Springboks Flip van der Merwe and Arno Botha have returned to full training following a pectoral and hamstring injury respectively and will be considered for Saturday's Vodacom Super Rugby match against the Reds at Loftus Versfeld.
They will join the likes of Jan Serfontein and Handré Pollard, who missed last weekend's clash against the Emirates Lions, but Victor Matfield will only know on Tuesday when he will play again. The lock, who has a meniscal knee strain, will see knee specialist Daan du Plessis on Tuesday to determine how long he will be out of action.
Jesse Kriel (ribs), Burger Odendaal (arm), JJ Engelbrecht (pectoral), Trevor Nyakane (shoulder) and Jacques du Plessis (muscle spasm) all picked up light niggles on the weekend and will sit out training Monday, team doctor Org Strauss said.
All of them will be back in action on Tuesday, as well as Basil Short, who recovered from concussion.
Akona Ndungane (broken hand, 13 April), Lappies Labuschagne (shoulder, 13 April), William Small-Smith (foot, 20 April) and Travis Ismaiel (ribs, 20 April) will return to action before the end of the month.
Pierre Schoeman (ACL, 31 July), Bandise Maku (pectoral, 31 July), Carlo Engelbrecht (ankle, five weeks), Werner Kruger (ankle, five weeks), Duncan Matthews (ACL, 31 July), Ruan Steenkamp (PCL, 31 July), Ryan Nell (ACL, 31 August) are all on the long-term recovery list.
Jessie
Jj
Jan
Odendaal
Basson
Pollard
Hougie
Spies
Hanro
Arno
Jdup
Flip
Marcel
Adriaan
Trevor
Callie
Dean??
Hatting
Stegman
Piet
Schoeman
Visser
Mellet??
So my span sal so lyk teen die reds met al di ouens wat rus volgens di beleid:
Trevor
c visagie
marcell
j dup
Hattingh
steggies
hanro
spies
paige
schoeman
basson
Jan
jj
ulengu
jessie
j visagie
greyling
flip
arno
van zyl
stander
odendaal(een goeie game maak hm ni di beste 12 bydi bulle ni, hy sal ng sy tyd kry)
Dyan vd westhuizen
Een ding wat ek sien nie genoem word nie is JLP se aansit. In my opinie is dit n totally lafaard wat aansit. Hoop hyt baie respek verloor as n rugby speler want dit hoort nie op n rugby veld nie.
as Pollard rus speel asb Schoeman ons beweeg eenvoudig net agter toe met JLP daar.
5 punte is nie onderhandelbaar nie. Maar daar is nie iets soos n maklike game nie en oh hell ons speel 7uur weer dis mos wanneer ons manne in die kooi wil wees want meestal games 7uur slaap hulle.
Hulle is wel sonder sekere staatmakers maaar die margins in hierdie kompetissie is klain. As jy die opposisie onderskat sien jy maklik jou gat
Bulls captain says the Lions used the wrong ball when they took a quick restart late in their Super Rugby clash in Johannesburg last Saturday.
EN
PS though claims the Lions used the wrong ball to take the quick restart. The rules state that if a team wants to take a quick restart, they have to use the same ball which was used to convert the previous penalty kick or conversion.
“I don’t want to make any excuses. We should have secured possession at the last restart, but the Lions used another ball which may have caused us to lose concentration
Julle het gedink julle het klaar gewen en gaan slap le kappie ou maat,al het hulle die verkeerde bal gebruik is dit nie die verkeerde bal se skuld dat mallet en odendaal mis getackle het nie,mallet se hele game was om van skaam te wees
Hou op die fout by die ander span soek en begin kyk na julle self, hoekom is ons voorspelers nie gaback om daai laaste srafskop pale toe eerder kantlyn toe te neem en te dryf vir n drie nie, en so die oorblywende tyd in ons guns te benut het nie
ek sou die span wou sien
15) Kriel
14) Hougie
13) Jan
12) Odendaal
11) Basson
10) Pollard
9) Paige
8) Spies - Ek glo Hanro is by die junior bokkies
7) Arno - As Hanro speel dan Hanro 7 en Arno 8
6) Roelof Smit - Laat Stegmann rus voor hy net nou weer beseer is
5) Hattingh
4) J Dup
3) Marcel
2) Strauss (c)
1) Nyakane
16) Mellet
17) Dean
18) Visage
19) Flip
20) Spies / Roelof Smit
21) Schoeman
22) Dan Kriel
23) Gelant - Dis nou as hy nie by junior bokke is nie
Spies nee het gedink jy is beter as dit. Hoekom se jy niks oor JLP se 'Oscar" vertoning nie. Pathetic as jy my vra.
Sal graag wil weet waar dit in die wette, uitklarings of toepassings staan. Laat weet asb indien jy weet
Dankie Gemini, ek hoop Hanro kan speel saterdag teen Reds.
Spies het sy beste wedstryd van die jaar gespeel, maar dis nie naby genoeg nie. Miskien moet hy maar bietjie vroer by montpellier aansluit.
Hougaard word gemors op vluel. Hy is 'n besonderse talent. as ons hom nie op 9 wil gebruik nie, moet ons hom eerder na 12 toe skuif. Ek dink Jan se toekoms le op 13 waar hy meer spasie gegun word om in gapings in te hardloop.
Ek is 'n groot stegman aanhanger, maar miskien het hy ook sy hoogtepunte bereik. Sy ervaring sal egter goud werd wees vir die jonger garde in die vodacom cup.
my agterlyn vir hierdie naweek is. Piet op 9, pollard op 10, Hougaard op 12, jan op 13, Ndugane op 11 (as hy reg is, anders basson), udengo op 14 en Kriel op 15. Bench vir Paige, visser. en eerder 'n ekstra voorspeler op die bank. 3/9 behoort aan huidige kwota regulasies te voldoen.
Flip en JP behoort 'n goeie slot kombinasie te wees. JP gaan egter weg aan einde van jaar en ons moet 'n nuwe speler bloodstelling te gee. Wonder hoe lank SARU gelukkig gaan wees met net trever as 'n swart speler in die pak. As Maku nog lank beseer gaan wees moet hulle miskien maar kyk na orie op die bank as slot, en dan moet spies maar plek maak vir 'n swart losvoorspeler ook. Kapteinskap moet dan maar gaan aan flip, adriaan, hougie, of Victor as hy weer reg is.
In die voorry moet ons vir Trever 'n kans gee op losskop, en marchelle moet vasskop begin. Alhoewel dean strafskoppe afgee, dink ek hy is beter as Mallet vir die losskop bench, weet regtig nie wie op vasskop die knoop kan deurhak nie. ons sukkel by vie vodacom cup, tukkies en onder 21 sukkel maar.
Hoop maar vir die beste, maar ek dink as daar nie 'n drastiese verandering is nie, gaan ons op die bulle skree en nie vir die bulle nie.
Daarom die volgende span vir die volgende 4 games:
Kriel
Hougies
Jan
Burger
Basson
Pollard
Paige
Spies
Arno
Steggies
Vic (as hy reg is)
Flip (vir 40/50 minute)
Marcel
Strauss
Trevor
Enige losskop stut in Pta wat ten minste kan tackle en bietjie kan skrum
Visagie
Dean
Hattingh
JDP
Hanro
Tiaan
JJE
Na 60 minute, Trevor na vasskop skuif met Dean op loskop, die reserwe loskop is net daar vir noodgeval. Ten minste kan Dean verdedig, sy skrumwerk is so-so.
Hougies kan gaan skrummie speel in laaste 20, en gee dan asb vir JJE 20 minute op vleuel, dat ons kan sien wat maak hy daar.
As ons goed voor is, gee Tian so 15 minute in Pollard se plek.
JDP en Hattingh kan Vic en Flip vervang, en Hanro vir Steggies of Spies.
Visagie vervang net vir Strauss in beseringsgeval of as ons ver voor is (wat ek betwyfel op huidige vorm).
So, watter span gaan ons Saterdag aand sien, Tarzan of Jane ?
"PS though claims the Lions used the wrong ball to take the quick restart. The rules state that if a team wants to take a quick restart, they have to use the same ball which was used to convert the previous penalty kick or conversion.
“I don’t want to make any excuses. We should have secured possession at the last restart, but the Lions used another ball which may have caused us to lose concentration"
Lions game: goed gespeel, maar so lank as wat die skrums lol, gaan ons altyd sulke "close" wedstryde verloor. Ek glo die ouens het 'n duur les hier geleer wat hulle sal help vorentoe.
Spies se spel: 'n Ligpunt, voorwaar sy beste in jare en hoop hy kan hierop voortbou.
Spies se verskoning: Kom ons sê liewers niks.
JDP se spel: hoe gouer hy Frankryk toe gaan hoe beter.
Gert Smal se getjank oor die Bulle wat koop: Jy kan net tjank as jyself onskuldig is. Almal koop, die WP ook, maar die is tipies wp/ kaap/ kolonie mentaliteit. Hulle gooi graag klippe, maar vergeet hulle bly in 'n glashuis. Ek het nog nooit tyd gehad vir mense wat hulle self so vroom en heilig hou nie. F#$#n D@@S.
Bly Arno en Flip is terug, al beteken dit dat ons nou tien-teen-een vir JDP op flank gaan sien (sug) en seker ons beste slot- Hatting- dalk nie eens op die bench nie.
Ek dink ons kan 'n puik lostrio in Arno, Hanro en Lappies hê. Lappies is in dieselfde klas as Marcel Coetzee en Jan Pickard se kleinseun wat kan fetch, maar ook 'n goeie baldraer is.
Ek hoop net Arno kan 'n paar games deurgaan sonder 'n besering. Die ou het hope talent, maar ai, hy lyk bietjie broos.
Ek hoop Flip het bietjie gewerk aan sy discipline. Met hom, Steggies en Dean het die ander spanne reeds omtrent 12 punte op die bord. Flip gaan verseker ons agttal baie versterk.
Ons sal seker eers vir Nyakane op Loskop sien as Werner reg is, maar ek weet nie of ons vir Werner wil reg hê nie. Maak dan maar van Nyakane 'n goeie vaskop, want ons het seker die beste Loskop in die land in Pierre Schoeman. Dis nou as Wessel nie sy talente uit hom gaan coach nie.
Ek hoop egter hy kry genoeg kans met Dean wat nou sy kontrak vir 2 jaar verleng het. FL hou nie daarvan om jong belowende ouens kans te gee nie.
15. Kriel 14. JJ 13. Odendaal 12. Serfontein 11. Basson 10. Pollard 9. Hougaard 1. Nyakane 2. Strauss 3. Marcel v/d Merwe 4. J.du Plessis 5. RG Snyman 6. Labascagne 7. Liebenberg 8. Arno Botha
According to the supersport.com website, Matfield saw a renowned knee specialist in Pretoria on Tuesday morning where he was informed that he must undergo surgery.
The Bok lock will go under the knife on Wednesday and is likely to be out for up to three weeks.
Matfield will miss matches against the Reds (home), Sharks (away) and Stormers (awa
Slotte, sal seker begin met Hattingh en JDP, met Flip wat later opkom.
Lappies is nog 'n week uit, so hy sal nie Saterdag speel nie.
Die Bulle se uitdaging nou is om sonder Victor Matfield die reeks te voltooi en ons dissipline in die pak reg te kry. Matfield moes lankal plek gemaak het vir Hattingh. Beide Dean en Mellet se dissipline kort aandag. Ons kan nie aanmekaar strafskoppe afstaan wanneer ons met groot moeite aanval en dan teruggeskop word na ons eie kwartgebied nie.
Kla Gert Smal oor Bulle wat aankoop - ek dink hy moet mooi kyk waar kom die skoolseuns vandaan wat by Paarl Bioshaa, Paarl Gim. Paul Roos ens ens speel. Daar kom hulle van ver plekke af!!
Spies het heelwat beter gespeel, het selfs 'n paar balle probeer fetch, kom ons erken dit. Nog glad nie waar hy was 'n paar jare terug nie, maar dit lyk al beter.
Ek vir een hou daarvan dat hy so bietjie gekerm het oor die bal kwessie, want onse Spies moet baie meer agro raak, natuurlik alles binne die reëls.
Maar dit sal goed wees dat hy baie meer kwaad raak sonder om beheer te verloor, ons soek meer passie vir die blou trui, beginnende by ons kaptein !
Gert Smal is die laste een wat kan praat. Die Paarl en Wellington lê 11 km van mekaar af, maar Gim en Boishaai neem albei in die WP se skoleliga deel en word vir WP Cravenweek gekies maar Wellington en al die ander Paarl skole val in die Boland! Ek praat onder korreksie, maar ek dink die krieket werk weer andersom: dan word Gim en Boishaai vir Boland krieket gekies. Wat 'n grap.
As Smal dan dink die Pretoria skole is so sterk, hoekom koop hy nie in Pretoria nie? en dan, hoeveel spelers van Rondebosch, Sacs, Bishops, Wineberg Boys High word jaar na jaar vir die WP skole gekies? Daar is baie goeie rede waarom Gim en Boishaai ingesluit word in die WP. Nie een van hierdie engelse skole rondom Nuweland haal jaarliks die top 10 nie en is gelukkig om die top 20 te haal.
Affies het vier drie jaar van 2011-2013 sterk spanne gehad, maar sedert verlede jaar sukkel hulle weer. Paarl Gim het nou al vir 15 jaar baie sterk span asook Boishaai. Paul Roos is ook maar wisselvallig.
As jou seun/ dogter op laerskool goeie sport talent toon en jy bly in Warmbad, gaan jy hom,/ haar tog na 'n ordentlike hoërskool stuur soos Affies/ Waterkloof/ Garsfontein en Eldoraigne waar daar beter afrigting/ ondersteuning/ fasiliteite en mededinging is.
Die punt is die wp koop(werf) nes ons, die sharks, Vrystaat en Lions spelers van elk ander provinsie by die cravenweek.
Die wp gaan egter verder en koop oorsese spelers ook nog en dan kerm hulle as iemand van hulle belowende skole spelers identifiseer.
Met die Super 15 nou bykans halfpad, is daar twee goed wat vir my uitstaan nl.
1. Het ons werlik soveel talentvolle spelers in S.A. soos wat gereeld gehoor word op sport programme of
2. Het ons deur die BANK,/ (Bokke/Ausies/Kiwis) die swakste afrigters in die kompetisie????
As daar na van die oorsese spanne se spel gekyk word,' is dit opmerklik hoeveel meer VISIE EN OORDEEL
hulle op die veld toon veral in die periode net voor kontak en selfs na kontak in die "tackle"!
Terloops het iemand al ooit gesien dat Marcell Coetzee ''n bal uitgee---voor, gedurende of na die "tackle" fase.????
Sterkte aan die Bulls die naweek!!