Vodacom Bulls Fitness Report - presented by Medihelp

Vodacom Bulls Fitness Report - presented by Medihelp

articles.comments (20)

The Vodacom Bulls will be without Springbok props Dean Greyling and Marcel van der Merwe and World Cup winning winger Akona Ndungane for the opening weekend of the Vodacom Super Rugby competition. The Vodacom Bulls play DHL Stormers on Saturday night, but Ndungane (calf, one week), Greyling (foot, two weeks) and Van der Merwe (hamstring, three weeks) will not be part of the action.

To complicate matters a bit more for Vodacom Bulls coach Frans Ludeke, winger Travis Ismaiel has been ruled out for selection due to a hamstring strain and prop Hencus van Wyk (foot) will only return to training at the end of the month.

All of Basil Short (pectoral), Jason Jenkins (quad), Trevor Nyakane (contusion), Nicolaas Janse van Rensburg (hamstring), Deon Stegmann (hip) and Jesse Kriel (neck) completed a full training session today.

Flip van der Merwe (pectoral, mid-April), Bandise Maku (pectoral, 4-6 months) and Pierre Schoeman (ACL, 15 July) remain on the long-term injury list.

 

Pin It

Feb 09, 2015

(20) Vodacom Bulls Fitness Report - presented by Medihelp

  1. gravatar shuwayne says:
    So kan so iets vewag tean,visser,jamba,jj ,jan ,basson ,handre,hougie,spies,lappies ,deon,victor,jdp,werner,adriaan,morne subs,callie trevor ,basil,grant ,arno,piet william,jessie
  2. gravatar Franscois says:
    Ek hoop die span lyk soos volg:

    Kriel
    Basson
    Jje
    Jan
    Hougie
    Pollard
    Piet
    Arno
    Lappies
    Steggies
    Vic
    Jdup
    Werner
    Adriaan
    Trevor

    Callie
    Basil
    Hatting
    Spies
    Jlp
    Visser
    Wss
    Mellet
  3. gravatar Bloukaap says:
    Shuwane

    Ek stem saam met jou backline.

    Onder voorspelers dink ek nie P. SPIES GAAn in beginspan wees nie, ook nie Matfield en Strauss nie.

    So ek dink Hanro, Steggies en Lappies is lostrio. Met Roelof Smit en Spies as reserweS. Ek dink nie Arno is reg nie.

    Hattingh en Du Plessis die slotpaar met Van Rensburg/ Matfield as reserwe.

    Mellet Callie en Werner Kruger met Nyakane, Jaco Visagie en Basil Short as reserwes. Ek dink nie Strauss sal in span wees nie. Daar is geen aanduiding dat hy herstel het van sy besering nie.

    So min of meer die span wat teen Saracens gespeel het.
  4. gravatar Stapper says:
    Elders in die media was daar melding gemaak dat Adriaan Straus tenvolle van sy besering herstel het. Dus sal hy in die 23 tal wees. Callie sal die ander haker wees. Die vraag is slegs wie begin.

    Frans Ludeke het voorheen aangedui dat hy voorkeur gaan verleen aan kombinasies, Werner Kruger en Trevor sal die begin stutte wees met Morne Mellet die een reserwe. Die ander reserwe stut is die keuse tussen Dayan vd Westhuyzen en Basil Short.

    Hoe Victor Matfield betrek gaan word is 'n goeie vraag. Hy gaan nie elke wedtryd speel nie. Met J duP se vertrek nie te ver in die toekoms nie moet Nicolaas JvR en Grant Hatting soveel as moontlike speelkans gegun word.

    Die losvoorspelers kies hulle self. As spankaptein sal Pierre die geleentheid gegun word vanaf die bank.

    Francois Hougaard is eerstens 'n skrumskakel en dan 'n vleuel, Om hom as vleuel te begin is slegs 'n korttermyn antwoord. JLP sal die 2de loskakel wees en PvZyl die 2de skrumskakel

    Met Jan Serfontein wat een of ander tyd moontlik buite senter gaan speel is die blootstelling van William SS 'n moet, dis slegs hoe. Dus gaan JJE senter bly, Die ironie is dat as hy vleuel speel is daar plek vir beide Jesse K en Jurgen Visser in die 23 tal. Ander is dit 'n keuse tussen Jamba U of Jesse K. Francois H mag dalk as begin vleuel oorweeg
  5. gravatar Stapper says:
    Jaco Visagie het vanaand vir Tukkies Varsity beker gespeel, 'n seker aanduiding hy speel nie Saterdag nie
  6. gravatar Stapper says:
    Daar was ook vandag in die media berig dat 'n ooreenkoms tussen die superrugby spanne en SARU bereik is om nasionale spelers te rus. Dit kom neer dat hierdie spelers nie meer as 4 agtereen volgende wedstryde mag speel nie.
  7. gravatar Duane says:
    Ek kan nie sien dat hulle vir die eerste wedstryd Botha, Spies en Matfield op bank sal sit nie. Ons sal ons sterkste span begin
  8. gravatar Morne says:
    More Manne,

    My span sal wees as volg

    1. Trevor
    2. Adriaan
    3. Wener
    4. JDP
    5. Vic
    6. Steggies
    7.lappies
    8.Arno
    9.Hougie
    10 Pollard
    11. Basson
    12.Burger odendaal
    13. Jan serfortein
    14. JJ
    15 Kriel
  9. gravatar Le Blues says:
    klink asof Arno nog nie reg is vir 'n wedstryd. Vermoed lostrio gaan wees Spies, Lappies, Steggies met Hanro op die bank.
  10. gravatar Bloukaap says:
    Spies het nie vir my 80 min. fiks gelyk nie. Hanro het wel twee opwarmingsgames feitlik voluit gespeel en baie goed gedoen. So ek dink Spies sal stelsematig ingewerk word tot so na 3 games en dan as kaptein begin. Ek sien die Beeld reken Victor gaan speel in die beginspan. Ek al verbaas wees as hy begin. Maar nou ja.

    Hoe dit ook al sy, hierdie naweek is 'n tuisgame en hoogtyd dat ons die Stormers bietjie opneuk. Hoop die manne is reg..




    In die Kaap is die Stormers maar stil. Gavin Rich probeer op Supersport die Bulls se albasters blink vryf en reken hy sit sy geld op ons manne in Blou. Moenie dink die Stormers is uitgedun soos hulle berig nie. Dis feitlik dieselfde span wat ons verlede jaar in die CC goed geklop het (3 keer).

  11. gravatar Matador says:
    Bloukaap, Hanro is dalk fiks en talentvol maar om hom op 19 met geen ervaring (behalwe die warmups) teen die wereld se beste no 8 te laat speel, is dalk vir die wolwe gooi. Soos hul vir Spies en Arno wil beskerm teen beserings, moet dieselfde vir Hanro geld en moet hy ook stelselmatig blootgestel word. Fiks is een ding, maar of jou lyf al gekondisioneer is (oor tyd) is 'n ander kwessie.

    Stem saam, Stormers moenie onderskat word, selfs op Loftus.
  12. gravatar nitronic says:
    matador

    Hanro het meer gewys in daai paar minute as wat Spies gewys het die afgelope 4 jaar. Ek se nie hy sal sommer Duane oordonder nie maar hy is tans seker die beste opsie op 8. Spies moet stelselmatig ingewerk word en moet ook bewys dat hy die determinasie terug het.

    Hanro is baie n Duane tipe speler wat fisiek is en nie weg beweeg van die "physical battle" nie. Ons benodig so iemand. J Dup kan dit doen maar hy lyk my maar soos n mamma's boy en het nie die mongrel in hom nie
  13. gravatar nitronic says:
    Net ietsie oor Rohan, hy het in n onderhoud gese dat hy wil meer kanse he en by die Lions gaan hy hardloop rugby speel en die kanse benut.

    Ek sien hy is nie in die Super Rugby squad nie.

    Nou wat nou Rohan? Moet net nie te grootkop kry nie
  14. Nitronic, ek het ookal gewens dat Jdup bietjie meer moerig wil raak. Ek moet bieg hy het vir my meer fisiek gespeel teen sarascens as wat ek hom laasjaar gesien het. Ditto vir Grant.

    Volgens Beeld wil dit lyk of Spies gaan begin. Hoop regtig Arno kry decent speelkans.
  15. gravatar Bloukaap says:
    Matador,

    Ek sou nie gedink het hanro is reg as ek hom nie sien speel het nie. Hy het met baie gemak sy game teen Saracens en die Cheetahs gelyk. ja hy is baie jonk, maar hy was kompeterend in die groter league. Die Stormers sal weer op hul beurt moet meeding met Steggies en Lappies. Met wat ek gesien het, vul die twee mekaar baie goed aan sodat die agsteman sy werk kan doen en op die rgete plekke speel.

    Dit hang ook af wie in daardie eerste 40 minute op die voorvoet gaan wees. As dit die Bulle is sal Duane die een wees wat moet keerwerk doen. En kom ek se dit vir jou: hierdie jong losvoorspelers van die Bulle skrik vir niks- die Roelof Smits en Liebenbergs ens. Soms tel die jeug juis aan jou kant.

    Duane gaan reuse faktor wees, Heyneke rate hom ook baie hoog - maar in die eerste game sal hy defintief nie vir 80 minute op Loftus kan rondhol en baljaar nie - die Kaap se temprature is koeler as daar bo en hul longe gaan brand die laaste 20-30 minute minute. Perfekte tyd om Pierre dan op te stuur.

    Ons het verlede jaar ook nie geglo Pollard is reg nie en toe die meer ervare Fouche tot ons spyt laat speel, ons het ook nie geglo Wiehahn Liebenberg is reg nie, en toe vir Ross gespeel.
  16. Die kanse dat Botha en Spies in die begin span sal wees is nul.

    Lappies Steggies Hanro?? waarskynlik.

    Miskien selfs Hattingh op 8 met JdP op 4.

    Net die Frans sal weet. Stem saam die strompies gaan kom met 'n moerse aanslag. Ons durf hulle nie onderskat nie. Maar in dieselfde asem is ek meer optimisties as laasjaar.

    Duane kan skade aanrig maar ook net soveel. Hy kan wragtag nie elke sekonde orals wees nie maar ongelukkig duik hy op kritieke tye op die regte plek op. Spies as hy opkom sal een ding moet weet, Duane staan baie baie breed tussen hom die bokspan. So Spiere dis tyd vir uithaal en wys

    Ek wens ook regtig JJE wil kans op vleuel kry hierdie game. Die ideale geleentheid daarvoor met Serfontein en WSS in die middeveld.

    Kan maar net asem ophou tot die spanne bekend gemaak is. Maar ons kan dit doen. Ek weet ons kan.

    Gelukkig is die ouens darem te prof om na een opwarmings wedstryd grootkop te kry. Goeie wen teen Sarries maar dit was nie hulle sterkste moontlike span nie.
  17. gravatar Franscois says:
    Wel spies is kaptein so hy kan dit nie van die bench af doen nie!! En hulle praat van hougie op vleul en het reeds gse werner strauss en trevor begin voor!
  18. gravatar Franscois says:
    As ek dinge so op supersport lees gan ons span soos volg lyk sal more kyk hoe naby ek was!!

    Visser
    Basson
    Jje
    Jan
    Hougie
    Pollard
    Piet
    Spies
    Lappies
    Steggies
    Vic
    Jdup
    Werner
    Strauss
    Trevor

    Callie
    Mellet
    Hatting
    Botha
    Paige(dalk gan ons nog i voor of agter speler kies soos hanro!)
    Jlp
    Jesse
  19. gravatar johan bekker says:
    As ek n span moes kies.

    15 kriel
    14 ndungane
    13 jj
    12 jan
    11 basson
    10 pollard
    9 hougie
    8 hanro liebenberg
    7 lappies
    6 steggies
    5 victor
    4 j dup
    3 krugertjie
    2 adriaan
    1 nyakane
    16 mellet
    17 vaskop plaasvervanger??
    18 callie
    19 hattingh
    20 spies
    21 piet
    22 jacque louis
    23 visser
  20. gravatar Bulperd says:
    Daar gaan ons alweer. Lyk my FL kan hom self nie help om spelers uit posisie te speel nie. Hougaard is te stadig vir n vleuel en kry nie kans om te settle op skrumskakel nie. Piierre nog nie eers match fit nie maar is sommer kaptein. Ek is jammer maar ek moet gaan met waar ons verlede jaar was tot die Bulle my verkeerd bewys en aan ons almal bewys hulle wil nou wen rugby speel en die skop en storm is iets van die verlede met Frans wat ophou om spelers uit opsisie te speel.
    Die stormers met 6 punte

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *