Vodacom Bulls fitness report - presented by Medihelp

Vodacom Bulls fitness report - presented by Medihelp

articles.comments (32)

Botha raring to go...

The Vodacom Bulls are enjoying a bye during this weekend's Vodacom Super Rugby action and this will help the squad to get rid of little niggles, aches and pains. Chomping at the bit will be flanker Arno Botha, who is now fit again, having played off the bench for the Vodacom Blue Bulls in the Vodacom Cup this weekend.

The rest will also result in a break for Callie Visagie (ribs), Lappies Labuschagne (SC joint) and Jacques-Louis Potgieter (hamstring), who will all again train next Monday.

The long-term injury list remains the same, but Burger Odendaal is now only two weeks away from returning to action, following a knee injury.

The rest of the lists are Duncan Matthews (knee, September), Flip van der Merwe (pectoral, April), William Small-Smith (foot, two months), Pierre Schoeman (ACL knee, July), Bandise Maku (pectoral, August), Werner Kruger (ankle, 10 weeks) and Carlo Engelbrecht (ankle, 10 weeks).

 

Pin It

Mar 09, 2015

(32) Vodacom Bulls fitness report - presented by Medihelp

  1. Die Bulle gaan nou net vorentoe beweeg. Ek hoop net die klomp negatiewe ondersteunders wil nou ophou kerm.Bulle vir altyd.
  2. Bulls gan ons ver bring in die kompetisie!
  3. gravatar jurie says:
    Ek sal graag wil hoor wat is ons opsies as Pollard rus want almal moan erg oor JLP . Ek sou graag wou sien dat ons spelers bestuur soos Stormers . Beserings verswak nie hulle span nie. Ouens kry gametime daar soos bv Coleman nog in elke game 15 min nir soos ons dit doen nie . Maar eks tevrede behalwee dat ons rotation niks beteken nie . Wat gaan gebeur as Arno terug is . Wie uit ? Seket Hanro wat ook ltd gametime geniet het .
  4. gravatar Franscois says:
    My begin span vir die res van super rugby sonder beserings:

    Kriel
    Jje
    Jan
    Odendaal
    Basson
    Pollard
    Hougie
    Spies
    Lappies
    Stegman
    Vic
    Jdup
    Marcel
    Strauss
    Trevor

    Callie
    Dean
    Mellet
    Hatting
    Arno
    Piet
    Schoeman
    Hanro
  5. gravatar Dylan says:
    Franscois... Waar is Flip van der Merwe in jou span, jy kannie hom uitlos nie.
    En JLP bo Schoeman.
  6. gravatar kabous 23 says:
    Miskien af van die artikel af, Maar het die bokke regtig vir Frans steyn nodig met die huidige form van Delallende en Jan serfontein.
    Ek dink Saru moet beperk word tot 2 spelers buite SA. in enige huidige Springbok 23.

    Wat die rasse beleid betref. As ons ons spanne moet kies op grond van Ras (regstellende aksie) moet ons nie seksisme dieselfde regte gee nie. As 50% van die span swart moet wees, moet 20% van die span nie vroulik wees nie.
  7. gravatar Bulperd says:
    Daleinde nou beter as Serfontein en Farns Steyn
  8. gravatar Bullebakkies says:
    Stem saam Bulperd, De Allende is tans die beste nr 12 in SA. Jan sal sokkies moet optrek as hy bo hom vir Bokke gekies wil word.

    Dis nogal n skande dat Spies bo Liebenberg en Arno in span moet wees. Hy doen NIKS op die veld nie. Hy is glad nie n effektiewe baldraer nie! Almal weet waarnatoe hy instaat is of was, maar daardie dae is verby.

    Ons mis vir Flip! Wie gaan volgende jaar ons nr 4 wees as Flip en JDP weg is?

  9. gravatar Ballas says:
    Ek hoop Arno so beserings is nou verby. Spies hoort nie in die span nie. Behalwe dat hy nou en dan 'n lynstaan bal vat, doen hy niks nie. Hoekom is hy in die span? wat sien Ludeke wat niemand anders kan sien nie?
  10. gravatar Ballas says:
    Probleem met De Allende (en meeste van ons agterspelers) is dat hy bostik in sy hande het. Hy kan glad nie pass nie.
    So ook JJ en tot 'n mindere mate Serfontein.
    Pollard is omtrent die enigste agterspeler in Suid Afrika wat kan pass, of will pass. Die res dink omdat hulle gym kan hulle oor enige iemand hardloop.
  11. gravatar FRANNABUL says:
    De Allende is in die binne baan om 12 senter te speel. Is die invorm senter en die feit dat hy 'n speller van kleur is tel ook in sy guns.
  12. gravatar Ballas says:
    De Allende 'n speler van kleur? Hy het miskien 'n nice tan, maar dis ongelukkig vir hom hoe ver dit gaan,
  13. gravatar Dylan says:
    Kan iemand vir my se of Marcel van der Merwe 'n blanke of 'n kleurling is.
    Niks rassisties nie maar net altyd gewonder
  14. gravatar FRANNABUL says:
    Marcel is nie 'n speler van kleur nie
  15. gravatar Ballas says:
    Frannabul,
    Daardie artikel is verkeerd. De Allende is van Spaanse afkoms.
  16. gravatar Matador says:
    ek sien in Liebenberg se 10 minute het hy 7 tackles gemaak. die hoogste vir die game (80 min) is Lappies met 13.

    wanneer trek die SA o20 groep saam? gaan dan seker vir Liebenberg moet afstaan so dalk is dit beter as hy nou gespaar word.
  17. gravatar Gemini says:
    ek sukkel met die website, maar is lank voor websites gebore so die fout kan by my wees - waar is die Vodacom Cup spelers se name, fixtures ens.
  18. gravatar FRANNABUL says:
    Ballas, maak nie saak waar hy van daan kom nie, hy is geklassifiseer as swart in SA!
  19. gravatar Bulperd says:
    Gee werklik nie om vir kleur nie. As die ou die beste in sy posisie is moet hy in die span wees pink, geel of oranje! who cares. Die Bulls, Bokke en Proteas moet net wen dis al wat tel
  20. gravatar Eugene Makok says:
    Arno botha is glad nie meer so wonderlik nie.gb
  21. gravatar jong bulle says:
    @eugene makok ek dink nie jy kan nou oordeel of hy goed of sleg is nie. Hy sal homself moet bewys.
  22. gravatar Eugene Makok says:
    Jong bulle arno botha het 25 minute tn stormpies gespeel ..hy was nerens gewees. Vodacom beker is nie di selke as super 15 nie. Arno botha is eers reg opi bank vir eers.
  23. gravatar Bullebakkies says:
    n 50% Arno Botha is beter as n 100% Pierre Spies op die oomblik!

    Wonder of Spies skaam voel oor sy spel as hy sien hoe Duanne speel? Nog nooit in my lewe n nr 8 gesien wat so bang is nie!

    Selfs Jono Ross het meer as Spies gedoen...
  24. gravatar Franscois says:
    Bullebakkies ek dink spies speel goed en doen harde werk vir ons gee hom tyd hy sy vorm herwin hy was vi jare ons beste no 8 in die land bo daune!
  25. gravatar Max says:
    Spies is playing clever rugby, there was four turn over he made in the last two games, where the teams were in our 22 trying to score, but it was already penalty again us for being off side. Handling and passing at the right time putting players in space also not committing to rucks that's not changing the attack at that time. Overhaul getting better. and better. Daune may be hard, but Spies plays clever rugby. Who will win if you don't play clever rugby?
  26. gravatar Werner says:
    Bullebakkies - ek kan nie saam met jou stem oor jou kommentaar oor Spies nie hy is duidelik strate beter as Jono Ross !!!!!!!!!!! Hoe goed ookal Arno n jaar terug was het hy nog baie "game time" nodig , dus los vir Spies en watch net!!
  27. gravatar nitronic says:
    Max I agree Spies is getting slowly but surely better, however there is still plenty he needs to improve on and also plenty he needs to show before he can be a bok again.

    At his stage I think he must still be behind Duane, Warren, Boom in the que.
  28. gravatar bluebull says:
    Read Ollie le Roux's brief summary of the SA franchises and their scrum performances.

    Something that bogs me is why the WP scrum is so strong this year? Last season they were at best mediocre. Is it Vincent Koch? Is it the technique? Are their opponents weaker? They did very well against the Bulls and Sharks and basically swung both matches at these set pieces. Overall the Bulls scrummed better as a unit from week 3.

    Brick M.what would you say?
  29. gravatar nitronic says:
    Bluebull I think one aspect is timing. You can see that when that ball is in the whole 8 pack scrum together PERFECT TIMING. Basically the Lions did that last year as well.

    Koch also made a difference IMO.
  30. gravatar brickm says:
    Bluebull, my humble opinion is that Mr. Allister actually watched the Blue Bulls - Saracens game, as opposed to our coaching staff.
    He naturally made contact with the brain power behind their scrumming technique, as opposed to our coaching staff that couldn't pose a single question on technique over a pint at the local pub.
    The Stormers produced a PhotoCopy of the scrum technique employed by the Saracens.
    Whilst this require an 8-Man Performance, there are a couple of subtle techniques, other than every single Player in the Forward Pack being Totally Engaged and "In-Touch" with the Scrum.
    This was evident in the fact that the Loose Forward could gauge the resistance the Bulls provided on their own feed,
    everytime the Bulls shored up on the Saracens feed, the Loose Forwards (including Neil) broke close to the scrum, correctly gauging that our Loose Forwards kept closer to the scrum in order to provide the needed resistance.
    If this does not provide ample evidence in the Total commitment to the art of Scrimmaging by not only the First Three, I don't know what is.
    The whole Pack was connected and committed, both in attitude and interest, something sorely lacking with us, but luckily one could see keener interest in the scrum from the 2nd and 3rd row against the Sharks & Cheetah's.
  31. gravatar bluebull says:
    Tx Brick M

    I always value your input here. So it seems that there are a few hard headed seniors out there in the Blue Jersey. Learning or the openness to Learn is a precious habit any team must embrace otherwise you are busted with 15 super ego's. Hopefully they are awake right now.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *