Centre Jan Serfontein earned a bonus point on the hooter for the Vodacom Bulls as they claimed a first win of the Vodacom Super Rugby season with a 43-35 victory over the Sharks at Loftus Versfeld on Saturday.
Springbok Serfontein powered over the line with the last play of the game to go with earlier tries for scrumhalf Francois Hougaard and loose-forwards Deon Stegmann and Pierre Spies.
Flyhalf Handre Pollard converted three of those and added four penalties with a perfect kicking performance, while his replacement, debutant Tian Schoeman, 23, added a conversion and penalty of his own.
The Sharks had No 8 Ryan Kankowski and scrumhalf Cobus Reinach cross the line, but were only briefly in front in a game where they trailed 23-16 at halftime.
Pollard's Springbok rival Pat Lambielanded seven penalties and two conversions for a match haul of 25 points, reported Reuters.
Scorers:
Vodacom Bulls - Tries: Deon Stegmann, Francois Hougaard, Jan Serfontein, Pierre Spies. Conversions: Handre Pollard (3), Tian Schoeman. Penalties: Pollard (4), Schoeman.
Sharks - Tries: Cobus Reinach, Ryan Kankowski. Conversions: Pat Lambie (2). Penalties: Lambie (7).
Bietjie geluk gehad. Ons moet nou nie dink frans is die best coach nie na die wen nie.
Laat waai asseblief met Paint it Black van die Stones vir my Sharkies....
Ek hoop hulle hou vir Tian Schoeman, hy's 'n beter belegging vir die toekoms as JLP
Ons skrum was goed en die loosies het gewerk hierdie keer
Dean was woelig, ons het sy workrate gemis in die eerste twee wedstryde
Ek hoop die volgende prioriteite is op jou agenda.....
.(1) Vat die span polisie Kollege toe dat hull die trappe gaan klim soos van ouds - hulle is nie fiks nie! Dit het ons amper weer die wedstryd gekos - geen losvoorspeler by die afbreekpunte teen die einde vd wedstryd nie!!
(2) Ontgin die jong manne en vergeet van "NICE WEES" met die OU MANNE........kyk na Jesse, Tiaan........en al die ander wat jy nog moet gaan haal!!!
(3) Victor & Pierre Spies het vandag weer besef hulle word nie verniet betaal nie en darem weer hul lywe op lyn geplaas.
Vergeet van voorskrifte deur HM......hy moet sy oog oopmaaK en kyk na die jong manne - ANDERS GAAN HY `n WIND SLUK MET DIE WERELDBEKER!! Help hom!!
On skrummies moet nie box kick nie, hulle telegrafeer dit.
Ook daar was min skrums (3/4 in totaal) om regtig te oordeel of daar n verbetering was.
Van die ou spelers het weer hand op gesteek, VM, PS, AS en DG.
we needed this win desperately. Pack looked like a team today and looks like they sorted out some of the inner politics.
Overall great team effort and captaincy and they buried all my pre-match worries. tyhe contest between Steggies and Coetzee was a huge one.
And thanks TMO ref for that forward pass! We flippend needed that! On yhe othe rhand he misjudged hiom with a not-knock on from Mellet and Page gave them a try.
.
If Victor can be a Sean Fitzpatrick - then we need him for that.
Bismark se vuishou: Maklik n rooi kaart, en op die minste n geel kaart werd.
Die herhaaldilike lrolmaal oortredings was n geelkaart werd.
Coetzee se herhaaldelike losskrum siniese oortredings, wat deur die ref laat gaan is omdat die Bulle steeds n drie gedruk het na die voordeel toegelaat is. Hy moes steeds n kaart gekry het.
Lambie se laaste strafskop. Deysel het die tap vinnig gevat BINNE SY EIE HALFGEBIED, en slaan toe die bal aan toe hy getackle word. Die ref se toe die Bulle was nie tien tree terug nie. Maar die nuwe strafskop was ver binne die Bulle se 10 tree lyn. Duidelik het hy 10 tree gehardloop, so dit moes n skrum vir die Bulle gewees het.
Vraag: Vir wie het Bismark so gevloek? Was dit Matfield? Daai Bismark kort n helse klap van iemand wat groter as hy is. Klein bedorwe seuntjie in a groot man se lyf.
Welgedaan Bulle.
En Frans, Jou glimlag toe Pierre ongaangeraak deurhardloop onder die pale het sekerlik die hardste hart laat sag word. Ons weet hoe baie die wen vir jou beteken. Maar laat dit nou net aanhou, asseblief.
Kakowski's try should never have happened. Weak tackle from Hougaard on that blonde Shark guy. And a stupid kick off, with all our guys running up to contest, and no one in the defensive line behind them.
Paige's charge down right after we had scored was just comical, and so typical of the Bulls hot and cold mindset. The Bulls of old would have turned the heat up even more after Spies's try, and run in two more tries to break the opposition's back there and then.
And Hougaard's poor up and under should have cost us the game. It came down within the 10 metre radius, and should have been a penalty to the Sharks. The last 5 minutes would have turned out very differently then.
Those type of moments still mean that we are not nearly in the league of the top teams in this competition. But maybe, just maybe, we are on our way to getting there.
We shall see.
As die skoen jou pas trek hom aan my mater.
Wie was man of the match?
Jesse 's got that x factor. He us sometines still bit stupid, but atleast you get the impression he faults in the right direction. His got that Sonny Bill pass on him.
Page got the backline and momentum away today, but I still think Hougie must move to 9.
Peter Steph really rocked us.
As jy n issue het met FL gaan sort dit uit met hom. Hoe kan jy wens dat jou "kamtige" span MOET verloor. Jy is so waar as wraggies die 1ste supporter wat ek teekom wat wil he sy span moet verloor om a coach by te kom. Aijajaijajai. Klim eerder van jou troontjie af en gaan support groot asb n ander team. Jy is nie n BB supportwr nie man. Jys pleinweg bleddie kinderagtig.
Stem saam dat bimarck tempertantrums gooi en dit kan die bokke kos in die wereldbeker. FL se get out of jail free kaart vir die seisoen.
Kom ons hou duimvas hy maak my bek stil. Niemand sal blyer wees as ek nie.
Kriel is champion. Pollard is champion. Hougie moet nege speel . Ons gesonde stutte het n verskil gemaak. Wors en Marcel.
Overall het ek meer moed. Dankie BULLE. Baie dankie ek waardeer julle 100 persent effort vanaand.
Chris jy is 'n disgrace, sommer kommin rubbish.
Jimmy gooi daar 'n bietjie rock.
Die Bulle se groot probleem bly dat hulle te maklik punte afstaan. Dit was vanaand weereens die geval
Nou ja, miskien het laasweek se negatiewe kommentaar vrugte afgewerk want die Bul span van gister het weer na n kampioenspan gelyk.
Stukke beter manne stukke beter. Hou net asseblief so aan en Loftus gaan binnekort uit sy nate bars!
Ek glo steeds die ref het twee groot tekortkominge gehad wat aangespreek moes word gedurende halftyd. Eerstens moes die sharks 'n geelkaart gkry het vir herhaaldelike oortredings en ook vir Bismark se agressie - maar SA refs hanteer sy temperament mos soos Richie Macaw in NZ. Goue seuns wat mos nie 'n voet kan verkeerd sit nie. Gelukkig is Jannie gestraf vir sy onwettige skrumwerk. Die ander groot area waar die ref ons amper die wedstryd gekos het, is dat hy nie die Sharks gestaf het vir onkantspel by die losskrums nie. Dit het bv aanleiding gegee tot Reinach se drie - goed Page was stadig, maar Reinach was nie agter die agtersteman se voete nie. Dit is 'n onwettge manier van speel wat die Sharks en Stormers gereeld mee wegkom. Meeste SA refs mis dit heeltemal - manne is altyd so half meter onkant. Hou dit bietjie dop, en Frans, dis julle werk om dit met refs uit te sorteer.
Ek dink nie een speler het 'n swak dag beleef nie, sou graag vit Liebenberg op die veld wou sien, maar die druk was op die einde miskien net te groot om hom op te bring.
Hou by die Blou
Wie is Pieter Steph. Bulle het 3 balle by hom gevat, een deur die oom en ook sheep wat vir ñ slag gejol het soos teen sarescens. Was dit nie lekker om te sien hoe die oom sy koppie vryf na hy sy bal gesteel het nie?
Jammer Hanro het nie speelkans gekry. Is aangenaam verras met Tiaan Scoeman. Hoop FL sien nou dat dit ok is om die jonger/ onervare ouens ook game time te gee. Hulle verras nou dalk net en speel goed.
Enigste bron van kommer is dat die bulle goed doen om druk op die opponent te laai en dan weer self daai druk verlig.
The only concern for Jesse will be his performance under the high ball - the Sharks stole 3 from him - an aspect that was very very good with Zane Kirchner at fullback.
What also pleased me, apart form his charged down kick that was really way too predictable, was Rudi paige's options. Page definitely made the attacking play quicker. He is not really an up and under kicker, but at least he got us away - and off course the cleaning were better- because the bloody forwards for a change stood up and put their bodies on the line - Strauss and Du Plessis has finally joined the party.
Overall, yesterday the set pieces much improved after two weeks of absolute disgrace - and that is probably because the senior players took more accountability for the team's lackluster performance.
Also, the ref liked us a bit, probably too much. last week we were blown for not releasing. So our players still need to up the tempo when it comes to support at the breakdowns. if the Bulls can get this aspect of their game in order, they will be very tough to stop going forward and score more tries. last night Marcel vd Merwe almost scored a try that was held up but had he ample support it would have been game set and match in the 65th minute.
It hink they can play in 4 consecutive matches.
Not sure how this will effect us: is it Victor, Adriaan, Marcel, Pollard, Jan, Hougie?
wie moet ons bedank? kon nog nooit verstaan hoekom Ludeke nie in hom glo nie. help nie ons is vir Jake kwaad nie. Wonder of kleinboet ook sal volg? (ek verstaan daar is nog jong Bul spelers op sy lysie)
Steggies, Arno, Lappies, Spies, Jdp, Hanro, Nardus who needs more?
1. Please put Hougie back at scrummie
2. Bulls please play like that in every match - don't drop back again to mediocre - that was such good rugby.
That was NOT a forward pass !!!!!!!!!! All the Shark supporters are complaining that it was a forward pass and should not have been allowed - sour grapes.
GO BULLS !!!
Ek dink die ref het 'n swak game gehad. daar was foute wat hy beide kante toe gemaak wat op ausie standard is. Ons was net gelukkig dat ons vir ' slag voordeel getrek het uit swak beslissings
Ek dink Wiaan het net sy voete begin vind in CC as fetcher, maar het nie genoeg game time gerky nie. Ross was as fetcher bo hom gekies. Het laasweek goeie game gehad vir tuks, en ja ek weet dis VC.
oor die ander loosies die volgende:
Steggies,- gaan nie die seisoen deurgaan sonder 'n besering nie en hy staan aan die einde van sy loopbaan.
Arno,- Die beste wat ons het by 'n myl, maar hy is nie 'n fetcher nie en ai, die beserings.
Lappies,- nie ware fetcher nie.
Spies,- dankie tog dis sy laaste seisoen.
Jdp,- eerder 'n slot (imo) en gaan oorsee einde van die jaar.
Hanro,- great talent, maar nie 'n getcher nie.
Nardus- great talent, maar ook nie 'n fetcher nie- hoop hy kry bietjie meer geleentheid.
Die slotsom is, ons kan doen met Wiaan. Hy het 'n hoë werkverrgting en is 'n goeie leier. Daar is ook nog Roelof Smit en Ruan Steenkamp, maar wat het van Shaun Adendorf geword en waar is Jean Massyn?
Sterkte vir Saterdag
Matfield het vir ons gewys hoe om 'n speler te irriteer. Hy het presies geweet wie se knoppie hy moes druk, en hoe hy daardie knoppie moes druk. Die sardyne het hulle huiswerk gedoen en geweet Matfield sou hulle lynstaangooie uitwerk daarom het hulle 'n kringetjie voor die lynstaan gemaak om te besluit wat hulle gaan doen......waar was Matfield? Natuurlik tussen hulle (ha-ha) .....ek't eintlik lekker gelag vir sy taktiek. Saam die grysheid kom wysheid.....
Paige het my verras. Hougaard was baie goed op vleuel maar ook op skrumskakel. Jacques du Plessis begin baie beter speel. Ek sou teen die einde van die wedstryd wou sien dat Lappies na 6 toe geskuif word, Jacques du Plessis na 7 en Liebenberg op 8. Matfield kan dan die kapteinskap oorneem.
Strauss het baie beter gespeel en begin sy vorm herwin.
Dan wil ek ook net sê dat Renaldo Bothma, Cobus Reinach baie goed gedoen het. Renaldo speel ook plaaslik hier by die Pumas en ek't die laaste drie seisoene gesien hoe goed hy vir die Pumas gedoen het. .....en hy kan 'n gholfbal baie ver dryf ...
Die kommende naweek teen die cheetahs gaan hard en moeilik wees. Die Bulle moet vergeet wat vroeër die jaar gebeur het en op die dag fokus.
Kriel
Basson
Jje
Jan
Hougie
Pollard
Paige
Spies
Lappies
Steggies
Vic
Jdup
Marcel
Adriaan
Trevor
Callie
Dean
Mellet
Hatting
Liebenberg
Schoeman
Travis
Piet
Paige het vir my nie bad gespeel nie. Dienslewering was goed. Ek wil n klip in die bos gooi. Hougaard op 13 en JJ op 11. Wat dink julle?
Greyling doen goed met bal in die hand as hy opkom, maar hy is nié 'n goeie skrummer nie. Hy skrum meestal na binne en is 'n groot risiko vir strafskoppe en selfs 'n kaart of twee.
If we want this back line to fire, we need more of the Jessyinjector, let the boy play like he sees it. He has the potential to become the best fullback in SA. Get him to run on Serfie's shoulder in between JJ from the back on full pace and pop the pass before contact, they will never expect Serfie to pass. Sorry,sorry i forgot its not Saturday yet and i am not coaching its just the armchair syndrome come out prematurely, can wait for the weekend. Go Bulls!!!!!!
Schoeman
Jje
Jessie
Jan
Basson
Pollard
Hoigie
Wat dink julle?
Nie te min die maandag is baie lekkerder as die vorige 2
Hou nou die voet op die petrol BULLE
Jong spelers het die opsie om groot geld in Frankryk te gaan maak en een besering kan 'n loopbaan verongeluk. Vat Chris Le Roux jare terug. Hy is oorsee en in sy tweede of derde wedstryd daar is sy knieg beseer tot so mate dat hy moes ophou rugby speel. So wie is reg of wie is verkeerd? Speel geleentheid vir sekere spelers word minder omdat transformasie soos 'n vrot vrug voor almal se koppe gegooi word. Vir ander is daar dus meer speelkans.
Spelers en agente word offers gemaak en hulle besluit daarna wat die opsie vir die speler is. So dis ook nie altyd die 'jagters' wat die skuld moet kry nie want elke speler het 'n keuse. Jake weet dit en gebruik die voordeel want Sa rugby speel reg in sy hande.
Ek sien reeds daar is vingers wat Bulle toe gewys word oor die situasie van transformasie in die 'match day 23'. Ek dink daar is heelwat ander spanne wat ook met die situasie sit. Hier kom 'n ding, maar dit gaan 'n lang ding wees. Wette vereis verandering maar prakties is dinge so eenvoudig nie.
AS ek myself in hulle skoene moet plaas, sal dit 'n baie maklike besluit wees veral in ag genome jy kan nog steeds in aanmerking kom om vir die bokke te speel. Daar is baie spelers wat in gewone klubspanne (2de liga) speel teen klein salarisse, maar wat in elke geval nie hier in 'n SR span sou speel nie. Soos jy genome het gaan dit nie net oor die geld nie maar ook geleenthede en 'n beter leefstyl. Ten minste is daar krag in Europa.
Ek sien Fourie Du Preez is terug in Pta en bereid om te speel vir wie ookal hom wil hê. Dis nou as mens reg tussen die lyne lees.
Wat doen die uiters gemotiveerde Tuks span??? Hulle verloor teen 'n" No Name" Pukke span.!!!!
Hoe is dit moontlik
Hoe was dit moontlik dat die" hopelose" Frans sy span so kon motiveer.??
Het Pote vergeet om sy span te motiveer?? Het sy span geglo hulle moet net opdaag by die veld??
Terloops ek sal graag wil hoor wat was die een ondersteuner se kindjie se waarneming rakende die Bulls se opwarming sessie Saterdag?? Het hulle gemotiveerd gelyk??
Bostaande is alles tong in die kies gese, want as iemand wat taamlik lank afgerg het, weet ek hoe wispeltirug die ovaal
bal spel is. Soms verloor jou span weens 'n vingernael breedte en 'n ander keer wen jy al storm die opponent jou skop af en kos dit die span 7 pinte.
Sterkte aan al die "SOGENAAMDE " Bulls ondersteuners en kermgatte.
Groete vir eers aan al die STOERE en getroue Bulls ondersteuners.
O ja. Iets wat my nogal pla is die ONGEVEER 50 PLUS " gekontrakteerde 0/20 s wat tans nie kompeterende rugby speel nie. Sommige is sterk aanspraakmakers vir die SA 0/20 span, maar Theron kan hulle nie opweeg teen ander aanspraakmakers nie. Beide DIE SPELERS en Theron verloor uit.
Sal anderdag meer volledig daaroor Post.
Gooi mielies Jimmy..
The Bulls are not there yet, so dont get too carried away so soon or ahead of yourself. The Bulls still need to win on the road and claim two away wins back that they threw away.
Cenic ag ek bedoel Frans ons weet dis jy ; )
Dis dalk ook een van die redes hoekom Hougaard eerder op vleuel ingespen word.
Kom ons hoop al die geugte is die waarheid, want du Preez was en is steeds 'n begaafde speler wat rugby eet, slaap en aantrek. Wonder of die Bulle se Bestuur nie iets oor die aangeleentheid wil rep nie?
Het enige iemand meer inligting of kan iemand vir ons meer inligting kry?
I dont think Frans would be such an idiot # lol.