Small-Smith back in action

Small-Smith back in action

articles.comments (12)

Small-Smith back in action

Vodacom Blue Bulls midfielder William Small-Smith has been declared fit and will return to the playing field on Saturday when his team takes on the Assupol Limpopo Blue Bulls in a Vodacom Cup match at Loftus Versfeld.
Small-Smith injured his foot in the early season warm-up matches, but returns to the team that shows a number of changes from the one that won against the Griffons two weeks ago.

Amongst these are the return of Kobus Marais at flyhalf and Travis Ismaiel at wing. Basil Short, who was involved in a car accident yesterday, will be replaced by Justin Forwood.

The team is: Akona Ndungane, Travis Ismaiel, William Small-Smith, Daniel Kriel, Jamba Ulengo, Kobus Marais, Andre Warner, Jacques Engelbrecht, Wiaan Liebenberg, Roelof Smit, Marvin Orie (K), Nqubeko Zulu, Dayan van der Westhuizen, Corniel Els, Justin Forwood. Replacements: Arno van Wyk, Nqoba Mxoli, Nicholaas Janse van Rensburg, Clyde Davids, Kefentse Mahlo, Joshua Stander, Marquit September.


Vodacom Blue Bulls v Assupol Limpopo Blue Bulls
Kick-off: 16h40
Venue: Loftus Versfeld, Pretoria
Referee: AJ Jacobs

Results so far:
Blue Bulls 40, Down Touch Griffons 21 (Pretoria)
Welwitschias 0, Blue Bulls 44 (Windhoek)
Blue Bulls 20, Pumas 18 (Pretoria)
Golden Lions 24, Blue Bulls 12 (Johannesburg)
Blue Bulls 46, Leopards XV 25 (Pretoria)
Valke 13, Blue Bulls 37 (Kempton Park).
Top points scorer: Kobus Marais (55)
Top try scorer: Kefentse Mahlo (5)

 

Pin It

Apr 30, 2015

(12) Small-Smith back in action

  1. gravatar Franscois says:
    Wat i span sal hom in super rugby ook kies!
  2. gravatar Theo says:
    Ek het nog nie veel van Kefentse Mahlo gesien nie. Ek verneem egter dat hy nogal n goeie speler is en die x-factor het. Het hy die jaar al gespeel en hoe het hy gedoen? Iemand wat meer info kan gee.
  3. gravatar Theo says:
    Dit lyk na n goeie span. Ek dink die senterpaar is baie goed en dit sal interessant wees om te sien hoe hulle kombineer. Bly om te sien die Bulle kyk ook weer na Wiaan Liebenberg.

    Is Beerwinkel beter as Van der Westhuizen? Beerwinkel is by die Super 15 span op die bank. Wonder of hy gaan speelkans kry. Met die Varsity Cup het Beerwinkel nie te sleg gedoen nie, maar Varsity Cup is nie Super 15 nie.
  4. gravatar Blou says:
    how does Kefentse Mahlo move to the bench?
    He has been brilliant...
    Probably the teams best Vodacom Cup player.
  5. gravatar Bloukaap says:
    Sjoe, goeie span hierdie.

    Theo, Beerwinkel het darem so 2 jaar meer ondervinding, maar kon nog nie CC haal nie. Ek dink nie Frans gaan hom opstuur Sa. Nie tensy een van ons manne sleg seerkry.

    Ek sien Dean was in motorongeluk saam met Hencus van Wyk en Basil Short. Daarim dat Dean nie in span is nie.
  6. gravatar jimmy says:
    Ek dink jy moet weer gaan lees wat ek geskryf het Blouland. Jy het Skippie verkleineer bloot om sy positiwiteit en toe gooi jy politiek in om jou stelling bietjie gewig te gee. Dis dit.

    Nou moet ek ‘n lang relaas lees van gevoelige oukies, ophou om te huil soos babatjies en nog boonop dat daar ‘n paar stewige paar Blou Ballas iewers skort? Onvoorwaardelike ondersteuning aan Frans en Kie, binnekring maats? Lofsang en blind vir foute?

    Jy skuld my ‘n antwoord.

    Paarlbul: Ek weet regtig nie hoekom jy vir my sê hoekom die wedstryd jou oë net verder oopgemaak het van hoe 'n asshole Frans en sy skrummanne is nie.

    Dalk het my opmerking teenoor Nitronic rakende Frans sommiges op ‘n dwaalspoor geplaas en al kan ek nie regtig dink hoe dit kon gebeur het nie, is dit seker belangrik dat enige misverstand uit die weg geruim word. Ek sê nie dat die Bulle onder Frans ongetwyfeld weer ‘n beker sal wen nie, om egter te sê dat dit nooit sal gebeur nie, daarmee het ek ‘n probleem.

    Cornelius: Geldige punt wat jy maak rakende Handre wat die wedstryd vir ons verloor het oor daai laaste misskop. Blouland, so Handre het mis geskop omdat sy agttal op die agtervoet was? Kom nou… Patetiese verduideliking. Hoekom sê jy nie hy kan altyd raak skop nie? Dit weet ons almal. Kan jy geen kritiek aanvaar wat op jou persoonlik gemik is nie?


  7. gravatar jimmy says:
    Paarlbul, my antwoord beteken niks negatiefs teenoor jou nie.
  8. gravatar Blouland says:
    Jimmy,

    Ons ander gee kritiek maar ook erkenning waar dit nodig is, natuurlik nooit volmaak nie, maar ons gee albei. Ek sê weer, gaan lees maar weer deur al jou posts en ander lofsangers s'n. Daar is nooit erkenning dat Ludeke groot foute maak nie, bloot aanvalle teen hulle wat kritiek durf inbring teen julle ikone.

    En as dit vir jou 'n belediging is om julle blinde lojaliteit te vergelyk met die blinde lojaliteit van die ANC ondersteuners, dan is daar uitkomkans: erken ons afrigter se blapse, so eenvoudig soos dit. Dit gaan julle nie minder lojaal maak nie, dalk wys dt dat jul meer objektief is en nie deel van die binnekring nie?

    Die hele rugbywereld is bewus daarvan dat dit groot foute van Ludeke is om te volhard met Dean as stut en JJE as buitesenter, maar lyk my net Ludeke en Jimmy ken rugby?

    So ou Jimmy, die feit dat jy so aanhou tjank oor die ANC vergelyking, nie Ludeke foute erkennie, bevestig ongelukkig my woorde: groei maar 'n paar groot bloues, en moenie so liggevoelig wees oor kritiek nie, dit is deel van die lewe, ook hopelik rugbylewe daar op Loftus.
  9. gravatar Bloubulbees says:
    @ Theo. Bulle kyk dalk weer na Liebenberg en hy speel dalk n paar games, maar hy gaan sover my kennis strek 1 Julie Frankryk toe. Jake het hom raakgesien en Frans nie. Hy gaan Montpellier toe.
    Wonder of Hanro wat nou SA U/20 lei ook in ouboet se skoene gaan loop?
  10. gravatar bluebull says:
    Kyk, mense wat nie dooie duit om gee vir die Bulls nie, sal nie sommer hier bly uithang nie.

    Ek het al heelwat kritiek teen Ludeke hier gelees en dan sê Naas of Mallet dit ook maar. So heelwat van die blou Bul ondersteuners is nie paw paws nie.

    Om krities te wees maak jou nie dislojaal nie. NP van Wyk Louw het destyds 'n boek geskrywe oor Lojale verset. Miskien is dit eerder wat dit is. Ek het ook al die groot kritici sien positiewe goed uitspreek jeens Ludeke. Dit onderstreep my punt.

    Die problem is wannee rjy mense begin label as dislojaal, of ware rugbykenners dat jy twee kampe begin opstel en later kyk mense nie mee rrugby nie, maar veg hulle om hul kampies te beskerm. Dis 'n vloek van die voorvaders daai en dis moeilik vir mense om uit daardie soort van denke uit te klim.

    On smoet aanvaar dat sosiale netwerke is vandga di eplekke waar mense aanlyn vleis braai en debateer, of hulle nou vir dieslefde span skree of nie.

    Probeer dus om by die rugby argument so ver moontlik te bly en rugsteen jou argument met feite. Dis baie moeilik vir iemand om in gesprek met jou te bly as jy bloot emosioneel soos 'n landmyn ontplof en hard skreeu. Daar is genoeg feite oral beskikbaar en as mens mooi gaan lees, gaan die groter prentjie dalk soms meer sin maak as om sommer net lukrake goed uit die heup te skiet. Feite klop altyd perspesies. My gevoel is hie ris genoeg lesers hier wat ande rkan reghelp en vice versa. In elk geval kan die BBM nie mense beskuldig dta hulle oningelig is, as net brendan Nel en Gavin Rich oor die Bulle skryf nie.

    Laastens, baie van die bloggers het nie insae in hoe die proffesionele maatskappy van rugby vandag hardloop nie. Daar is ongelukkig soveel eksterne druk op enige afrigtingspan in SA waarvan ondersteuner sbaie min weet. Hierdie goed steel baie van 'n bestuur se energie. Ondertseuners stel net belang in wat tussen die 4 lyne gebeur.


  11. gravatar Bloukaap says:
    skuus Blue Bull,

    Ek het jou naam per ongeluk hierbo gebruik, wou eintlik vir Blouland en Jimmy antwoord.

  12. gravatar Blouland says:
    Bloukaap, dankie vir jou rustige goeie skrywe, ek neem dit regtig ook ter harte.

    Ons gaan seker almal, al is ons hoe lojaal teenoor ons span, en wys dit op verskillende maniere (een met geen kritiek en net lof, en ander weer met meer kritiek en minder lof), seker aanhou verskil oor spankeuses, spelpatroon, afrigters, en ander aspekte van ons span.

    Maar ek steek 'n hand van vriendskap uit na Jimmy, Skippie en enige ander bloggers as hul meen ek het hulle verkleineer of sleg gesê. Ek meen ek het nie, dalk 'n saak hier en daar sterk gestel, maar nie persoonlik beledigend geraak oor mense self nie.

    So as hulle hul aanstoot kan aantoon, dat daar iets is wat ek moet terugtrek, dan doen ek dit graag, ter wille van goeie gesprek en debatte hier verder.

    Sal nie wil sien dat ons blog ontaard in 'n plek waar baie bulle ondersteuners nie meer lekker wil kom saam gesels nie, omdat ons nie meer oor rugby verskil nie maar oor mekaar se persoonlikhede.

    Vandat hierdie nuwe formaat van ons blog hier is, het ek nog altyd net onder die naam Blouland geskrywe. Op die vorige (ma my mening, beter) platvorm het ek onder 'n ander naam of twee geskryf. Ek kom nog uit die begin era toe iemand soos Mosselbaai Bul hier geskryf het, en ander van die ouer gardes. Ek dink amper ek het destyds ook lekker met ou Jimmy gesels, maar deesdae gaan dit moeiliker.

    Hopelik wen ons span more goed, en dan voel ons almal heelwat beter ! hiehie


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *