PUMA PAYS TRIBUTE TO VODACOM BULLS WITH NEW SUPER RUGBY 2015 KIT

articles.comments (51)

PUMA has launched the new Vodacom Bulls Super Rugby 2015 kit, which is rich in heritage, pays homage to the team’s loyal fans and features a striking Bull’s head.

The Bull’s head wraps around the player’s body to create a 360-degree effect and when the team gathers on the field, the design’s collective impression is of a herd of Bulls, standing strong and unified by years of history.

 “The new PUMA kit for the Vodacom Bulls marks a departure from the last few seasons kit,” said PUMA South Africa Marketing Director Brett Bellinger. “PUMA together with the Vodacom Bulls decided it was time to return to something a little more traditional and pay tribute to the strong Bulls brand and branding that has made them the most decorated Vodacom Super Rugby Team in South Africa. We also take this opportunity to wish the team well as they prepare for the upcoming season.”

CEO of the Blue Bulls Company, Barend van Graan said, “It is a privilege working with partners like PUMA. They not only understand the heritage of our brand, but also share in our vision in moving our brand forward. The team at PUMA has over the last few years put together design concepts that have truly managed to set us apart from other sporting teams, and their 2015 design is no different, as it combines tradition with modern design trends. We firmly believe that this new design will also bring our fans closer to the team, enhancing them as part of the Bulls family and re-enforcing them as part of the greater unified Bulls herd.”

The positioning of the Bulls head on the men’s replica jersey is different to that of the women’s and kids jersey so that when the Bulls family is walking side by side, the full head of the Bull is visible.

The new Vodacom Bulls Super Rugby jersey will be in-store from 27 November and will retail for R699. The jersey can be found at PUMA stores and selected PUMA retailers countrywide.

For further info visit www.puma.com or call PUMA on 021 551 0832 and follow the conversation on twitter @PUMASouthAfrica.

 

Pin It

Nov 27, 2014

(51) PUMA PAYS TRIBUTE TO VODACOM BULLS WITH NEW SUPER RUGBY 2015 KIT

  1. gravatar jong bulle says:
    Was bang vir pienk blomme op die trui, so hierdie is seker nie te sleg nie.
  2. gravatar Anton says:
    Nie te sleg nie maar ek het meer van die Camo gehou.
  3. gravatar Bullebakkies says:
    Nuwe truie lyk baie goed!

    Kom ons hoop die spelers in die trui speel ook net so goed; )
  4. Vir die eerste keer in 3-4 jaar 'n trui waaroor mens opgewonde kan raak. As die truie die winkels trefis ek daar.

    Well done Puma!!

    As die BULLE nou net so mooi kan speel soos hulle lyk....

    Baie interessant dat HP op die foto is.
  5. gravatar nitronic says:
    Baie beter.

    Ok so

    Nuwe truie = Checked

    Jono Ross Gone = Checked

    New Management = ??????
  6. gravatar Gazza says:
    Here's my starting 15 as well as 8 subs for opening game next year.

    1. Trevor Nyakane
    2. Adriaan Strauss
    3. Marcel vd Merwe
    4. Flip vd Merwe
    5. Victor Matfield
    6. Deon Stegmann
    7. Arno Botha
    8. Pierre Spies
    9. Francoiis Hougaard
    10. Handre Pollard
    11. Bjorn Basson
    12. Jan Serfontein
    13. William Small-Smith
    14. JJ Engelbrecht
    15. Jesse Kriel

    16. Callie Visagie
    17. Morne Mellet
    18. Werner Kruger
    19. Jacques du Plessis
    20. Lappies Labuschagne
    21. Pet v Zyl
    22. JLP (really don't like this guy, but currently no one better really)
    23. Ulengo

    What do guys think???

    This is quite a solid team.... They need to start playing enterprising rugga!!!
  7. gravatar Riaan says:
    @ GAZZA
    EK laaik die span keuse maar of almal gaan fiks en op regte spel peil wees is n ander storie.

  8. gravatar JP says:
    They will only play enterprising rugby when the manadgement and trainers are replaced dont put your hope on the team they can only play the way Frans coach them if they dare try something diverent they get it on the monday players are scared to try
  9. Elize says:
    Please advice where I can buy this and what does it cost?
  10. gravatar JP says:
    Frans Ludeke hou op om nonsens te praat op news 24.com ons is nie so dom om jou te glo alles sal reg kom hoe het julle nie geweet julle gaan soveel spelers verloor in 2013 swak bestuur van jou en Van Graan asb. loop net daar is nog tyd om nuwe afrigter en bestuur te kry die blou bulle het julle nie meer nodig nie Loftus sal nog meer leeg wees volgende jaar
  11. gravatar kabous 23 says:
    Uiteindelik 'n trui wat geoed lyk. My ou trui lyk al bietjie gedaan, pienk pas nie by 'n man nie, en die cammo laat veel te wense oor. Met my boep pens gaan die bul kop mooi uitstaan.

    Ek stem saam met FL dat ons 'n goeie groep het vir volgende jaar. Net Back up vir losskakel, met JLP wat nie goed lyk nie wat my pla.

    As ons die afbreek punte kan reg kry, met Adriaan en Deon, dan kan ons dalk 'n ander span sien. Met Spies, Arno, en JP het ons goeie baldraers en as Hougie aanhou speen soos huidiglik by die bokke, kan ons spoedige besit agterlangs kry en sal Basson, Visser, Kriel, Ndugane JJE en die ander buite agterspelers dalk hul ding kan doen.
  12. gravatar Bloukaap says:
    Net Kommentaar op ludeke se onderhoud, aangesien hy dit nie hier gaan doen nie:

    1. Erkenning dat sy Lostrio Kombinasie nie goed genoeg was nie: Dit het die Bulls ondersteuners die hele seisoen uitgeskree, veral mbt Jono Ross. net jammer Frans erken nie ander kontrakteringsblunders wat tot die uitsluiting van jong talent soos Roelof Smit en Wiehahn Liebenberg gelei het nie.

    "There were injuries to key players and our loose trio did not fire with the young players and new players performing at that level for the first time.

    Those problems manifested in other areas of the game, he said.

    "That cost us in other areas of our game, turnovers at the breakdown, carry ability on the gain line which is supposed to put your team on the front foot and create opportunities."

    2. Die jong spelers het niemand mee probleem nie, en verskeker was Victor Matfield en Deon Stegman twee leiers wat die Bulle vanjaar van verdere rooi gesigte gered het in 2 onderskeie kompetisies. Maar die vaardighede van die spelers wek kommer. Die inkonsekwntheid was op die vlak van balhantering en vaardihede die grootste faktor.

    "We know we are competitive but we have not been consistent while there have been young and inexperienced players in the transition."

    3, Kontraktering: Ludeke is baie sag op die ooglopende nonsens wat sy high performance manager aangejaag het. Na die ian Schwartz era was hierdie vir alle Bul ondersteuners 'n bomskok.


    Ludeke said the wave of core players leaving the unit after the 2013 season came as a surprise and left them vulnerable going into this year's Super Rugby competition.

    "In 2013 we were caught off guard but with an eye on the future we know what core we are building to get that consistency back in our performance," he said.

    4. Talk is cheap Frans. Ons geduld is al reeds op. Jy het dieselfde gesê voor die aanvang vd Curriebeker. Ons het gedink ons gaan goed doen id Curriebeker.


    "We are very positive about next year. There is continuity in our personnel with players that we have brought through during the Currie Cup and Super Rugby and, with that, the decision making will be better,"

  13. gravatar Bulperd says:
    Gazza. Ek like you span net nie seker of al daai manne fiks gaan wees nie. Spies en botha het amper n jaar laas gespeel. Die span lyk goed kan jy sommer vir Strauss die kaptien maak en n ander afrigter kies ook
    Dankie
  14. gravatar Lourens says:
    Spies looks like he is struggling to stay awake,,,hope he is going to wake up and understand that he is way down in the pecking order for the Boks.
  15. gravatar jurie says:
    Spies en Botha was lank beseer en nie wedstrydfiks nie so bulle begin met agterstand
  16. Luister na Frans se eie vooruitsigte vir 2015 in sy onderhoud met Koos Venter van Rekord by:

    https://www.youtube.com/watch?v=3O-7_WhCpmQ

    Dis veral interessant dat hy praat van verandering is speelstyl en dat hulle"met bal in di ehand" meer drieë wil druk.

    Dalk moet Frans nog een kans kry om homself te bewys. Hy het ten minste al twee SuperRugby trofees en 'n Curriebeker gewen...
  17. My keuse vir kaptein is Pollard. Spies en Botha moet hulle eers weer bewys en op hulle fiksheid konsentreer. Strauss het nie 'n goeie rekord nie en so ook nie Stegman nie. Flippie is 'n risiko en is nie altyd die skerpste potlood in die pakkie nie.

    Dit is tyd dat die Bulle aanbeweeg. Hulle leef teveel in die verlede en dit gaan 'n groot fout wees om Fourie du Preez terug te bring, of om vir Matfield kaptein te maak.
  18. Sopas gehoor Rudy Paige is op pad terug Suid-Afrika toe. Sy tydjie as "Springbok" het net 'n paar dae gehou, toe skeur hy knieligamente in 'n oefening!

    Hy sal glo ten minste 'n maand buite aksie wees...

    Terloops, Ross Cronjé is op pad London toe in sy plek. Maak vir my geen sin nie... daar is mos twee skrummies in die groep en Saterdag se toets is die laaste van die toer!
  19. gravatar nitronic says:
    Dries vir speciality positions moet daar 3 spelers wees. Net soos met hakers ook Ja die kanse is min dat Hougie en Reinach beseer word maar accidents happen.

    Kyk daar is Paige beseer om net eenvoudig sakke te dra.

    Poepindieketel ek stem Bulle moet oorbeging en Pollard as kaptein is die beste vir die toekoms. Ja hy sal dalk n foutjie of so begaan. maar times have change
  20. Stunning trui!!!!! Die beste in 'n lang tyd. Selfs die weg trui (wit) is nie sleg nie.
  21. gravatar Blou Bul No8 says:
    Ek weet dit het nou niks met rugby of die Blou Bulle uit te waai nie maar die Phil Hughes geval is vir my ontsettend hartseer. My hart gaan uit na sy familie, vriende, mede krieket spelers en ook die persoon wat hom raakgeboul het.
    'n Mens kan maar net vir hulle bid dat hulle gedra sal word deur hierdie moeilike tyd.
    Nooit lekker as 'n sportman ernstig beseer word nie maar nog erger as hy sy lewe verloor
    R.I.P Phil Hughes
  22. gravatar nitronic says:
    NO8 dit is inderdaad baie hartseer. Sjoe ek wil ook nie in Abbott se skoene wees nie.

    Sterkte aan al twee se geliefdes en vir Abbott ook
  23. gravatar Paarlbul says:
    Blou en wit truie heel goed.

    Paige oppad terug, Ross Cronje oppad oor.
    Frans Ludeke wat de hel het jy met Piet van Zyl aangevang.
    Net soos 'n klomp ander Bul spelers wat gladnie meer feature by die Bokke nie.

    Sy onderhoud wys net sy tekortkominge, wil nou na hoeveel games erken sy lostrio was 'n probleem!!!!!!!!!!!!!!!
    As dit waar is oor VM en FduP wat kom afrig, dan wens ek 2015 wil verby sodat FL die pad kan vat, dit is al ongelukkig 6 jaar te laat.

    Jammer Paul Willemse is weg, maar mens kan verstaan hoekom. Behalwe miskien lynstaan spel, rate ek hom op hierdie stadium beter as Etzebeth. Maar dink net as Paul en Etzebeth die enforcer slotte is van die Bokke.
  24. Baie mooi truie.

    nou dit was nie so moeilik nie was dit.

    Behoorlike President- Gert Wessels en "regte" truie. 2015 begin goed.
  25. gravatar Blouland says:
    'n Goeie 2015 seisoen se fondamente word gelê in hoe jy 2014 eindig.

    'n Paar goeie dinge het reeds begin gebeur,

    1. pragtige truie vir 2015
    2. Ross gaan nie die lostrio haal in 2015 nie
    3. lyk of al die beseerde spelers terug gaan wees
    4. praatjies van meer bal in hand wedstrydplan
    5. Strauss, Trevor en Lappies in Bulle truie
    6. nuwe president
    7. En laaste, maar die belangrikste: in onderhoud met Flippie VDM daar by rugby365, vra hulle hom,

    Q: Which teams will be the biggest challenge for the Bulls in Super Rugby 2015 and which teams do you tip for the top four places?

    Ek hou van sy antwoord,

    A: Our biggest challenge will be the team playing against us in the Final.

    Hard oefen Bulle, hoop regtig julle kan die ding doen in 2015.

    Hopelik sal die volgende ook volgende jaar gebeur,

    8. Kriel op heelagter
    9. JJE op vleuel
    10. FDP kom huis toe.
  26. gravatar jimmy says:
    Ek wil nou nie ondankbaar klink nie maar as net die Bulls-kop donkerblou was en die res ligblou, sou dit baie meer ‘n statement gemaak het. Kyk maar na die wegtrui..

    BULLE!!!!!!!!!!!!!

  27. gravatar jimmy says:
    Country vir die laatnag..

    Tell me, tell me that your sweet love hasn`t died. Give me, give me one more chance to keep you satisfied, satisfied… Always on My Mind - Elvis
  28. gravatar jimmy says:
    Country roads, take me home to the place I belong. West Virginia, mountain momma take me home, country roads…Country Roads – John Denver
  29. gravatar jimmy says:
    When I was a little bitty baby my mama would rock me in the cradle, in them old cotton fields back home…Cotton Fields – CCR
  30. gravatar jimmy says:
    You got to know when to hold them, know when to fold them, know when to walk away and know when to run…The Gambler – Kenny Rogers
  31. gravatar jimmy says:
    Coffee black, cigarettes, start this day, like all the rest, first thing every morning that I do, is start missing you…Some Broken Hearts Never Mend – Don Williams
  32. gravatar jimmy says:
    In a bar in Toledo across from the depot on a bar stool she took off her ring I thought I'd get closer so I walked on over I sat down and asked her name… Lucille – Kenny Rodgers
  33. gravatar jimmy says:
    GOOI MIELIES!!!!!!!!
  34. gravatar Franscois says:
    Ek weet nie van julle maar as fourie nie terug kom is ek gepla oor die nommer 9 trui want hougaard het i shocker ghad en dan nie eers te praat van paige of van zyl se form!!!
  35. gravatar nitronic says:
    Hougaard moet asb nooit weer n Bok trui oor sy kop trek nie. Hy speel dryfings so hy en Ludacris sal goed oor die weg kom.

    Willie is ook nie so briljant soos wat mense se nie. HM is n idiot. Daai game was die perfekte game om field position en takties te speel. Fourie en Morne was gemis. Hell ek sal sover gaan om te se Zane was ook gemis.

    Die grootste Idiot is SARU. Hoekom weer teen Wallis speel? Ons het ons kaptein nou verloor deur SARU se geldgierigheid.
  36. gravatar Bullebakkies says:
    Stem saam Nitronic, die toets was nie nodig nie.Ons gaan nog sleutelspelers verloor wat nie RWC gaan speel nie. Die spelers word in die grond in gespeel! Heyneke is te bang vir verloor, teen Italie moes hy die jong manne kans gegee het!

    Ek hoop net Arno Botha bly beseringvry tydens 2015 se S15! Hy is beter as Mohoje, Carr en Kriel as hy op vorm is!! As Spies weer die tipe rugby speel van 4-5 jaar terug en Arno en Steggies is ook op vorm, kan ons een van die beste lostrio kombeniasies in die kompetisie he!!
  37. gravatar Franscois says:
    Saterdag moes die bokke i hele nuwe span kies so as daar beserings kom in wb kan os meer as een speler he in i posiesie ouens soos kriel en carr moes speel!!!
  38. gravatar Anton says:
    Verseker is Mohoje 'n kwita speler jy kan hom nie in die selfde sin noem as Kriel en Arno nie.
    Weetnie maar Hougaard stel ook teleur en dink nie hy is 'n goele 9 nie, Bulle sal moet kyk na iemand anders hoop maar FDP kom trug.
  39. gravatar Bloukaap says:
    Ek persoonlik dink al baie lankal die einde vd jaar toere is niks meer en minder as blootstellingstoer vir jonger spelers aan die Boksisteem nie. Beseerde spelers rus en fikse spelers is reeds oorspeel.

    Hier is wel paar goed wat mens wyser geword het:

    1. Skakelpaar. HM sal nie rustig slaap oor 'n skakelpaar nie. Mens kan sien hoekom sy eerstekeuse skrumskakels du Preez en Pienaar is. Hougaard en Reinach het beide gesukkel. Daarby kon ons glad nie sien hoe goed is Jano Vermaak oorsee nie.

    Patrick Lambie het my behalwe vir skepdoel teen Engeland nie oortuig nie. Pollard sal baie hard moet werk aan sy taktiese skopwerk. Ek hoop beide hierdie twee manne kan werk aan hul tekortkominge id komende Superugby reeks. Fourie du Preez of Pienaar se ervaring is 'n moet saam met twee jong losskakels veral omdat Jean de Villiers se onmiddellike toekoms maar baie onseker is. Morne Steyn sal saam met Fourie ons beste kombinasie vorm. Hy is te vinnig uitgeskuif.

    2. Lostrio. Ons beste kombinasie is Flo, Willem Alberts, Burger en Duane. Een van ons grootste kopsere op hierdie toer was die breakdowns. Coetzee is goeie plaasvervanger gewees vir Flo, en Willem Alberts behoort volgende jaar reg te wees as backup vir Duane en eerste keuse nr. 7. Mohoje het genoeg kanse gehad en Carr behoort in sy plek op te draf.

    3. Binne en buite senters. Jean Div se besering maak nou deure oop vir ander spelers. Persoonlik dink ek ook die teenwoordigheid van Matfield maak kapteinskap dalk komplekser saak as wat ons dink. HM sal vir kombinasies moet gaan. Goeie world cup winners het altyd goeie kombinasies in plek.

    4. Frans Steyn. Bokrugby sal hul trots in hul sak moet steek.en heronderhandel. Steyn kan senter, losskakel en heelagter speel. Willie Le Roux is net so goed soos die ruimte wat hy toegelaat word om te speel, maar verder weet ek regtig nie of hy beter is as Zane Kirchner nie. HM het probleem met ordentlike heelagter wat kan instaan vir Le Roux.

    5. Vaardighede. Nie alleen sukkel die Bokke met basiese vaardighede nie, maar dis ook duidelik sigbaar gewees by spanne soos die Bulle, Sharks en die Cheetas. Ons slaankrag agterlangs is geweldig beperk, enersyds deur goeie verdediging maar andersyds deur ons eie lomp hanteerwerk en opsies.





  40. gravatar Lourens says:
    2015,,,,,what lays ahead? What can we as Bulls supporters expect? I for one are excited by the prospect of seeing Spies,Arno,Jdup(second half) and Steggies. Burger,Jan and WSS in the centers, Pollard and maybe FDP for the Boks and Bulls. Strauss and Steggies fighting over turnovers, Victor and Flippie terrorizing the line-out balls. Kriel ,Visser fighting for starting places, Hougie maybe back on the wing and combining with FDP like in the past.

    All and all we experienced a gaga year with the Bulls and with the Boks, so i think we can only go up from here. Hope it all pans out the way I imagine it to be. Hope FL lets the game plan be decided on the opponent we play and conditions on the field and not as per normal,,,a year or 3 in advance.

    Hope we can gel early in the Season and run wild like our name insinuates, we should have no excuses and backdoor, this is our make or brake in both the Bulls and the Boks. We have the team, we have the supporters, we have the......I almost said the coach.

    Go Bulls!!!!!!!I cant wait!!!
  41. gravatar JP says:
    We got all the players but no coach , dont hope for to mutch with the same coach Frans will not change his game plan to stuborn to listen
  42. gravatar Anton says:
    Stem versekker saam HM het nie 'n keuse om skrumskakels du Preez en Pienaar te kies nie. Hougaard en Reinach het beide gesukkel en was ons grootste probleem op die toer.Dink oop Jano Vermaak is dalk die volgende in die ry.ougaard en Reinach

    Dan dink ek ook Morne Steyn sal saam met Fourie is verseker nog die beste skakelpaar.
    Ek hou nie van Pienaar nie maar oe Hougaard en Reinach was regtag nie goed nie. Hoor Die Bulle werk daaraan om vir Fourie du Preez trug te kry vir die SR volgende jaar. dit sal goed wees ek dink dit is die enigste plek waar die Bulle gaan sukkel volgendejaar.

    Go Bulle
    Kan nie wag nie
  43. Sopas gehoor die oud Bloubul (later Leeus kaptein) en Wêreldbeker 1995 Springbok slot, Hannes Strydom, lê in ICU in 'n hospitaal in Pretoria ná 'n poging om hom te kaap!

    Vasbyt Mater, jy kan mos!
  44. gravatar nitronic says:
    Is ek reg om te se CJ Stander gaan vanaf volgende jaar besikbaar wees vir Ireland? Dit is nou as hy gekies word (wat ek glo sal gebeur)

    As dit so is gaan dit baie intresante RWC wees. Ireland gaan n blikskottel wees kom volgende jaar
  45. gravatar Bullebakkies says:
    Ek is nou nog spyt dat CJ weg is!! Hoop hy word vir Ierland gekies!

    As Ludeke ernstig is oor n spelpatroon waar daar meer met die bal in hand gespeel gaan word, sal ek voorstel dat hy n skills konsultant aanstel en sommer n behoorlike agterlyn afrigter ook!

    Ons het die spelers om vlg jaar baie goed te doen, maar alles gaan afhang van Ludeke se spelpatroon en spankeuses!!

    Hopenlik het hy geleer uit sy foute die afgelope 4 jaar!!
  46. gravatar kabous 23 says:
    Ek sien HM wil met Steyn en Fourie onderhandel omdat ons dun gesaai is in die middelveld. Volgens my is dit verregaande. Wat van spelers soos Jan Serfontein, Eberson, Del allende, Paul jordaan, JJE, De Jong, JP Pietersen en Sitole. Francois Venter beindruk my steeds vanaf bul dae. Enige van hierdie spelers kan 'n bok trui aantrek en hulself goed van hulself geld. Sonder JdV sal ek dalk begin kyk na Jan en Paul as 'n kombinasie, en Damien op die bank.

    Willie le roux is ook heeltemal overrated. Hy is briljant op die aanval, maar die ander spanne het reeds sy spel geannaliseer en gesien, sy taktiese skopwerk, posisionele spel, stabiliteit onder die hoe balle en verdediging is swak, hy harloop ook skuins oor die veld en vat spasie weg van ons vluels. Persoonlik dink ek Gio Aplon is beter, maar sal selfs vir Kolbe 'n kans gee.

    Marcelle speel sy hard uit op 6, maar Steggies, Brussouw, Deon Fourie en Kriel/Minnie het hom laat les opse hierdie jaar. Ek sal hom graag op die bank wil sien, of op 7 as dit moet, maar daar is beter 6se in SA.

    Hougie is vir my beter as Cobus, En beide is beter as Pienaar, maar ons het vir Fourie nodig. Bondisio met sy lang aangee en taktiese skoppe sal miskien 'n antwoord wees in noordelike kondisies, (ek rate hom al van luiperd dae af as een van die bestes in SA) Maar Cronje het hom uiters goed van sy taak gekwyt.
  47. gravatar kabous 23 says:
    Jimmy

    Die blou bul is donkerblou op 'n ligblou agtergrond, net die horings word liblou op 'n donkerblou agtergrond. Kyk ons na dieselfde prentjie.
  48. gravatar Jimmy says:
    Kabous 23, ek dink so. As die horings heeltemal donkerblou was sou die kleur bo dit ligblou gewees het of hoe? Op die wegtrui is die hele motief en die res van die trui verskillende kleure, kyk maar na die verskil.
  49. gravatar Trevor says:
    Like the new kit, good luck for next season boys.
  50. freddiebulls says:
    GET READY FOR THE STAMPEDE 2015
  51. Dit lyk mooi maar ek hou van die wegaan truie meer as die camo wegaan truie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *