Vodacom Bulls name team for opening friendly against Cheetahs

Vodacom Bulls name team for opening friendly against Cheetahs

articles.comments (21)

Vodacom Bulls name team for opening friendly against Cheetahs


New Vodacom Bulls recruits Lappies Labuschagne and Trevor Nyakane will face their former Toyota Cheetahs teammates in Polokwane on Saturday when the two Vodacom Super Rugby sides clash in a friendly match in the Peter Mokaba Stadium.
Flanker Labuschagne and Nyakane, who was selected at loosehead prop, moved north at the start of the season and will be part of the first hit-out of the season for the Pretoria side.
Nyakane will be part of an international front row, with former Springboks Werner Kruger and Bandise Maku also in the starting team. Springboks JJ Engelbrecht and Deon Stegmann are starting at centre and flank respectively, but Arno Botha and Piet van Zyl will play off the bench. It will be a first appearance for Botha after he ruptured knee ligaments at the same venue a year ago.
Vodacom Bulls coach Frans Ludeke is resting incumbent Springboks like Jan Serfontein and Victor Matfield, but still picked a very capable side packed with former Junior Springboks. Adriaan Strauss and Handrè Pollard is still recovering from light niggles and will only join the squad next week.
"We are all keen to get the season underway. It is a long season, but I am keen to give everyone a chance to play before we start our campaign," Ludeke said.
"We will be looking to give more players a run when we play Saracens in London in two weeks. As for now, we will be using the match to measure our progress and to get guys like Lappies and Trevor a chance to settle into the new environment and team culture.”
The Vodacom Bulls team is: Jesse Kriel, Travis Ismaiel, JJ Engelbrecht, William Small-Smith, Jamba Ulengo, Jacques-Louis Potgieter, Rudy Paige, Hanro Liebenberg, Lappies Labuschagne, Deon Stegmann (c), Marvin Orie, Jacques du Plessis, Werner Kruger, Bandise Maku, Trevor Nyakane. Replacements (from): Callie Visagie, Mornè Mellett, Dayan vd Westhuizen, Nicolaas Janse van Rensburg, Grant Hattingh, Roelof Smit, Nardus van der Walt, Arno Botha, Piet van Zyl, Tian Schoeman, Dan Kriel, Ulrich Beyers, Duncan Matthews, Jurgen Visser.
•Ticketing
Tickets are on sale at the stadium and at Computicket outlets countrywide, by booking online at www.computicket.com or by dialling 0861 951 8000. Tickets cost R120 (Grand Stand), R80 (East Stand) or R60 for North & South stand and R30 for scholars. Parking tickets, will be on sale at Computicket for R20.00

Pin It

Jan 19, 2015
Trevor Nyakane

(21) Vodacom Bulls name team for opening friendly against Cheetahs

  1. gravatar nitronic says:
    n paar spelers wat dop gehou moet word met hulle vordering tydens die opwarmining's westryd is:

    1) Jamba Ulengo
    2) j Dup op 4
    3) Arno Botha

    ons weet die span gaan nie naby die beging span wees vir die S15 nie.
  2. gravatar nitronic says:
    n paar spelers wat dop gehou moet word met hulle vordering tydens die opwarmining's westryd is:

    1) Jamba Ulengo
    2) j Dup op 4
    3) Arno Botha

    ons weet die span gaan nie naby die beging span wees vir die S15 nie.
  3. gravatar Stapper says:
    Hierdie is meer van 'n B-span met eksperimente en blootstelling aan jong spelers
  4. gravatar jurie says:
    Hallo kom ons wees positief oor die span . Ek glo groot dinge wag en ek is baie opgewonde . Sou dalk meer ervare ouens ook gespeel het om roes af te skud . Gaan 4 tot 5 games neem om te settle
  5. gravatar Muzi says:
    I hope to see the following team against the Saracens next week:

    1.Trevor Nyakane 2. Callie Visagie 3. Marcel Vd Merwe 4.Jacques Du Plessis 5. Victor Matfiled 6. Deon Stegman 7. Arno Botha 8.Pierre Spies(c) 9.Francois Hougaard 10.Handre Pollard .11Bjorn Basson 12 Jan Serfontein 13.WIlliam Small Smith 14.Travis Ismael 15.Jesse Kriel


    16.Bandise Maku 17.Dean Greyling 18.Werner Kruger 19.Grant Hattingh 20.Lappies Labuschagne 21.Piet Van Zyl 22.JJ Engelbrecht 23.Ulrich Beyers

    Bring it On!!!!
  6. gravatar Bloukaap says:
    Stem saam met Stapper. Lyk vir my meer na tipe B span met mengsel van paar A span en youngsters in. Lyk vir my die team teen Saracens sal beter indikasie gee van die begin span.

    Wat wel insiggewend is is Jacques du Plessis op 4 slot na 2 jaar op flank. Kan dit wees dat die Bulle hom eers op slot gaan hou tot Flip terug is? Ook dat Small Smith op 12 uitdraf saam met JJ.

    Op die oog af lyk dit of die bestuur nog kopkrap oor die regte lostrio en voorrye. Meerendeels wie die reserwe bank as subs gaan vilmaak.

    Verder word paar ouens na beserings versigtig teruggebring soos Mellet en Arno Botha.

    My voorgevoel sê vir my dat Ludeke sy mees ervare span sal kies, maar enkele sleutelmanne moontlik sal rus soos Pollard, Strauss, Spies en Matfield.


  7. gravatar Bloukaap says:
    Cheetas se span. Omtrent volsterkte behalwe vir paar beserings


    LOOSEHEAD PROP Danie Mienie
    2

    HOOKER Torsten van Jaarsveld
    3

    TIGHTHEAD PROP Coenie Oosthuizen
    4

    LEFT LOCK Lodewyk de Jager
    5

    RIGHT LOCK Francois Uys ( c )
    6

    LEFT FLANKER Jean Cook
    7

    RIGHT FLANKER Tienie Burger
    8

    NUMBER EIGHT Willie Britz
    9

    SCRUMHALF Sarel Pretorius
    10

    FLYHALF Joe Pietersen
    11

    LEFT WING Sergeal Petersen
    12

    INSIDE CENTRE Francois Venter
    13

    OUTSIDE CENTRE JW Jonker
    14

    RIGHT WING Raymond Rhule
    15

    FULLBACK Coenie van Wyk
    REPLACEMENTS:
    16. RESERVE BG Uys
    17. RESERVE Ewald van der Westhuizen
    18. RESERVE Maks van Dyk
    19. RESERVE Stephan Coetzee
    20. RESERVE Carl Wegner
    21. RESERVE Carel Greeff
    22. RESERVE Armandt Koster
    23. RESERVE Tian Meyer
    24. RESERVE Francois Brummer
    25. RESERVE Ryno Benjamin
    26. RESERVE Oupa Mohoje
    27. RESERVE Clayton Blommetjies
    28. RESERVE Willie le Roux
  8. gravatar Loftus says:
    Swak span, sal nie geld betaal om hierdie verloor te gaan kyk nie. J.Dup is NIE N 4 SLOT NIE,LUDEKE! Maar dit sal Ludeke n laaaang tyd vat om dit te besef...
  9. gravatar Bloukaap says:
    Loftus

    Nr. 4 slot gaan vanjaar deurgaans kopkrapper wees. ek persoonlik het nog altyd gedink du Plessis is nr.5 slot. Maar ek dink die Bulle soek weer 'n tipe Danie Rossouw wat 7 flank/slot kan speel. So daarom sal ons meer vanjaar van du Plessis daar sien.

    Irne Herbst het my nog nie die indruk van 'n Paul Willemse gegee nie. Dalk bewys hy ons algaande verkeerd.
  10. gravatar Franscois says:
    Trevor ismail kan nie rugby speel nie nou wil muzi hom bo jj speel!!! Jlp gan ons wee die hele jaar in vas kyk ludeke beter wakker word jdup dink ek gan sukkel op 4 ons sal maar sien as ons span so lyk vir superrugby le ons laaste!!!
  11. gravatar Bloukaap says:
    Hierdie squad, met uitsondering van Adriaan Strauss, Burger Odendaal en Flip vdM, behoort goeie aanduiding te wees vd Super 15 squad vir 2015. Ek mis in hierdie squad nog spesialus fetcher want Steggies sal net 50% vd seisoen voluit hou.

    Blue Bulls squad to face Saracens:

    Akona Ndungane*, Bandise Maku*, Bjorn Basson*, Callie Visagie, Dean Greyling*, Deon Stegmann*, Francois Hougaard*, Grant Hattingh, Handre Pollard*, Jacques Du Plessis, Jacques-Louis Potgieter, Jan Serfontein*, Jesse Kriel, JJ Engelbrecht*, Jurgen Visser, Lappies Labuschagne, Hanro Liebenberg, Morne Mallet, Marcel Van Der Merwe*, Marvin Orie, Pierre Spies*, Piet Van Zyl*, Rudolph Snyman, Travis Ismaiel, Trevor Nyakane*, Werner Kruger*, William Small-Smith, Victor Matfield*
  12. gravatar Franscois says:
    Vleis alwee i talent wat die bulle op mors hy was goed by kings almal wat bulle toe kom raak swak hoop maar die 3 nuwe speler pas an eks nog gepla oor heelagters en vleuls in i mate want os vleuls kan nie tackle ek dink jj mut vleul speel saam basson of hougaard saam jj!!!
  13. gravatar Blouland says:
    Is dit 'n wyse besluit om weer met Arno te waag op Pietersburg se krieket pitch, laat hy eerder gaan speel op die sagte velde teen Sarries ?
  14. gravatar Blouland says:
    My span vir superrugby,

    Kriel JJE WSS Jan Basson Pollard Hougaard
    Spies Arno Steggies Vic JDP Marcel Strauss Trevor
    Werner Visagie Mellet Janse Lappies Piet JLP Burger
  15. gravatar nitronic says:
    As daai die Cheetahs span is dan gaan die Bulle pak slae kry. Maar anyway dis net n opwarmings wedstryd.

    Ek weet ook nie wat Ismael daar soek nie
  16. cenic says:
    J.Dup nie 'n vier slot nie???? WAT IS HY???? Baie ondersteuners dink nie hy hy is 'n losvoorspeler nie???

    Het op Graven week skitterend op 4 slot, ja 4 slot gevaar en so die S.A skole span gehaal. Wie anders nou dat Flip uit is?? Wie moes die Bulls in Willemse se plek gekontrakteer het en sou die person kon gekom het.
    Maklik om te kritiseer maar waar en wat is die antwoorde!!!

    Terloops hierdie is nie die span wat in die eerste BEKER wedstryd gaan speel nie, maar slegs 'n oefen span omm sekere spelers uit te toets in seketre posisies ---Lees J.Dup, Small Smith ens. Engelbreght het nooit goed gelyk verlede jaar nie. Hoekom is dit die Bulls se skuld?? 'N GEMIDDELDE SPELER VERTOON ALTYD REDELIK GOED IN 'N G

    EMIDDELDE TOT SWAK SPAN.!!

    Om nou al negetiewe kommentaar te lewer is heeltemaal onnodig.
  17. cenic says:
    J.Dup nie 'n vier slot nie???? WAT IS HY???? Baie ondersteuners dink nie hy hy is 'n losvoorspeler nie???

    Het op Graven week skitterend op 4 slot, ja 4 slot gevaar en so die S.A skole span gehaal. Wie anders nou dat Flip uit is?? Wie moes die Bulls in Willemse se plek gekontrakteer het en sou die person kon gekom het.
    Maklik om te kritiseer maar waar en wat is die antwoorde!!!

    Terloops hierdie is nie die span wat in die eerste BEKER wedstryd gaan speel nie, maar slegs 'n oefen span omm sekere spelers uit te toets in seketre posisies ---Lees J.Dup, Small Smith ens. Engelbreght het nooit goed gelyk verlede jaar nie. Hoekom is dit die Bulls se skuld?? 'N GEMIDDELDE SPELER VERTOON ALTYD REDELIK GOED IN 'N G

    EMIDDELDE TOT SWAK SPAN.!!

    Om nou al negetiewe kommentaar te lewer is heeltemaal onnodig.
  18. gravatar nitronic says:
    Blue Bulls squad to face Saracens:

    Akona Ndungane*, Bandise Maku*, Bjorn Basson*, Callie Visagie, Dean Greyling*, Deon Stegmann*, Francois Hougaard*, Grant Hattingh, Handre Pollard*, Jacques Du Plessis, Jacques-Louis Potgieter, Jan Serfontein*, Jesse Kriel, JJ Engelbrecht*, Jurgen Visser, Lappies Labuschagne, Hanro Liebenberg, Morne Mallet, Marcel Van Der Merwe*, Marvin Orie, Pierre Spies*, Piet Van Zyl*, Rudolph Snyman, Travis Ismaiel, Trevor Nyakane*, Werner Kruger*, William Small-Smith, Victor Matfield


    Ek wil nou nie so vroeg al negatief wees nie maar IMO is die volgende spelers maar baie gemiddelde currie cup spelers

    Maku, Visagie, JLP, Visser, Orie, Ismaiel, Werner.

    Die spelers sal waarskynlik geroteer word en ek glo dis waar die probleem gaan in kom. Dan is daar nog n hele klomp spelers wat vorm moet kry (JJ, Hougie, PVZ, Hattingh) en dan Ndunagne wat ek glo is so 2 seisoene pass expiry date.

    So gaan Jambo Ulengo net die een wedstryd kry om te wys wat in hom steek?
  19. gravatar Loftus says:
    Daar is mens wat betaal word deur BBRU om Willemse te vervang. Help nie jy vra vir my op n Web werf wie moes Willemse vervang het nie, want hoekom sal die BBRU na my luister?...Hulle het nog nooit nie. Ek hoop J.Dup bewys my verkeerd want ek sien hom meer as n 5 slot. As hy rucks so hard soos Willemse kan slaan , aggressie in die voorspelers bring en bereid is om die vuilwerk te doen, dan kan hy in n nuwe Danie Rossouw ontwikkel. Ek het klaar my kaartjie vir die Saracens game, so ek sal hom dophou
  20. gravatar nitronic says:
    Loftus laat weet maar wat jy sien, wat ek het hom nooit sien speel met agressie nie.
  21. More mede Bul onderstauners. Ek wil net julle mening kry oor die volgende. Wat dink julle daarvan dat FL vir Burger Odendaal op 12 moet speel en Jan op 13

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *