Four Vodacom Bulls named in November tour Bok squad

Four Vodacom Bulls named in November tour Bok squad

articles.comments (60)

Four Vodacom Bulls named in November tour Bok squad

Matfield, Pollard, Hougaard and Serfontein named for tour to Ireland, England, Italy and Wales

The Blue Bulls Rugby Union on Monday congratulated Victor Matfield, Handre Pollard, Jan Serfontein and Francois Hougaard for their selection into the Springbok touring squad that will play Ireland, England, Italy and Wales in November.

The squad of 36 will see five newcomers and two returnees have been added to the bulk of the Springboks’ Castle Lager Rugby Championship squad as the national selectors opted for continuity and rewarding form in naming a 36-man squad for next month’s tour to the Northern Hemisphere.

Twenty-nine of the 36 players named for the Castle Lager Outgoing Tour were part of the Rugby Championship squad. They will be joined by the uncapped quintet of Robbie Coetzee, Julian Redelinghuys, Nizaam Carr, Jaco Kriel and Seabelo Senatla, while Coenie Oosthuizen and Johan Goosen have been recalled to the squad for the tour of four Tests.

“It’s wonderful to have this kind of continuity in selection, while the five uncapped players in the squad have all been rewarded for superb form throughout the season,” said Springbok coach Heyneke Meyer.

“Many of the selected players were at our training camp in Stellenbosch last week where we put in a lot of very hard work. We’ll have to hit the ground running when we assemble in Johannesburg on Wednesday before we depart on what will be a challenging tour.

“This tour will be a great challenge for both these players to see what they can bring to the table, especially as we only have eight Tests left before the Rugby World Cup next year and we have to ascertain what depth we have at our disposal.

None of the overseas-based players will be available for the final match of the tour, against Wales in Cardiff on 29 November, as it falls outside the international Test window. Ruan Pienaar’s selection in the squad is pending a fitness Test next week in Dublin, where he will join the squad on Sunday.

“The Test in Cardiff will be our second of the season which falls outside the window and as we saw in Port Elizabeth against Scotland in June, this is a great test of our depth,” said Meyer.

The following Springboks and players who have been involved with the national team before were not considered for selection due to injury: Fourie du Preez, Schalk Brits, Callie Visagie, Frans Malherbe, Marcel van der Merwe, Flip van der Merwe, Pieter-Steph du Toit, Francois Louw, Siya Kolisi, Arno Botha, Pierre Spies and Willem Alberts. The latter could come into consideration at a later stage during the tour.

The Springbok squad for the Castle Lager Outgoing Tour 2014:

Bakkies Botha (Toulon, France) - Lock, 83 Test caps
Schalk Burger (Suntory, Japan) - Loose forward, 73 Test caps
Nizaam Carr (DHL Western Province) - Loose forward, uncapped
Marcell Coetzee (Cell C Sharks) - Loose forward, 22 Test caps
Robbie Coetzee (Xerox Golden Lions) - Hooker, uncapped
Damian De Allende (DHL Western Province) - Centre / Wing, 2 Test caps
Lodewyk de Jager (Toyota FS Cheetahs) - Lock, 7 Test caps
Jean de Villiers (captain, DHL Western Province) - Centre, 102 Test caps
Bismarck du Plessis (Cell C Sharks) - Hooker, 66 Test caps
Jannie du Plessis (Cell C Sharks) - Prop, 60 Test caps
Eben Etzebeth (DHL Western Province) - Lock, 29 Test caps
Johan Goosen (Racing Metro, France) - Fullback / Flyhalf, 5 Test caps
Bryan Habana (Toulon, France) - Wing, 103 Test caps
Cornal Hendricks (Toyota FS Cheetahs) - Wing, 9 Test caps
Francois Hougaard (Vodacom Blue Bulls) - Scrumhalf, 32 Test caps
Jaco Kriel (Xerox Golden Lions) - Loose forward, uncapped
Patrick Lambie (Cell C Sharks) - Flyhalf / Fullback, 36 Test caps
Willie le Roux (Toyota FS Cheetahs) - Fullback / Wing, 21 Test caps
Victor Matfield (Vodacom Blue Bulls) - Lock, 117 Test caps
Teboho “Oupa” Mohoje (Toyota FS Cheetahs) - Loose forward, 3 Test caps
Tendai Mtawarira (Cell C Sharks) - Prop, 61 Test caps
Lwazi Mvovo (Cell C Sharks) - Wing, 9 Test caps
Trevor Nyakane (Toyota FS Cheetahs) - Prop, 9 Test caps
Coenie Oosthuizen (Toyota FS Cheetahs) - Prop, 17 Test caps
Ruan Pienaar (Ulster, N Ireland) - Scrumhalf, 80 Test caps
JP Pietersen (Panasonic, Japan) - Centre / Wing, 56 Test caps
Handré Pollard (Vodacom Blue Bulls) - Flyhalf, 6 Test caps
Julian Redelinghuys (Xerox Golden Lions) - Prop, uncapped
Cobus Reinach (Cell C Sharks) - Scrumhalf, 2 Test caps
Seabelo Senatla (SA Sevens / DHL WP) - Wing, uncapped
Jan Serfontein (Vodacom Blue Bulls) - Centre, 16 Test caps
Gurthrö Steenkamp (Toulouse, France) - Prop, 52 Test caps
Morné Steyn (Stade Francais, France) - Flyhalf, 59 Test caps
Adriaan Strauss (Toyota FS Cheetahs) - Hooker, 40 Test caps
Duane Vermeulen (DHL Western Province) - No 8, 25 Test caps
Warren Whiteley (Xerox Golden Lions) - Loose forward, 2 Test caps

Pin It

Oct 27, 2014

(60) Four Vodacom Bulls named in November tour Bok squad

  1. gravatar nitronic says:
    Baie bly vir Kriel, Redlinghuys,Carr, Senatla en Robbie

    IMO behoort Pienaar, Coenie, Guthro en Morne nie daar nie maar ek verstaan hoekom HM hulle gekies het.

    Dreyer en Schalk van der Merwe kan effens ongelukkig voel. So beife Coenie en Guthro laat gaan het vir die twee.

    Nie te min, de is n goeie bok squad en ek kan nie sien hoekom ons nie al die wedstryde kan wen nie
  2. gravatar Franscois says:
    Nitrotec saterdag was die leeus scrum niks so ek dink nie hulle sal die mas op kom met die leeus voor ry ek voel jammer vi i ou soos minnie en boshoff hy is beter as goosen
  3. gravatar Aussieboer says:
    baie goeie groep. 4 Bulle wat deur die Bulle se aademie en strukture gekom het ;-) die tjekboek sisteem! Kom lees eerder oor die mees suksesvloste CB provinsie en hul 'bul'span by:

    http://www.netwerk24.com/stemme/2014-10-26-wp-jou-lekka-ding#!
  4. Aussieboer........the name says it all
  5. gravatar Paarlbul says:
    Net 4 Bulle in die Springbok span groep van hoeveel!!!!!

    Voorwaar iets om oor trots te wees Meester Frans Ludeke
  6. gravatar bluedog says:
    Net nog n geluk Frans Ludeke en bbru met jul trotse vierde plek in die cb. Julle het werklik hard gewerk om daar te kom. Wat n mylpaal. Allistor Coetzee het te vertelle dat die die Stormers reeds die Super 15 in die sakkie het vir 2015 so suksesvol is die wp nou met die wen van die cb. Wp het vandag n straat parade om die cb aan die mense te oorhandig na al die ondersteuning wat hulle gekry het vanjaar. Baie mooi gebaar wp. Tenminste het die publiek jul paviljoene vol gepak en die geldkoffers laat kreun vir jul blink salarisse. Tenminste het die wp die tipe rugby gespeel wat mense Nuweland toegelok het. Dieselfde kan nou nie van die Bloubulle gesê word met hul swak verbeeldinglose skoprugby nie en dan natuurlik die lee paviljoene waarop die bbru so trots was. Bygesê het dit die bbru baie geld gespaar aan arbeid om die paviljoene skoon te moes maak na die wedstryde. Die marteling is vir eers verby en kan ons weer asem haal tot volgende jaar. Steeds hou ek elke nuusbrokkie dop maar geen teken dat Frans Ludeke en sy afrigtingspan soos manne hul bedanking indien na nog n mislukte rugby jaar nie. Terloops dankie aan Norris en sy O/21 span vir die trofee wat hulle gewen het. Rugby uit ligblou tradisie gewees. Voor sag gemaak en toe die game beklink. 2015, wel dit kan beter gaan maar met Frans Ludeke en Louis Nel aan die spits kan dit beter gaan. Miskien moet ons n game speel en kyk wie die korrekste kan voorspel op hoeveel wenne in n ry die wp/stormers gaan staan voor daar n draai kom in ons rugby. Cb is reeds 5. Frans Ludeke het regtig n trotse rekord opgebou die laaste tyd. Groete vanuit die kaap en nou vir die Bloubul ondersteuners bash op die 15de November by Eaglesvlei in die kaap. Volg die Weskaap bloubulle op fb vir die fotos.
  7. gravatar nitronic says:
    http://www.supersport.com/rugby/sa-rugby/news/141028/Lions_snatch_up_four_Bulls


    Nou ja daar het julle dit Rohan,Sampie, Lohan en Marvin Orie GONE GONE GONE

    Ek kan nie wag vir die dag dat Rohan speel teen ons vrotterige senters nie.

    Dankie Baren, Frans en kie dat julle Blou Bul rugby behoorlik opf$k!!!!!!! Enigeste uitweg is BOIKOT LOFTUS vir 2 jaar dat die dikgat goed lewe van brood en bake beans!!!!!!!!!


    Kom aan Kriels, Handre, en ander o/21's volg hulle nou.
  8. gravatar blouland says:
    Bongi, Willemse, Louw, Orie, Mastriet, Jacobs, Rohan almal weg.

    Veral Bongi, Willemse, Mastriet en Rohan is 'n baie groot slag, so weg is ons diepte, nog 'n sukkel jaar wat voorlê volgende jaar.

    Ludeke, kon julle nie Rohan en Odendaal geroteer het soos jy met vele ander spelers gedoen het nie ? So daar is nou 'n dubbele slag, verloor vir Odendaal deur besering en Rohan is weg.

    Ek is dankbaar vir oupa Ndgane se bydrae in die verlede, maar hoekom hom behou en Mastriet laat gaan ?

    Dink julle om net 3 vrystaters te kry is nou genoeg ? Ander unies kry omtrent 5 of meer nuwe spelers.

    Wat is die volgende goeie nuus wat ons gaan hoor: Ludeke en Ross teken vir nog 5 jaar ?


    Die artikel sê ook:

    They will join former Bulls like Courtnal Skosan, Robbie Coetzee, Franco Mostert, Warwick Tecklenburg and Marnitz Boshoff at Ellis Park. Since leaving the Bulls both Coetzee and Boshoff have received Springbok call-ups.


    Kan die bestuur nie agterkom die spelers wil nie meer vir die huidige swak afrigtingspan speel nie ?

  9. gravatar blouland says:
    Andries Coetzee moet ook by die lys gevoeg word.

  10. As ek sulke goed lees (goeie spelers wat pad vat) wil ek sommer 'n groterige kat skiet net na ek die vierkantige bollie gemaak gemaak het....Die BBRU moes mos geweet het die 4 spelers onderhandel en is oppad.

    Of dink hulle ons het genoeg spoed op die vleuels en kranige senters.

    Die senters is ons dalk nog OK met JS, WSS BO JJE Kriel ens maar op vleuel??? Bliksem ek dink amper naas Basson is Hattingh ons vinnigste vleuel. En die is nog beseer tot Februarie....

    Ek weet nie meer nie.....
  11. gravatar Bulperd says:
    So waar die cherry op die koek. Briljant FL, en Van Graan. Net 4 Bulle in Bok toer span, 4 jongelinge gaan na die Lions. Watch this space daardie 4 manne gaan nog die Bulle stukkend hardloop soos die ander Bulle by die Lions. Sowaar nou is die tyd om management skoon te maak. Kom Sponsers sit die druk op!!!!!!!!
  12. Maar nee ons bou mense ons bou. En ons glo in ons structure. En ons het ons doelwitte vir die jaar gestel. En dit is om alles te wen.

    En ons moet net execute. Ait og as ons execution net beter wees. En dankie vir die 10 mense wat die game kom kyk het.

    En ons het goeie spelers wat deurkom. En ons moet net glo in ons prosesse.

    En ons spelers het ingekoop in die game plan (en die wat nie wil nie gaan op die bench sit.

    Nee o blixem ek kan dit nie meer vat nie.

    BBRU hoor vir my. Ons het by julle gestaan tussen 1992 en 1997. Dis die era waar ons kaptein halftyd die veld verlaat met paniek aanvalle. Onthou julle nog. En 99 tot 2002 toe ene Derek Hougaard en jong manne met trots die Leeus op Ellispark afgestof het.

    Ons het by julle gestaan.

    Daai opnames met die naamsverandering het een game op die oospawwie sit en kyk. Alleen in die donnerse ry want niemand wou na die stront gaan kyk nie. Maar ek het maar. En daai dag met so stomp potloodjie die blokkie getiek om te steun dat ons naam verander na Blou Bulle vanaf Noord Transvaal.

    Ek was daar daai dag op Loftus. 'n Stowwwerige wintersnamiddag.

    Ek was daar in 1970 teen die all blacks. Die finals van 73 en later. Die ,leeeutoer van 1980. Die hartseer dag van 1990 toe Natal ons gewen het. Die blye dag toe ons in 1998 danksy Wattie se foutjie (of nie) die wp wen in 'n finaal.

    Ek het op daai lendelam stoele in julle ouditorium gesit en kursusse doen oor coaching. (Maak daai stoele biki reg want dit gee die spelers rugpyn om daar op 'n maandag na 80 min se video te kyk)

    Oor die jare het ek getekende geraamde truie gekry gekoop gebedel. So moenie my behandel soos 'n moroon nie. Ek het van myself gegee vir die unie en sy geskiedenis. So moenie my ignoreer nie. Ek is die fan wat betaal om te kyk en die overpriced hotdogs icecreams en cokes koop. en R 500 betaal vir 'n trui in die winkel.

    En dis die behandeling wat ons kry.

    Doodse stilte........Vertel ons wat aangaan. Hoekom lees ons op alle ander plekke van spelers wat die unie verlaat en geopereer word ens ens ens.

    BBRU Julle jaag my weg. Ek sal maar voor die TV met my gewone hemp aan die eerste 10 min se getjommel kyk en dan maar my kar gaan was.

    Dankie vir alles. Ek wou 'n bydrae maak maar julle stel nie belang in my R2.50 se bydrae op 'n saterdag middag nie.

    Nooit gedink ek sal dit kwytraak nie miskien iets met ouderdom te doen maar ek het 'n gevoel rugby in Pta is besig om sy gat te sien. Die WiePie fans kruip uit al wat 'n gat is uit soos miere as 'n krummeltjie koek die vloer tref. En dit in ons dorp. Die enigste manier om te keer dat hulle in ons eie dorp vir ons lag is om hulle bekke stil te speel maar dit kon julle nie vir my doen nie en lets face it gaan julle ook nie gou vir my doen nie. So julle het geen lojaliteit vir my ondersteuning die afgelope37 jaar nie. So die vraag is of julle my lojaliteit en voortgesette ondersteuning werd is........

    Kry dit in julle koppe BBRU bestuur hoe eke, die doodgewone fan voel. Probeer dit verstaan of ignoreer dit tot jou eie nadeel. Ons stem met ons voete. Ons stem met ons voete. Kyk hoe leeg is daai pawwies. Kyk hoe leer word jou spaarvarkie.

    So hou op om vir my 'n mielie te prober rol.

    Hou my op hoogte op my eie site (al is hy hoe irriterend) oor wat gebeur met die spelers en doen 'n paar drastiese goed soos om te begin wen of soos die ingelsman sê: face the consequences



    Kan jy dit glo.





  13. gravatar Muzi says:
    That Baby Bok wing Duhan Van Der Merwe..the wo monster Under 19 locks RG Snyman..Jason Jenkins and Jurie Linde..need to be given exposure in senior rugby or else just like Rohan they will pack their bads and leave...all these players can jol!
  14. Muzi, is it confirmed that Ruhan Janse Van Rensburg has signed with the Lions?
  15. gravatar Joffey says:
    Ons verdien darem n antwoord van die gemors van n Bulle management af om te se wat die pad voorentoe is, net die minste wat ons verdien en hulle kan nie eers dit doen nie.

    Tragies!!! Skokkend!!! Hulle breek duisende mense se drome
  16. gravatar Franscois says:
    Ons kan ook nog spelers koop en gan wag en sien maar!!!
  17. gravatar Nguni says:
    Ek lees nou net van die 4 spelers wat na die Leeus gaan... Mense ek dink nie ons weet van die hoe die huidge stand van sake rerig is nie. Die feit dat ons nooit meer gesprekke met die Mnr van Graan het of enige "bestuur nie" spreek vir my boekdele!!

    Iemand sal moet dringend ingryp en iets begin doen.. so kan ons nie meer aangaan nie!!
  18. Ja julle dikgat bestuur en K@K coaches. Wat doen julle daar op Loftus? Van die 4 is slegs Ruhan 'n groot verlies. Sampie kan ek ook nie verstaan nie want hy het nogal heelwat speelkans gekry. Hy lag hom sker 'n papie want hy kan seker al sien hoe hardloop hy om oupa Ndungane.
    Waar de 5$3@% is BB 23. Te skaam om sy gesig hier te wys. Ek sou ook skaam gewees het as ek hy was, nie eens te praat van "verskoning, execution" Ludeke nie.
    MOEILIKE TYE WAT WAG OP ONS> HOOOOOOOOR WAT EK SE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  19. gravatar nitronic says:
    Ons kan koop wie ons wil, al is dit vir Conrad Smith, Richie Mccaw,Kieran Read, Julian Savea ens. Die dikgat bestuur sdal dit reg kry om hul loopbane ook behoorlik op te dinges.
  20. gravatar jong bulle says:
    Kyk, ons kan nie moan oor almal wat waai nie, want ons het vrek baie kwaliteit juniors. Mastriet is useless. Duhan vd Merwe by O19s lyk na 'n goeie vleuel. Orie het ek nogals gedink is goed, maar die Snyman slot by O19s lyk na iets spesiaals. Oor Rohan is ek hartseer, maar Serfontein en Odendaal is goed.

    Die grootste probleem is dat Ackerman gaan meer uit hierdie spelers kry as wat Ludeke ooit sou kon. Die ander probleem wat ek sien is die hoeveelheid gekleurde spelers wat ons het.
  21. gravatar nitronic says:
    Ek weet nie of ons almal besef hoe groot verlies Rohan gaan wees nie. IMO behoort hy saam met Serfontein senter te speel in super rugby. Hy is myle beter as JJ.

    Ai dis n tragiese dag in Bul rugby TRAGIES vertel ek julle. Oh well ons moes dit sien kom het. Selfs Uncel Wynie en Vlokkie het dit sien kom en hulle goodbyes gese. En dan praat ek nie eers van al die so called bulle "rejects" wat ons so gemors het nie.

    Bulle julle het baie meer as nou net n musiek video nodig om julle fans te behou.

    Sekerlik kan die meerderheid spelers ook mos nou hulle stemme dik maak of hoe? Wanneer gaan iemand na ons luister net soos Man Utd geluister het en toe van David Moyes ontslae raak.

    Nee man wragtig so kan dit nie aangaan nie.
  22. gravatar Cornelius says:
    Wat ek nie kan verstaan is dat JJ Engelbrecht nie kon speel vir ons laaste twee games, want hy het n kontrak by die Bokke, maar die beste van als is dat HM hom nie eers gekies het vir die toere, nou hoe nou, dit maak mos nie sin
    Tweedens nou verloor ons 4 goeie spelers wat Leeus toe gaan, maar die bestuur en afrigter bly, nee ek weet nie meer, maar die spreek woord heet, HOU BY DIE BLOU MY VOLK
  23. gravatar nitronic says:
    Cornelius ek dink HM het gesien JJ kan net hardloop as hy oop doellyn het.

    Sy rugby het baie verswak nadat hy by die bulle geteken het. Sy verdediging is nie wat wonders nie, hy kan nie n lyn reguit maak nie, hy stop en probeer rond spring om die defence ens.

    Hy dink SARU betaal hom maar nou net sy kontrak uit en that is it.
  24. gravatar koekemoer says:
    Ag nee man net nie rohan nie,een van die sterkste senters in sa imagine rohan op 12 en jan op 13 liewe hel man daai twee hardloop dan so sterk en is moeilik om grond toe te bring veral rohan hulle sou amok gemaak het.Ek begin nou te dink dat die bulle aspris in die grond bestuur word.
  25. gravatar Jan Venter says:
    Die jong spelers sien wat kom met FL en sy bestuur en nou het LN nog reg gekry om die oudspelers se monde ook te snoer so dit is nag. ek se weer boycott loftus moet meer momentum kry ondersteuners moet met banier Loftus toe gaan wat duidelik se weg met FL en sy bestuur en as Ross aan die bal vat booooo hom van die veld kry Steve dat hy ook sy mond oop maak oor die gemors wat op Loftus aangaan ons Bulls ondersteuners in die Kaap bloei baie erg.Hou sommer n optog voor Loftus met plakkate wat se weg met FL
  26. gravatar bloukaap says:
    Ek dink.nie hierdie is verrassing id binnekringe nie en die rumours loop al lank oor Ruhan van Rensburg. Dis regtug jammer dat die Bulls se kommunikasie soms aan pateties grens as dit oor hul toekomsplanne gaan. Ruhan het waarskynlik.begin dink hy sal nie sommer vir Odendaal as nr. 2 binnesenter kan lig nie en definitief nie vir Jan Serfontein nie. So wat moet Ruhan doen?

    Van al die spelers wat waai is Ruhan en Bongi ons grootste verliese. Marvin Orie lyk vir my nie veel beter as wat Cornell Hess was nie. Nicolaas v Rensburg sou hom lig. Irne Herbst het my ook nie uit my sokkies uit beindruk nie.


    Maar ons het nooit die kans gehad om Ruhan en Odendaal teen mekaar op te weeg nie. Beide se kanse op meer speeltyd sou verwesenlik by of die Leeus of die Cheetahs. Dis jammer dat Frans dikwels.net te lojaal is emso.

    Sampie het vir my goed vertoon id paar games by die Bulls. Maar te min speeltyd gekry. Frans gaan tot in 2030 nog vasklou aan Ndungane. Ek is ook bevrees Jamba Ulengo gaan dieselfde pad stap.

    Sampie gaan baie goed doen by die Leeus. Luhan Jacobs was vir my net te warm en koud. Is hy regtig beter as Piet van Zyl en Rudi Page?

    Maar die Bulle sal wel moet kyk na 50% kleur vanaf 2015 en ek weet nie of ons gerat is hiervoor nie.

  27. gravatar Bully says:
    Ons het volgende jaar omtrent net so 'n sterk span in die S15 soos 'n paar jaar gelede.
    Marcel vd Merwe,Strauss,Victor,Flip,Steggies,Spies,Arno,Hougie,Pollard,Serfontein om net 'n paar te noem, maar ons sit met dieselde probleem afrigter wat nog 10 jaar gelede se rugby wil speel?????
    Net tyd sal leer maar as ons in dieselfde gat val as hierdie jaar en laasjaar, sal ons as ondersteuners maar die byl moet opneem.
    Ons hoop maar dat ou Effie en sy WP agent nuwe planne het, anders........ek is gatvol verloor met 'n beter span op papier as bv die wp spannetjie wat die Currybeker gewen het.
  28. gravatar Johannes says:
    Ek verstaan hoekom Ruhan waai
    Hy speel sy hart uit in die o21's. Hy word n groot toekoms belowe by BB rugby.
    Jan S moet Bokke toe gaan en Odendaal word die volgende 12.
    Geen rotasie soos op 13 - wat ook maar onder druk was - anders het een van die twee 13's gewaai.
    12 is seker die agterlyn posisie wat die meeste kontak vat met BB spelpatroon van crash en bash.
    Nouja Odendaal raak beseer - en wat maak FL - ah kom ons speel Ulrich Beyers daar as n stopgap -en natuurlik toe kom die grootse breinpoep in die geskeidenis van BB rugby - kom ons speel Pollard op 12 want ons voel ons kan nie JL in sy gesig vat nie.
    So Ruhan kyk die spul en dink hier is GEEN kans dat ek ooit bo gaan uitkom nie .
    By die Leeus is hy in die S15 squad.
    Ek voorspel dat nog n paar spelers gaan waai.
  29. Ek volg die Cravenweek die afgelope 20 jaar en ek het nog nooit 'n agterspeler gesien met soveel plofkrag as Ruhan Janse van Rensburg nie. Dit sluit Serfontein, Olivier, Jordaan, de Villiers, Small-Smith, Swanepoel en Odendal in. Die man het afstamp wat vir niks skrik nie en hy is baie vining.

    Die Bulle het hom 'n groter aanbied gemaak as wat die Leeus hom geoffer het. Nogtans wil hy nie meer vir die Bulle speel nie. Wat sê dit vir ons? Die afrigting, kontraktering, bestuur en gees in die kamp stink!
  30. gravatar Wayne says:
    Wat gaan aan daar in Bloubul Land? Sommer 4 spelers op een slag. Ek dink steeds volgende jaar gaan die Bulls baie sterk wees in Super Rugby met Arno terug.
    Maar 4 spelers op een slag kan nie goeie nuus wees nie. Nou wag ek net om te lees Pollard kom Sharks toe. Dan gaan kuier ek sekerlik vir Jimmy in Denmar!!!
  31. gravatar nitronic says:
    Dagse Dagse

    Kan ek maar verdere petrol op die vuur gooi?

    Gerugte is Liebenberg is besig om met Pumas te onderhandel? Weet iemand hiervan?
  32. gravatar Observer says:
    Nitronic, Liebenberg het nie weer 'n Bulle kontrak gekry - regtig onverstaanbaar. Ek het uit 'n betroubare bron verneem hy het voorlopig by Tuks geteken vir Varsity Cup en sal dus nog in die sisteem wees vir 'n tydjie. Is egter besig om oorsese opsies te ondersoek.

    Die spelers wat ons verloor is almal spelers met baie potensiaal maar wat aan die agterspeen gesuig het en soos stiefkinders behandel is - geen ontwikkeling en/of speelkans. So moenie die spelers blameer - die BBRU moet voor hul eie deur vee.
  33. gravatar kabous 23 says:
    Ek dink van die 7 internationale spelers in die bok groep verdien slegs Habana dit om daar te wees. Bakkies te oud, Schalk het se beste dae gehad, Goosen lyk niks beter as morne steyn ne, Pinaar is te stadig en Gutro sukkel in die scrums. Ek hoop nie hulle behandel vir Kolbe dieselfde as vir Gio Aplon nie. Hy was die beste 15 in die CC, en lyk selfs gevaarliker as Willie le roux.Die 4 leeus het defnitief hulle insluiting regverdig in die semi finaal, maar het gesukkel in die finaal weg van jburg af. Tyd sal seker leer, maar hulle verdien hul kans.

    Die bulle verdien nie meer as 4 spelers in die groep nie. As die bulle nie vir JJE op vluel begin kies nie, kan hy maar sy bok loopbaan op sy maag skrywe. OP senter verdien hy nie eers sy plek in die bul groep nie, wat nog van die bokke. Marcell sou daar gewees het as dit nie vir die besering was nie. Snaaks dat hy nie 1ste keuse by die bulle is nie.

    My 4 trekpleisters vir die toer gaan wees Senatla, J Kriel, Pollard en Marcelle Coetzee. Ek hoop hulle kry speelbeurt, want ek brand om te sien of hul potensiaal oorsee gaan uitstaan.
  34. gravatar passdiebal says:
    Ek lees die speler uittog debakel en skud net my kop.

    Marvin Orie was as Kaptein van die SA o20 span gekies en toe het hy sy been gebreek.
    Dit het amper n jaar gevat om te herstel en hy het laat vanjaar weer begin speel.
    Hy is super talentvol, toegewy en boon op alles kan hy as n kwota speler in enige span wees sonder dat mens wonder hoekom hy gekies is.
    Met Willemse wat weggaan, Matfield op sy einde, en Hattingh wat nie juis vertroue inwin nie was hy n lang termyn belegging.
    Al die kwota spelers kan tog nie vleuels wees nie.
    MAW hy is (was) n enorme bate vir enige SA span.

    Ek onthou die eerste keer toe ek Sampie Mastriet gesien het by die Hong Kong 7's en Keith Quinn, die NZ kommentator het mal geword van komplimente.
    Sampie was net so goed soos Senatla - en toe kom die arme man BB toe - en word net nog n passasier soos menige agterspelers. En daar waai hy na 4/5 jaar met niks om te wys Leeus toe waar hy briljant gaan wees - kyk maar.

    Sulke kontraktering slaan my dronk.

    Maar wag ons sal binnekort sien BB koop nog n Wimpie of n Bullbring of n Maku of n Murray.

    JIPPIE BB bestuur.
  35. gravatar Theo says:
    Van al die spelers gaan ons seker net vir Ruhan werklik mis. Dit is 'n absolute skande dat die Bulle hom nie kon behou nie. Waar le die problem? Mnr Ludeke se lojaliteit aan sekere spelers. Dit is een van sy(FL) se groot probleme. Sy sogenaamde lojaliteit. "n Mens moet lojaal wees maar wragtag, gee 'n speller speelkans wat goed genoeg is. Die semi-finaal was 'n sprekende voorbeeld.
    Die ander spelers wat gaan dink ek nie sal sommer die Bulls span haal nie. Die vraag is net wat Ackerman met hulle kan uitrig. Daar is spelers soos Skosan en Blommetjies wat nie in ons 15 tal was nie maar met gemak in 'n ander span se15 instap. Miskien doen hulle goed by die Lions. Verseker sal Ruhan goed doen daar. Die Bulle sal dit nog berou.
    Ek het dit al baie gese en ek se dit weer. Ons het te mn gehalte spelers van kleur. Basson, Nyakane,Paige(3de beste in sy posisie), Maku(3de beste in sy posisie), Oupa Ndungane en Ulengo wat ek nog nie gesien speel het nie. Hopelik kan Ulengo vir ons doen wat Senatla vir die WP beteken. Waar is ons mense wat talent moet raaksien. Hoekom het hulle nie vir Senatla geteken nie of gaan Ndugane vir nog 10 jaar speel. Niks teen Ndungane ne maar ek dinknet sy tenk is leeg. Tyd vir iemand anders om by hom oor te neem. Hy het goeie diens vir die Bulle gelewer .
    Wil die Lions nie maar vir Kriel los en vir Ross koop nie.
  36. gravatar Bulperd says:
    John Michell kom red ons of enigemand anders net nie langer Ludeke nie. Stem as ons nie van hom onslae kan raak nie boikot Lotus tot hy vanself loop. Dit is moeilik om dit te se maar wat kan ons anders doen?
  37. gravatar Franscois says:
    Ek sien dat renaldo bothma by die sharks geteken het dt was i goeie koop ek dink voor langs is ons reg agter langs moet ons kyk na vleuls en full back of dalk i ou wat ooral kan speel ek sal daarvan hou om i speler soos combrink of coenie van wyk te sien wat ooral kan speel en dan dalk vir vleuls kyk na ouens soos rosco speckman of kobus van wyk( ons mag maar droom) aan die ander kant wee het ons basson en jje vi die vleuls saam met kriel op fullback dan nog jan en wss met pollard flyhalf jong en goeie talent dan odendaal ook nog daar!!!
  38. gravatar Pieter says:
    Die bestuur is swak en vat ons lojale ondersteuners in die gesig om soos nou net te verdwyn. FL moes self geloop het na hierdie seisoen as hy eninge trots in homself gehad.
  39. gravatar Joffey says:
    So paar maande gelede het ek op die site gepost dat ons kontraktering van spelers n grap is. Die feite is dat ons nie met dollars, Euros of Ponde kan kompiteer nie so wanneer spelers besluit om soentoe te gan is daar juis niks wat ons daar aan kan doen nie.

    Maar wanneer jonger spelers wat baie talent het oorgan na ander unies toe dan moet ons begin bekommerd raak.

    Feit van die saak is dat n speler soos Ndungane wat naby die einde van sy loopbaan kom nie dit verdien om sy kontrak te verleng nie.

    Daar moet gekyk word na n situasie waar ons jong spelers vir n lang termyn kan vas teken. Spelers soos Ndungane ens maar op n jaar (seisoen) tot jaar (seisoen) kontrak sit.

    Die ander punt wat ek wil maak is dat die Bul span om Pollard moet gebou word, hy is die toekomstige kaptein, spelskepper.

    Daar moet verseker gekyk word om Ludeke te vervang, ek is bereid om deur n seisoen te gaan waar ons niks wen maar darem karakter wys en rigting wys met n bestuurspan wat antwoorde het.
  40. gravatar EUGENE says:
    Die spelers moet rerig baie ongelukkig by die Bulle wees, want as ons realisties kyk loop hulle omdat hulle nie speel tyd kry by die Bulle senior span nie, ten spyte van die feit dat hulle dit meestal nie verdien nie, en nou gaan hulle Leeus toe waar hulle nie een 'n eerste keuse gaan wees nie en partykeer nie eens in die top 3 is nie -
    Mastriet is goed maar nie ONGETWYFELD beter gewees as Basson, Ndungane, Travis Ismael of Ulengo nie (Baie van hierdie selfde bloggers het week na week gevra dat hy asb moet loop) en nou gaan hy agter, Skosan, Combrinck, Volmink, Mapoe, Deon van Rensburg en 'n paar van die Pumas Speckman ens staan vir Superrugby - Gaan hy dan weer loop
    Rohan J v Rensburg is 'n BAIE goeie 0/21 speler maar was dikwels nie eens eerste keuse daar nie, as Dries Swanepoel nie beseer was nie en Dan Kriel is ook al bo hom gekies - Hy word dikwels ge-sub. Hy is nie ONGETWYFELD beter as Jan Serfontein,W Small-Smith of Burger Odendaal nie. Nou gaan agter, Mnisi, Hollenbach, Watermeyer, Hanekom, Mapoe en dalk JW Jonker staan
    Marvin Orrie is 'n talentvolle speler maar gaan nie die senior span haal bo, Matfield, Hattingh (wat selfs Paul Dobson se no.5 van die jaar was), of Van Rensburg nie. Flip van der Merwe het ook al gereeld 5 vir Bokke gespeel. En hy gaan nie span kry bo Franco Mostert, Martin Muller of Lusaseni of Frikkie Spies nie.
    Lohan Jacobs was nog nooit verseker van 1ste span of 'n bank plek nie. Hy gaan agter, Faf De Klerk, Bondesio en Ross/Guy Cronje staan.
    So, ek dink nie een van hierdie ouens gaan nou werklik meer speel by die Leeus nie, so dan moet hulle hoogs de bliksem in wees vir die Bulle!
    Nog iets, terwyl ek dink Ackermann doen baie goed, was hulle nog steeds onder aan die Supperugby tafel en het die Curriebeker gespeel sonder EEN Springbok wat afgestaan is, plus baie min beserings.
  41. gravatar Barry says:
    Ek hou steeds vol dat niks huidiglik met FL gaan gebeur nie. Hy sal by die Bulle bly. Ek vermoed dat HM na die wêreldbeker weer terug sal keer na die Bulle toe en hy die Super Rugby sal hanteer en FL die Currie Beker.

    Victor speel volgende jaar beslis in sy laaste seisoen en sal daarna sal by HM aansluit as afrigter, en as ek dit reg het is daardie kontrakte reeds geteken.

    Ons kan nie alle briljante spelers behou nie. Boshoff is wel Leeus toe maar Pollard speel bo hom in die Bokspan. Spelers in ouderdomsgroepe kom nie noodwendig deur op senior vlak nie.

    Wat my geweldig bekommerd het is dat ons spelers van 'kleur' laat gaan, en die huidige regering gaan nie van sy beleid laat afsien nie en dit gaan die Bulle laat kreun. Ons verloor weereens spelers (kwaliteit) van kleur wat ons duur te staan gaan kom. Ons kan gil, vloek, protes aanteken, maak wat ons wil maar spelers van kleur sal gekies moet word. dis die realiteit.

    Elkeen van ons het ons eie opinie oor hoe die BBRU die Unie behoort te bestuur, en dis ons slegs ons opinie. Om 'n wedstryd op Loftus te gaan kyk is ons keuse en vir watter rede ons ookal gaan of wegbly moet ons aanvaar dat Mnr van Graan en sy Bestuursspan gaan doen wat hulle dink die beste is vir die Bulle. Dis hartseer dat hy nie na ons luister nie, of so wil dit voorkom, want immers koop ons die kaartjies. Eintlik koop ons oppossie spanne deesdae meer Loftuskaartjies as ons.

    Ek het seker min vertroue in die BBRU se Raad en Direkteure en hoop die Borge sien meer in hulle as ons ondersteuners want as Borge begin onttrek gaan dinge erenstig begin wankel. Of is dit dat Borge vasgeteken word en hulle dan verder die geploeter moet aanvaar ......ek weet nie?

    Bulle sterkte vir 2015, dit gaan nie maklik wees nie, want die plan B is goed weggesteek.

  42. gravatar Paarlbul says:
    100% Poepindieketel - Derick Hougaard en Rohan was van die spelers wat die meeste invloed gehad het tydens Cravenweek. Hy het Pollard heeltemal in die skadu gestel. (pollard was WP kaptein)

    Dit is jammer dat hy gaan, maar ek dink hy gaan skitter by die Lions onder Ackerman. Die ouens wat sê hy is agter ander spelers, nee wat hy gaan homself bewys as die beste.

    Selfs Lohan Jacobs gaan van sy warm-koud genees word en wys wat regtig in hom steek. Dit is nou een ding wat jy nie by Ackerman sommer sien nie - daar word warm-koud nie toegelaat nie.
    In elk geval het Ackerman 'n squad wat hy gebruik en nie hierdie patetiese sogenaamde rotasie beleid van Frans Ludeke nie.

    RIP Bulle
  43. gravatar Bloukaap says:
    Dankie vir die Link Le Blues

    Brendan Nel is een van die min blou verslaggewers deesdae. Hy is al geruime tyd bekommerd oor die kontrakteringsissues by die Bulle.

    Sy basiese gevolgtrekking is dat die Bulle nie hul jong spelers regtig vertrou nie en dat die gepraat oor strukture net tot by o'21 vorder.

    Dit striem my dat die Blou Bulle steeds nie na twee dae se bespiegeling op Supersport enigins 'n verklaring uitegreik het oor die vier spelers wat oppad is na die Leeus toe nie. Ek begryp dit glad nie.

    Meneer High Perfomance manager, jou voorganger sou al lankal die tafel skoongemaak het. En die aantygings vd jonger spelers id artikel dat hulle swak ingelig is oor die nuwe aanwinste - moet jy mos bloot weerlê met die waarheid - of kan jy nie? Myns insiens was die Bulls vanjaar toenemnd om die verkeerde redes in die nuus - en dit moet voor Xander se deur gelê word. Maar stille diplomasie was nog altyd die BBM bestuur se manier van dinge hanteer as daar ooglopend krisisse is wat uitpopo.

    Mens verloor nie sommer net talent soos Van Rensburg, Mastriet en Mbonambi nie - êrens is iets baie sleg aan die broei.
  44. gravatar Loftus says:
    Wanneer daar blinde lojaliteit aan senior spelers gegee word ,soos wat gebeur by die Bulle, sal daar ongelukkigheid in die kamp ontstaan,tesame met standaarde wat val. Senior spelers bevind hulleself in n gemaksone en hoef basies net beseringsvry te bly om die volgende week in die beginspan te bly. Die direkte gevolg hiervan is dat daar geen gesonde kompetisie in die groep is,wat standaarde moet verhoog nie. Jonger spelers raak frustreerd en verlaat unie vir ander unies wat spelers kies op meriete....
    Terselfdertyd bestaan daar n Baadjies vir Boeties kultuur in die bestuur,wat veroorsaak dat daar geen prestasie klousule bestaan in die unie nie.
    Plaas al hierdie siektes in dieselfde mandjie, en al die vrugte raak sleg... En nou kan almal dit sien, behalwe die mense wat iets hieraan kan doen...
    Mnr van Graan en Ludeke - is daar enigiets wat hierbo staan wat julle nie saamstem mee nie ? Of verstaan julle dit nie?
    En sal julle ook saam met my stem dat sonder Ian Schwartz, is die unie verlore en julle kon hom nooit vervang het nie?
  45. gravatar victoriabok says:
    Die situasie waarin die Bulle nou is is so bekend, dit het al gebeur.

    Onthou julle toe Uli, Hannes Muller, Strauli, Johan Roux en ander na Transvaal toe gegaan het en die Curriebeker, Super 10 en die Wêreldbeker daar gaan wen het?

    Onthou julle hoe Kitch Christie nie goed genoeg was om Noord Transvaal af te rig nie, en toe by Louis Luyt se Transvaal die Curriebeker en Wêreldbeker gewen het, en vandag nogsteeds die enigste onoorwonne Springbokafrigter is

    Net soos Jimmy Stonehouse, Johan Ackermann, Nico Serfontein en Paul Anthony vandag nie goed genoeg is nie.


    Gaan kyk hoe erg Frans Ludeke die Leeus vernietig het voordat hulle van hom ontslae geraak het
    Trouens, hy wou nie loop nie, op die einde het hy in sy kantoor gesit en niks doen maar steeds salaris getrek totdat sy kontrak verstryk het. Dit wys jou die man het geen trots nie ne hy sal nooit loop nie al kla die ondersteuners ook hoe baie


    En die slegte nuus is dit gaan nog baie slegter gaan voordat ons weer gaan kop optel

    Onthou julle hoe leeg was Loftus en hoe ons in 2000 gerelegeer was om in die Bankfin Beker te speel?

    Lees hierbo wat BGBloubefoeterd skryf oor die donker jare in die verlede, hy's nie die enigste wat dit kan onthou nie
  46. gravatar victoriabok says:
    Moet lees Hannes Strydom nie Muller nie
  47. gravatar marisa says:
    Ek hoop van harte Heyneke Meyer en sy bestuurspan is terug by loftus na die wereldbeker. Daar is soveel goeie afrigters daar buite wat betrek kan word, maar nee ons ploeter so voort. Kyk hoe vinnig het die wp Gert Smal betrek en kyk hoe vinnig het dinge verander. Dit is 'n bitterpil om te sluk om te sien watter rugby die wp speel en hoe die bulle sukkel. Ek hoop Adriaan Strauss en Victor Matfield gryp bietjie in volg jaar. Ons het 'n baie goeie span wat ver kan kom maar ons kort nuwe idees! My hart is seer oor Rohan janse van Rensburg veral, hy loop oor van talent! Maar mens kan hom nie blameer nie, hy gaan nooit bo Jan Serfontein, JJ, WSS, Dries Swanepoel, Odendaal en die Kriel boeties speel nie. Jesse Kriel speel vir my baie goeie rugby op 13. Dries Swanepoel sal ook meer moet speel anders gaan ons hom ook verloor. Sal hom graag 'n wedstryd langs Jan wil sien en so ook Jesse. Die bulle sal verseker vir nog 'n vleuel en slot moet kyk. Hulle stel nou al 'n rukkie aan Luther Obi belang, dit sal 'n groot aanwins wees as hulle hom kan kry. Slot?? RG Snyman en Jason Jenkins is albei jong slotte wat groot belofte toon!! Maar vir eers kan ons asb 'n verandering by Loftus kry!!!
  48. gravatar blouland says:
    Almal kla, heeltemal reg, oor die rassisme tans in sport en wat in die toekoms op ons ruby afgedwing gaan word, naamlik dat nie die beste spelers nie, maar die spelers van sekere kleur verkies gaan word, ongeag of hul goed genoeg is.

    En dit is nie reg nie.

    Maar Ludeke is presies besig met dieselfde ding: hy speel sy maatjies en tjommies ongeag hoe swak hul vorm is. Dink maar aan Visser, Ross, Visagie en later die seisoen, JLP.

    Nee, WP het nie die semi gewen nie, Ludeke het met sy patetiese swak wedstrydplan en veral spankeuses die game weggegooi, ons wedstrydplan en spankeuses is seker opgedra aan daardie snaakse film:

    Dumb en Dumber ? ... of beledig ek nou die fliek ?

    Daar is geen meer durf en passie nie, net 'n Ludeke robot wat heeltyd soos 'n papegaai sê: duuuuh, we did not excecute well.

    Feite is, ons het 'n beter span en talent as WP gehad, maar ons het die wedstryd klaar verloor in die afrigtingspan en keurders se binnekamer, wat eenvoudig hardkoppig geweier het om te leer uit 4 jare se foute.

    Soos reeds hierbo genoem, spelers soos Orie, Bongi en Mastriet moes ten alle koste behou word, hulle is goeie spelers, ongeag velkleur. So ook Rohan, maar nee, omdat Ludeke sekere spelers voortrek, en bloot te hardkoppig is om sy foute te erken, verloor ons nou talent links en regs.

    Was dit werklik te veel gevra om Rohan af te wissel met Odendaal ?

    Ludeke, doen asb die eerbare ding, jy weet wat dit is.

  49. gravatar Bullebakkies says:
    Tom, ek het dieselfde berig vanoggend in Die Burger gelees.

    Dit is goed om te sien dat die Bul ondersteuners saamstaan en Loftus boikot! Ek hoop regtig dit gaan aan in vlg jaar se S15! Dit moet aangaan tot Ludeke bedank!!!!!

    Dit is hartseer om te sien hoe ons Unie agteruit gaan agv van bestuur en direksie se hardkoppigheid!!
  50. gravatar nitronic says:
    En nogsteeds niks berigte van mediese updates of S15 squads nie??

  51. gravatar Johannes says:
    In die berig van Alle Paaie is die laaste sin:

    "Barend van Graan, die Blou Bulle Maatskappy (BBM) se uitvoerende hoof, het aangedui hy sal Donderdag kommentaar lewer oor Loftus se bywoningsyfer"

    Ek wag in spanning!
  52. gravatar Bloukaap says:
    Ek weet nou nie eintlik wat Barend eintlik gaan sê wat so groot verskil gaan maak nie? Die teleurstellende seisoen is verby en behalwe vir Nollis marais dink ek nie daar is vreeslike breë glimlagte by Loftus nie. Hy gaan glad nie in die publiek sê wat Bul ondersteuners nou wil hoor nie. Hy gaan nie bedank nie, Hy gaan nie sy coach fire of nuwe wedstryd plan aankondig nie, hy gaan nie openlik redes gee waarom spelers Leeus toe is nie. So wat verwag julle?

    Die Curriebeker se bywoning lyk oor die algemeen maar swak en selfs die Springbokke se toets teen die Wallabaies die afgelope twee jaar was nie vreeslik goed bygewoon nie. Die mid-sesisoen toetse was regtig maar leërig gewees. te veel rugby. te veel swak rugby.

    Ek gaan kyk nie meer rugby saam met my familie nie - dit kos ons oor die R550. En dan, wanneer ons op Nuweland speel, dis ons die swakste rugby op waardeur ek met my geld moet worstel vir 80 minute lank. Parkering kos n'n ekstra R50. R600 vir wat? So ek gaan kyk maar gewoonlik alleen.

    En ek reken - dis hoekom mense sê: nee wat, ons bly weg. Maar dis my opinie.



  53. gravatar nitronic says:
    Kom ons wees maar weer een voor ou Barend en kie


    Attendance figures for the 2014 Currie Cup league matches:

    WP - 79 029
    Golden Lions - 57 432
    Sharks - 57 417
    EP Kings - 53 570
    Blue Bulls - 47 135
    Free State Cheetahs - 37 764
    Pumas - 24 924
    Griquas - 11 200

    Boikot my blou volk Boikot todat ons onder Griquas beland
  54. gravatar Pieter says:
    JA die Blou Bul ondersteuners kry swaar al wat ons hoor is hoe al die talent weg gaan en ons sit met ou manne soos ons twee ou stutte wat regtig nie meer kontrakte moes gekry het nie. Ons skrum was soos gewoonlik teen WP n gemors maar daar laat hulle Wilco Louw ook gaan WEET HIERDIE MENSE NIKS NIE. Dis bestuur van die Bulle is doodstil ek hoop julle kom met goeie nuus te voorskyn, spelers wat hulle gekoop het en dat FL nie meer ons afrigter is nie ander gaan hulle regtig sien hoe gat vol ons almal nou al is vir hulle swak besluitneming die afgelope 4 jaar
  55. gravatar JP says:
    ASB.. Mnr. Van Graan as ceo van die gemors doen die eerbare ding en vat Frans en die pie man en loop moet asb nie nog tyd mors nie Loftus sal nog meer leeg word Geagte Mnr Nel as Frans en Baren nie loop nie betaal hulle hul kontrak geld en jaag hulle weg jy kan some saam met hulle gaan
  56. gravatar Nguni says:
    Lees nou net die WP het voorry Wilco Smit (SA 0/20) ook geteken... nee wat mense ek dink ons mors ons tyd. Die huidige bestuur is besig om hierdie unie nie in die grond in te dryf maar eerder heeltemal in sy m@er!! Eers as alles afgebreuk is gaan ons ma weer moet begin opbou.

    Ek dink die spelers wat kan spring - spring!! Hulle kan daai ysberg ook sien aankom teen 'n m@erse spoed!!
  57. gravatar Jan Venter says:
    Al wat oorbly is die getroue ondersteuner wat Loftus nog besoek moet by die wedstryde wat hulle bywoon ook baniere swaai wat se weg met LN,BvG en FL die res boycott die wedstryde seisoen kaartjies houers moet nie hernu nei wat n afrigter wat aanhou met Ross en jou beste losskakel op binne senter speel verdien niks beter nie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *