Flanker Deon Stegmann will lead the Vodacom Blue Bulls on Saturday when they take on Saracens in a friendly match outside London. The Blue Bulls named their final travelling squad on Wednesday, just before departure to England.
Regular captain Pierre Spies will only play off the bench in his return to first class rugby after more than 12 months on the sidelines; hence the decision to employ Stegmann's proven leadership skills. The former Springbok flanker captained the Vodacom Blue Bulls with great success in the Absa Currie Cup competition in the past.
Another former captain, Victor Matfield, will travel to London as part of the coaching team and not as a player and will not be in action over the weekend.
A number of Matfield's Springbok team members who travelled to Europe in November will start the match, but flyhalf Handre Pollard will only be used of the bench as the playmaker has just recovered from a foot injury.
Jan Serfontein and Francois Hougaard will start, as well as Trevor Nyakane, who missed the season-opening friendly against the Cheetahs last weekend due to a back spasm.
"We are keen for a competitive outing that will test our combinations selected for this match," Vodacom Blue Bulls coach Frans Ludeke said. "We will be looking to give a number of subs some game time, but we’ll also be aware that momentum will be important during the match."
The Vodacom Bulls team is: Jurgen Visser, Jamba Ulengo, JJ Engelbrecht, Jan Serfontein, Bjorn Basson, Jacques-Louis Potgieter, Francois Hougaard, Hanro Liebenberg, Lappies Labuschagne, Deon Stegmann, Grant Hattingh, Jacques du Plessis, Werner Kruger, Callie Visagie, Trevor Nyakane. Replacements: Jaco Visagie, Mornè Mellett, Marcel van der Merwe, Dayan vd Westhuizen, RG Snyman, Nicolaas Janse van Rensburg, Roelof Smith, Pierre Spies, Piet van Zyl, Rudy Paige, Handrè Pollard, William Small-Smith, Duncan Matthews, Jesse Kriel.
Kick-off is at 17h15 SA time.
• The Vodacom Blue Bulls will also play with the J9 Foundation's logo on their sleeve to create awareness for MND. The foundation, named after former Vodacom Bulls captain, Joost van der Westhuizen, is doing great work to create awareness for Motor Neuron Disease.
Claire Kaye-Grobler, from the J9 foundation: “Events like the up coming friendly game between Saracens and the Vodacom Blue Bulls are absolutely crucial in the global fight against MND, this disease is an otherwise forgotten about disease with no cure and no cause, it therefore discriminates against no one and we thus need people to stand up now and push for researchers to find a cure or cause and this will only happen with awareness.”
Goed om Roelof Smit se naam te sien. Hy sal goeie backup vir Steggies wees.
Dayan vd Westhuizen, RG Snyman,en kie gaan opdoen is van onskatbare waarde.
Geniet die wedstryd Bulle.
Pierre Spies en Arno Botha was lank beseer. 'n Rugbyspeler is gedurende 'n wedstryd aan baie harde botsings onderhewig. Wanneer 'n speler baie lank beseer was behoort hy ingefaseer te word om weer aan hierdie botsings gewoond te raak. Dis die rede waarom Pierre en Arno van die bank af speel.
Daarby reken ek dit is 'n goeie besluit om in hierdie vir die eerste 3 na 4 wedstryde Pierre en Arno nie gelyktydig saam te speel nie.
Op 'n ligter noot: Wonder hoe cope daardie mooi meisie tussen Paige en Xander op toer so stoksiel-alleen saam met 40 mans?!!
Ek probeer by Saracens hoor of hulle hulle 2e span teen ons gaan speel en hulle eerste span Sondag teen London Welsh - of andersom - maar het nog nie n antwoord gekry nie.
Ek dink hulle hou dit baie stil dat dit nie kaartjie verkope kan beinvloed nie
"A side littered with Springbok internationals will face Saracens’ strongest possible team at the weekend as the North and South rugby powerhouses collide in the heart of north London,"
Ons wag en kyk maar hoeveel name ons herken.
Ek sien nogal uit na Grant en JduP se kombinasie op slot. Ek dink Grant het baie mooi deurgekom aan die einde van laas seisoen en hy toon tog tekens dat hy baie rugby in hom het.
My groot kritiek is dat hy soms regtig stupid goed kan doen (nes Jurgen), maar ek glo dat dit sal regkom met ervaring. Ek verwag 'n goeie seisoen van hom die jaar.
Ek verstaan Arno moet nie te gou gedruk word nie, maar sou graag wou sien dat hy weer so 30 min se speeltyd kry.
-Saracens team to face Blue Bulls: 15. Ben Ransom; 14. Jack Wilson, 13. Tim Streather, 12. Chris Wyles, 11. David Strettle; 10. Charlie Hodgson, 9. Neil de Kock; 1. Richard Barrington, 2. Brett Sharman, 3. Petrus Du Plessis, 4. Jim Hamilton, 5. Valentin Poparlan, 6. Jackson Wray, 7. Kelly Brown ©, 8. Ernst Joubert.
Daai haker Sharman was blykbaar by die Bulle!
Eklees jy het 'n uitnodiging aan my gerig om op Rugby-Talk te blog. Ter inligting ek hou baie van statistiek en syfers. Ek het al voorheen daar geblog en het met van jou syfers soos op RT vertoon mee getoor. Die antwoorde wat ek daaruit gekry het het my alles vertel waarom ek daar onwelkom is.
Jy sien hier by die Bulle doen die bloggers baie dinge verkeerd, maar daar is GEEN kliek hier nie. Data vanaf RT toon baie duidelik die kliek en wie hulle is. Postings op die blog daar bevestig dit.
Dus my antwoord, nee dankie
Go Bulls. Kom asb. sonder beserings terug. Ek aien uit om die game te kyk.
14. Jack Wilson, ---is hy nie nou deur Sharks gekontrakteer
13. Tim Streather,
12. Chris Wyles, VSA speler
11. David Strettle; England gespeel
10. Charlie Hodgson Engeland en het teen SA gespeel
, 9. Neil de Kock SA
; 1. Richard Barrington,
2. Brett Sharman, Bulle junior in Maku se tyd as junior
3. Petrus Du Plessis,
4. Jim Hamilton,
5. Valentin Poparlan,
6. Jackson Wray,
7. Kelly Brown ©, Skotland
8. Ernst Joubert. Leeus
BULLS 22 - 18 Saracens
Baie afrigters se plan met 'n speler is om hom by die diepkant in te gooi en hoop hy oorleef, Die Bulle volg 'n plan van geleidelike blootstelling om hom die beste speler te maak volgens sy talent.
Met Warwick, sy tyd is by die sewes, wees geduldig.
As mens na 'team' gaan hierbo, is daar nog ou name soos Mastriet, Willemse, Kirsten en ander wat reeds weg is, en geen nuwe name wat bygekom het nie. Die spelers lys is ook nie eers volledig nie.
Ons blog is veronderstel om 'n betroubare eerstehandse bron te wees van ons span en unie se doen en late.
Sny bietjie die bestuur se geldjies en sorg asseblief dat hierdie blog professioneel en op datum oorkom, sodat ons ondersteuners nie orals op ander plekke nuus oor ons unie te gaan hoef te soek nie.
Dit is seker nie te veel gevra nie ? Dankie.
Sterkte Bulle vir vanmiddag, onthou, jy speel soos jy oefen.
En hy is 'n passievolle Bul ondersteuner.
Ek kannie nog help met die Bulls site ook nie, ek het baie, baie ysters reeds in die vuur. IT besigheid, my rugby website, 'n begrafnisondernemersbesgheid en eiendomme in Preoria wat ek uitverhuur... en dan het ek nog 'n huisgesin ook, wat ek seker reeds afskeep as gevolg van my liefde vir rugby.
Jy is reg, ek is 'n passievolle Bul-ondersteuner... sl altyd wees.