Matfield out for three weeks
The Vodacom Bulls medical staff on Tuesday confirmed that lock Victor Matfield will undergo surgery on his injured knee and will be out of action for three to four weeks.
According to Vodacom Bulls doctor Org Strauss, Matfield is going into surgery tomorrow (Wednesday) for an arthroscopy on the knee to fix up damaged cartilage.
Matfield could have played the season without undergoing the procedure, but the decision was made as a precautionary measure building towards the World Cup.
"The idea is to get it done now to avoid problems going forward – especially with the World Cup getting closer as well," Strauss said.
Net nie Grant Hattingh nie - my mening van hom is die dag toe die Bulle hom teken het hulle afstand gedoen van wat 'n Bul slot moet wees. Hattingh is nie 'n ou vir die harde kontak nie en masjien kamer werk nie. Die onderskep drie van ander dag is miskien ook sommer 'n goeie voorbeeld.
Die Tuks Young Guns het sommer ook 2 lekker slotte - talent maar hulle moet "opgelei" word en infaseer word.
Die is seker een van die grootste kritiek teen FL- hy verseg bloot om belowende outjies kans te gee en speel sy blue eyed boys in die grond in. Ek dink hy is te bang om te waag.
Ek hou ook van Nicolaas en dan is daar JG Snyman wat ook beindruk die bietjie wat ek van hom gesien het. Ek wil egter van jou verskil oor Hatting- Ek dink op die oomblik is hy die beste wat ons het. Hy het immers 'n baie hoë work rate, alhoewel hy soms stupid foute maak soos daai drie teen Hurricanes.
Ek hoop regtig Paul Willemse kom terug so gou as moontlik. Ons het hier 'n groot yster verloor.
Paarlbul, I also differ with you on Hattingh. The more he plays the better he will get. He had a very good game on Saturday. His work rate is good.
But Bulls management decided to not go that route this year, although Ludeke preaches a different sermon in the media. ...And now we sit with an injured Matfield. He will not get back soon. By the time he recovers we will be overseas and I think Heyneke will put his stick in the wheel before he will play on tour.
I do think if a player has indicated he wants to play overseas and got the contract, why keep his succesor on the sidelines for 6 months? Why not invest your time and energy on the talented youngster that burns with eagerness to play for you? Otherwise you waisted a whole season in developing him?
Word from the camp had it at the syart of the season that Du Plessis didn't even want to play lock. So far he has been running hot and cold.
Let me tell you, with agents all over, there is no secrets in rugby anymore. Players speak up anyway.
7's is quickly becoming part of the 15 men game as Senatla, Hendricks, Kolbe and Kwagga all proved it last year.
My grootste kritiek teen Frans is dat hy nie ander spelers genoeg speelkans gee nie. Tiaan Schoeman het net 1 kans gekry toe Pollard beseer is en het baie goed gelyk. Jaco Visagie en Roelof Smit het geen speelkans gekry nie.
As Vic, Flip en JDP almal reg is, kan ek jou 'n brief gee gaan Hatting nie eens op die bench wees nie, ten spite daarvan dat die beste spel op die oomblik lewer. En JDP gaan Frankryk toe.
Hierdie is dus ideale geleentheid om iemand soos Nicolaas in die sisteem in te bring dat hy darem 4 of 5 games se ervaring het in volgende jaar se super reeks.
Al hoekom Hanro speel is oor Lappies en Arno beseer is.
Al wie roteer is die stutte, en ek dink dis seker oor daar 'n reel hieroor is, en dan Piet en Rudi.
Morne Steyn is in die grond in gespeel en daar is nie iemand voorberei in sy plek nie. Dit terwyl ons met Marnitz Boshoff en die ou wat nou by Griekwas is - kan nie nou sy naam onthou nie, ek dink dis Brummer? - wat toe gaan groener weivelde soek.
Ek sal graag wil sien dat ouens soos WWS, Dan Kriel, Nicolaas, Hanro, Roelof en Jaco Visagie meer speelkans kry, nie net as beserings dit noodsaak nie.
Regverdige speelkans is meer as net 5 of 10 minute.
Wat maak ons bv as Jesse nou moet seerkry? Speel vir Visser wat 6 weke laas gespeel het? Ek dink in elk geval Riaan Britz van Tuks is beter as Visser.
Ackerman, Naka en Toetie is nie bang om jonger spelers speelkans te gee nie. Bring hulle stelselmatig in en gee hulle behoorlike blootstelling.
Meestal hier kritiseer Frans op daai dat hy nie jonges genoeg kans gee nie.
Een ding is verseker beserings aan ons sleutel spelers en ons is diep in die moeilikheid. Arme manne soos Roelof Smit, Nardus, Schoeman, janse van Rensburg en die ander kon al maklik n goeie CC seisoen onder hulle gehad het.