Vodacom Bulls beat Cheetahs in Polokwane opener

articles.comments (40)

Springbok scrumhalf Piet van Zyl put in an inspired cameo performance in the second half as the Vodacom Bulls signaled their intent with a 30-13 win over the Toyota Cheetahs in their Super Rugby pre-season friendly in Polokwane on Saturday, reports Brenden Nel of SuperSport.com

Van Zyl came onto the field as the game had taken a lacklustre tone, and inspired his teammates as they scored three tries – two to the nippy scrumhalf – to run away with the game.

While little can be predicted into the season coming from the results of warm-up games, the Bulls will be happy with what essentially is a second string side winning so comprehensively, while the Cheetahs will have a few alarm bells going off ahead of a tough season.

After all, bar the likes of Willie le Roux, Cornal Hendricks, Oupa Mohoje and Japanese late arrivals Heinrich Brussow and Johan Sadie, the Bloemfontein side was fielding their top recruits, and apart from a handful of players there was not that much to write home about.

Sure, the players mentioned above are all game-breakers in their own right, but there are worries in a season which can be long and taxing and where the Cheetahs depth is surely a concern.

On the other side of the coin, Van Zyl’s cameo, and the performances of a number of young players would have had Bulls coach Frans Ludeke smiling, especially with the bulk of his first-choice players playing next week against Saracens in the team’s final pre-season outing in London.

The Bulls were also rocked with the withdrawal of Trevor Nyakane before the Polokwane outing, ostensibly precautionary because of a tweaked neck muscle in training late this week, but had more than enough in their forward pack to keep the Cheetahs very busy.

With the scoreline languishing at 9-6 deep into the second half, Van Zyl put his side into attack mode with a beautiful run from his own line, with the subsequent move only being stopped a few metres from the Cheetahs line.

Then, as the Bulls looked to drive their advantage home, he marshaled a perfect driving maul, then snatched the ball at the back and dived over from close range.

It wasn’t three minutes later when the Cheetahs tried desperately to get back into the game, lost the ball and the Bulls kicked downfield.

A sensational turn of speed by Travis Ismael to outstrip all the defenders gave them the advantage, with the winger popping the perfect inside pass to the scrumhalf to score.

The Cheetahs were falling apart, especially with Duncan Matthews snatching a beautiful intercept seconds later to put the game beyond doubt.

Francois Venter, who looked good at inside centre, scored late in the game to put the Cheetahs into double figures.

The Cheetahs would have been pleased with the efforts of Willie Britz, who made a marked impression, while Joe Pietersen, JW Jonker, Coenie van Wyk, Jean Cook and Lood de Jager all stood out.

The Bulls had a number of standouts, and other than Van Zyl, Jesse Kriel looked like the real deal at fullback. Jacques du Plessis made his mark at four, and can enjoy a good future there, while Arno Botha’s return to the field must be celebrated for simply making it through the game.

Hanro Liebenberg, William Small-Smith and Ismael all deserve honourable mentions, and showed that the Bulls certainly have a lot more depth this season in their squad.

How they will balance the youthful exuberance against the seasoned campaigners waits to be seen.

SCORERS

Vodacom Bulls: Tries: Piet van Zyl (2), Duncan Matthews. Conversions: Tiaan Schoeman (3). Penalties: Jacques-Louis Potgieter (3).

Toyota Cheetahs: Try: Francois Venter. Conversion: Francois Brummer. Penalty: Joe Pietersen. Drop goal: Pietersen.

Pin It

Jan 24, 2015

(40) Vodacom Bulls beat Cheetahs in Polokwane opener

  1. gravatar Franscois says:
    Eerste helfde was die bal seker weer heeltyd weg geskop deur paige en jlp!!
  2. gravatar Dries says:
    Ag asseblief tog Francois! Kry jy en al die kermgatte op hierdie blog tog nou end met julle negatiwiteit en gee die Bulle en Frans Ludeke ‘n regverdige kans om hulself vanjaar te bewys.

    Wat gaan julle sê as hulle die Stormers op 14 Februarie klop? “... jaa, maaaaar, uhm , bla bla Skop skop... jaag weg vir Ludeke (SA se suksesvolste Superrugby afrigter ooit!) ... bla bla bla!!”

    Dis ‘n nuwe seisoen en daar is duidelik ‘n nuwe aanslag by die Bulle! ‘n Mens kry die idee julle noem julself Bulls ondersteuners, maar julle wil graag hê die span moet verloor nog voor die seisoen behoorlik begin het!

    Ek was een van die min mense wat vandag van Pretoria af deurgery het Pietersburg toe om eerstehands te gaan kyk hoe die manne speel. Sopas eers by die huis gekom nadat ek R600 se petrol uitgery het en R200 se tolgeld betaal het, terwyl ek R360 vir 3 kaartjies betaal het om saam met my seun en sy vriend my span sonder al die sterre te sien speel. Ek kla nie hieroor nie, want niemand het my gedwing om dit te doen nie.

    Wat ek wel kan sê is dat ek moed geskep het vir die seisoen wat voorlê. Ek dink ons het baie diepte.

    Die rede waarom daar so min punte in die eerste helfte was, is omdat die Cheetahs balbesit oorheers het. Hulle het ons in die vaste skrums laat les opsê en in die spel rondom die afbreekpunte, asook in die lynstane, was Lood de Jager en Francois Uys baie beter as Jacques du Plessis en Marvin Orie (wat terloops baie overrated is na my mening).

    Net skitterspel deur Steggies en Lappies het ons in daardie eerste helfte laat byhou, terwyl die jong Liebenberg ook beïndruk het.

    Soos die berig hierbo sê, was Piet van Zyl die groot katalisator om die spel aan die gang te kry in die tweede helfte. Page was egter nie sleg nie, maar ook nie uitstaande nie. Net ‘n goeie skakel, wat bittermin geskop het.

    Potgieter was gemiddeld en hy het oordeelkundig geskop, maar met al die balbesit wat die Cheetahs gekry het, kon Joe Pietersen soos ‘n Springbok lyk. Hy was baie goed en hy gaan vanjaar goud werd wees vir die Cheetahs.

    Toe die Bulls in die tweede helfte meer besit kry met Nico Janse van Rensburg en Hattingh op slot, asook ‘n indrukwekkende lostrio van Vleis Engelbrecht, Nardus van der Walt en Arno Botha en ‘n baie stewiger voorry met Wors en Callie Visagie prominent, kon die dinge begin gebeur. Vleis was ook puik en dis hy wat een van die drieë begin het deur eenvoudig die bal uit ‘n Cheetah speler se hande te vat en die beweging op sy eie kwartlyn te begin.

    William Small-Smith het Francois Venter (wat glad nie sleg gespeel het nie) oorskadu, terwyl Jesse Kriel briljante oomblikke gehad het en my met sy vaart en krag beïndruk het.

    Terloops, Arno was maar stil en het net-net bygehou. Gee hom egter nog kans, hy sal regkom. Selfs Du Plessis sal regkom op slot. Victor sal net baie hard aan sy lynstaanwerk moet skaaf, maar sy algehele spel was pure ‘enforcer’!

    Die enigste Bulls spelers wat my glad nie beïndruk het nie, was Orie en Maku.

    Terloops, Tian Schoeman het baie meer takties geskop as JL Potgieter!

    So, daar is vir jou ‘n ander perspektief van nog ’n ooggetuie. Raak jy en die res van die kermkoor tog nou net ‘n slag positief en hou op om soos ‘n klomp nat sakke jul afbrekende kommentaar hier uit te kreun... Julle kan weer kerm as die Bulls vanjaar nie die uitspeelrondtes haal nie.
  3. gravatar Oom Koos says:
    Francois hoekom Sal jy dit nou Wil se. Sal kommentaar soos : Dis darem Lekker om die seisoen op n wen noot te begin of bly dat Arno weer speelkans gekry het of hoop ons skrummie is heel jaar kookwater of net enige positive kommentaar nie beter wees nie. Maar nou Ja, jy is seker maar van nature n negatiewe mens. Mooi jaar vir jou hoor
  4. gravatar Oom Koos says:
    Dries baie dankie vir jou post. Word waardeer
  5. Blouboy says:

    My Boys!!! Altyd trots op julle!!! Ek volg die comments nou al 4 jaar lank en verstaan al die emosie, ek haal Loftus aan: "Die Bloubulle is nie n stokperdjie vir ons nie, dis in ons bloed. Wanneer ons verloor, is dit asof die hele wereld inmekaar gestort het..." Ek wil byvoeg, dis n LEEFWYSE en solank die Bulle wen bly ek in SA.. Ek was skrikkerig toe ek ons span sien vs Cheetah's, maar het geweet ons het balls en you can count on that. Ons het hom deurgehaak. Sterkte manne, good start. Jimmy, waar is jy ou maat, jy is stil?
  6. gravatar shuwayne says:
    Well done boys we on way up 2015 our year
  7. gravatar jimmy says:
    BULLE!!!!!!!!!

    We’ve both been sound asleep, wake up little Suzie and weep, the movies over, its four o’clock and we’re in trouble deep…… Wake Up Little Suzie – Everly Brothers.
  8. gravatar jimmy says:
    I was drowned I was washed up and left for dead. I fell down to my feet and I saw they bled, I frowned at the crumbs of a crust of bread, I was crowned with a spike right through my head…… Jumpin’ Jack Flash – Rolling Stones.
  9. gravatar jimmy says:
    You gotta speed it up and then u gotta slow it down. Cos if u believe that a love can hit the top, u gotta play around and soon u will find that there comes a time for making your mind up….. Making Your Mind Up – Bucks Fizz.
  10. gravatar jimmy says:
    Oh Carol, you got me eatin' my heart away. You got me counting my nights and days, oh I'm floating on the milky way. Oh Carol, nobody done it before, oh baby you've opened the door……Oh Carol – Smokie
  11. gravatar jimmy says:
    Young man, there's no need to feel down. I said, young man, pick yourself off the ground. I said, young man, 'cause you're in a new town there's no need to be unhappy….YMCA – The Village People.
  12. gravatar jimmy says:
    Hey, where's your work? What’s your game? I know your business but I don't know your name. Hold on tight you know she’s a little bit dangerous… Dangerous - Roxette.
  13. gravatar jimmy says:
    I can see a new horizon underneath the blazin' sky, I'll be where the eagle's flying higher and higher. Gonna be your man in motion, all I need is a pair of wheels. Take me where my future's lyin', St. Elmo's Fire – John Parr.
  14. gravatar jimmy says:
    You spin me right round baby right round like a record baby right round round round, you spin me right round baby right round like a record baby right round round round…You Spin Me Round (Like A Record) – Dead or Alive
  15. gravatar jimmy says:
    Last night a little dancer came dancing’ to my door, last night a little angel came pumpin’ cross my floor. She said honey baby you got a license for love and if it expires bring hell from above…Rebel Yell - Billy Idol
  16. gravatar jimmy says:
    I don’t wanna dance dance with you baby no more, I’ll never do something to hurt you though oh but the feeling is bad the feeling is bad…I Don’t Wanna Dance – Eddy Grant

  17. gravatar jimmy says:
    Where the sailors are swaying through the light domes shining from the sky then you’ll meet me there under the moonshine, in a lover’s heaven, we’ll keep our promises at last… Dance with Me - Alphaville
  18. gravatar jimmy says:
    HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!
  19. Dankie Dries
    Daar is nog nooit 'n boek geskryf oor hoe om negatief te wees nie want dit bring jou nerens nie. Kan sien jy is 'n rugbykenner.
    Graag wil ek net so paar feite met die negatiewe manne deel omtrent Frans Ludeke.
    Nadat Frans Ludeke in 2008 3 van sy eerste 4 wedstryde ver verloor het, was die bulle onoorwone in die volgende 21 wedstryde en sommer 2 Super Titels gewen.
    Enigste Afrigter in Suid Afrika.
    19 Agtereen volgende oorwinings op tuisveld.
    In Totaal van al die wedstryde op tuisveld met die 2 van Orlando ingesluit het die bulle 46 uit 56 gewen. 82% wen persentasie
    Wedstryde teen Suid Afrikaanse teenstanders 34 uit 45. 75% wen persentasie.
    Frans Ludeke se totale rekord is 108 gespeel 69 gewen 38 verloor en een gelykop. 64% wenpersentasie. Jake White kon laasjaar met die sterbelaaide Haai span slegs 'n 67% haal 12 uit 18.
    Naka Drotske 38 uit 130 29%
    Alister Coetzee was in die selfde tyd as Frans in beheer 64 uit 105 61% geen Super titel.
    So asseblief hoop die statistieke maak julle negatiewes meer positief.
    Moenie my vra waar ek die statistieke kry nie ek onderhou dit self. Doen jou eie navorsing of bewys my verkeerd. Dit is akkuraat. Regte Blou Bul ondersteuners ken hulle feite en rugby.
    Sterkte my positiewe Blou Bul vriende en julle negatiewes probeer positief wees.
    Judge hoop jy kom terug met jou top POSITIEWE verslae.
    Groete uit Texas. Hopenlik is ek vanjaar op Loftus.
    Texas Bloubul
  20. gravatar Stapper says:
    Dries, dankie vir jou bydrae. dit word waardeer.

    Wat die boeke 'n mens leer aangannde negatiwiteit en kermgatte:

    As jy suksesvol wil wees is die heel eerste stap om van negatiewes, kermgatte ens ontslae te raak. Hulle is slegs remskoene.

  21. gravatar Franscois says:
    Wel eks bly julle dink dit is goed om halftyd 9 6 voor te wees en dan die game 30 13 te wen dan was daar moes iets fout hoekom ons nie die bal oor die lyn kon kry nie???
  22. gravatar Stapper says:
    Wat ek verseker weet is dat die negetiewe gesindes uit en uit onkunde verkondig.

    Wanneer 'n persoon 'n aanmerking maak "Rudie Piage het seker die bal weggeskop" is dit uit en uit duimsuig. Hy het NIE die wedstryd gesien nie..

    Wanneer 'n persoon praat van "ek is bly julle DINK so" erken hy sy totale onkunde. Die positief gesindes gee die afrigter en die spelers in die begin van die seisoen die voordeel van die twyfel en maak geen besluit nie, veroordeel nie en lewer ook geen mening nie.

    Wanneer 'n persoon BETAAL en MOEITE doen om 'n wedstryd be te woon verkry hy 'n reg om eerstehands sy eie verslag te doen en sy eie menngs aan ware mede ondersteuners mee te deel.
  23. gravatar Franscois says:
    Ag stapper moet net nie huil nie asb!!!
  24. gravatar Johannes says:
    Ek het ook soos Dries deurgery om die wedstryd te gaan kyk.
    El las bietjie by sy kommentaar aan.
    Jesse Kriel het n goeie wedstryd gehad maar MOET so nou en dan die bal uitgee. Hy het een keer met Jambo langs hom n stupid tik-skoppie gegee en n paar keer net te veel probeer met bal in hand.
    Maar hy bly n great talent.
    Albei die vleuels het goed vertoon - Ishmael veral goed op dekverdediging en met skoonmaak as die opposie skop.
    JJ het sy beste wedstyd in n jaar gehad. Het n paar mooi lopies ingekry. Sy passing bly maar bietjie verdag - ek glo nog hy sal n beter vleuel wees. Deel van sy goeie spek was te danke aan WSS op 12 wat nie n crash en basher is nie. Omdat hy die bal baie uitgee met lang presiesie passes het JJ net soveel meer tyd gehad. Dit was wonderlik om nie die hele middag na n 12 hoef te kyk wat crash en bash nie.
    Magtig en WSS kan tackle! Ek sweer hy het 15 tackle gemaak voordat hy na 60min af is.

    JLP was goed - Paige was skokkend stadig soos altyd. n Aanslaan of twee en die gedurige gewag agter loskrums met die bal beskikbaar laat mens na vlugsout soek.
    Ons eerste voorry het baie swaar gekry - Coenie was great vir die Cheetahs.Ons het definitief die skrums verloor.
    Orie is uit sy diepte - du Plessis was heeltemal goed genoeg - hy gaan nog n baie goeie 4 slot word. Net n bietjie tyd.
    Lappies en Steggies was great - Liebenberg het nog heelwat om te leer.
    Daar is soveel veranderinge in die tweede helfte gemaak mens kon nie kophou nie.
    Va Zyl het gemors en was briljant binne minute van mekaar. Schoeman het baie meer geskop as JLP - Hattingh was baie goed - hy reel die lynstane baie goed. Arno het 20 minute gespeel - en mooi deurgekom.

    Alles in ag geneem dink ek FL kan tevrede wees met die wedstryd. Ons speel Saterdag as n Bulls Invitation span teen Saracens - ek glo hulle 2e span - want hulle is in die kwart finale van die Europese Beker.
    Daar gaan seker baie veranderinge wees aan gister se span.
    Daar is blykbaar geen beserings gister nie - Steggies het n stamp teen die kop gekry - hopelik sal hy reg wees.

    En die nuwe truie is baie mooi!

  25. gravatar Franscois says:
    Dankie johannes wou nog vra oor jj maar al die mense se
    Mos eks negatief kan j ook dalk net min of meer se wie het wie vervang in die 2 de helfde asb??
  26. gravatar johannes says:
    Franscois - die plaas vervangers was so baie en deurmekaar dit was amper onmoontlik om kop te hou.
    Die hele squad het speelkans gekry. Selfs ouens wat vervang was is teruggestuur - soos JJ wat deur Jesse op 13 vervang was want Visser was op 15 - toe kry Jesse krampe. Die van Rensburg slot het ook goed gespeel nadat hy Orie vervang het. Ek moet se die laaste 15 minute was n getjommel - en die Cheetahs het ook seker 15 ouens vervang.
    Dis baie moeilik om in die tellings van 9-6 halftyd en 30 11 voltyd iets te lees.
    Wat wel blyk is dat die spelpatroon vanjaar om spelers op die veld gaan verander.
    Ek sal nie verbaas wees om in sekere gevalle WSS op 12 en Jan S op 13 te sien op die veld nie - bietjie soos met die Bokke.
    Ek hoor Burger Odendaal is nog nie reg nie - so dis hoekom hy nog nie jol nie.
    Ek glo ons gaan die beste agterlyn in die hele Super 15 he - iets wat FL seker sal forseer om die bal lug te gee.
    Ek is maar n optimus.
  27. gravatar Bulperd says:
    Mooi wen Bulle maar dit beteken einlik niks dit was n warmup game om ouens fiks te kry. Ek sien die FL stats die problem met die stats is die last 2 jaar is dit n down trend wat wys hy is op die afdrande pad. Die WP game sal wys waar ons staan en as dit daar goed gaan mooi maar as dit daar sleg gaan dan is verlede jaar maar weer op die map
    Groete
  28. gravatar Franscois says:
    Dankie johannes hoe het visser gedoen ek was baie bekommerd oor heelagter maar eks bly om te hoor dat jesse goed gedoen het hy was laasjaar nie sleg maar baie onvoorspelbaar op heelagter!! Ek sal ook daarvan hou om wss op 12 te sien en jan op 13 saam jj op 14!! Pollard gan ons wapen wees tot i goeie agterlyn en ek voel dat piet ook meer kans op 9 moet kry en ons moet miskien vir hougie op 11 speel!!
  29. gravatar nitronic says:
    Die wen en dalk n wen teen Saracens kan wonders doen vir jou confidence. Die groot toets kom die 14e Feb teen die Stormers op Loftus.

    Ons skuld hulle nou n goeie pakslae op Loftus aangesien hulle ons die laast paar jaar lekker pakslae gee
  30. gravatar Franscois says:
    Sarecens die nawek gan i goeie wedstryd wees maar soos julle se die ware toets gan wees die stomers en sharks in die eerste 3 weke maar hierdie elke week se rotasie soos in currie beker werk nie en sal noit ons moet die beste 23 kies en klaar nie elke week verander sal m span soos volg kies:

    Kriel
    Jje
    Jan
    Wss
    Basson
    Pollard
    Hougie
    Spies
    Arno
    Steggies
    Vic
    Jdup
    Marcel
    Strauss
    Trevor

    Callie
    Dean(goeie inpak speler)
    Hatting(kan ooral op die veld voor speel)
    Lappies
    Piet(hyt die nawek gewys watter inpak hy kan maak sal hom 30 min gee)
    Visser( kan dien as 10 en 15 hoekom jlp speel??)
    Odendaal
    Mellet of kruger kan die laaste stut posisie roteer
  31. gravatar Bloukaap says:
    Dankie Dries en Johannes

    Julle verskae is beter as die webbie s'n.

    Ek dink die warm up games het presies die doel gehad om te kyk watter kombinasies goed werk en wie is reg vir die next step-up op Super 15 vlak. As jy kans kry moet jy hand opsteek.

    Uit julle altwee se terugvoer klink dit of die 1ste helfde vaste 5 swaargekry het met die uitsondering van du Plessis. Ek is so effe bekommerd hieroor want as ek dit reg het was Nyakane id eerste helfde voorl ingespan. Dit klink of die twee slotte in die 2e helfde en voorry die verskil gemaak het voorlangs. (Ek hou baie van Nico v Rensburg). Bly om te hoor dat Lappies goeie game gehad het en uit al die wedstryd verslae klink dit of Piet van Zyl die katalisator was.

    Wat ek veral van hou om te hoor is WSS se vertoning asook Travis Ismael.

    Dit klink nie of daar regtig beserings was nie, wat goeie nuus is.

    Dankie vir julle terugvoer.

  32. gravatar Honibal says:
    Dankie vir al die terugvoering.

    Ek stem saam oor die negatiewe kommentaar. Niemand hou van verloor nie, maar soms lyk dit vir my asof ons ondersteuners net sit en wag om te së, I told you so.

    Dalk sal so bietjie positiewiteit ons verder bring as die alewige negatiewe kommentaar.

    Ek glo die bulle is op die regte pad en wie weet, dalk, net dalk skaf ek weer na jare vir my 'n seisoenkaartjie aan.
  33. Dankie Dries en Johannes vir julle terugvoer. Klink of daar baie positiewe aspekte is wat ons uit die game kan haal. Ek is die blyste dat Arno nou darem terug is. Met hom op sy beste, Lappies en Vleis wat ook goed gespeel het sal Spies sy vorm van 2007 - 2010 moet uithaal om hier plek te kry. Moet ook nie vir Nardus weggooi nie.

    Ons diepte lyk goed, maar my grootste bekommernis is back-up vir Stegman. Het Roelof Smith kans gekry en kan iemand së hoe het hy vertoon. Waar is Wiaan Liebenberg en Ulrich Beyers? Ek dink Wiaan kan ook in "n baie goeie fetcher ontwikkel.

    Texas, ek stem dat FL se stats baie goed lyk, maar soos die gesegde lui; "jy is net so goed soos jou laaste game/ seisoen". Die kritiek teen FL is heeltemal geregverdig o.g.v. die 2014 seisoen. Die grootste kritiek is oor sy spankeuses. Hy volhard met spelers uit vorm en gee nie van die jonger ouens regverdige kans nie. (5 min per game is nie regverdige speelkans nie)
  34. gravatar Franscois says:
    Old blue ek stem heeltemal saam met jou en hulle gee ook nie speler die kans om die spel te lewer wat hulle kan nie kyk jlp is i baie skoppende fly half en is partykeu baie goed maar in superrugby veral teen oorsee se spanne nodg ons pollard vir sy hardloop game dit help nie hulle wil hom ook i skoppende loskakel maak nie vandag se spel word gewen met bal in die hand jy kan net solank verdedig ek hoop ons sien baie anvallende spel en as die punte daar is moet ons dit vat en bonus punte ook ons moet daarnatoe speel ons het die talent voor en agter gebruik die jeug saam die ervaring!!
  35. gravatar Johannes says:
    Klomp antwoorde:

    Nyakane is met die opwarming beseer en het nie gespeel nie.
    Kruger en Mellet het begin met Maku.
    Ulrich is in Frankryk op soek na groener weivelde ( onder sneeu as ek so na Saterdag se game in Parys gekyk het)
    Wiaan speel geen meer Blou Bul rugby nie - ek hoor hy is die kaptein van die Tukkies Varsity Cup span.
    Visser baie kort gespeel - het goed gelyk.
    Roelof was nie daar nie - maar ek sien hy gaan na Saracens wedstryd.

    EK dink nie ons moet te veel in die Saracens wedstryd inlees nie - sover ek weet gaan dit hulle 2e span wees - hulle is midde in die European Cup uitspeel.
    Dit sal in elk geval vir FL kans gee met kombinasies.

    Van die os op die jas - hel boys daar gaan niks aan by die Cheetahs nie. Ek dink hulle gaan n baie swaar seisoen beleef.
    Hulle het Coenie as battering ram gebruik en Steggies het elke keer die moederaarde uit hom gettackle.
    Francois Venter se spel lyk of dit agteruit gegaan het - sy storm lopies is so voorspelbaar soos BTW.
    Tussen Lappies, JLP en WSS het hulle hom elke keer agter die voordeelyn gestuit.

  36. Hansie Gouws says:
    Bulls gaan gatskop die jaar! Go BULLS
  37. gravatar Matador says:
    Wiaan het nie weer 'n kontrak gekry. Hy is Tuks se Varsity Cup kaptein en gaan waarskynlik later in die jaar oorsee . Jammer om hom te verloor - glo met die regte afrigter wat in hom glo kan hy nog ver kom. Sien sy jonger boetie is nou in die groep. Het die regte bou en het ook baie potensiaal wat ontwikkel kan word.
  38. Ulrich Frankryk toe??!! WTF??

    'n briljante speller wat te min speelkans gekry het. Hy het vir my net begin vorm kry aan die einde van laasjaar se CC.

    Dis jammer van Wiaan, maar hy is ongelukkig net te klein vir 7. Hy het ook begin goed lyk as fetcher en ek is seker met meer game time sou hy kon deurkom. Die kompetisie is egter baie groot onder die loosies. Sy boetie is egter bietjie groter en sterker en behoort die trappie op makliker te maak.
  39. Braam says:
    Ek wil graag net my uiterse teleurstelling oor saterdag uitspreek. Ons Bosvelders doen baie moeiete om die wedstyd in Polokwane by te woon.n B span kan ek nog aanvaar. dit is egter die voortydigge afsit van die ligte en die gebrek aan gee van handtekeninge wat my ontstel het. dit wat dit vir die seuns die moeite werd gemaak het was afwesig. Indien dit die houding van spelers of bestuur is , is dit eenvoudig na vier jaar sal ek nie weer volgende jaar terugkeer nie.Ek sal ook nie weer Loftus toe gaan nie. sulke minagting van ondersteuners is verregaande.
  40. gravatar Dries says:
    Braam, my seun (14) en sy vriend was ook krapperig oor die ligte-ding. Hulle wou nog bietjie bal skop op die veld, toe word die ligte afgesit.

    Ek het navraag gedoen by een van die manne met 'n Bulls-baadjie aan, maar hy het my verseker hulle het geen beheer nie. Die wedstryd is deur die Limpopo Blou Bulle aangebied, maar die stadion was in beheer van die Polokwane stradsraad, wat glo hul vennoot in die aanbieding is. Hulle was seker maar baie honger en moeg en wou dalk huistoe gaan, want ons het 'n spul anties met groot boude in die onderdak-area rondom die stadion gekry wat baie vining met 'n groot trollies vol kos na die parkeerarea beweeg het...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *