Kriel, Du Plessis to return to Newlands in Under-21 colours

articles.comments (35)

Kriel, Du Plessis to return to Newlands in Under-21 colours

Vodacom Blue Bulls Currie Cup semi-finalists Jesse Kriel, Jacques du Plessis and Nico Janse van Rensburg will return to DHL Newlands this weekend as members of the Vodacom Blue Bulls Under-21 team that will face DHL Western Province in the final of the Absa Currie Cup Under-21 Provincial Championship.

The trio formed part of the Blue Bulls team that lost out 31-24 to WP in the semi-finals of the Currie Cup and their inclusion in the Under-21 team will boost the junior side's assault on the trophy won by WP in 2013.

Kriel will start at centre and Du Plessis at flank, while Janse van Rensburg will play off the bench.

Another replacement, Roelof Smit, played for the Vodacom Bulls in the Vodacom Super Rugby competition earlier this year, while flyhalf Joshua Stander also represented the Blue Bulls in the Currie Cup.

Coach Nollis Marais named former Junior Springboks captain, Ruan Steenkamp, to lead the team into battle at DHL Newlands.
The Blue Bulls last weekend won their semi-final against the Xerox Golden Lions at Loftus Versfeld, while WP, who topped the log standings after regular play, defeated the Toyota Free State in Cape Town.

"We are up against it, no doubt," Marais said.

"The Province team will have home ground advantage and played some very good rugby this year. Our aim pre-season was to win the final, so we can justify all the hard work and miles put in by giving it our best shot. The experience of Jesse, Jacques and Janse will come in handy and I am keen to see their impact on our effort. It will be a tough assignment, but I honestly believe we can win this."

The team to play WP Under-21 at 14h00 is:

Duncan Matthews, Kefentse Mahlo, Jesse Kriel, Rohan Janse van Rensburg, Jade Stighling, Joshua Stander, Carlo Engelbrecht, Jannes Kirsten, Jacques du Plessis, Ruan Steenkamp (c), Marvin Orie, Irne Herbst, Neethling Fouche, Jan Enslin, Pierre Schoeman. Replacements: Arno van Wyk, Dayan van der Westhuizen, Nico Janse van Rensburg, Roelof Smit, Marquit September, Kobus Marais, Dan Kriel.

Notes:

• Kobus Marais (138 points) is the leading points’ scorer in the competition, followed by WP’s Robert du Preez (137). Joshua Stander scored 98 points and is fourth on the overall list.
• Ruan Steenkamp (9) is the leading try scorer for the Vodacom Blue Bulls Under-21.

Results in 2014:

17 October Blue Bulls 23, Golden Lions 19 (Pretoria) - semi-finals
10 October Border 7, Blue Bulls 123 (East London)
03 October Sharks 10, Blue Bulls 31(Durban)
26 September Free State 13, Blue Bulls 31 (Bloemfontein)
20 September Leopards 10, Blue Bulls 37 (Potch)
06 September Blue Bulls 25, Golden Lions 31 (Pretoria)
30 August Blue Bulls 44, WP 30 (Pretoria)
23 August Blue Bulls 38, Leopards 20 (Pretoria)
16 August WP 28, Blue Bulls 21 (Cape Town)
09 August Golden Lions 41, Blue Bulls 30 (Johannesburg)
01 August Blue Bulls 24, Free State 10 (Pretoria)
19 July Blue Bulls 53, Sharks 25 (Pretoria)
11 July Blue Bulls 143, Border 0 (Pretoria)

Pin It

Oct 22, 2014

(35) Kriel, Du Plessis to return to Newlands in Under-21 colours

  1. Dit is 'n goeie O/21 span. Ek is net bekommerd oor die skrumskakel. Carlo Engelbrecht is baie stadig en besluitloos.
  2. gravatar Cornelius says:
    Sterkte manne, jul is tog die enigste twee spanne wat ons trots maak elke jaar saam met 0/19 s
    Sterkte vir satersag
  3. gravatar Blou Bull says:
    Sterk span. They have no reason not to win!!
    Kefentse Mahlo sal die verskil wees.
    Bulle!!!
    Sy o19 highlights
    http://youtu.be/Lk9gn3sEqKk
  4. gravatar bloukaap says:
    Goeie span manne.

    Maar gaan tough wees teen die WP.

    As ons beide ligas kan wen kan ons vir almal in SA vertel die Bulls het in 2014 die meeste bekers gewen.
  5. gravatar jimmy says:
    Toe nie...

    Bloubefoeterd dis sad maar waar, ons word stadig maar seker gebreinspoel... Hoe de bliksem is dit moontlik, ons is veronderstel om die beste wees? 'n Misoes, dit is wat die afgelope 4 jaar sover was. Tog neuk ons voort op dieselfde snaar en moet ons die vernedering sluk met FL se trooswoorde dat daar positiewe is? Tos man!! Ek sal altyd die Bulle ondersteun, dis in my bloed ...

    HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!!
  6. gravatar nitronic says:
    Groot fout om J Dup in te bring.

    Die man is voorspelbaar en besit geen skills nie.

    Anyway go Bulle!!!
  7. Nitronic, ek verskil van jou oor Jaques du Plessis. Hy het alles om 'n groot springbok te work. Dit gaan oor afrigting en wedstrydplan. Iemand moet hom leer om in 'n gaping te hardloop en hulle moet aan sy balverspreiding werk. Hy is beslis een van die beter Blou Bulle en kan sy kop hoog hou na 'n swak Curriebekerseisoen. Veel beter as Ross, Greyling en JLP.

    Die Bulle se problem is afrigting. JLP het aanvanglik goeie rugby gespeel op losskakel toe hy hier aangeland het vanaf Frankryk in die S15. Namate FL en kie hom afgerig het, het hy net agteruit gegaan was waarskynlik die swakste losskakel in die Curriebeker.

    Die Bulle speel ook nie as 'n span nie. Hulle lyk nie gelukkig as 'n groep nie. Die afrigting verwar hulle en Stegman is nie 'n kaptein nie.


  8. My kaptein vir die S15: POLLARD

    Spies: Moet hom eers van vooraf bewys
    Arno: Is 'n opsie, maar hy moet ook eers bewys dat hy sonder beserings kan speel
    Matfield: Dit is tyd om aan te beweeg. Die Bulle leef te veel in die verlede.
    Stegman: Is nie 'n kaptein nie en hy kry te gou seer
    Flippie: Baie dom en is 'n groot risiko
    Ross: Sy plafon is Carlton liga. Miskien is dit ook te hoog!

    Pollard is 'n gebore leier en hy is baie volwasse vir sy ouderdom.
  9. gravatar jong bulle says:
    Hoekom voel dit vir my asof steenkamp (8ste man), kirsten (slot) en Jdp (slot) baie dieselfde kombinasie as ross, hatting en Jdp is. Mens sou dink dat Smit, steenkamp en jdp 'n baie beter kombinasie is? En meer kommerwekkend, speel ons O21 span dieselfde tipe rugby as wat ons op senior vlak sien?
  10. gravatar nitronic says:
    Poepindieketel

    Nou dat jy dit noem oor Pollard as kaptein kan ek met jou saam stem. Dis een van die min laaitjies / manne wat n pure rugby brein het. Hy speel slim, het skills en het die wilskrag om verder te vorder.

  11. gravatar bloukaap says:
    Jimmy

    What's cooking bru? Dis nie aldag dat ons jou hoor galbraak.nie!
  12. gravatar bloukaap says:
    As hierdie span verloor teen die WP sal dit eintlik skande wees. Ek gaan om hul te support Saterdag want ek is nou gatvil vir Blou Bul.spanne wat boedel oorgee as hulle deur Nuweland se hekke stap.
  13. gravatar Observer says:
    kyk ek kan nie help om te wonder hoe werk die afrigters se koppe. Roelof Smit is bo almal gekies vir 'n Super15 game (bo Liebenberg, Steenkamp en al die res) maar tans is hy op die bank vir die O21 span? So watter boodskap stuur jy uit aan die spelers? Verskil Ludeke en Nollis se opinie oor 'n speler so drasties? ek laat my nie vertel die speler het intussen so verswak nie.
  14. gravatar Mark says:
    Hoekom is Pollard nie in die Span nie?
  15. gravatar Jan Venter says:
    Dink nie dit is n goeie idee om die senior Bulle in die 0/21 span in te sluit nie ons het dit laas jaar ook gedoen en toe verloor ons teen die WP. Ek lees in die Burger dat die bestuur vanaand n nuwe grondwet wil aanvaar om die oud spelers vereeniging uit te stem en geen se meer he nie. ons moet hoop dit gebeur nie want agv die oudspelers wat Loftus help bou het kon die Bulle in 2000 swaai want hulle het n mosie van wantroue in die bestuur gestel en jammer as ek verkeerd is maar ene Mnr BvG was toe ook in die bestuur
  16. gravatar nitronic says:
    Mark

    Pollard is by die bokke
  17. gravatar p says:
    Poepindieketel - 100% dit gaan oor afrigting - Jacques du Plessis doen nou net eending - hy het nie die vryheid om te besluit wat om te doen nie - eenkeer hardloop teen die ou vas (soos nou), anderkeer hardloop na die gap, anderkeer pop die bal na support net voor kontak.
    JLP het nogal goed gelyk toe hy begin het in S15, maar speel nou 'n Totaal ander game.

