Teen die tyd behoort jy te weet die lot by BBRU vee hulle gatte net af aan die supporters. Daar is een groot massiewe broederbond by Loftus, met n' helse bakleierey tussen die broederbond en sommige raadslede wat gekant is teen wat aangaan by BB rugby. Ongelukkig is FL deel van die sterker broederbond gespuis. Dinge gaan nog ergeraak daar, Geen unie kan floreer wanneer die raadsale slagvelde is nie. Maar ek se jou nou, geen BB truie of iets meer nie, geen gemORD van my tyd op Loftus nie, geen DSTV MEER net om my Bulle te sien speel nie, nike, EK IS FOKKEN GATVOL SE EK JULLE. En oja, geen VODACOM kontrakte vir my meer nie, as die lot aanhou daai muppet bestuur wil sponsor dan stuur ek die lot ook in hulle moer in.
J du Plessis se 1ste pass is net voordat hy van die veld af is
Ullrich/JLP se eingste opsie in hul eie gebied is hoe skop, al is dit met turnover en al is dit woer-woer (Ulrich).
en dan Wunderkind (Ross) verloor die bal in sy heel eertse kontak wat lei tot WP se 1ste drie
Dit vertel jou omtrent alles van die Bulle se gameplan.
Dit was maar 'n swak game, net omdat die Wp besluit het om op verdediging en turnovers te konsentreer. Die verdediging teen Bulle is mos die maklikste ding!!!!
Wat my die kwaadste maak is dat die einstryd op Nuweland is, want dit beteken dat WP in die eindstryd is!
Wat dit ook beteken is dat ons jong spanne nou op Nuweland moet gaan speel en nogal teen die WP. Sies senior Bulle.
Maar juniors ons weet julle kan - kom maak ons trots hier op Nuweland.
Jaar in en jaar uit is die junior Bulle in die einstryd van hulle kompetisies, net om heeltemal van die map te verdwyn as hulle met FL begin werk.
Die jaar vir die seniors is verby en hopenlik is dit 'n tyd vir diep self ondersoek deur die Bulle bestuur, want as Frans Ludeke nog aan stuur van sake gaan bly, dan is dit baie beslis -
RIP Blou Bulle.
Frans het die leeus behoorlik opgedinges en dit het hoe lank gevat vir hulle om reg te kom?
Hel bring maar vir Loffie Eloff na ons toe. Enige iets behalwe die sirkus clown Frans Ludeke.
Persoonlik dink ek van die coaching staf gaan bedank want 'n mens kan ook net soveel shots vat.
Dit sal interessant wees om te sien wie doen aansoek want die verwagting gaan groot wees.
Dit sal 'n spesiale perd moet wees want ons BB Fans hier in Pta is omgekrap. Baie baie omgekrap
Why?
Because you effing fired!!!!!!! Hahahaha
Hier is my bevinding na ek alles rustig oorweeg het, en toe Ludeke se 'positives' artikel gelees het:
DIT IS OM VAN TE KOTS !
Ludeke is besig om die Luke Watson van Bulle rugby te word, as hy dit nie reeds is nie ?
Die spelers is te bang om kritiek te lewer, want dat is hulle hul plekke kwyt. Bestuurslede bly stil, want dan verloor hulle hul tjeks.
Hier is 'n paar feite wat in die werklike rugbywereld bestaan .... ten minste buite die broederbond mure van Loftus:
1. Van Saterdag se WP span, wie sal ons 'n Bulle kontrak aanbied ? Basies net 4 spelers: Kolbe, Senatla, De Jongh en Carr. Die res van hul span is gemiddeld soos ons spelers, of ons het beter spelers in elke posisie.
Met behoorlike afrigting en spankeuses, behoort ons hul ordentlik te klop, elke keer.
So dit is 'n feit soos 'n koei (bul): ons het die beste talent in die land maar met die swakste afrigters en bestuur.
2. Vir 4 jaar sê elke rugbykenner dat die Bulle se wedstrydplan dieselfde is, hulle weet presies wat die Bulle gaan doen .... en elke keer is hul reg. Bulle is die maklikste span om teen voor te berei, Ludeke gee elke span wat teen ons speel hul wens, daar is geen afwisseling nie. Is Ludeke bloot moedswillig of is dit 'n IK probleem ?
3. Almal in die wereld waarsku dat Pollard moet op sy beste plek gespeel word, dit is bloot nugtere logika. Maar Ludeke weet beter, en selfs na JLP vir die soveelste maal flop, hou Ludeke aan om Pollard op 12 te speel. Mens sou dink Ludeke is 'n WP ondersteuner ?
4. Almal sien hoe sukkel Ross nou al vir 2 jaar, hy het 'n verkeerde beroep gekies, maar Ludeke volhard daarmee. Wat probeer hy daarmee bereik, dat hy 'n 'nice lojale ou' is ? Hy vernietig nie net die Bulle se tradisie nie, maar ook arme Ross se lewe.
5. Hoe kan Ludeke vir Werner bo 'n huidige bok Marcel kies ?
6. Hoeveel goeie rugbyspelers se spel het verswak onder Ludeke se hande, dink maar aan Visagie, Piet, JJE, en heelwat ander ?
7. Ludeke se einde het aangebreek, hy het heeltemal kop verloor met laasjaar se super rugby semi op Loftus. Ja, Dewald was ook verkeerd, maar ek dink daar het die einde aangebreek vir die Ludeke era. Die bestuur en borge is net te blind om dit te erken.
Al waarvoor ons nou kan hoop, is dat Ludeke terwille van sy eie lewe en gesin, self sal bedank, groot asseblief ?
Nog 'n seisoen van Ross, JJE op buitesenter, Visser op heelagter en veral dieselfde uitgediende wedstrydpatroon gaan Loftus nog meer vernietig.
Iemand het al genoem dat ons die Leeus moet ondersteun totdat Ludeke en Barend bedank, dit klink na 'n goeie idee. Driekwart van die goeie Bulle spelers is reeds in die Leeu span, die afrigter is ook 'n oud Bul, so eintlik ondersteun ons dan die ware Bulle, al speel hul in ander truie ?
Ons kan al die beste spelers koop, sonder nuwe bestuur en veral nuwe afrigters gaan dit niks help nie.
As ons nie hoor van nuwe afrigters in die komende maand nie, is dit maar dieselfde gemors volgende jaar wat op ons wag.
Of is dit werklik ... Bulle rugby RIP(ieces) ?
Pollard should have played 10
20 Oct 2014
Starting Handré Pollard at inside centre cost the Blue Bulls a chance of reaching the Currie Cup final, writes MARK KEOHANE in Business Day.
Just why Bulls supporters were surprised is beyond me. The Bulls, in the Currie Cup, have been ordinary and when gifted the advantage of the country’s in-form flyhalf, a young man who this year was named IRB Junior Player of the Year and in the Rugby Championship excelled against the All Blacks, the Bulls coaching staff opted to play him at inside centre.
It was a selection consistent with the Bulls’ struggles all competition. Pollard offered the prospect of something out of the ordinary. Instead he was wasted and flyhalf Jacques-Louis Potgieter plodded his way through 60 minutes of Bulls misery.
Potgieter’s first contribution to the game was an aimless 70m punt that ended nearer the stands than any attacking target. It provided Western Province with an attacking scrum from the point of the kick and it was an advantage WP never gave up.
The match was settled after 40 minutes with WP leading 23-3. The second 40 was more about winding down the clock. WP were never threatened and the only time they looked suspect was when Pollard moved to flyhalf on the hour.
Pollard is an attack-minded flyhalf. He's the South African exception and not the rule. He's a No 10, big in size and even bigger in temperament. He runs strongly and takes contact. He makes defences think.
The Bulls backed a donkey and left their only backline stallion in the stables. Pollard was an afterthought. Potgieter is a journeyman. Pollard’s future as an international class-act did not require a decade of travel from one club to another in Europe and from one province to another in SA.
Newlands was never going to deliver an epic Currie Cup play-off because the Bulls are not of the vaunted vintage of a few years back. They simply were not good enough.
Die eerste ding wat Heyneke by die Bulle gedoen het was om 'n klomp senior spelers te laat loop, dit is weer tyd om van die ou hout ontslae te raak en huis skoon te maak
Ek weet ons sal nooit van Frans ontslae raak nie maar ons kan seker van ten minste van sewe die onderpresterende spelers laat gaan
1.) Heel eerste is Potgieter hy hoort in die Curriebeker Eerste Divisie,
2.) Steggman is te oud en stadig en kry te veel seer, hy speel net 'n halwe seisoen
3.) Dean kan nie skrum nie, hy is ses punte gewaarborg op die bord vir die ander span. Hy is wel die beste fetcher in die Curriebeker die jaar
4.) Kallie is so useless hy laat Willie Wepener soos Bismarck lyk.
5.) Ndugane moet nou aftree, ek het baie respek vir hom en sy broer maar hy's nou te oud
6.) Ross, wat hy in die span doen sal ek garrg wil weet. Ek wens Barend wil ons sê wat hulle in die man sien want niemand ander sien dit nie. Spies was useless die laaste paar jaar en ek moet toegee Frans het dit reggekry op Spies met 'n nog groter passasier te vervang
7.) Basson kan net balle uit die lug vang, hy soek nie werk soos van die modern vleuels verwag word nie. Hy kan maar gaan as ons vie Pollard speel want skop en jaag is dan verby
8.) Beyers moet vining in shape kom anders speel ons vir Kriel. Ek kan nie verstaan hoe die Bulle toelaat dat 'n professionele rugbyspeler so vet en onfiks raak en dan nog spoeel ook nie. Veral aan die einde van die seisoen moet 'n speller al fiks wees
Dit sê alles ........
Probleem is, daar is nog 'n ander klomp donkies in bestuursposte en afrigtersposte wat ons jong hingse, ons talentvolle jongspelers se loopbane vernietig met hul dom spankeuses en wedstrydplanne.
Hoe lank gaan dit aanhou ?
Op 'n ander noot - is daar enige van die senior span wat vir die 0/21's kan speel ? Dalk net Janse van Rensburg ? Iemand anders ?
JDP
Janse van Rensburg
Pollard
Odendaal
Kriel
Almal nog 0/21.
Odendaal beseer en Pollard by die bokke, gaan JDP en JVR speel vir die o/21's ?
Ja ons weet ook wat vir ons voorlê in die toekoms, jy gaan volhou met skop en jaag met spelers wat te oud is of net eenvoudig nie goed genoeg is vir rugby of hierdie vlak nie. Jy het ook nie meer vir Victor en Bakkies om die lystane te domineer sodat die jy die bal kan terug kry na jy besit weggeskop het nie
En dan Frans se standard een
", but we are happy with what happened through the season as well."
Hy bou nou al jare 'n span maar met geen verbetering of resultate nie
Hy is ook gelukkig met sy prestasie hierdie seisoen, al het hy die meeste van die jong talent in die land en een van die grootste spelerbegrotings.
Sy span hoef ook nie te presteer soos wat Ackerman of Stonehouse s'n moet met met beperkte begrotings nie
Ek dink Frans het sy plafon bereik in die Curriebeker B of Eerste divisie
Barend moet hom afrigter maak van die Limpopo Blou Bulle
En vir hom help deur 'n agsteman (en Kaptein*) en Losskakel** saam te stuur
* - Ross, wie anders?
** - JLP
Jimmy Stonehouse is dalk ñ beter opsie, I e g enige iets is beter as FL
Jaco Kriel as dit nie is nie, moet nie kom nie groot asb. Bulle gaan jou rugby opdonner soos die res wat hierna toe gekom het.
hoekom moet ons dit altyd iewers anders lees?
Visagie en Hattingh uit vir die eerste paar weke van Super rugby.
Hoe gaan dit nog met jou?
Ek wil net gou hoor by jou, jy het seker diep binne jou die begeerte om n hoof afrigter van n nasionale span te word?
Wel my maat dit is jou gelukkige dag, die Aussies (wow 2x world champions, wat se voorreg sal dit nie wees nie) is opsoek na n afrigiter, en wat n ideale tyd is dit nie veral met die wereld beker om die draai.
Met jou 2 x Super Rugby trofees is ek seker hulle sal na jou CV deeglik kyk, en ek is seker dat as jy mooi praat kan jy sommer vir Pieter Rossouw, Xandertjie, Pine Pienaar, Wessel Roux en sommer die techinical advisor en conditioning coach ook jobs los slaan daar.
Dan jou blue eyed boy (Jono Ross) is nog jonk laat hy vir die Rebels of iemand 3+ jaar speel en maak hom sommer kaptein van die Aussies.
WOW WOW WOW klink dit nie belowend nie?
Maar jy sal moet gou spring Michael Chieka is effens voor jou in die lyn. Maar ek is seker met jou "briljante" gameplan sal dit weer punte vir jou tel.
Laat weet as julle hulp nodig het met die bespreking van die vliegtuig kaartjies ens.
Laat hoor sommer vinnig van jou.
Groete
Nitronic
I have had one of my Japie friends translate your letter to Frans Ludeke.
Unfortunately it seems that FL's application is about 15 years late.
The gameplan he uses went out of fashion with the Macarena dance and just before global warming started having an effect.
As far as Ross is concerned - we would welcome him with open arms. He could be the star in a travelling circus showing how with no skills and ability you convince a coaching staff to pick you despite of no other rugby team on earth being interested. A great motivational speaker no doubt.
So mate you will have to keep FL and his team in BlueBull land - it is a consolation for the very average Aussie rugby sides to know we have at least one SA team we can plan ahead for and beat next year.
Those boers re-wrote "skop skiet and donder" to "skop skop en skop"!
There is no more donder in their gameplan.
I can hear my Sheila calling for lunch - gotta go.
The fans have spoken. Vat jou goed en fokof soos n' goeie seuntjie. Onthou ook net om by die jaarlikse prys uitdeling te wees om jou plonker van die jaar prys te ontvang.
Pollard vir 0'21 binnesenter!
J Dup is baie voorspelbaar ,jis as die outjie net kan voluit hardloop en leer om te offload in die tackle sal dinge baie beter lyk.
Pollard is by die bokke.
Ten minste sal hy nie elke bal wegskop nie!
Gee my liewers n Jorrie Muller.
Ek hoop regtig die is net gerugte, anders sal ek so waarlik vir my 'n ander span moet kry om te ondersteun....
OP DIE VAAL!!!!!!!!!
Vir my is dit logies dat uitvoerende Bestuur verklein moet word om alledaagse besluitneming vinniger te maak. Watter besigheid funksioneer vandag met 30 uitvoerende direksie lede? Dis mos dinosaurus country. Ek kan uit die struktuursamestelling verstaan hoe die ratwerk loop by die Bulls.
Maar wat my wel bekommer is die verdeeldheid in leierskap en die feit dat oud spelers se stem heeltemal verwyder word. Dit blyk dat sekere senior mense bedank het omdat hul voel daar word druk geplaas op stemprosesse. Daarbenewens is daar nou twee assistent hoofde, tr wete Willem Strauss en Gert Wessels. En vlgs beriggewing staan hierdie twee lynreg teenoor mekaar. Ek kan nie mooi agterkom wat die rede hiervoor is nie, maar dit blyk dat daar ook ongelukkigheid heers jeens Louis Nel die president en dat sommige voel Willem Strauss sal hom kan opppneer. Maar hoekom? Berigte wil praat van "paleis revolusie"
Al wat ek weet is dat as 'n afrigter betrek word by hierdie soort verdeeldheid sal hy nooit sy job kan doen nie, maak nie saak wie dit is nie. Dis om hierdie redes dat Rassie Erasmus bedank het by die WP en dat Gert Smal as direkteur van afrigting aangestel is.
Eenvormigheid in leierskap is meta belangrik. Dit beteken nie daar gaan nie mejingsverskille wees nie. Maar as die impak hiervan begin deurwerk na alle fassette vd sisteem moet dit terug bestuur word om nie fokus van rugby af te haal nie. Dit kyk vir my daar is paar ego's wat moeilik buigsaam is. Ek hoop regtig hierdie politiek kan uitgesort word.
Mens kan nie eers die moer in raak daaroor nie vir redes wat ons almal ken....naamlik dat dit moer naby aan die waarheid is.
Kan amper nie glo dat dat ek so vuisvoos en moedeloos is dat so 'n uiters beledigende vernederende en arrogante opmerking teenoor die Bulle my amper koud laat nie.
'n Paar jaar gelede nog sou so 'n opmerking my 'n hoerberoerte laat kry het..........Vandag........wel dis 'n ander kwessie..
POEPINDIEKETEL
Earl Rose. Is jy nou ernstig. Blixem moet ek lag of huil? Is daar genoeg Elastoplast op Loftus op die man aanmekaar te hou. Moet ons dan nie maar eerder na Louis Strydom kyk nie. Hy is nie so swaar op die pleister nie.......
Ons was al vinnig om die comeback te gooi van "3 Super trofees" maar dis nou ook al so oudtyds. In sport is dit maar eenvoudig "you are only as good as the last game you played"
Die dag wanneer Earl Rose n blou bul trui aantrek is die dag wanneer ek my kar was met myne. Louis Strydom is ook nie n antwoord nie.
Ek sidder die dag wanneer Handre dalk n paar games uitsit a.g.v besering ens. (touch wood dit gebeur nie)
Hoekom is die blog nog so stil hou ons nogsteeds begrafnis van die once mighty bull of wat?
Sal dit nie wonderlik om die volgende headlines more oggend te lees nie:
1) Frans and co succumb to pressure of coaching the Bulls
2) CJ back in the light blue( Ek praat natuurlik van Stander)
3) Bulls vice-captain calls time on career
4) Young centre extends Loftus stay (natuurlik Rohan)
en so kan ons ook maar droom ne
Gepraat van opskrifte wat van :
Robbie Deans signs 5 year contract to coach Bulls
Please some one at the BULLS read this blog, the things people saying is true.
You know the saying "more head is better then one". it is also true!!!!!!!!
Project cars build a car game for gamer, but they had 80000 people givning input to make it the best.
There is alot of BULLS supporter thats got a different view, which can help the team.
Just listen to them.!!!
Hoe lank wil jy dit nog uitstel?
Bedank nou en loop,dat iemand in jou plek aangestel kan word.