Golden Lions beat Vodacom Blue Bulls 24-12 in Vodacom Cup clash in Johannesburg. It was the team's first defeat of the season.
More to follow..
Golden Lions beat Vodacom Blue Bulls 24-12 in Vodacom Cup clash in Johannesburg. It was the team's first defeat of the season.
More to follow..
Mar 20, 2015
Bloukaap says:
Naandsê Blou Bul Bloggers
Ek moet sê die hudige moderne rugby patrone maak rugby oor die algemeen maar meesal 'n saaierige affêre. Ek twyfel of die Carel du Plessis en Deon Oosthuysens so na hartelus sou driee druk teen vandag se verdedigingspatrone. Verdediging is vandag belangriker as…
Thinus says: Alle bul ondersteuners, Ek is groot bul ondersteuner uit Oranjemund, Namibie.Ek wil alle bul ondersteuners dit deurgee en dit dat 80% NET afbrekende kritiek is. Die Bulle speel huidiglik nie volgens soos hul behoort te speel nie...onthou dat hierdie spelers saam…
bloubulbees says:
Swak! Geen plan, geen guts! Hartseer! Ons is veronderstel om hulle pak te gee!
Ek het maar begin Franse rugby meer intens volg, Montpellier se loatrio was die naweek Spies, Du Plessis en Liebenberg sr- baie baie beter as die Bulle s'n.
Kom ons kyk maar wat gebeur verder die seisoen, maar…
Bulperd says: Maak Loftus leeg tot Van Graan bykom
Bully says: Nog steeds met 'n koowater agterlyn, skop ons of die bal weg, of probeer met 'n voorspeler OOR 'n teenstander te hardloop. Nollis, wat het van jou beloofte 'nuwe' patroon geword???? Jy sit maar net die FL tradisie voort!!
Agrobul says: Lanklaas iets geskryf op die blog. Stem ook saam met die mense wat eerder die positiewe raak sien! Kyk wat het met die magtige sharks gebeur gisteraand. Praat onder korreksie, maar heelwat vd sunwolves spelers was in die Japan span wat springbokke gewen het. D.w.s. van hulle weet wat dit is om teen sterk…
nitronic says:
Manne dit maak mos nie sin om elke keer die huidige span te vergelyk met die ou Bul span nie?
Die vraag is beweeg ons vorentoe in vergelyking met die top spanne in die super rugby reeks die jaar? En dis eenvoudig nee. Ons sal nie naby n qf kom nie.
So dit help om te se…
SuidwesBul says: In die 2015 Curry beker het ons agterlyn gekook met amper dieselefde spelers. Die grootverskil was Hougie. In daardie stadium wou hy speel en almal verkeerd bewys omdat hy nie springbok span gemaak het nie. Ek dink hy was die groot verskil in ons agterlyn. Ek kan ongelukig nie dieselfde se van piet en…
Gazza says:
Agree with you Kabous. First win since the opening tour match against the Blues in 2013. That's seems like forever ago.
I missed the game, but I think the victory alone is another positive step taken. With Bothma coming in, the pack should get a bit of 'mongrel' which we've missed for…
kabous 23 says:
Stem glad nie saam met meeste van die komentaar nie. Ons speel elke week bietjie beter. Kan verwag dat ons voor die einde van die seisoen 'n paar goeie games gaan he. Hierdie is ons eerste oorsese wen in 3 jaar. Klein stappies vorentoe.
Dink ook gelant op vluel en Kriel op 15. Ons het…
Dit was ons B span teen die Leeus se C span. Leeus se B span toer as reserwes saam met die Leeus se superspan.
As iemand gaan kyk het, laat weet wat die probleem was en wie goed en minder goed vertoon het.
Dankie.
Hoe is dit moontlik dat die Stormers die man speel kans kan gee op Super vlak.
Most props are solid chunks of meat and Wilco Louw is no different.
The Western Province prop, who is in line to make his senior provincial debut on Saturday in Caledon, is 1.85 metres tall and weighs in at 130 kilograms, making him one of the heaviest players in South Africa.
Louw’s budding career has taken him from Boland via Pretoria to Cape Town. He made the SA Schools side in 2012 before making his mark as junior for the Blue Bulls’ Under-19 and Under-21 sides in 2013 and 2014 respectively.
Last year Louw made an impression on the national selectors and was rewarded with a spot in the Junior Springboks side to New Zealand, where he featured at tighthead prop in all five of their matches.
The 20-year-old was born in Ceres and finished his schooling at Drostdy Technical High School in Worcester and was lured back to the Western Cape at the end of last season and is another in a long line of very promising young props in the Western Province stable, including Springbok Frans Malherbe, Steven Kitshoff and Oli Kebble.
Louw made his Super Rugby debut as a replacement for the Stormers in the first round earlier this year and brings raw power and tenacity to the Western Province side and will no doubt be a tough customer to deal with come scrum time.
New blood joins this earth and quickly he's subdued. Through constant pain disgrace the young boy learns their rules. With time the child draws in this whipping boy done wrong… Unforgiven – Metallica
Wat hierdie song so spesiaal maak is dat nog net 2 twee bands ooit ‘n trilogie van dieselfde song gemaak het. Metallica en Pink Floyd.
Crusaders gaan ons vermorsel. Hennie le Roux is totaal overrated na my mening. Hyeneke moet ernstig kyk na Lambie op 15 en Pollard op #10.
Groete,
Wayne
Nou gaan die rus kans seker weer die skuld kry.
Spies kyk seker rugby op tv by huis. Nie n kaptein se gat werd nie
Dom rugby om nie 5 punte te kry teen force nie is n skande
J dup kan die man asb nie boggerof frankryt toe nie. Een goeie game teen sharks dis al.
Die wenne teen sharks en cheetahs lyk maar soos flash in the pan wenne
FL se onbevoegdheid kring uit!!!!
Ek lees dat Adam Milne is uit die span vir more se belangrike semi-finaal teen Suid-Afrika. Dit is nogal goeie nuus. Hierdie bouler maak gereeld die 150km/h skrik.
Kom ons hou almal duimvas vir more se groot stryd. Jimmy kan ek groot asseblief 'n request deurstuur as gevolg vd groot wedstryd dat jy 'n song sal speel voor die game more oggend:
PAINT IT BLACK - ROLLING STONES
Mooi week verder ouens.
Wayne