    Jan Venter - as dit waar is oor die "oud" spelers dan is die einde van die Bulle nader as wat ons dink. Ek kan amper nie glo dat hulle dit eers oorweeg nie.
    Die enigste manier om die huidige ouens aan bewind uit hulle gemaksone te kry is met die voete - WAT WEGBLY VAN LOFTUS -dan gaan die borge mos ook voete kry - weg!

    Go O/21's, herhaal julle vertoning toe die WP laaste op Loftus gespeel het. Julle was hulle totaal oor! Wat my pla is dat hier is nie eers reserwe skrumskakel in die span nie?
  18. gravatar Paarlbul says:
    Poepindieketel - 100% dit gaan oor afrigting - Jacques du Plessis doen nou net eending - hy het nie die vryheid om te besluit wat om te doen nie - eenkeer hardloop teen die ou vas (soos nou), anderkeer hardloop na die gap, anderkeer pop die bal na support net voor kontak.
    JLP het nogal goed gelyk toe hy begin het in S15, maar speel nou 'n Totaal ander game.

    Jan Venter - as dit waar is oor die "oud" spelers dan is die einde van die Bulle nader as wat ons dink. Ek kan amper nie glo dat hulle dit eers oorweeg nie.
    Die enigste manier om die huidige ouens aan bewind uit hulle gemaksone te kry is met die voete - WAT WEGBLY VAN LOFTUS -dan gaan die borge mos ook voete kry - weg!

    Go O/21's, herhaal julle vertoning toe die WP laaste op Loftus gespeel het. Julle was hulle totaal oor! Wat my pla is dat hier is nie eers reserwe skrumskakel in die span nie?
  19. gravatar Theo says:
    Kefentse Mahlo kan skrummie ook speel
  20. gravatar bloukaap says:
    Jan Venter

    Was dit nie die oudspelers wat destyds vir Heyneke wou fire nie?

    Anyway ek weet eerlik nue waaroor gaan al die bohaai in Bulland nie.
  21. gravatar Wayne says:
    Ou Jimbo,

    Een dag speel jy 'n liedjie. Volgende dag vloek jy. Wat gaan aan daarso?
  22. gravatar blouland says:
    Dieselfde geld vir 0/21's as seniorspan. Op papier behoort ons eintlik met 20 punte te wen, daar is meer as genoeg talent.

    Maar jammer Bloukaap, jy gaan kyk hoe sukkel hulle teen die WP Saterdag, weens hul Ludeke wedstrydplan.

    Kan nie verstaan hoe iemand soos Janse VR nie begin nie, die jongman kort speeltyd. JDP is al moeg gestoei en vashardloop in ander spelers, moes op die bank begin het.

    Hopelik sal Joshua Stander sy geleentheid gebruik, en nie weer so sleg vou soos sy game teen WP se seniorspan op Loftus vroeer die jaar nie. Ek dink hy het talent en kan beter doen as JLP en Jantjes.

    Kom Bulle, groot asb, moenie soos die senior span skop en jaag nie, gee ons iets om op trots te wees, speel ......... rugby !

    Bulle bo !

    O ja, as dit enigsins waar is dat die huidige bulle bestuur die oud spelers vereniging wil uitwerk, dan moet die oud spelers maar na die media gaan en Vodacom, dat ons die openbare opinie hieroor kan hoor, wie die Bulle ondersteuners gaan ondersteun.

    Tye van diktators is getel.

    Ons soek nuwe bestuur en afrigtingspan.
  23. gravatar FRANNABUL says:
    Ek sien almal kla oor die wedstryd plan, vir my is daar niks fout met die wedstryd plan nie. Dis die uitvoering wat gebrekkig is wat ons kelder. Ongelukkig het JLP 'n baie swak game gehad teen die WP, as hy aan was of Handre 10 gespeel het kon ons gewen het! Wat die spelers aan betref is dit net Jono Ross wat nie daar hoort nie!

    Iets anders wat die Bulle ook elke jaar kortwiek is hulle stadige begin in die kompetisie. Ons is nooit gereed vir die 1 ste game nie en tel eers spoed op teen die einde!

    Met Matfield wat nou weer speel moet die Bulle Jimmy Stonehouse nader vir voorspeler afrigter en aanvals afrigter vir die S15. Hy brand om in enige hoedanigheid by die Bulle betrokke te raak!
  24. gravatar wayne says:
    Jimmy,

    Come on man. Laat waai met daai playlist!!! It's Friday en all is well. Sharkies het superb coaches aangestel. Next year rule ons weer. So Lions en W.P. moet enjoy. Nou wag ek net vir die nuus dat Pollard en Kriel die Sharks family join.


    Bring on the weekend. Let the good times roll man!!
  25. gravatar Bloukaap says:
    Blouland

    Miskien kan Jessie en Jacques iets anders na die partytjie toe bring Saterdag vir die o'21 s. Let wel, miskien. WP het ook vir EW viljoen en Justin Geduld ingesluit wat hulle baie gevaarlik maak.

    Frannabul
    Ek stem so 50% saam met jou oor wedstrydplan en uitvoering. Ons hanteerwerk was veral vanjaar baie swak gewees, asook die finsihing. Ek persoonlik dink die CC reeks het die WP beter laat lyk as wat hulle eintlik is omdat spanne soos die Bulle en Sharks besonder swak rugby gespeel het.

    Maar behalwe vir balhantering was ons opsies regtig nie goed nie en is kommerwekkend wat ons met aanvallende balbesit soms aangevang het, bv. Spelers wat op vol spoed met overlaps nie die bal pass nie, of skop of verloor. Ek wonder hoeveel driee en games dit ons vanjaar gekos het. Dit eteken die Bukle is jie op standaard wat moderne rugby se vaardighede behels nie. As ek die Bulls is, laat ek vir Rossou afskuif na junior vlakke toe en kry behoorlike aanvals en vaardigheidsafrigter in. Hulle het dit gedoen in 2006/7 en dit het ons die finaal teen die Sharks laat wen. Ons vleuels het blote stormramme geword wat hoë skoppe of die laaste 10 minute kans kry om in spasie te hardloop. Ons het dus spelers maar Bulle se patroon is regtig net te konserwatief vir die propvol jong talent wat wag om deur te kom. Hoe meer ons aandag gee aan nuwe vaardighede om opposisie aan die raai te hou en turnovers uit te buit, van 0'19 level af, hoe beter vir die toekoms van Bull rugby.

    Voorlangs, behalwe vir 8steman, het ons mooi geshape vanjaar maar ons was, soos jy sê te stadig uit die blokke gewees. Grotendeels omdat sekere spelers nie fiks was met aanvang vd reeks nie. Steggies en Greyling om twee voorbeelde te noem. Toe Steggies fikser begin raak het, het ons weer in die game gekom. Dit het geleidelik ouens soos Grant Hattingh en Paul Willemse aangesteek. Waaroor ek veral bly was was Hattingh wat uit Matfield se skaduwee begin klim het.

    My. Volgende punt gaan oor spankeuses. Frans het vanjaar paar liederlike foute begaan en hy stamp ongelukkig te veel sy kop teen dieselfde klippe. Deesdae is moderne tegnologie ook vir jan-publiek beskikbaar om vir hulleself te sien watter spelers oneffektief is of patrone oneffektief gebruik word. Hier dink ek bv. Aan die feit dat Pollard vanjaar aanvanklik in die superreeks weggelaat is ter will van ene Louis Fouche!!!!!!!! Bongi Mbonambi twv Maku en Visagie!!!!!!! En Ross op 6 terwyl ons beskik het oor Wiehan Liebenberg en Roelof Smit.!!!!! Dan praat ek nog nie van die Sampie Mastriets, Jessie Kriels en Marcel vd Merwes nie. Frans se oorpositiwiteit na afloop van die games het mense begin irriteer want die feite spreek vanself. Om nog nie eens te praat vd flop om Dewald Potgieter SA toe te bring nadat ons vir hom gesê het hy is nie goed genoeg nie, en toe ook vir Wimpie vd Walt om in te staan as Ross sou seerkry!!!!! Dit terwyl ons ook geweet het nie een van lg spelers sou mag speel in uitspeelwedstryde nie. Dan was daar ook die blaps om Matfield uit te los vir die Lions game toe ons teruggekom het van toer af. Daardie game het ons seisoen in die mandjie gegooi.

    Ek is wel bly dat WSS en Kriel in die CC kans gekry het om te roteer en hul staal te toon. Maar on shet nog te min gesien van Mastriet en Jamba Ulengo.

    Dus: Swak kontraktering en spankeuses vorm ook deel vd prentjie van 2014. Dit lyk of daar beter kontraktering gedoen is vir 2014 met die drie Vrystaters, maar ons verloor ysters soos Mbonambi en willemse en lyk vir my grotendeels Wiehan Liebenberg ook. Lg. is vanjaar beroof van gereelde speeltyd ter will van Ross wat totaal uit sy diepte uit was.

  26. gravatar Jimmy says:
    Bloukaap ek het so half en half ge-crack, moes seker ten minste 'n week gewag het. Jammer vir my taalgebruik.

    Sterkte Bulletjies!!!!!
  27. gravatar Nguni says:
    Enige iemand dalk nuus oor die uitkoms van gisteraand se raads vergadering rondom die oud spelers?
  28. gravatar Stapper says:
    Die Blou Bulle-rugbyunie (BBRU) se nuwe grondwet is Donderdagaand goedgekeur, ondanks ’n laaste pleidooi van die Ligbloues se oudspelersvereniging dat hul verteenwoordiging in die unie se uitvoerende komitee behou moet word. Die grondwet is op ’n buitengewone algemene vergadering by Loftus Versfeld goedgekeur. Hoewel die Bulle se Vereniging van Oudspelers hul verteenwoordiging op die uniekomitee behou, sal die oudspelers nie meer ’n visepresident op die uitvoerende komitee hê nie.
  29. gravatar blouland says:
    Stapper, wat beteken dit alles ?

    Dieselfde bestuur en afrigters vir nog 10 jaar = nog 10 jaar se slegte spankeuses = nog 10 jaar se patetiese wedstrydplan = nog 10 jaar se lee trofeekas ?

    Wil net weet vir hoe lank ons getroue blou ondersteuners in ballingskap sal moet gaan ?
  30. gravatar Stapper says:
    Blouland, daardie verandering beteken in hierdie stadium bittermin in terme van die profesionele rugby opset . Hierdie veranderinge is by die BBRU wat amateur rugby beheer. Die BBM beheer profesionele rugby, en dit is hierdie spanne wat ons (?) ondersteun.

    Die BBRU en die BBM is onafhanklike entiteite met elkeen sy eie bestuur. Die hoof van die BBRU is Louis Nel en die hoof van die BBM is Barend van Graan.

    Die BBRU is mede-eienaar van die BBM. Die eienaars of die verteenwoordigers van die eienaars en daar is slegs 2, is die persone met die werklike mag het om groot besluite te neem.

    Dit is moontlik, na die grondwetlike veranderings by die BBRU dat die president van die BBRU, tans Louis Nel en dus die verteenwoordiger van die een eienaar in 'n sterker posisie mag wees wat sekere besluite by die BBM mag raak. Onthou dat die termyn van die president van die BBRU was slegs 2 jaar en dit verander nou na 4 jaar. Dit gaan beteken die president kan nou meer tyd aan bestuur bestee en mider aandag gee aan die volgende verkiesing.
  31. gravatar JP says:
    Geagte Mnr. Nel wanneer gaan jy ons die mense wat jou salaris betaal vertel hoe gaan jy die gemors wat aangaan in die bulle se afrigting reg stel ons het die reg om te weet wat aangaan daar is nog genoeg tyd om dit te doen raak ook onslae van jou CEO hy beteken niks vir die bulle
  32. gravatar BarryBul says:
    Daar verloor die U19's, ooooo kak . . . . .
  33. gravatar jong bulle says:
    Ek dink O19 span was baie ongelukkig. Hulle het nie verdien om weg van die huis af te speel nie, maar dit is maar hoe dit werk. Om sake verder te vererger, kry hulle 'n hopelose home town ref.

    Hulle het vir my nie sleg gespeel nie.

    Volgende is dit Pro Legoete. Wat op aarde hy gedoen het om soveel tyd op my kassie te verdien, weet nugter alleen. Bulle se O21 span was ook nie baie indrukwekkend nie.

    En dan later vanmiddag is dit die grootste home town ref van almal. Jammer leeus, maar julle gaan dit nie maak nie.
  34. gravatar bloukaap says:
    Terwyl die nuwe bestuur verkies word verloor die 0'19's hul finaal teen die WP op Nuweland.

    Blou Bul rugbyspanne se huidige stand kan so opgesom word: ernstige tekort aan balvaardighede.

  35. gravatar jong bulle says:
    @bloukaap ten minste het die O19s met die regte ingesteldheid gespeel. Hulle het probeer offload in die tackle en nie net heeltyd geskop nie. Stem saam jou oor vaardighede en die ander is ons skrum werk. Bulle moet vir Balie Swart kry om met almal by bulle te werk van Craven week span af.

    Ons moet onthou dat tuisveld voordeel baie tel. Ek het al bitter min O19 en O21 WP spanne gesien wat op Loftus wen en andersom dieselfde storie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *