Van der Merwe, Du Plessis off to France
The Blue Bulls Company (Pty) Ltd on Friday confirmed that efforts to keep Vodacom Bulls locks Jacques du Plessis and Flip van der Merwe in Pretoria have been unsuccessful, with both players taking up contracts in France at the end of the domestic 2015 season.
Du Plessis has signed a two year deal with Montpellier and Van der Merwe will join Clermont, also after the completion of the Absa Currie Cup competition.
The BBC's High Performance Manager, Xander Janse van Rensburg said talks with both players have been ongoing for some time.
"We want to thank both players, who were upfront with us from the start about offers from abroad. Flip has been a loyal servant to the Vodacom Bulls since 2009 and always made it clear that he would consider offers from abroad after the 2015 Rugby World Cup, especially as he does not have a Springbok contract. He has been a tremendous asset to the whole team and franchise over many years," Janse van Rensburg said.
The offer made to the 21-year old Du Plessis was way beyond anything the BBC could even dream of putting on the table, according to Janse van Rensburg.
"Jacques is one of the real upcoming stars in the game and this offer received from France is testament to that. We have been negotiating since June 2014 and he has indicated that he would like to return to the Bulls after the two years. That is good news to us, as he should also be in Springbok contention by that time."
The Vodacom Bulls have some good back-up coming through the ranks, as they have planned for a possible loss of players after the RWC 2015.
"We have planned for events like this and have some of the best young locks in the country on our books already. Guys like RG Snyman, Dennis Visser, Nicolaas Janse van Rensburg, Marvin Orie, Irne Herbst and Jason Jenkins are all amongst the best in their age groups and will be able to compete at a very high level," Janse van Rensburg said.
"It remains a massive battle to compete against the massive offers from abroad, especially as the exchange rate counts heavily against us, but we are confident that through good planning and scouting, we will be able to remain a very competitive franchise at all levels."
•The BBC also confirmed the release of Ulrich Beyers, who will join Bordeaux-Begles in France with immediate effect.

BULLE!!!!!!!!!!!!
Vir Frankryk bly die getal dieselfde die rand word vervang deur die euro
Anyways slot gan ñ kop seer wees vir ons
jacques du Plessis is een van die beste jong talente wat nog deur gekom het by die Bulle. Ongelukkig kan ons net nie kompeteer met die Euro nie. ek weet nie hoe ons SA spanne hiermee gaan cope op die lang duur nie. Jacques is gegroom met 'n spesifieke rol by die Bulle en nou moet daar weer beplan word met eimand anders terwyl jy nie eens weet hoe lank daardie iemand anders gaan bly nie, Ek het die tendens, waar jongtalentvolle ouens soos CJ Stander ens. na twee jaar se naam maak oorsee sal gaan, al in 2010 begin sien, toe die kontrkate opmerklik korter begin word het. Jacques kan nie eens sê hy het tekort aan game time by die Bulls nie, ditto Paul Willemse.
Hoe afrigters kontinuitieit gaan bou met hul spanne en verder as 2 jaar vooruit moet beplan, gaan my verstand te bowe. Dit beteken dat SA rugby se supperrugby spelers al hoe jonger gaan word en dat, indien die maatreels rondom Springbokke wat oorsee speel, aanhou voortduur, dat ons topsspelers nooit weer in SA gesien sal word nie. Rugby gaan so globaal word dat jy nou 'n favourite team in RSA, Japan en Europa sal hê.
Vir Flip vd Merwe, is dit lekker om dankie te se, en hy gaan op 'n goeie tyd.
Daar moet nou n besluit geneem word dat as jy oorsee gaan speel jy nie vir die Bokke gekies kan word nie. Ek dink nie die AB en die Aussies kies hul spelers wat in Europa speel nie.
Op die slegte noot sal ek seker nou maar n lemonadetjie en ys vir die sooibrand gaan vat
Dit sal n gatslag wees.
Al hoe ek sien dit kan beter kan gaan is om super rugby te los en in Europe te gaan speel en hopelik borge te kry wat in ponde of euros betaal.
Toulon se budget is +- 40 miljoen euros. ONGEVEER R 640 miljoen. Ons 5 groot unies saam glo ek is nie eers so veel nie.
Die uitsondering om van land temag verwissel geld slegs die sewes rugby, en Jaques du Plessis het nooit vir SA sewesw gespeel nie.
As jy 'n land se nasionale span, of sy naasbeste span of sy sewe span verteenwwordig het dan kwalifiseer so 'n speler om vir geen ander land te speel.
Die uitsondering op hierdie reel geld vir sewes waar die Olimpiise kwalifisering reel geld, naamlik geldige paspoort van 'n land.
Tot en met 2013 was SA se naasbeste span die SA A-span. Vanaf 2013 is SA se naasbeste span die SAO-20 span.
Paul Willemse het 2012 SA O-20 gespeel en kan dus vir 'n ander land kwalifiseer.
J du Plessis het in 2013 SA O-20 gespeel en het vir SA se naasbestes gespeel. Die WR het alreeds aangedui slegs spelers wat sewes KAN speel oorweeg sal word onder die paspoort reel. Jacques du Plessis was nog nooit 'n sewes speler nie.
Ek se ons moet begin hard vry na 'n plek in Noordelike halfrond rugby. Ons het die talent, stadions, ondersteuners, weer, regte tyd zone, etc.
So al bly JdP in Frankryk - kry n Franse paspoort ens ens kan hy nooit n Haan word nie.
Die 2e beste span is seker te verstane. Op die manier kan n land al sy beste juniors optie.
Nouja - ek wens die laaitie sterkte toe in Frankryk.
Daar is slegs 2 maniere om vir 'n land te kwalifiseer nl paspoort of verblyf. Paul Willemse kan op verblyf kwalifiseer, dis 3 tot 5 jaar. J duP moet op 'n paspoort van Frankryk EN speel van sewes kwalifiseer. Om sewes vir Frankryk te speel moet hy toestemming van die WR verkry. Daarvoor sal Frankryk moet aantoon dat hy 'n sewes speler is, nie 'n maklike taak nie.
Werk moontlike datums uit: Vyf jaar vir paspoort. dit bring jou by 2020, te laat vir die Olipiese spele van daardie jaar. 2024 is die volgende spele en hy sal eers daarna vir Frankryk kan speel. Die tyd is teen hom.
Die enigste ander uitkom kans vir hom is as hy op 'n manier vroeer 'n paspoort kan bekom, dan verander die datum na 2020
Sien Tjaarks het vir Claassens en Deysel geteken. Baie goeie kopies. Claassens mag dalk nie speedy, flashy of vol tatoos wees nie maar hy doen wat n skrumsakel moet doen baie goed en effektief
Hulle word onderskeidelik +- 400 en 500 duisend Euros n jaar betaal.
Daar loop klaar weer stories rond dat JdP weg is omdat die aanbod wat BB hulle hom gemaak het belaglik laag was en baie minder as wat hulle andere losvoorspeler aankopies betaal.
Ek dink nie die jong spelers vergelyk Europese offers met SA offers nie. Ek dink hulle kyk na wat hulle medespelers wat om dieselfde plekke meeding betaal word.
Maar jippie volgens XvR het ons darem die volgende jong spelers op ons boeke: RG Snyman, Dennis Visser, Nicolaas Janse van Rensburg, Marvin Orie, Irne Herbst en Jason Jenkins. Almal baie goed maar nie een reg vir Super 15 nie.
Klink my dis weer n kontrakteer debakel.
As die BB oordentlike rugby gespeel het en 30-40 duisend toeskouers deur die hekke kon kry Saterdae soos in die nie te verre verlede sou die koffers baie voller gewees het en die borgskappe baie groter.
Miskien kon ons dan beter kompeteer met die Europese offers.
Ek dink nie enige van die jong laaities gaan oorsee omdat hulle wil nie. Die ouere garde miskien - tipe pensioen bymekaarmaak.
Ek vir een wens hulle sterkte toe. JdP sal soos JP Rives beroemd raak met daai bos blonde hare.
Hier is my teorie: Jonges wat Cravenweek gespeel het en ten minste by die top 5 unies in SA kontrakte kry alreeds vanaf O'16 vlak, of ten minste die moontlikheid van kontrakte op skool, sien hierdie top unies as hul next stepping stone na skool., maar beslis nie as hul volgende fort Knox nie. By hulle is twee jaar 'n langtermyn kontrak. As hulle baie goed is en span kry sal hulle vir 2-3 jaar vir die Franchise speel totdat hule hul eie naam gemaak het as uitskeende potensiele kandidaat vir Europa soos bv. CJ Stander. Spelers soos wat ons gehad het in die vorige dekade sal die uitsondering op die reel wees. vandag se generasie rugbyspelers kyk na hul loopbane as 'n 10 jaar tyd van hul lewens, kry grade en hou al hul opsies oop. hulle vat geleenthede wat hulle gaan kry en dis dit.
Daar is jong spelers wat Springbokmateriaal is, spelers wat superrugby materiaal is, en spelers wat hoogstens CC vlak sal haal by enige Franchise. Wat bekommer is die anatal superrugby spelers wat die land verlaat - want dit is waar die Franchises se krag lê - nie in die CC vlak spelers nie. SARU kan net vernatwoordelikheid neem vir die internasionale spelers in jou Franchise.
As hulle (superrugby level spelers) nie die Bokspan gaan haal voor 23 nie gaan hulle verseker begin kyk na ander weivelde. 1 CC seisoen en 2 Superrugby seisoene voordat jou beserings erg begin lol, en die agent het iets om te bemark.
Die Franchise waar jy dus speel help jou om jou eie naam en brand te ontwikkel totdat jy raakgesien word oorsee en moontlik 'n kontrak kan losslaan. daarom is ons kontrakte deesdae nie meer 5 jaar soos dekade gelede nie, maar op die langste 2 jaar. daardie 2 jaar gee die Franchise en speler genoeg kans om te sien hoe sy loopbaan ontwikkel.
As jy geen vooruitsigte het om vir die Bokke gekies te word nie, of jy staan tweede in die tou by jou franchise, maar jy gaan jaarliks op dieselfde salarispeil gekies word, jy het nie kinders nie, gaan jy beslis 'n groter salaris, plus die ander voordele wat elke jong mens begeer - om Europa te sien, kies en geniet.
Ek twyfel of hierdie spelers sommer gou sal terugkom tensy hulle vir SA gekies sal word. Ek het al geleer by die verlies van groot name by 'n maatskappy is dit maar die nice manier om uitmekaar uit te gaan, tensy die kontrak anders lees. Twee jaar is 'n lang tyd in 'n rugby speler se lewe.
Mark my words daar gaan nog baie Sa spelers die pad vat.....
Maar die kinders wat op jonge ouderdom reeds blindelings agter die geldgod aanhardloop is ongelukkig niks anders as geldgierigheid nie.
Dit is nie asof rugbyspelers in SA die arme karige salarisse van ons onderwysers, polisiemanne en gemeenskapswerkers betaal word nie, hulle kry oor as genoeg geld om 'n goeie bestaan te maak in SA of elders.
Tragies wat geword het van ons mense, daar is nie meer iets soos lojaliteit nie, so ons moet dit dalk ook nie van die ondersteuners verwag nie.
Dit is hier waar ek groot respek het vir manne soos Werner Kruger wat baie vir lank al baie lojaal is aan die Bulle, ongeag al die kritiek wat hy ontvang. Dalk die laaste van die ouer geslag ?
In die toekoms gaan dit lyk my net oor money money money.
As ek reg is, verval Ludricous se kontrak aan die einde van die jaar. Ek hoop hy vat Xander saam met hom.
1) Daar is 100+ SA-spelers wat tans oorsee speel. Dit is al vir meer as 10 jaar die geval.
2) Die beweerde bedrae waarvoor Paul W en J duP verdie is saam 700 000, hetsy dollars of euro's. Dit is feitlik die totale spelers begroting (omgeskakel na rand) van spanne soos die Pumas en die Griekwas.
3) Waaroor niemand praat nie is die 50% kwota wat vanaf 2016 vir die nasionale span gaan geld. Jong spelers weet dit, dus begin hulle aanpassings maak. Hoe vroeer hoe beter.
4) Daar is tans geen beperking op oorsese spelers sover die kies van die nasionale span nie
4) Kortom kom dit daarop neer, daar is te min geld vir rugby in SA saam met'n swaard oor hulle koppe.
Die keuse vir 'n jongman is maklik. Vat die geld, bobbejane eet grondboontjies
JdP en Willemse moes kies tussen +- R600,000 pj by Bulle en +- R6Miloen n jaar in Frankryk.
MAW 10 jaar speel in Pta of een jaar in Montpellier.
As hulle Bok kontrakte het kry hulle ongeveer nog R2m pj.
PSdT het n 3 jaar nou die dag by die Sharks geteken teen R1mil plus baie en met n Bok kontrak verdien hy nog so R2milpj.
Hy kon nie Frankryk toe gaan nie al wou hy.
JdP se kontrak het in vroeer vanjaar verval en was in onderhandeling met BB.
Ek hoor die finale aanbod was ver onder sy SA markwaarde - let alone sy internasionale markwaarde. En ook baie minder as sy direkte opposisie.
Dis common sense - nie geldgierigheid nie.
As een van hulle jou seun was, sou jy aan hom aan beveel het on te bly?
Maar ja dis interresant dat die Sharks amper niemand verloor nie - en buitelandse spelers wat wil terukom huistoe, teken.
Miskien moet BBU gaan kers opsteek by hulle kontraktering span.
Ons kontrakteer en ontwikkel briljante jong talent - net om hulle te verloor aan ander unies na hulle eerste of tweede kontrakte verstryk.
Gerugte: Lappies Labus wat baie meer verdien as JdP. JdP wil nie eintlik slot speel nie.
Steph du Toit is 'n beter slot as JdP, hy het die aanbod van die hand gewys.
Ja nee ou Xandertjie, jy lyk soos 'n outjie wat baie voor op die wa is en dink ons dink perde drolle is vye.
Die Bulle word nou 'n sirkus
Stel jou voor dat in 2016 (50% kwota) Marvin Orie, Nizzaam Carr, Oupa Mohoje, Sia Kolisi en Lubabalo Mtembu almal
in die Bok ry staan voor JdP. Dit is n werklikheid.(3 is klaar Bokke!)
JdP se bynaam kan wel Sheep wees - maar hy is definitief nie een nie!
Ek voorspel hy gaan n" folkhero "word met sy hare en looks in Frankryk.
As die kalf in die put is gaan haal hom uit. Die Bulle het tans 'n slot probleem en die beste opsie is J duP op slot. 'n Speler moet somtyds die afrigter se besluit aanvaar. Jan Serfontein was verlede bereid om buite senter te speel.
Geld wat stom is maak reg wat krom is. Oorsese geld praat die hardste
Selfs om R600 pj te verdien is baie geld vir 'n jongmens - wel ten minste vir sommige van ons.