Greyling, Schoeman, Van der Westhuizen extend stay

Greyling, Schoeman, Van der Westhuizen extend stay

articles.comments (20)

Greyling, Schoeman, Van der Westhuizen extend stay
The Blue Bulls Company (Pty) Ltd on Thursday confirmed the extensions of contracts with Springbok prop Dean Greyling, Vodacom Bulls flyhalf Tian Schoeman and Junior Springbok prop Dayan van der Westhuizen.
All three have signed contracts that will keep them Loftus-based till 2017, Xander Janse van Rensburg, High Performance Manager of the BBC confirmed.
The trio are all products of the Blue Bulls youth structures and hails from local Pretoria schools.
"We are delighted to have them here for the next couples of years. Dean has been with us since 2005 and has decided not to seek lucrative overseas options to play out his career, but rather stay in Pretoria, where he became a Springbok and won Vodacom Super Rugby titles," Janse van Rensburg said.
"He has been a stalwart over the last decade and it is great to know that he will end his career as a true Blue."
Janse van Rensburg is also excited about Schoeman's development as a player. The 23-year old made his Vodacom Bulls debut earlier this year.
"Tian is one of the most promising flyhalves around and his playing style fits perfectly into the Vodacom Bulls and Vodacom Blue Bulls patterns. It is great to know he will be around for the next couple of years."
Van der Westhuizen is still a junior, but was included on the Vodacom Bulls bench earlier in the Vodacom Super Rugby season.
“Dayan shows massive potential already and that in a position where players really grow into it over the years. It is a great endorsement for us to have him signing on till 2017,” Janse van Rensburg said.

Pin It

Mar 19, 2015

(20) Greyling, Schoeman, Van der Westhuizen extend stay

  1. gravatar THEO says:
    Van der Westhuizen het my geensins beindruk in die paar minute wat hy Maandag vir Tukkies op die veld was nie. Ek kan nou verstaan dat Frans hom nie tussen die groot honde losgelaat het nie. Miskien is ek nou te krities want dit is eintlik verkeerd om n speler te oordeel na n paar minute se spel. Hy is nog jonk so ek hoop hy verbeter. Daai ander voory met die skrumpet en die langerige hare(kan nie nou op sy naam kom nie) het my nogal verbaas. Ek het nooit baie van hom gedink nie maar hy het my nogal verkeerd bewys.
    Ek hoop net ons kan ons ander jong manne ook lank vasmaak.
    Lekker span vir Saterdag. Bulle met ten minste 10 punte
  2. gravatar nitronic says:
    Hoop om nog meer jonges se name te sien wat ons behou.
  3. gravatar Wesley says:
    Weti waar theo in die wereld leef nie maar van der westhuizen is beslis een van die belowendste voorspelers in die land met n spel wat geen speler kan voorspel nie, vir eens ht ons n voorspeler gevind wat fiks is, rats is, bal hantering het soos n all black agterspeler en wat beslis kan skrum, hy verdien beslis n kans by die groot manne
  4. gravatar Muzi says:
    I've been impressed with Dayan Van der Westhuizen ever since I saw him in that powerful Bulls 2012 craven week side he's the best young tight head prop at the Bulls IMHO.
    Dean Greyling is a step backwards, a walking penalty, he's a flat track bully that can't scrum against quality opposition, he will NEVER improve other than ball carrying he offers nothing for Bulls just like that useless bloke Werner Kruger.
    I guess the flyhlaf pecking order at the Bulls is...
    1.Pollard
    2.JLP
    3.Schoeman
    4.Marais/Stander
    5.Kurt Webster
    6.Tinus De Beer aka little Naas Botha....

  5. gravatar David says:
    Ek stem saam met Wesley , ek verstaan ook nie hierdie Theo ou nie , die "paar minute" wat vd Westhuizen op was (saam met die ander plaasvervanger ,Mxoli) het die hele wedstryd gedraai. Hulle het die skrums verbeter en baie meer spoed in Tuks se wedstryd gebring , hulle ht ook albei bygedra tot vd Westhuizen se drie wat die wedstryd gedraai het , ek het niks teen Beerwinkel nie maar vd Westhuizen is in 'n ander klas en dit kon al by laasjaar se Junior Wereldbeker gesien word. Dis net jammer hy het harsingskudding gekry anders sou jy eers kon sien watse talent hy is.
  6. Dit is so dat Dayan goed geskrum het veral in die JWC, maar Maandag aand het hy geknor teen UJ.
  7. gravatar Theo says:
    Dankie OLD BLUE EYES. Lyk my ons het dieselfde wedstryd gekyk. Van der Westhuizen het verseker swaar geleef. Daarom se ek ook dat ek hom nie te krities wil oordeel na slegs n paar minute wat ek hom sien speel het nie. Wesley jy rook verseker iets.......balhantering soos n AB agterspeler. Hahahahaha!!!!!!!!! My maagspiere gaan dit nie hou nie. Weet nie waar jy in die wereld leef nie ou.
  8. gravatar Blouland says:
    Tian Schoeman lyk na 'n goeie speler en wat goed gaan doen by die Bulle.

    Net een klein punt van kritiek: Ou seun, jy hoef nie jou bruin hare blond te kleur om soos Naas te lyk nie. Speel soos Naas dan gaan almal jou raaksien !
  9. gravatar Wesley says:
    Soos ek dit sien is, bulls voorspelers is nie altyd konstant nie en jy weet presies watter tipe spel elkeen gaan speel, daars n rede hoekom dayan is waar hy is, o/16 o/18 en o/20 springbok. Hy is beslis nie die swaarste nie of die sterkste altyd nie maar steeds staan sy spel yt bo ander voorspelers, en beslis kan daar gese word dat hy konstant n impak maak, n stut wat driee druk sien jy nie elke dag nie, Van der westhuizen druk amper elke wedstryd waarin hy in is n drie, dit wil gedoen wees!
  10. gravatar bluebull says:
    One bad game doesn't make a player bad.

    He performed.well.as.a reserve against Saracens.

    But I agree with Muzi on Greyling. Really Bulls. You need to bring your youngsters through now.
  11. Blouland stem saam met jou oor Tian. Een van my groot probleme met FL is dat hy nie van die jonger ouens/ 2de keuses genoeg speelkans gee nie. Tian het baie goed gelyk daai een game toe hy Pollard vervang het.

    Mens sou dink hy sou geleer het met Morne Steyn wat in die grond gespeel is- gee ouens soos Tian genoeg blootstelling (nie 5 min elke 5de game nie) sodat hulle hul voete kan vind.

    Net ter afsluiting oor Dyan- nêrens het ek of Theo gesê hy is swak nie, net dat hy maandagaand tweede gekom het in die skrum. En ja, 1 swak wedstryd maak nie van hom 'n swak speler nie. Ek stem saam hy het baie potensiaal en sien uit om hom en Pierre Schoeman saam te sien speel.
  12. gravatar Johan says:
    As daar nou een ding is wat seker is, is dit dat Varsity Cup en Super Rugby ligjare van mekaar verwyder is.

    Dayan en Andrew Beerwinkel en Juan Schoeman en Pierre Schoeman kan nog almal groot spelers word, dan praat ek nie eers van Neetlingh Fouche nie, die BBRU en BBM moet net die manne reg bestuur en grootmaak hulle het almal baie talent.

    En o ja miskien moetTUKKIES en die Bulls saam club en n behoorlike skrum afrigter gaan soek, ek praat nie van n voorspeler afrigter nie , SPESIALIS skrum afrigter, iemand soos Ballie Swart. Marius Hurter is net so goeie afrigter, hy is nou wel by Maties maar niks staan in sy pad om terug te kom na waar hy hoort nie.

    Die Waratahs het vir Ledesmo, die Argentynse stut aangestel om net die voorry en skrums uit te sort, en elke naweek skrum Ben Robinson en Sekopu Kepu enige ander voor ry pap.

    Dis regtig nie moeilik nie teiken iemand en skryf n tjek uit..... dan kan Wessel ook leer en hy kan dan oor n jaar of drie oorvat as dinge eers weer glad loop.
  13. ek sien nou dat Louis Fouche weer terug is by die bulle, maar gelukkig is hy uit tot die CB.

    Ek kan dit absoluut nie glo nie- wie gaan ons verloor? Schoeman, Marais, Thinus de Beer, Joshua Stander?
    Al 4 is beter as hy, absoluut belaglik.
  14. gravatar kabous 23 says:
    Kan iemand my dalk verduidelik presies hoe werk die verpligte rus periode vir bokke. More is die bulle se 5de wedstryd. Adriaan, Trever, Victor, Hougie, Pollard en jan speel nou reeds in al 5 hierdie wedstryde. Victor en Trevor is egter more op die Bank.

    Beteken dit ons 6 huidige bokke moet volgende week rus, of het die af naweek op week 3 van die toernooi as hulle rus week gegeld. Kan bokke op hul rusweek op die bank wees.
  15. gravatar Bloulandb says:
    Johan, baie goed gestel. Die belangrikste kopie vir Bulle se toekoms is 'n erkende goeie skrumafrigter. Kyk na Koch, was gemiddeld en nou by Proudfoot een van die beste.

    OBS, groot asseblief, dit moet 'n vroee April grap wees. As Fouche in CB bo Stander, JLP, Tiaan, Marais, De Beer en elke ander liewe losskakel in Pta gespeel word, betjorts ek my helemaal. Wat is volgende, Ross kom ook terug?

    Sal ook graag wil hoor wat die antwoord op Kabous se vrae is. Sal absolute selfmoord wees om Saders sonder ons beste span aan te durf. Ek vermoed die Bokke gaan eers rus na Saders game, want hulle het met afnaweek gerus.
  16. gravatar FRANNABUL says:
    KABOUS23, die Bulle het 'n los lootjie gehad en dus hoekom die manne kan speel. Dis 5 games in 'n ry maar nie 5 weke in 'n ry nie.

    Dis ook nie afdwingbaar nie, dis net 'n versoek van SARFU. Sharks speel 3 van hulle spelers die naweek vir 6 weke in 'n ry maar hulle loslootjie kom eers in week 11 so hulle sukkel om dit by te bring
  17. gravatar kabous 23 says:
    Baie dankie Frannabul. Dit sal lekker wees om 'n vol sterkte bul span teen 'n vol sterkte Crusader span te sien. Goeie nuus oor Pieter steph du toit van die Sharks. (slegs 3 maande beseer) Ek dink hy kan ;n belangrike rol vir die Bokke by die wereld beker vul. Met flip, Victor en Jaques dup weg volgende jaar, sal 'n bul trui ook darm mooi by hom pas.
  18. gravatar nitronic says:
    Geluk Lions well done, 8 punte op toer is baie goed sover.

    Whiteley is immense defnitief 2de in die ry van SA agtstemanne.
  19. gravatar derkaiser3 says:
    Dean Greyling signs a new contract, clearly not in demand abroad, might tell you something..
  20. gravatar Bloukaap says:
    ek hou daarvan om na groot prentjie en spandinaika en sielkunde te kyk.

    Die Bulle se eerste fase van die rreks is na 4 rondtes verby, dws die eerste kwart van die reeks. Vanuit coaching oogpunt is dit nie waa erons wou wees nie, en het die hele aanslag gedreig om te ontspoor. so waar ons op hierdie staidum geidnk het ons gaan onoorwonne wees moes ons baklei om ons toernooi weer op koers te kry. Ek is dankbaar dat die span 'n paar innerlike struwelinge kon uitsort en hulle lyk heelwat meer na 'n eenheid. As daar een ding is wat ek net weereens besf het die afgelope tyd, is dit as dat 'n span nie gelukkig is as 'n eeinehdi nie, bereik nhulle nie voldoende resultate nie. Een van die tekens van 'n gelukkige span is vertroue. Spleers vertrou mekaar op die anaval, en op verdediging. ek gaan ie name hier noem nie, maar dit was duidelik vir my dat van die spelers mekaar nie altyd vertrou nie. Dit het egter beter begin lyk en my hoop is dat ons nou 'n Bulspan gana sien wat goed begin kliek.

    En nou breek die tweede kwart aan van ons veldtog aan: Die Force, Crusaders, Lions en die Reds. Van hierdie vier is die Force en Reds waarksynlik die "maklikste" en die Crusaders en Lions die twee harder neute. Maar al vier hierdie games is beslis bonuspunt-potensiaal hierdie. Die ander kant van die munt is die Bulle speel op 'n stadium teen hierdie spanne wat hulle almal desperaat gaan wees om hul toernooi om te draai. Die kompetisie is nie op 'n stadium waa rhulle uit die toernooi uit is nie, maar hulle kan nog dinge omdraai, Hulle het almal sak begin maar kan dit wel sien as 'n game om 180 grade draai te maak.

    Die Force is 'n snaakse span. As jy nie jou kanse teen hulle gebruik nie, speel hulle hulself stelselmatig in die game in en kan hulle dit wen. Maar as jy momentum het moet jy teen hulle dit opbou en jou kanse vat.

    Hulle val baie goed aan en hul balretensie is nie sleg nie. Hul verdediging is egter hul swakpunt. Aan die ander kant sal hulle na die Bulls games gekyk het en gesien het as jy goe dbegin teen die Bulls id eerste helfde kan jy hulle tande trek, want hulle sukkel om terug te kom in die game. My gevoel is dus ek verwag dat die Force baie goed gaan begin en die bal sal lug gee. As ons hulle hierin can counter en beter begin, sal ons momentum kry en die game kan vat.

    Baie sterkte aan ons span. Dit sal interressant wees om te sien wat die impak in die vaste 5 gaan wees.

    Daar is nie iets soos maklike Super 15 games nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *