The Vodacom Bulls outmuscled the Cell C Sharks in a tense Vodacom Super Rugby encounter in Durban on Saturday, winning 17-10.
With the teams having scored one try each, it was the boot of Springbok flyhalf Handré Pollard that proved the difference.
His four penalties trumped the one penalty and one conversion of Fred Zeilinga.
Francois Hougaard scored a first half try.
Neat interplay between Hougaard and scrumhalf Rudy Paige saw the wing dash in and help his side to an 8-3 halftime lead in a game that never reached great heights as a spectacle.
That advantage was soon eroded as the Sharks briefly hit the front a minute into the second period when flank Marcell Coetzee raced clear to draw his side level and flyhalf Fred Zeilinga added the conversion.
The scorers:
For the Sharks:
Try: Coetzee
Con: Zeilinga
Pen: Zeilinga
For the Bulls:
Try: Hougaard
Pens: Pollard 4
J Dup was goed
Nyakane in 20 min wow
Spies was ok
Arno was goed
Lappies was goed
Al wat my bekommer was Strauss ons verwag meer van hom. Reinach het hom geclean by n ruck waar sien jy dit?
Ons kon ook maar meer effektief die bal gedra het.
Mooi bulle. Onwards en upwards
Ons het vooraf geweet dit gaan taai en lelik wees.
Volgende week is die game wat die seisoen gaan bepaal.
Sjoe, toe ek sien Jaco Peyper blaas, toe knyp my hol sommer toe. (Sorry vir die taal). Ek voel net hy sal bitter min die 50/50 besluite vir die Bulle gee. Ek stem met Bloukaap dat hy bietjie moet gaan rus of Vodacom blaas.
Wat ek nie kan verstaan nie, is dat daar somtyds n strafskop gegee word vir n onopsetlike fout. n Voorbeeld is waar twee spelers vir die bal spring met n up en under. Nou connect hulle mekaar in die lug en die een wat seerkry, kry sommer die strafskop ook.Toe Adriaanse vir Arno in die gesig trap(wat wel n ongeluk was), hoekom is daar nie toe n strafskop gegee nie. Dit was nie opsetlik nie maar tog gevaarlik nie waar nie. Ek vra maar net, of wil ek nou n strafskop melk. Of is dit nou een van daardie gevalle waar Peyper nie vir die Bulle die strafskop sal gee nie.
Jurie dit is ook my lostrio wat ek graag sal wil sien
Hoop die Bulle geniet die partytjie en berei goed voor vir die klomp stormers. Dit gaan n taaie wees maar ek weet ons kan die stormers op nuweland klop. Ons moet darem n slag aan die wenkant kom teen die stormers. Ek is moeg van al die verwaande en windgat wp supporters.
Hopelik sal die beseringspook ons span nou los. n Speler wat vir my verbeter het is Dean Greyling. Die drie van Hougaard was n juweel met Paige die argitek.
Uit n Bok oogpunt, ek stem saam dat Mtwarira en Jannie nie soos Bokke speel of lyk nie. Reinach is pure Bok. Dit bring my by ons Bok senter JJ Engelbrecht. In die ou NTVL dae sou Dr Dinkelmann hom ure lank alleen laat oefen het om beter te pass. Daai drie was aan!
Indien die Bulls volgende week kan wen sal dit die jaar reeds suksesvol maak. Die Bulls kan oorsee geskiedenis maak en alles wen, maar realisties sal 3 uit 4 wenne fantasties wees.
Sterkte vir die week se voorbereiding en mag FL die regte spelers kies.
Daar is n hele paar strafskoppe wat nie na die sharks gegaan het in 1ste helfte en visa versa.
moet seBok rugby is in groot moeilikheid
Pollard looked a little bit rusty but his decision making was still very good. And Odendaal keeps on to impress me every Saturday.
Good to see Flip and Arno Back again.
Francois Hougaard had a blinder. teams are very cautious of the Bulls back three now. Awesome try Hougie!
Thought Peyper had another bad run. Good point there Theo.
The scrums went well. Breakdowns will have to improve but we akso had a lot of turnovers tonight. The plan with du Plessis worked very well.
Just an afterthought: we played against a team who is struggling. Their flyhalf executed poorly in all facets of the game. They dont have a good hooker at the moment. Their decision making on oubter attack let them down several times. Our Bulls cannot afford the Stormers that much counter attack ball.
Ons hele agterlyn, behalwe ongelukkig JJE, klop aan die bokdeur. Hougies word nou groot staatmaker op vleuel. Hy is 'n ekstra losvoorspeler, daardie laaste turnover was die skitterend. Hoop Paige is OK.
Ons bank nou ook heelwat sterker. Tian het ook goed gespeel van die bank af, hoop hy kry nog baie kanse.
Ons kort nou net daardie een game wat alles click, hopelik Saterdag.
Bulle!
Anyway, ek het halftyd geskrywe dat ons ons cleans by die breakdowns moet verbeter en ons het toe ook. Ons het lanklaas soveel turnovers as vanaand gesteel en dit wa svir my baie goed. Ons ondertseunende spel was goed, maar a sons die baldraer direk met bal en al gaan ondertseun gaan ons krgalopies kan maak i opposisie spanne heeltemal in trurat druk. ons het dit eenslag in die tweede helfde reggekry en ek het geidnk dis baie goeie taktiek.
Die skrums was die beste in 'n lang ruk hoewel ek gedink het ons was paar keer gelukkig gewees om nie gestraf te word nie. Maar ek dink al die voorrye an baie goed voel oor hul vertonings vandag. Daar wa sduidelik baie harde werk ingesit vir hierdie game. En dna wonder ek ook watter verkil Flip vd Merwe maak in die oond?
Wat my veral vanaand beindruk het was die effektiewe baldraers wat meters gewen het en die belsuitneming van die agterspelers. Ons het wel bietjie gesukkel onder die uppies id eertse helfde maar dit het mooi reggekom.
Dit was 'n atwee game hieride gewees en daar wa s'n stadium wat dit enige kant toe kon gaan, maa roor die algemeen het ek altyd die idee gekry die Bulle is koelkop genoeg om vanaand te wen. Hieride feit alleen, gee my tog baie hoop vir volgende naweek. maar weet verskeer, Nuweland is ons heel grottste toets sover. Hieride een sal ons baie selfvertroue gee.
Bulle, julle kan maar vanaand lekker gaan slaap en more lekker rus. Geniet hom.
Well we know where we’re goin’ but we don’t know where we’ve been and we know what we’re knowin’ but we can’t say what we’ve seen…. Road To Nowhere – Talking Heads
Nothing will make me happier than a Bulls win in Cape Town.
Kriel
Hougie
Jan
Odendaal
Basson
Pollard
Paige/piet
Spies
Botha
Lappies
Jdup
Flip
Marcel
Adriaan
Trevor
Callie
Dean
Mellet
Hatting
Stegman
Schoeman
Akona
Hanro
1. Ek het in n huis groot geword waar my pa die ou Noord-Transvaal ondersteun het en hy het my so grootgemaak - om Noord Transvaal te ondersteun.
Ons het op Saldanha gebly wat in rugby terme onder die Boland val. Obvious het ons ook die Boland daardie jare ondersteun. My pa se redenasie was dat die wp met Boland se kalwers ploeg. Volgens hom moes Maties, Van der Stel, Paarl ens onder die Boland val. Dit is tog die hartjie van die Boland. Alle ander sporte val in daardie gebiede onder die Boland maar nie die rugby nie. Vra jou hoekom.
2. My pa was n stoere polisieman. Noord-Transvaal het baie goed na Polisie rugby gekyk. Dit kan egter nie van die wp gese word nie. wp het inteendeel nie tyd vir polisie rugby gehad nie. Ek praat nie van nou nie maar heelwat vroeer. Toe ons Kaap toe verhuis was my pa wedstryd sekretaris vir polisie rugby in die Kaap. Ek onthou nog baie goed hoe dit onluste was en my pa vir Dawie Snyman bel en se dat die spelers by die onluste betrokke is en dat polisie nie n volsterkte span kon kies nie. Wou weet of hulle die wedstryd op n later datum kon speel. Dawie het volstrek geweier en gese speel met wat jul het. Dit was hier in die 80's. So na as wat Polisie my pa aan die hart gele het, so het die Bulle hom ook na aan die hart gele. Hy is vandag 78 jaar oud en ondersteun nog steeds die Bulle ten spyte van die vernederende kommentaar van die mense wat rondom hom bly. Ek praat nou van die wp ondersteuners.
3. Dan hoor jy ook die mooie Afrikaanse taal op Loftus. Iets wat jy nie op nuweland hoor nie. Ek praat van die aankondigings op die luidsprekers. Dan praat ek nie eens van die lekker Afrikaanse musiek wat op Loftus gespeel word nie.
Ag en so kan ek aangaan - redes hoekom ek n Bulls supporter is
Wat ek wel kan se : Die wp mense respekteer glad nie n mens se sienings nie. Dit is mos n mens se eie keuse vir wie hy wil ondersteun. Maak nie saak waar jy bly nie, respekteer daardie persoon se siening.
Dit kom op dieselfde neer as kerk en politiek. As ek nie aan n sekere kerk behoort nie, is ek nie goed genoeg vir jou nie of as ek in die Kaap bly, MOET ek DA stem. Elke persoon het n vrye wil en die Liewe Vader het ons so gemaak.
Nou wil ek vir jou se. Dit is jou keuse om hier op ons website te kom loer maar moenie kom krap nie. Ek gaan nie na die wp of sharks se website en lewer n klomp snert daar nie. As jy niks goeds oor die Bulle of sy ondersteuners te se het nie. Bly weg hier.
Capotjie, jy sal verbaas wees hoeveel Bulls ondersteuners hier in die Kaap woon, en hulle het hier groot geword.
"I can only laugh at a Bull supporter living in Cape Town" Sien wat ek bedoel. Dis nou tipies n wp ondersteuner . Geen respek vir niemand nie. Ek het al soveel haat van wp ondersteuners ervaar ek kry jul eintlik jammer. Word groot asb.
Ditsem my maat. Hierdie naweek MOET ons die WP verneder. Ek stem met jou. Ek het hulle nog altyd gehaat en sal ook altyd. Ek het al op Nuweland gesit dat 'n WP supporter sy vinger onder my neus indruk en sê f.... You, net omdat ek vir Morne Steyn hande geklap het.
Dis hoog tyd dat ons weer bordjies verhang. Dink ons het laas in 2011 op Nuweland gewen.
Schoeman
Hougie
Jessie
Jan
Basson
Pollard
Paige
Jy wil 2 losskop stutte op die bank kies, en dan vir Jessie en tiaan uit posisie uit. dink weer ou maat.
Dit is ’n gevallery, ’n geregopstanery, ’n gesakkery en ’n lukrake metode wat skeidsregters gebruik om te bepaal wie watter soort strafskop kry.
Die skrum is in ’n krisis – grotendeels as gevolg van die Australiërs, wat niks van dié gedoente hou nie en die hele 21ste eeu lank al óp die veld lêplek soek as dit skrumtyd is en van die veld af probeer om dié faset in die raadsaal te kapater.
Ou rugbymanne wil kat skiet by die blote gedagte dat skrums afgeskaf kan word, maar ou rugbymanne wil eweneens kat skiet as daar klokslag twee, drie minute verbygaan voordat die bal suksesvol via ’n skrum in spel geplaas word.
Die skeidsregter-ghoeroe Freek Burger het aan Rapport gesê die swetterjoel bevele wat skeidsregters met skrums gee, moet drasties gesnoei word. Slegs die bevel om te sak (crouch) is nodig. “As dinge aanhou soos dit nou aangaan, kan hulle net sowel die skrums afskaf,” was ’n gefrustreerde Burger se mening.
Die gewese Springbok-vaskopstut Cobus Visagie en sy loskopkollega Os du Randt het in 1999 die Bokke so hittete heelpad Wêreldbeker toe geskrum – en het albei die toernooispan gehaal.
Visagie dateer uit ’n era toe selfs die Wallabies geskrum het – en het ná sy Bok-loopbaan vir Saracens in die Engelse Premierliga gespeel.
Visagie meen die probleem is eintlik maklik om op te los: “Hulle moet net volgens die reëls blaas. Die skrumskakels gooi weer skeef in.”
As dit vasgevat word, sê hy, sal die probleme hulself oplos. “Almal sal onmiddellik hoër moet begin skrum sodat hulle kan haak. Dís die goue reël en sien toe dat die hoogte van die skrum dit vir almal moontlik maak om te kan skrum.”
Ons leke het simpatie met die skeidsregters, wat selde self enige skrumervaring het en dikwels seker maar raai wat werklik in die oond gebeur. Maar Visagie sê dis g’n so moeilik nie.
“As die skrum aan die begin daarvan val, is dit 90% van die tyd die loskop wat sy rug onder druk buig en dan jackknife. Hy kan maar onmiddellik gestraf word. Hou die skrum langer aan en die vaskop sukkel met die bal – val of gooi sy voete terug – dan’s hý 90% van die tyd die een wat gestraf moet word.
“Maar almal sal onder minder druk wees om te val as die bal gehaak moet word.”
In ’n spel waar mededinging om die bal die wagwoord is, is dit verspot dat skrumskakels toegelaat word om die bal skeef in te gooi. Maar daar is al ’n geslag toeskouers wat g’n ander manier ken nie.
some interesting facts regarding our top juniors
Junior Springboks:
15. Warrick Gelant (Vodacom Blue Bulls, Hoërskool Outeniqua)
14. Kanyo Ngcukana (DHL Western Province, Rondebosch Boys High School)
13. JT Jackson (Vodacom Blue Bulls, HTS Oakdale)
12. Daniel du Plessis (DHL Western Province, Paul Roos)
11. Leolin Zas (DHL Western Province, Hermanus High School)
10. Ernst Stapelberg (DHL Western Province, Framesby)
9. Ivan van Zyl (Vodacom Blue Bulls, Affies)
8. Hanro Liebenberg (Vodacom Blue Bulls, HTS Drostdy)
7. Dan du Preez (Cell C Sharks, Kearsney College)
6. CJ Velleman (EP Kings, Grey High School)
5. RG Snyman ((Vodacom Blue Bulls, Affies)
4. Abongile Nonkontwana (Vodacom Blue Bulls, St Albans College)
3. Ruan Kramer (Cell C Sharks, Grey College)
2. Joseph Dweba (Toyota Free State Cheetahs, HTS Louis Botha)
1. Ox Nche (Toyota Free State Cheetahs, HTS Louis Botha)
Replacements:
16. Mzamo Majola (Cell C Sharks, Westville Boys High School)
17. Jan van der Merwe (Vodacom Blue Bulls, Pretoria Boys High School)
18. Frans van Wyk (DHL Western Province, Monument High School)
19. Jason Jenkins (Vodacom Blue Bulls, St Albans College)
20. Jean-Luc du Preez (Cell C Sharks, Kearsney College)
21. Marco Janse van Vuuren (Xerox Golden Lions, Transvalia HS)
22. Brandon Thomson (DHL Western Province, Ermelo High School)
23. Grant Hermanus (DHL Western Province, Paarl Gymnasium)
Head coach: Dawie Theron
Varsity Cup Dream Team (Revised):
15. Rhyno Smith (NWU-Pukke, Paarl Boys High)
14. Maphutha Dolo (UFS-Shimlas, Ben Vorster)
13. Rowayne Beukman (NWU-Pukke, Outeniqua High)
12. Johan Deysel (NWU-Pukke, Windhoek)
11. Jean-Paul Lewis (Maties, Paul Roos Gymnasium)
10. Innocent Radebe (UKZN-Impi, St Stithians Boys College)
9. Dillon Smit (NWU-Pukke, Middleburg)
8. Jeandre Rudolph (NWU-Pukke, Oakdale Landbou)
7. Henco Venter (UFS-Shimlas, Grey College)
6. Wiaan Liebenberg (UP-Tuks, Drostdy HTS)
5. Reniel Hugo (captain) (UP-Tuks, Paarl Gymnasium)
4. Irne Herbst (UP-Tuks, Waterkloof)
3. John-Roy Jenkinson (NWU-Pukke, Glenwood)
2. Chad Solomon (UCT-Ikeys, Paul Roos Gymnasium)
1. Johan Smit (NWU-Pukke, Hoer Volkskool)
Replacements:
16. Nqobisizwe Mxoli (UP-Tuks)
17. Elandre Hugget (UFS-Shimlas, Hoerskool Pionier)
18. Dayan van der Westhuizen (UP-Tuks, Hugenote)
19. Walt Steenkamp (NWU-Pukke, l/s Rustenburg)
20. Gerhard Olivier (UFS-Shimlas, Grey College)
21. Mthokozisi Mkhabela (UFS-Shimlas, Glenwood)
22. Johnny Welthagen (NWU-Pukke, Affies)
23. Lihleli Xoli (UCT-Ikeys, Kingswood College)
Head coach: Franco Smith
Kan nie nou vir Burger drop nie, hy is in topvorm.