Mellett ready for Cheetahs
Prop Morne Mellett has been cleared of a rib contusion and will be considered for the Vodacom Bulls team to play a season-opening friendly against the Toyota Cheetahs in Polokwane on Saturday.
The match starts at 17h00.
Mellett's return will be good news to coach Frans Ludeke, as the Bulls have a number of front rankers out of action.
Basil Short (pectoral muscle) will only train the first week of February and Hencus van Wyk (foot injury) at the end of next month. Pierre Schoeman, who tore cruciate ligaments pre-season, will miss the whole of the Vodacom Super Rugby season.
The only other long-term injury is that of lock Flip van der Merwe (pectoral, middle April), but all of Adriaan Strauss (calf, 9 Feb), Jason Jenkins (quad, 26 Jan) and Handre Pollard (foot, 26 Jan) will be fit for the opening match against the DHL Stormers on 14 February at Loftus Versfeld.

1. Nyakane 2. Strauss 3. Vd Merwe 4.Du Plessis 5. Matfiled/Hatting 6. Stegman 7. Botha 8. Spies 9.Van Zyl 10. Ppollard .11 Basson 12 Serfontein 13. JJ / Small Smith 14 Jesse Kriel 15. Visser
Frans se span tensy hy wakker skrik:
15) Visser 14) Ndungane 13) JJ 12) Serfontein 11) Basson 10) Pollard 9) Hougie 8) Spies (k) 7) Arno 6) Stegman 5) Vic 4) J Dup?? 3) Werner 2) Strauss 1) Dean
my span sal soos volg lyk:
15) Kriel 14) Jamba of JJ 13) WSS 12) Serfontein 11) Basson 10) Pollard 9) Hougie / Van Zyl (Al 2 moet drasties bykom) 8) Arno 7) Lappies 6) Seker maar Stegman 5) Vic 4) Seker maar J Dup 3) Marcell 2) Strauss (k) 1) Nyakane
Die bestuur beter hoop dat Frans se span petrol in die agterwêreld het vanjaar want vir daardie geld moet daar darem 'n presidensiële show ook wees. Ek sal my gemoerte solied strip as die Bulle 'n lustelose getjommel oplewer en ek het soveel betaal. Mens viel alreeds gekoer as jy R500 betaal het vir jou gesin om die Bulle te gaan kyk en hulle verloor 0-16 of 13-47.
Anders gaan daardie losie 'n paar eensame drinkers hê teen die einde vd seisoen.
Hier is soveel talent maar hoekom kom die talent nie tot sy reg nie?? Die ander spanne het net soveel talent. Dink maar aan die loosies en 9/10 van die sardine.
Ons plaas ons hoop op spelers wat amper 2 jaar geen ruggas gespeel het nie. Blikskottel selfs Victor Matfield was korter uit rugby as Spies en Arno.
Pollard kan net so goed speel as wat Hougie en Piet hom diens.
Ek stem saam met Loftus en Bloukaap. Behalwe vir Odendaal. Hy is dalk sterk maar een dimensioneel en voorspelbaar soos 'n goedere trein.
Dan praat ek nie eers van geelkaart greyling nie. Ons het nie regtig 'n enforcer op 4 nie. Hattingh is te lig en JdP is nou oortuig hy is 'n flank. Ons gaan Willenmse mis maar Geelkaart Flip is darem net tot April uit.
Miskien is ek te swargallig en negatief. Kom BULLE julle kan altyd op my ondersteuning staatmaak. Kom bewys my verkeerd ek smeek julle
Trevor, maku, vd merwe, dup, vic, stegman, botha, spies, hougie, jlp, basson, jan, jj, akona, visser,
bench: weet ni?? Greyling, werner, hattingh, lappies, van zyl, weet ni, kriel.
B span:
mellett, weet ni, dyan van der westhuizen, orie, nico janse van rensburg, roelof smit, engelbrecht, hanro liebenberg, paige, kobus marais,, ulengu, odendaal, wss, weet nie, beyers,
Bench:
Francois steyn, juan schoeman, weet nie, irne herbst, jenkins, ivan van zyl/carlo engelbrecht, tian schoeman, swanepoel.