Orie, Stander to extend Pretoria stay

Orie, Stander to extend Pretoria stay

articles.comments (11)

Orie, Stander to extend Pretoria stay

The Blue Bulls Company (Pty) Ltd on Tuesday confirmed the extension of contracts with promising junior players Marvin Orie and Joshua Stander. Both have signed till October 2016.

The 21-year Orie, a former Junior Springboks lock made his Vodacom Super Rugby debut in 2014 and is highly regarded as an up-and-coming player and leader. He was part of the Vodacom Blue Bulls Under-21 team that won the Absa Under-21 Provincial Championship in 2014. The 20-year old flyhalf Stander scored 98 points for the Vodacom Blue Bulls Under-21 team and also made his senior Absa Currie Cup debut this year.

Commenting on the two extensions, BBC's High Performance Manager, Xander Janse van Rensburg, said that Orie and Stander are sought-after players. "There was talk of Marvin and Joshua leaving us, but we have a lot of faith in their abilities. We have invested a lot in their development as well, as they joined us straight out of school, so it is pleasing to see the loyalty continue both ways. We are looking forward to their contributions in 2015 and beyond."

For more information, please contact Janse van Rensburg at +27 72 197 3136

 

 

Pin It

Nov 18, 2014

(11) Orie, Stander to extend Pretoria stay

  1. gravatar bloukaap says:
    Dankie BBM vir die oper kommunikasie kanale.
  2. gravatar Dylan says:
    Tyd om Ludeke te fire en vir Stonehouse of selfs Nollis Marais te kry om ons te coach
  3. gravatar Honibal says:
    Dis goeie nuus. Beide spelers is goeie beleggings vir die toekoms en die gerugte dat Ackers agter Orie aan was, was nie goeie nuus nie.

    Sterte bulle
  4. gravatar nitronic says:
    Net n jammerte die bulle laat die beste o/21 speler in die land loop.... ai ai ai
  5. gravatar Nguni says:
    Ek het weer nou die dag met iemand gesels wat baie naby in die gange beweeg van die Bulle. Frans Ludeke bly net waar hy is - dis 'n uitgemaakte saak dat Victor en Fourie gaan oorvat in 2016 - dus gaan die BBRU nie nou ontslae raak van Frans nie. Ons moet maar hoop vir die beste vir volgende jaar!!
  6. gravatar Dylan says:
    Weereens waar hoor jul dat hul gan oorvat en het du Preez en Matfield self so gese?
    Want dalk se iemand by die Bulle dit maar Matfield en Fourie wil niks te doen he by Bulle nie.
    En wie sal dan head coach wees daar kan net een wees
  7. Moet my nou nie dood skiet nie. 'n Goeie speler is nie altyd 'n goeie afrigter nie.
    As dit waar is dat Matfield en Du Preez gaan oorvat sal dit wonderlik wees. Ek dink beide van hulle is meesters op hul gebied. Sal net hartseer wees as ons volgende jaar weer onder FL gaan sukkel. Die spelers is daar om 'n fantastiese span op die veld te sit.Die vraag is net of FL die moed sal he om die regte spelers te kies en ook sal aanpas met sy game plan.
  8. gravatar nitronic says:
    Kom ons dink bietjie ernstig oor die "rumours" dat Matfield en Fourie gaan oorvat.

    Dink julle FL gaan net se "Ok hiers die span vat julle oor en good luck". Nee magtig man FL sal nogsteeds hoof afrigter wees en dalk maar net dalk sal Fourie en Matfield as

    1) Hulp afrigters wees
    2) as konsultante wees.

    En kyk Matfield en Fourie is uitstekende slim rugby spelers maar ek glo nie hulle gaan sommer hulle "coaching" careers begin by die Bulle se hoofspan nie.
  9. gravatar derkaiser3 says:
    How did the vote for the Union President and board go last night? Hopefully the changes have started....
  10. gravatar Bloukaap says:
    Na wat berig is is Gert Wessels tot president van Blou Bulle Rugby Unie verkies. Dan is daar Adendorf en Van Aswegen mense as adjunks verkies. Ek ken nie.een nie.
  11. Kan 'n mens SO selfsugtig en eiesinnig wees soos FL en Barend, dat jy bereid is om soos 'n neet aan 'n posisie te klou waarvoor jy heel duidelik NIE opgewasse is nie? Indien die oorweldigende meerderheid BUL-ondersteuners in oproer is oor jou mislukkings en hulle wil jou nie meer daar hë nie, sal ek te skaam wees om selfs my gesig weer saam met die span te laat sien! Het hulle GEEN self-respek nie? Wie gaan die blaam dra vir nog 'n jaar van vernedering? Ek sit hier onder in die Kaap waar die vyandige Kapenaars hulle verder verlustig in die Bulle se dilemma!!! Frans en Barend...doen die eerbare ding en gee pad, ASSEBLIIEF!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *