Blue Bulls power past Saracens

Blue Bulls power past Saracens

articles.comments (50)

Vodacom Blue Bulls beat Saracens 39-26 in good showing in London

Fans at Allianz Park were treated to a ten try thriller, as South African giants Blue Bulls beat Saracens 26-39 to lift the Sanlam Challenge Shield.

The Pretorian side, packed with Springbok talent ran out winners in a thrilling game in north London. Try scorers for Saracens on the day were Chris Wyles, Neil de Kock, Ernst Joubert and Jackson Wray.

The first half started well for Saracens. The home side enjoyed the territory and the possession in the opening exchanges, with the scrum in particular the causing the Blue Bulls frustrations.

Saracens could have made their advantage tell, but after three scrums camped out on the Blue Bulls line the, the north Londoner’s coughed up possession.

With their first reprieve of the afternoon, the Blue Bulls duly delivered the Sarries a harsh lesson in taking their opportunities at the set-piece, when flank forward and Blue Bulls skipper Deon Stegman crossed for the games first try from the back of a strong driving maul. JL Potgieter missed a tricky conversion, as the infamous Allianz Park wind blew his attempt of course.

The Pretorian giants were now feeling their way into the contest, with their physicality and aggression shining through as the Bulls continued to frustrate their hosts in both attack and defence.

The home faithful were treated to a scorching break for the lively Saracens full-back Ben Ransom as the half wore on, but the Bulls would cross the white line once again when Springbok scrum-half Francois Hougaard wriggled his way over from another string driving maul to score his sides second of the afternoon. Again, Potgieter couldn’t add the extras.

The Blue Bulls outside half did add three points from the kicking tee on the stroke of half-time as the Frans Ludeke’s side went into the warmth of the Allianz Park changing rooms- 0-13 to the good.

If Saracens thought the ten minute break at half-time would halt the Blue Bulls stampede then they were sadly mistaken. Giant lock Jacques du Plessis marched his way through the Saracens defence, and after the Bulls recycled Francois Hougaard fed giant full-back Jurgen Visser who waltzed into score.

Soon after, Hanro Liebenberg crossed for the Bulls’ fourth of the afternoon before the home side hit back when some fine interplay from Charlie Hodgson and Ben ransom released Chris Wyles who outpaced Bjorn Basson to score in the corner. Hodgson converted expertly.

Any hopes of a comeback were quickly extinguished when returning Blue Bulls hero Pierre Spies came off the bench to score on his long awaited return from injury, with young Springbok outside half Handre Pollard converting to make the scores 7-32 to the visitors.

Saracens through refused to bow to the Bulls, with Neil de Kock crossing for an opportunistic try as Hodgson converted. Minutes later, Ernst Joubert powered over to score but Hodgson couldn’t add the extras.

In the closing stages, replacement Blue Bulls Roelf Smit added another try for the Pretorian’s, before Jackson Wray crossed for a highly deserved try in the final moments.

Final Score: Saracens 26 Blue Bulls 39

Pierre Spies: "Amazing feeling to be back. It feels good to be back. Everything felt right. Happy for myself and for the team. We are pleased with the result and want to thank Saracens for the match."

More to follow.....

Pin It

Jan 31, 2015

(50) Blue Bulls power past Saracens

  1. gravatar Blouboy says:
    My boys!!!!! Jacque Dup for President!!!! Almal lyk of hulle vir die Blou Trui Wil spell, trots op julle.
  2. gravatar Franscois says:
    Net i paar goed jlp kan nie bo pollard speel so ook nie visser bo kriel nie!! Hougaard is yster sal hom op vleul kies bo jamba en dan weet ek nie hoe lappies sal kan bench hy is baie goed en trevor ook ons sukkel bja in die skrum! Jdup is goed op 4 los hom da duncan matthews te klein vi super rugby!! Jj en jan beste senter combo sal hulle so speel en paige is nie halfde van piet en hougie nie!!! Marcel dink ek gan i ruki yt wees! Mooi wen manne julle lyk goed en baie sterk geluk an spies en so ook die nr 8 julle baie goed gedoen!
  3. gravatar Berns says:
    Francois? Wat? Praat jy Afrikaans?
  4. gravatar Mark Kruger says:
    Baie belofde getoon maar nog steeds al verlede jaar se bekommernisse?? Jesse is baie beter as Jurgen, Jamba en Paige hoort nie in Super Rugby nie. Basson se verdediging is power. JJ is 'n vleuel en Pollard is strate beter as JLP. Werner Kruger staan 5 strafskoppe af in minder as 40 minute??? Ons skrumwerk is swak, baie swak en 9 (almal wat op 9 diens doen) skop steeds onnodig. Sheep is 'n goeie no5 slot en hy speel sy hart uit!! Jan Serfontein lyk goed!!! Sterkte Bulle, hoop jul gaan goed vaar en dat FL sal luister in hopelik sy heel LAASTE seisoen as Bul afbreker.
  5. gravatar Piet says:
    Kan iemand se wat die beserings is. Nie die hele wedstryd gekyk nie. Marcel se besering? Wat het van Piet van Zyl geword. Hy het nog gespeel en toe ek terugkom later is hy van die veld af. Is hy ook beseer? JdP het baie goed gedoen en so ook Liebenberg en Lappies. Hatting speel ook altyd sy hart uit. Skrums sal uitgesort moet word.
  6. gravatar Gerrit says:
    Ek moet sê, die klomp nuwe jong outjies maak my baie opgewonde. Die Bul span gaan die manne seermaak hierdie jaar.... Ons het goeie rugby gespeel vandag, ons skrums kort net werk...
  7. gravatar Jurie says:
    Mooi wen bulle . Trots dis nie maklik as n ou lank laas gejol het nie . En dit was nog biekie travel ook . Mooi manne
  8. gravatar Franscois says:
    Na wat ek vandag gesien het natuurlik met die spelers wat nie daar was kies ek my span soos volg:

    Kriel
    Basson
    Jje
    Jan
    Hougie
    Pollard
    Piet
    Arno
    Lappies
    Stegman
    Vic
    Jdup
    Marcel
    Strauss
    Trevor

    Callie
    Dean
    Hatting
    Spies
    Liebenberg(nodig nie nog i scrummie met hougie en piet)
    Visser
    Wss
    Mellet
  9. gravatar Rudi says:
    Dit was nie 'n foutlose vertoning vandag nie en daar is baie werk wat voorlé, veralin die skrums.

    Maar daar is baie, baie positiewe dinge wat my hart laat warm klop.

    1. Daar was 'n duidelike verskuiwing in klem na meer bal-in-die-hand rugby
    2. Ons verdediging was aggressief en vreesloos... het net afgeplat na daar te veel plaasvervangers op was (maar dis te verwagte)
    3.Ons energie om die afbreekpunte en tackle-points te domineer was blerrie goed vadag, hoop dit bly so heel seisoen.
    4. Paar groentjies het baie mooi deurgekom vandag, Hanro Liebenberg was 'n reus en baie beter as toe Spies hom vervang het. Jacques du Plessis het soos 'n handskoen gepas op Nr 4 slot. Grant Hattingh was besig, solied, wawyd wakkeren het goed met die bal gevorder... uitstekend. Hougaard het in die begin 'n ou foutjie gemaak maar hy was bedrywig, aanvallend, gevaarlik en beter as verlede jaar. Jan Serfontein het talle bresse geslaan en ek hoop sy besering is nie ernstig nie. Jesse Kriel MOET ons eerstekeuse heelagter wees! Roelof Smit was goed in die klein rukkie wat hy op die veld was.

    Groot teleurstelling vir my vandag was Werner Kruger... en ongelukkig is hy 'n Frans Ludeke witbroodjie.

    Ons moet egter nie te veel lees aan die opwarmingswen nie, dit was nie naastenby Saracens se sterkste span nie. Hulle speel more (Sondag) nog 'n LV Cup game ook teen London Welsh en daarbenewens het hulle Engeland spelers ook nie gespeel nie. Die Bulls was darem ook nie op volsterkte nie.

    Nou moet daar hierdie week en volgende week hard gewerk word aan die knelpunte en voortgebou word aan die dinge wat ons uiters goed mee was!
  10. gravatar Franscois says:
    Rudi ek stem saam jou maar die verdediging van basson en selfs jamba pla my dit is hoekom ek egter hougaard op die vleul sal kies hy pas mooi an daar!
  11. gravatar Stapper says:
    Wanneer iemand praat dat 'n afrigter 'n witbroodjie het behoort hy te gaan leer wat rugby is.

    Werner Kruger was die afgelope 6 na 7 jaar die enigste vaskopstut by die Bulle wat 80 minute elke wedsryd van 'n kompetisie kon speel. Geen ander vaskopstut kon hom dit nadoen nie. Die laaste keer waar die Bulle 2 vaskoppe gehad het wet 80 minute alle wedstryde kon speel was 2009 toe Rayno Gerber nog hier was.

    Waar is Frik Kirsten vandag? Hoelank Was Marcel vd Merwe op die veld?

    Terloops, alle afrigters is altyd onder druk om te presteer en kan hulle nie bekostig om witbroodjies te he nie
  12. Geluk Bulle! Goeie begin, maar dit lyk nie of ons 'n skrumafrigter het nie.
  13. gravatar Bloukaap says:
    Stapper

    Jy kom altyd op vir Frans, in so mate dat jy die issue eintlik wegpraat wat op die tafel is: Werner se skrumwerk. Sedert 2011 kry Werner gereeld pakslae. In 'n close game kan strafskoppe soos daai jou die game kos Of dis waar spanne ons momentum kan steel. Ons was onder kwaai druk met hom daar vandag. Dit sal verseker 'n area wees waar die Bulls s opponente hul lippe gaan aflek. Werner is baie harde werker in die ander fasette vd spel en dis waarskynlik waarom FL hom kies.


    Verder oor die algemeen:

    Dis opwarmingsgame so die telling help niks nie.

    Ek sou reken die Bulls kan baie goed voel oor die twee opwarmingswedstryde. Die spelers speel met intensiteit en Passie.

    Die Bulle se sterkste punt sover is die breakdowns. Lappies is groot aanwins. Maar Hanro Liebenberg het my tot dusver heeltemal verras. Lekker hardwerkende fisieke agsteman. ek hoop FL hou by die resep om Roelof Smit ook op fetcher te hou. Ons was net eenvoudig te sterk by die breakdowns.

    Tweedens het ek gedink as ons op hierdie manier die basiese goed soos balhantering gaan regkry gaan ons ander span wees. ons het opmerklik minder geskop en het nie eintlik met nr 12 crash balls gevat nie. Dit sal SA rugby net meer baat as ons meer off loads gaan begin regkry.

    Ons slotte is yslike pluspunt en as Grant Hattingh so gaan aanhou kan hy dalk net vanjaar nog ons land se top nr. 5 slot word. Jacques du Plessis het van begin tot einde 'n buk wedstryd gehad. Ek dink nie RG is al reg nie maar hy is close.

    Agterlangs lyk die vleuels lus vir driee druk en werksoek. Dis wat ek van Ulengo en Basson hou. Hulle soek werk. Pierre Spies se drie was voortekens van wat kan gebeur as ons JJ Engelbrecht posisioneel meer kans gaan gee op vleuel. Kyk hoe klop hy sy man! Maar as kombinasie sal ek Jan en WSS inspan. Jesse Kriel is 'n x faktor maar ek dink tog sy plek in 2015 moet wees as laaste 20-25 minute impakspeler. Ons gaan spanne dronk hardloop met daai besit. Van al die agyerspekers was ek die blyste ior Francois Hougaard. Die Bulls van 2015 toon tekens dat hulle hom sy natuurlike game gaan laat speel

    Die een plek waar die Bulls nie vandag getoets is nie, en waar daar beslis leemtes is, is die verdediging van die agterste drie. Daar was oaar bewegungs van Sarries waar hulle die Bulls se verdediging slimmer kon klop As hulle werklik die spelers gehad het. So kyk uit vir hierdie een teen die Stormers.

    So, die Bulle lyk fiks. Dit gaan dalk die deurslag gee id eerste game in Pta. Die.manier waarop Marcel.afgestap het het nie vir my gelyk na 'n te ernstige besering nie. Ek dink wel die stamp het seergemaak en hy is afgehaal.as voorsorg. Sal maar sien.


    Anyway. Kom ons kyk wat gebeur in die 1ste game op Loftus.
  14. gravatar Honibal says:
    Geluk Bulle. Dinge kan net beter gaan van hier.

    Foute was daar en goeie dinge ook. Ek dink egter Werner Kruger was nie heeltemal so sleg soos dit wil voorkom nie. Daai Loskop het in geskrum en daai flank het byna teen 45 grade skeef agter die losskop geskrum elke keer.

    Die jong manne het my beindruk. Die oumanne gaan moet uithaal en wys.
  15. gravatar Stapper says:
    Bloukaap, duidelikhet jy nie gelees EN verstaan wat ek gesktyf het nie.

    Wie is die speler of spelers, behalwe Werner Kruger, wat vir alle wedstryde van die Bulle sedert 2011 beskikbaar was om hom te vervang. Ek het ook nooit enige melding van sy skrumwerk gemaak nie, slegs sy bekikbaarheid.

    Miskien moet jy vir Frans Ludeke gaan vra, want dan kon hy hulle gekies het. Ekself weet van geen ander vaskop by die Bulle wat hom in elke wedstryd kon vervang het nie. Onthou, ek praat van alle wedstryde, nie net een of twee nie.
  16. gravatar jimmy says:
    Rugby kommentaar na ‘n wedstryd het baie met ‘n getuigskrif in gemeen, dis die goed wat nie gesê word nie wat eintlik alles sê.
  17. gravatar BlueMachine says:
    It's been four years...four years and Werner Kruger still can't scrum in fact he was never a good in that area..get well soon Marcel.
  18. gravatar Nico says:
    Bly om te sien die Bulle kan wen.

    Glo dit sal n goeie agterlyn maak

    15 Kriel
    14 Egelbrach
    13 Small-Smith
    12 Serfontein
    11 Houggard
    10 Pollard
    9 van Zyl
  19. gravatar jong bulle says:
    @Nico hou van die agterlyn, maar fikile gaan nie...
  20. gravatar Rudi says:

    Having slept on it and pondered the play and the result, the following:

    1. I was worried about lock depth at the Bulls, with Paul Willemse gone, Flip van der Merwe injured and Victor Matfield who will be used wisely in 2015. I do not think that is a concern anymore, as it looks like Grant Hattingh is motivated and ready for the season and Jacques du Plessis fitted in well at No 4 lock. What needs work though, from all the Bulls locks, is to up their scrumming power and assistance to the front row. A front row is extremely dependant on the locks scrumming well behind them!

    2. I am worried about the Bulls scrums, it needs a lot of work and Werner Kruger should be backup at best, at tighthead. I hope the injury to Marcel van der Merwe is not serious.

    3. Callie Visagie’s lineout throwing is still suspect and it was only exceptional catching at times by Grant Hattingh which saved many lineouts. Cannot wait for Adriaan Strauss to be ready and fully functional at hooker.

    4. I think the loosies at the Bulls have incredible depth in 2015… There is proper backup for Stegmann at Openside in the form of Roelof Smit, Lappies Labuschagne will perform very well at Blindside and then of course there is still Arno Botha’s comeback & Jacques du Plessis to cover Blindside properly. The problem lies at No 8 where Spies will be played all season, despite the fact that Hanro Liebenberg & Arno Botha are better and that Vleis Engelbrecht is also there as additional depth.

    5. For a change Francois Hougaard looks eager and fit, to play a better year and he would be suited to a ball in hand approach in 2015. Piet van Zyl also looks sharper and even Rudy Paige did not look shabby.

    6. Handré Pollard is definately the choice flyhalf in 2015, and ball in hand rugby suits him too. Jacques-Louis Potgieter did not look good, was not accurate at posts and I would prefer to see Tian Schoeman grromed as Pollard’s backup.

    7. Bulls have dynamite centres in 2015… Burger Odendaal I would prefer at No 12 (deamon tackler and carries up strong and acts as extra “fetcher”), Jan Serfontein I would play at No 13, to fall in with the role he would have to play at the Springboks later in the year. I would have William Small-Smith as centre backup. JJ Engelbrecht will be played at No 13 though (as a witbroodjie player) whereas he looked better when he received the ball on the wing channel yesterday… causing one try in the process, that of Spies.

    8. On the wings Bjorn Basson is good enough on the left wing, no problem… the problems lie at right wing where I would have played JJ Engelbrecht or Jamba Ulengo or Travis Ismaiel and only at a serious push Akona Ndungane.

    9. Fullback for me, there is only one logical choice and that is Jesse Kriel… at least he knows what to do with the ball unlike Jurgen Visser who will put an up-and-under up and hope for the best. Jurgen Visser is another witbroodjie player who will be played ad nauseam though.

    All in all there seems to be a shift away from too much kicking… it appeared that way yesterday, there was definately a better ball-in-hand approach and one hopes it extends beyond the warm-up games.

    For a change early season ball handling also looked sharper amongst the Bulls forwards and they were far more clinical when close to the opposition line than at any time last year!

    Breakdown work was exceptional yesterday… good urgency, good fetching, excellent counter-rucking!

    Defence was one of the highlites yesterday (before too many subs spoiled it). The forwards tackled the opposition well on the other side of the gainline and the physical intensity on defence was marvelous. Once again something to build on and maintain throughout 2015!

    I am hesitantly optimistic for 2015 and I hope the mindshift of 2015 is a lasting one!
  21. gravatar BlueMachine says:
    @RUDI
    Francois Hougaard blows hot and cold Piet Van Zyl can read the game better, Bulls fell apart when Spies got injured in the latter stags of the Super Rugby Comp...people like you will write him off but the fact is that this team is better with his as a our leader.This is Pierre's final season with the Bulls Hanro and Arno will get a chance when he leaves at the end of October.
    Why groom Schoeman when Bulls have talented players like Joshua Stander and Kobus Marais I will even go as far as to say Stander and Marais have more potential than blonde Schoeman.
    Bulls missed the trick at wing, Duhan Van Der Merwe should have been given a fair chance at wing, that kid is destined for big things.
  22. gravatar BlueMachine says:
    @RUDI
    Jan Serfontein's best position is 12....that's where me made a name foir himself at Grey College..at 13 he lacks pace, you seem to forget Bulls have WSS, Swanepoel, Jurie Linde and Daniel Kirle specialist outside centres why move a player out of position? Serfontein's best position is 12 klaar.
  23. gravatar Eugene Makok says:
    Dit baat nie 'n mens kla oor spies nie. Speel gaan hy speel. So kom ons hoop maar hy speel soos almal wert hy kan
  24. gravatar Rudi says:
    Bluemachine,

    I also think that No 12 is Jan's best position... but if you read carefully what I said you will see that I recon Heyneke Meyer will use Jan Serfontein again for the Springboks at No 13... for the Rugby World Cup too.... so in light of that and with a solid defender like Burger Odendaal I would want to help the national cause and World Cup cause by giving Jan a heck of a lot of exposure at No 13.

    Regarding Pierre Spies, look I like Pierre as a person (even more so as his late dad, Pierre Snr was one of my rugby coaches as a young lightie) but I believe he fails in a couple of basic No 8 dynamics, namely on defence and with his hands behind the scrums somewhat suspect.

    The Bulls have such an experienced leadership core in 2015, with Victor Matfield, Adriaan Strauss, Deon Stegmann and even Handré Pollard (who captained the Junior Springboks last year), that I do not think Pierre's captaincy is the reason why he should be in the side.

    I do not doubt, as chosen captain, that he WILL be in the side, that much is a given.

    Looking again at the game yesterday, two of the late Sarries tries, was one around a scrum (Neil de Kock), where Pierre should have been better and around a ruck where his defence was missing in action (Wray's try). Ernst Joubert, Spies' direct opponent at the time, also scored a try...

    We each have our favourites, choices in selection, things which we believe in... thus I understand you comment and motivation for it, my opinion differs though.

    Both of us want the best for the Bulls... and that is what ultimately matters.
  25. gravatar Loftus says:
    Ek wonder net altyd watter deel van Spies se spel ,die laaste paar jaar, beindruk sommige mense hier. Behalwe sy lynstane, was hy n passasier die laaste klompie jare. Dit is waar dat ons gesukkel het sonder hom as kaptein in die laaste paar games in 2013, maar Juandre,Hougies en Arno het dieselfde tyd beseer geraak,of geloop,in Juandre se geval. Wel, in 2 weke speel hy teen die beste 8ste man in SA, so dan sal ons maar sien. Well done Bulls met die wen weg van die huis af.
  26. gravatar Kaap'se Bul says:
    Webmeester bring asseblief die Super Rugby Bulls speler op datum, die lys wys nog steeds spelers soos Ross, U Beyers en ander.. Ons is geinterseerd in die nuwe klomp se statsistieke en geskiedenis al lyk dit party keer nie so nie.
  27. gravatar Bulperd says:
    Hougaard te stadig vir n vleuel. Werner was verneder in die skrum en Pierre oor die muur. Sy drie kon enigiemand druk. Ek weet nie wie is daar die Jong no 8 nie maar hy gaan nog ver kom.. Behalwe hier bo het die ander ouens goed gedoen
  28. gravatar Bloukaap says:
    Ek stem saam oor die web stats oor ons spelers. Daarvolgens oefen Mbonambi nog sterk by die Bulls en speel Kirsten weer rugby.
  29. gravatar Observer says:
    As ons skrums nie daadwerklik gaan verbeter, gaan al die ander positiewe dinge nie die wa deur die drif trek. Jacques duP op slot was n yster. Ons lostrio 1e 50 min het gekook. Aangenaam verras en beindruk met die jong Liebenberg. Vir 19 jaar en nog geen ondervinding buite sy ouderdomsgroep voorspel hy groot dinge. Daardie 2 boeties het baie rugbytalent en hoë werkverrigting- hoekom Wiaan laat gaan is slaan my dronk, hy is die beste opvolger vir Steggies

    Oor Spies stem ek saam met kommentaar hierbo, hierdie jaar gaan hy ons Ross wees......

    Maar ek het moed vir die jaar - sien uit na die 14e.
  30. gravatar FRANNABUL says:
    Ek weet dit was net 'n opwarmings wedstryd maar ek kan nie help om versigtig optimisties te wees nie. Hanro Liebenberg het my baie beindruk. Hy wil speel en is maar nog net 19. Teen Stormers moet ons begin met die lostrio van Steggies, Lappies en Hanro. Ons kan Spies en Arno die laaste 20 minute op bring.

    Die span kan werk:

    Jurgen (Jesse moet nog bietjie werk aan sy skoppe)
    Jamba (ons moet volhard met hom)
    JJE
    Jan
    Basson
    Pollard
    Hougie (Piet kan hom lasate 20 minute vervang)
    Hanro (Spies na 60 minute)
    Lappies (Arno na 60 minute)
    Steggies
    Matfield (Hattingh na 60 minute)
    Du Plessis
    Marcel
    Strauss
    Trevor
  31. gravatar nitronic says:
    Goeie confidence opbouer wen.

    Spies het goed gelyk, vraag is gaan hy dit volhou?

    Franna ek stem met jou los trio hierbo
  32. gravatar Franscois says:
    Frannabul ek stem saam met jou oor visser ek dink hy is meer standvastig op heelagter as jesse hy is an en af en gan ons kos teen groot spanne ek stem glad nie saam met jou oor jamba hys glad nie goed nie ek speel eerder akona hy verdedig atleast beter en sy ervaring is van belang in i jong agterlyn!
  33. gravatar Bloukaap says:
    Dink ons moet Pierre Spies kans gee. Hy is defintief nie reg om dadelik ingefasseer te word vir 80 minute nie. net soos Matfield verlede jaar. Hanro Liebenberg is met die bietjie wat ek gesien het, baie belowend en lyk fisiek genoeg vir hierdie vlak. Met Met ervare spelers soos Lappies en Steggies sal Hanro die pyp rook. Genadiglik is ons verlos van die Jono Ross-covers- all sindroom.

    Die Bulle het defntief harde werk ingesit in die afseisoen aan leemte areas. Dit lyk beslis of ons ook spelers meer na hul natuurlike sterkpunte gaan laat speel, bv. Hougaard. Minder crash ball op 12 (tensy die verdediging dit anders gaan vereis) en meer betrokkenehid om van skrumskakel se skouer af te speel en cleanings by die rucks. Dit was Saterdag die groot verskil. Dit lykn ook of Piet van Zyl meer ingespan sal word vir hangskoppe as Hougie.



  34. gravatar BlueMachine says:
    Nick Koster tore his ligaments when he was 19...Arno Botha has been out for 18 months...haven't you people learnt anything yet?!?!Hanro is still growing as a player will we blame Frans Ludeke if Wiaan's brother gets a lopng term injury?!?!
  35. gravatar Ayms says:
    Bloumasjien- ek stem saam met jou dai klong gaan seerkry want Toetie se lostrio gaan so lyk soes ek di games al gekyk het 8Vermeulen 7Rodes 6Elstad
  36. gravatar Bloukaap says:
    Blue machine

    true words! But I dont think Hanro will play all the time. Bulls management will be looking at Spies and possibly Arno. But neither of those guys looked totally match fit already. And there is caution to just push them through. best way is to try and develop and open up the chances for a squad of 30 guys and invest in them big time.
  37. gravatar nitronic says:
    Ons wag nou net in spanning i.v.m die nuus oor Marcel. Want magtig weet alleen wat hulle in Werner sien. N guaranteed 9-15 punte op n skinkbord vir die ander span

    Ek wonder of werner by die proctologist is vandag?
  38. gravatar BlueMachine says:
    @BLOUKAAP
    I would take a gamble with Hanro against Duane but only for that game or perhaps the next game but that's it not the whole season remember he will also play for the Baby Boks...you are 100% Pierre Spies and Arno Botha look rusty.....in fact they don't even look ready maybe a game or two at club rugby would have helped them get up to speed.
  39. gravatar BlueMachine says:
    @AYMS
    That WP loose trio has no fetcher....8.Hanro, 7.Lappies and 6.Steggies is the way to go form now up until Arno and Spies get up to speed...
  40. gravatar Ayms says:
    Toeties thinking wil be that daune gona fetch for Stormers he wil want a big loostrio to bash the bulls at contactpoint .thats the way he won the bulls at CC in the Cape
  41. gravatar Rudi says:
    Talking about Hanro Liebenberg and his age...

    Why is it that Australian sides never fear or hesitate to bring 18 and 19-year old youngsters through into Super Rugby and into Test rugby... and not only in the backline either by the way...

    Look at loosies the likes of Hooper, Hodgson and one can go on and on...

    Same with New Zealand players, they bring their youth through faster and definately more successfully.

    In South Africa though, we are very hesitant to bring them through too early.

    Does'n t the age old addage apply that if you are good enough, then you are old enough?

    Would anyone differ from me if I say Ernst Joubert and Kelly Brown are 2 seasoned hard men in the loosies, against whom Hanro Liebenberg played, so too were the available Cheetahs loosies the week before.

    Would anyone further disagree with me when I say on the day (Saturday) that Hanro Liebenberg was better than Pierre Spies, that Hanro looked more physical than Pierre, tackled harder and more often than Pierre?

    Pierre's been out for what, about 18 months, right? Why does he deserve anything else but to re-establish himself and prove his worth, before just waltzing into the side? Same with Arno... he needs to prove himself to me and you and the Bulls, before he lifts either of Lappies, Hanro or Spies for that matter, out of their positions.

    The Bulls would have only landed at 10:40 this morning at OR Tambo International, so I do not think we should expect news on Marcel van der Merwe's injury situation or on Jan Serfontein's injury situation very quickly and if we're lucky quite late today.

    I get mailed the full Bulls weekly plan, which details exactly when they move from point A, to B, to C... so I know exactly where the Bulls stayed in London (Royal Trafalgar Hotel) and when they flew and landed. As part of accredited media, we are kept in the loop all the time.
  42. gravatar Rudi says:
    Correction from previous comment:

    I meant Michael Hooper and the 20-year old Sean McMahon (Of the Rebels and Wallabies), did not mean Hodgson.
  43. gravatar Bulperd says:
    1) If we want to beat the Stormers we must play the guys that are now performing and not the guys with the big names that are not performing 2) We must play guys in their best positions and not out of position (Hougaard, Engelbreaht, etc)
    3) No Werner Kruger, Dean Greyling for example.
    4) Play the game plan that we played Sturday it seems most guys were comfortable
  44. I get mailed the full Bulls weekly plan, which details exactly when they move from point A, to B, to C... so I know exactly where the Bulls stayed in London (Royal Trafalgar Hotel) and when they flew and landed. As part of accredited media, we are kept in the loop all the time.

    Geluk met jou piel ou pel.
  45. Hi Rudi, gaan dit nog goed met jou?

    ek hou van jou kommentaar, maar verskil van jou oor Burger Odendaal. Jan op 12 WSS op 13 en Dries op bench. Ek is nog steeds moerig oor Rohan nou by die leeus speel.

    Daar is baie positiewe aspekte van saterdag se game en 'n mens raak sommer lus vir die jaar. As ons, ons skrums kan uitsorteer gaan ons verseker contenders wees vir die titel.

    Jdup se beste posisie is slot, punt. Hougie se beste posisie is vleuel, ditto JJE. Sy beste stukkie spel vir die dag was juis toe hy daar was. het met gemak om sy teenstander gehardloop om vir Pierre te pass vir sy drie. Dis iets wat hy nie op senter kan doen nie. Vleuel spel kom vir hom natuurlik.

    Ek is ook baie opgewonde oor Hanro- watch this space!!
  46. Rudi ek stem 100% met jou saam,ek het dit al baie hier en op ander forums geskryf dat NZ en Aus is nie bang om youngsters te kies nie,hulle spanne is nooit moeg nie en of besig om span te bou nie.Dit is mos algemene verskonings van ons spanne,so speel vir Liebenberg as dit moet.James O Connor het op 18 vir Aus toets rugby gespeel.Kom Bloues maak ons trots die jaar,Bulls for live
  47. gravatar Stapper says:
    'n Afrigter sal spelers op so 'n wyse kies om onnodige risiko's van beserings te voorkom.
    Te veel speel op 'n vroee ouderdom lei tot onnodige beserins, voorbeelde Johan Goosen, Chilliboy
    Wanneer 'n speler terug keer na 'n langtermyn besering is hy ook kwesbaar vir beserings. Dus geld dieselfde rede vir oorweging vir Pierre Spies en Arno Botha as vir Hanro Liebenberg.

    Frans Ludeke het alreeds aangedui wat sy hoof oorweging met die kies van die spen gaan wees.

    Kombinasies.
  48. gravatar Rudi says:
    Blou Karnallie,

    Dankie man... ek pas hom goed op!
  49. gravatar Rian Malan says:
    Stapper,is dit nie dalk die rede oor hoekom NZ so suksesvol is nie,ons is volgens jou bang ons youngsters kry seer,NZ se youngsters speel vir NZ toets rugby,ek stem saam met Rudel ,speel n ou jonk of nie.Volgens my as die youngsters so gou beseer raak le die probleem by hulle kondisionering,het jy al gehoor van Julian Savea wat beseer word?????.Bulle gaan nou uit en looi die Viskoppe,die jaar is die Bulle jaar.
  50. gravatar Myler says:
    Die skrums is nie so sleg nie, Wag, wag wat ek bedoel dit kan maklik reggemaak word.

    Die ouens sak te hoog, die rue is nie reguit nie, die slotte sak te hoog (bo die boude ipv onder die boude) die flanke skrum nie in om sodoende die stutte te help nie.

    Sal dit binne 'n week kan regstel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *