Odendaal in first start for Vodacom Blue Bulls

Odendaal in first start for Vodacom Blue Bulls

articles.comments (14)

Odendaal in first start for Vodacom Blue Bulls

A fit-again Burger Odendaal will start at inside centre for the Vodacom Blue Bulls on Saturday when they face Steval Pumas at Loftus Versfeld in a Vodacom Cup clash.
Odendaal has recovered from a knee ligament injury that kept him on the sidelines in the opening weeks of the season.

Warrick Gelant moves to his regular position of fullback to accommodate Odendaal.
Amongst the forwards, Nicolaas Janse van Rensburg will also make a first start, coming in for Hanro Liebenberg, who was called up for Vodacom Super Rugby duty.

The team to play Pumas (at 16h30) is: Warrick Gelant, Travis Ismaiel, Marquit September, Burger Odendaal, Jamba Ulengo, Kobus Marais, Ivan van Zyl, Nardus van der Walt, Nicolaas Janse van Rensburg, Roelof Smit, Marvin Orie (c), RG Snyman, Basil Short, Arno van Wyk, Du Toit Genis. Replacements: Corniel Els, Primo Ncube, Nqubeko Zulu, Jacques Engelbrecht, Kefentse Mahlo, Kurt Webster, Jade Stighling.

Odendaal begin vir Vodacom Blou Bulle

Senter Burger Odendaal begin Saterdag in sy eerste wedstryd van die seisoen wanneer hy vir die Vodacom Blou Bulle teen die Steval Pumas op Lofitus Versfeld uitdraf.
Odendaal het van ‘n kniebesering herstel en sy verskyning in die Vodacombekerwedstryd sal sy eerste vanjaar wees.
Met Odendaal weer fiks, skuif Warrick Gelant heelagter toe.
Voorlangs kom Nicolaas Janse van Rensburg op flank in die beginspan in die plek van Hanro Liebenberg wat opgeroep is vir die Vodacom Bulls.

Die span wat om 16h30 teen die Pumas speel is: Warrick Gelant, Travis Ismaiel, Marquit September, Burger Odendaal, Jamba Ulengo, Kobus Marais, Ivan van Zyl, Nardus van der Walt, Nicolaas Janse van Rensburg, Roelof Smit, Marvin Orie (k), RG Snyman, Basil Short, Arno van Wyk, Du Toit Genis. Plaasvervangers: Corniel Els, Primo Ncube, Nqubeko Zulu, Jacques Engelbrecht, Kefentse Mahlo, Kurt Webster, Jade Stighling.

Pin It

Mar 26, 2015

(14) Odendaal in first start for Vodacom Blue Bulls

  1. gravatar kabous 23 says:
    Stem glad nie saam met span nie. Trever hoort op losskop, Liebenberg vir spies, jan buite en odendaal binne senter, Hougaard op scrummie, JJE op vluel (as hy nog daar moet wees)

    Hoop egter ek is verkeerd. Ek raak al moeg om op die bulle te skree, tyd om vir hulle te skree. Steggies sal miskien vir mccaw kan oppas, maar read gaan oor Piere loop. Verdediging tussen 8/9 gaan 'n gap los vir read, mccaw. Hougaard gaan nie Carter se skuins skoppe voor die doellyn kan verdedig nie.

    Hopelik is ek verkeerd. Go Bulle !?!
  2. gravatar nitronic says:
    Arme Spies kry hom jammer. Read gaan hom wys dat hy nog nooit nastenby wereld klas was nie.
  3. gravatar Blouland says:
    Nou ja, kom ons kyk of Ludeke vir 4 jaar die verkeerde buitesenter kies, en hoop dat een of ander wonderwerk gaan gebeur en JJE in EEN game goed gaan speel, nie die bal gaan drop, mis tackle, nie pass nie, ens.

    Ek kry die arme JJE baie jammer, het talent maar word vernietig op buitesenter. En as hyself weier om vleuel te speel, groet hom, stuur hom terug Kaap toe, en bring 'n ordentlike buitesenter in.

    En wat dit erger maak, Lappies is nie daar om hom te cover vir al sy missed tackles nie, so the Saders hou al groot feesvieringe oor die driee wat hul gaan score by die 13/13 en 13/11 kanaal.

    Sterkte Bulle, hou die telling laag !
  4. gravatar Blouland says:
    Odendaal, Gelant, Jackson en September sal almal baie beter buitesenters wees as JJE, selfs Hougies en Ismael sal beter daar doen. Ja, en ek kan nie glo ek sê dit nie - selfs Jorrie Muller was 'n beter buitesenter.

  5. gravatar Blue Bug says:
    Kefentse Mahlo scores two brilliant tries from the bench against the lions last week and he doesn't get a starting berth. Bulls are gonna lose this boy!
  6. Blue Bug ek kan dit ook nie verstaan nie. En dan word Nico op 7 gespeel ipv slot. Nolis begin ook die plot verloor.
  7. gravatar Oom Piet says:
    Blou Bug ek was ook vrydag by Ellis Park en Kefentse Mahlo het mooi Lyne vir Sy driee gehardloop, hy het ook mooi hande. Ek glo Sy tyd sal kom.
    Kefentse Mahli highlights: http://youtu.be/Lk9gn3sEqKk
  8. gravatar nitronic says:
    Mense ek weet nie of bestuur weet die erens en hoe groot die game is nie.

    Ons moet eenvoudig hom wen, na dit pak ons die Reds (moet 5 punte) en dan n tawwe toer aan met Leeus op Ellispark, Sharks in Durban en Stormers in die Kaap.

    3 local games waar ons maklik goeiepakslae kan kry.

    Maar vir eers is dit die Saders. As ons dink die Sharks en Cheetahs was tough dink weer hierdie een is die groot toets. Gee vir hulle bal soos die Cheetahs hulle gegee het en ons kan ook dalk 4 driee in 8 min afstaan.

    Die is die wedstryd waar ek n lelike wen enige tyd sal vat. Ons soek passie en ons beter akkuraat wees manne, die Saders is hier om 5 punte te kry
  9. gravatar nitronic says:
    Askuus sien ons pak eers Lions dan Reds
  10. gravatar Anton says:
    Ja kom ons hoop ons speel dieselfde rugby die naweek soos wat ons teen Cheetahs en Sharks gespeel het
    Sterkte Bulle
  11. gravatar Myler7 says:
    Wonder net wie is die eintlike afrigter by UP-Tuks 1. Sien Maandagaand Nollis dioen al die praatwerk en Pote lyk skoon verlore.

    Nollis sal goed aard by die Bulls, Ludeke, Pienaar en Marais. Een mase klomp losers by mekaar.
  12. Myler7 jou ouers is mislukkings om n drol soos jy grrot te gemaak het.
  13. gravatar Blouboy says:
    Ek het gedink dit kan n goeie game wees, maar sien dit word om 19:00 gespeel, dit is maar n crap tyd en my persepsie is dat die Bulle doen nie te great met die laat games nie of is ek verkeerd? Sien ook die leeus het weer gewen, derde wen op toer, ek is sommer groen van jaloesie maar hulle verdien dit! Met die regte ingesteldheid kan ons span dit ook doen en n wen moreaand kan ons baie ver vat wat selfvertroue en belief aanbetref, sterkte Bulle, maak ons trots!
  14. gravatar jimmy says:
    Oppad Marico toe vir oom Sterk Lowuis se 80ste verjaarsdag. Moet asseblief nie te ver wen nie Bulle, soos dit is gaan daar klaar te veel mampoer gedrink word. Sal later lees wat almal hierdie week geskryf het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *