UP-Tuks beat Ikeys to go top

UP-Tuks beat Ikeys to go top

articles.comments (6)

FNB UP-Tuks scored six tries on their way to a 39-24 victory over defending FNB Varsity Cup presented by Steinhoff International champions UCT in Pretoria.
It was the Ikey's first away defeat since 2013 as UP-Tuks continued their dominance over the Cape side who have not beaten them since the 2011 final.
The home side got on the scoreboard early on, with left wing Jermaine Kleinsmith crossing untouched on the overlap in the third minute.
The Ikeys responded by driving deep into UP-Tuks territory, but they were held up over the line and the hosts managed to clear their lines to take their 8-0 lead into the first strategy break.
They doubled that lead soon afterwards when Dan Kriel busted through a tackle to score their second try, and with another conversion from Josh Stander they were 16-0 up.
The Ikeys pushed hard as they looked to hit back before the break, but the UP-Tuks defence held up well and they took their two-try advantage into half-time.
The home side landed another blow at the start of the second half as Ruan Steenkamp crashed over from a driving maul, leaving the defending champions with it all to do.
UP-Tuks wrapped up the bonus point shortly afterwards as Kleinsmith went over for his second try to give them a dominant 29-0 lead.
The Ikeys got on the scoreboard when replacement prop Robin Murray barged his way over from close range, but UP-Tuks hit straight back with Steenkamp going over for another maul try to make it 34-8.
The visitors got over the whitewash again with captain Guy Alexander getting over after another big effort up front before replacement Paul Cohen crossed in the corner for their third try, but any thoughts of another fairytale comeback fizzled out as UP-Tuks had the final say through Nqobisiswe Mxoli from another rolling maul.
The scorers:
For FNB UP-Tuks:
Tries: Kleinsmith 2, Kriel, Steenkamp 2, Mxoli
Cons: Stander 3
For FNB UCT:
Try: Murray, Alexander, Cohen
Con: Seals 3
FNB UP-Tuks: 15 Duncan Matthews, 14 Riaan Britz, 13 Ryan Nell, 12 Daniel Kriel, 11 Jermaine Kleinsmith, 10 Joshua Stander, 9 André Warner, 8 Jannes Kirsten, 7 Wiaan Liebenberg (captain), 6 Ruan Steenkamp, 5 Reniel Hugo, 4 Irné Herbst, 3 Andrew Beerwinkel, 2 Jaco Visagie, 1 Juan Schoeman. Replacements: 16 Jan Enslin, 17 Nqobisiswe Mxoli, 18 Dennis Visser, 19 Clyde Davids, 20 Emile Temperman, 21 Dewald Human, 22 John Jackson, 23 Neethling Fouche.
FNB UCT: 15 Khanyo Ngcukana, 14 Dylan Sage, 13 Brendan Rodgers, 12 Guy Schiwikkard, 11 Lihleli Xoli, 10 Warren Seals, 9 James Alexander, 8 Guy Alexander (captain), 7 Tinotenda Zakeyo, 6 Jason Klaasen, 5 James Kilroe, 4 Mark Prior, 3 Digby Webb, 2 Chad Solomon, 1 Joel Carew. Replacements: 16 Msizil Zondi, 17 Robin Murray, 18 Jade Kriel, 19 Luke Stringer, 20 Ryan Dugmore, 21 Nicholas Holton, 22 Paul Cohen, 23 Kyle Whyte.
Referees: Quinton Immelman, Cwengile Jadezweni


In the Varsity Shield FNB Wits moved to the top of the standings with big 56-13 victory over the FNB UKZN Impi in Pietermaritzburg.
It was the first defeat of the season for the Impi, leaving Wits as the only unbeaten side in the competition, with the FNB TUT Vikings in third place after securing a losing bonus point in their 21-18 defeat to FNB UWC in Pretoria.

Pin It

Feb 16, 2015

(6) UP-Tuks beat Ikeys to go top

  1. gravatar bloubulbees says:
    Goeie game Tuks- was op ń tyd 28-0 voor! Die manne het goeie rugby gesoeel. Die lostrio het gekoop, Steenkamp was baie goed op die grond, Kirsten oral op die veld en Liebenberg was speler vd wedstryd... Dan Kriel het goed gelyk saam Ryan Nell as senterpaar!!! Kleinsmith het regtig gate deur die manne gehardloop! Mooi tuks, julle gee Pretoria rede om rugga te kyk!
  2. gravatar Franscois says:
    Hoe is die stutte gewees?? Wie het die naweek stut gspeel in die vodacom beker teen pumas weet imand dalk??
  3. gravatar cenic says:
    EK verwys as 'n reel nooit na iemand spesifiek nie, maar wil tog antwoord op 'n paar stellings van Victoria Bok aangesien hy my direk geantwoord het.
    LUDEKE HET 5 JAAR LAAS 'N BEKEKER GEWEN..
    Absoluut korrek. Die goeie nuus en realiteit is dat geen ander S.A. afrigter en of span 'n Super beker gewen het gedurende dieselfde tydperk nie.
    DUS; LUDEKE 1---- DIE RES --NIL ALGEHEEL; LUDEKE 2 DIE RES 1 (Lions 19 jaar gelede.
    BULLS 3--RES 1.
    Net een oordeelsfout het verhoed dat die Bulls twee jaar gelede nie in die finaal gespeel het nie en ----moontlik drie vir Ludeke/Bulls 4.

    Nieteenstaande die bostaande kerm SOMMIGE "ondersteuners" en beledig hulle Beamptes en spelers..
    Terloops jy kan maar met die afgesaagde storie kom dat Ludeke met H.Meyer se kalwers geploeg het, sal jou graag daarop antwoord.
    Wat die Curriebeker betref, twee pinte.
    1. Ludeke het nie altyd die afgelope vyf jaar die span afgerig nie.
    2 Die huidige formaat is 'n afgewaterde een. Om die huidige een met so ses,sewe jaar en langer te vergelyk is soos 'n appels met pere vergelyking. Nietemin, geluk aan die wenners.
    'n AFRIGTER MOET SY SPAN KAN MOTIFEER.
    Korrek. Maar as hulle hulself nie ook motifeer nie, "DINGES" die afrigter teen donderweer.
    Byv. Jy noem ACKERS se naam. Was die Lions Saterdag gemotiveer???Ackers se gesig en liggaamshouding is die antwoord. 'n Span wat bykans alle fassette oorheers en nog steeds verloor?? Gemotifeer??
    Hiermee se ek nie Ackers het hulle nie gemotifeer nie. Hou maar die die gesegde van die perd(e) wat nie wil suip nie in gedagte.
    GISTER SE SPAN WAS NIE AFGERIG NIE.
    Ek behoort eintlik nie eers daarop te antwoord nie, al het koning (as speler) Naas dit ook gese. 'n Banale stelling. Natuurlik is hulle afgerig. Wat anders het hulle vier dae op die minste by Loftus gedoen.
    Ek aanvaar daar word seker bedoel hulle word nie GOED afgerig nie. UITERS DEBATEERBARE STELLING,SONDER ENIGE FEITE TOELIGTING!!! Op die uiterste 'n AANNAME.
    PAIGE EN VISSER.
    Die Paige situasie is reeds verlede bespreek. Lees dit net weer. Met Maku, Ndungane en Ismail toe ook nog beseer, was Frans nog meer beperk en moes hy noodgedwonge skuiwe maak.
    Visser is die senior speler en "geregtig" op 'n eerste kans, alhoewel hy nie 'n X factor speler is nie. Kriel daarenteen glo ek, kan wel 'n Q factor speler word.!! Hy sal sy kans kry..
    Terloops, hy het ook maar Saterdag die eerste hoe bal op hom HEELTEMAAL misgevang, toe hy op vleuel vir Basson ingestaan het.
    JONO ROSS. Wat 'n afgesaagde en een snaar storie is dit nie. Kom ek gee 'n ander storie oor Jono.
    2OO8 --S.A.Skole span vol sterre--Lambie en vele ander- Kaptein C.J.Stander.----S.A.Akademie span--Die res en ek bedoel DIE RES. Nie die tweede beste nie --DIE RES. Geen sterre nie.-- Kaptein-- Jono Ross.
    EIND TELLING.--S.A.Skole 19--- S.A.Akademie--41. Dit se nogal iets , of hoe!!. Het die een afrigter beter gemotifeer of het die een kaptein beter gemotifeer en of gelei????
    KYK HOEVEEL VAN ONS JONGES SPEEL VANJAAR VIR ANDER SPANNE.
    Vier is Lions toe om Meer speelkans as by die Bulle te kry. Mastriet, Rohan van R., Jacobs en S.van Heerden. Nie een het Saterdag gespeel nie.
    Wilco Louw na Stormers. Hy en vd. Westhuizen het albei S.A 0/20 gespeel verlede jaar as vaskoppe.
    Dit is onvermydelik dat een sou wil skuif om meer kans te kry. Louw is 'n Wes Kaap seun. Wesie het Bulls Graven week gespeel. Ses van die een en 'n halfdosyn van die ander. Die Stormers was in die moeilikheid met vaskoppe-- beserings ens--', Goeie offer aan Wilco was die antwoord. Kon die Bulls dit "match"Miskien weet jy. Bly jy dalk in PTA? Ek is in die Suid Kaap.
    Lambie en Pollard was beide Saterdag maar middelmatig. Nog 'n verloopte seun --M.Boshoff was onder gemiddeld.
    Hoop die voorafgaande verskaf stof tot nadenke aan iemand en meer rustigheid.
    Blou bloed groete vir die week.

  4. gravatar Ballas says:
    WDF doen Wessel Roux in die afrigtingspan?
  5. gravatar Ballas says:
    Charl,
    Trevor is nie 'n kwota nie. Hy was flippen goed by die Cheetas. Hy kan nie help die coaching by die bulls is so pateties nie.
    Jurgen is 'n kwota so ook spies
  6. gravatar Ballas says:
    Cenic,
    Mooi so bly positief. Wat maak dit nou saak dat Ludeke 5 jaar laas iets gewen het. Geen ander SA span het iets gewen in die tyd nie. Dis presies wat 'n verloorder sal sê. Vergelyk himself altyd met mense swakker as hy.
    Intussen word die pawiljoene leer, die bankrekening leer, die spelers swakker etc etc, maar gelukkig het Ludeke al 2 super rugby titels gewen.
    Dis soos die Engelse sokker wat nog steeds roem daarop dat hulle in 1966 die sokker world cup gewen het. Hoe pateties. ek hoop nie oor tien jaar is dit nogsteeds wat ons supporters sê nie. Ons wen nou wel niks nie maar ons het darem al 3 super titels gewen, 3 meer as enige ander SA span. Daai raak nou baie afgesaag. Ons moet begin vorentoe kyk, en ongelukkig is Fransie en sy span geweeh en te lig bevind. Probleem is, daar sal niks daaraan gedoen word nie, soos Zuma is hy lyk my bo verdenking.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *