The Vodacom Bulls returned to the top of the South African conference with a thrilling 35-33 bonus-point win over the Emirates Lions at Loftus Versfeld on Saturday.
In the end there were a thrilling contest that ebbed and flowed right until the final minute, reports SA Rugby Magazine.
The Lions had come into the match on the back of five consecutive wins, but were unable to end their search for a first win at Loftus, despite a spirited second-half display.
The Bulls dominated the first half and deserved the 25-13 lead they held after the first stanza. They dominated the collisions at the gainline and the breakdown, while the Lions made numerous mistakes in the face of some vociferous defence.
Piet van Zyl got the Bulls off to a superb start, as some quick-thinking allowed him to go over from close range in the fifth minute. He'd have his second a few minutes later.
It did not take long for the Lions to respond, with the men from Johannesburg scoring a fine try of their own. Ruan Combrinck found a gaping hole in the Bulls midfield and burst downfield before finding Faf de Klerk, who showed great hands at full pace to gather and race clear to score.
However, that try came against the run of play and order was restored as Handré Pollard extended the Bulls' lead with two penalties. Elton Jantjies reduced the deficit but the Bulls responded with another try from JJ Engelbrecht, who showed an impressive turn of pace to round Combrinck and go in for a try.
Another Jantjies penalty gave the Lions hope heading into the break, as they looked to fight their way back into the match.
And it was some fightback. The Lions used their ascendancy at scrum time to manoeuvre a way back into the match. They dominated the third quarter of the match, overturning a 12-point half-time deficit to lead 26-25 with 20 minutes remaining.
However, Johan Ackermann's decision to replace his starting front row handed the impetus back to the Bulls, who regained their composure along with the lead.
It was a Bulls replacement, Pierre Spies, who would get the match-defining try. His quick tap caught the Lions defence napping, and he powered his way over with four Lions defenders on his back.
Pollard added another penalty to extend the Bulls' lead and despite a well-deserved try for Jaco Kriel, the Lions simply weren't able to claw their way back into the lead again.
Bulls – Tries: Piet van Zyl (2), JJ Engelbrecht, Pierre Spies. Conversions: Handré Pollard (3). Penalties: Pollard (3).
Lions – Tries: Faf de Klerk, Jacques van Rooyen, Jaco Kriel. Conversions: Elton Jantjies (3). Penalties: Jantjies (4).
Patetiese 2de halfte. Hoekom gebruik ons nie die bal soos in eerste 30min nie?
Visser was swak maar blame hom nie hy kry niks game time nie.
Vat die 5 punte. Sterkte met toer. Harde werk wat voorle
Lekker gevoel as jou hele familie leeu ondersteuners is en ek die enige Bul en ons wen.
Bietjie bekommerd oor ons verdediging maar verder lyk ons goed as ons aanval en nie als wegskop nie.
Skoppe kon ons maklik hierdie game gekos het.
Ek was aangenaam verras met ons eerste 30 minute. Dit was uitstekende rugby. Die Bulle moes net na halftyd gaan score het, dan sou dan meer Vryheid vir die spelers gewees het. Wat gebeur toe, ons verval weer in ons ou patron en skop te veel balle weg.
Piet van Zyl het vir my uitstekend gedoen die tydjie wat hy op die veld was. Hy het verseker n paar manne se monde gesnoerl. Ek persoonlik sou vir Burger Odendal opgebring het met Jan op buite senter en JJ op vleuel met Hougaard op skrumskakel .
Lynstane was baie goed maar ons skrums sukkel nog steeds.
Een drie van die Bulle was daar n vorentoe aangee maar daar was ook n vorentoe aangee by een van die Leeus se driee.
Die skeidsregter het die skrums nie heeltyd reg geblaas nie. Selfs die ingelse commentator wat nie veel tyd vir die Bulle het nie ( Stransky) het op n slag gese dat die Bulle n strafskop moes kry wat die skeidsregter nie gegee het nie. Die skeidsregter se dan ook aan die Bulle se kaptein - Nie nou nie. Dit is mos sommer strooi. Die kaptein het mos die reg om die ref te nader as hy wil weet hoekom hy-die ref- n sekere beslissing gemaak het.
Cheeetttaaahhhhhhhhhsssssssss!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Julle het ook my dag gemaak.
Daar was n ideale geleentheid om Odendaal, Serfontein en JJ Engelbrecht te speel en FL bring Visser op pateties.
Jammer maar FL en sy voorry afrigting oortuig nog steeds nie!
baie geluk Bulle. 5 punte id sakkie, dis al wat tel. gelukkig het die saappille wat halftyd uitgedeel was in die kleedkamer net 30 minute getel en Spies het duidelik nie syne gedrink nie, want hy het verskil gemaak toe hy opkom.
Ek hoop net nie Odendaal is erg beseer nie.
Die skrums word so inkonsekwent geblaas dat ek rgetig nie meer weet nie. Die Leeus het telkens hul bind verloor en skrum dan in op marcel en dan blaas hy ons. Hoe dit ook al sy, die Bulle kry dit nie gecounter nie en ons het weereens 5 starfskoppe so afgestaan id tweede helfde.
Ons vervdediging wa snie goed nie en by die breakdowns was ons id 2e helfde ore aangesit. Ek persoonlik dink die strafskop wat tot Spies se drie gelei het was dalk bietjie harsh op die Leeus.
Julle kan nou hierdie week loslooitjie geniet 9as ek reg is) en dan verder werk aan die skadukante. En dan is dit toertyd. Na wat ek die afgelope naweek gesien het gaan dit maar baie tough wees. Dit lyk of die Blues besig is om hul toue te vind en die Rebels blyk tans beter as die Brumbies te wees.
En dan,
Well done aan die Cheetahs. Julle het my dag met 'n dubbele brandewyn gemaak boys. Rebels het die Chiefs met tardisionele Bulls rugby geklop vandag en tog gewys dat die NSeelanders kan vasval met tight rugby. Die Crusaders se verloor was ook belangrike uitslag in ons guns wat die top 6 aan betref en dit hou ons so bietjie beter in die prentjie vir die laaste 5 games.
lekker slaap, uit die Blou Kaap.
Great first half.
The gaps between the SA sides are really very marginal, if you take the Cheetahs game today. Today Coetzee's choice to bring on Coleman backfired in his face. They will not do that again. I also thought after last week's game at Nelwands, that the second game after an oversees tour, will be the one that really taps your juices, as the Stormers looked a bit "vlugflou"
Referee decisions for and against both teams were not that "wakker."
i said this week that I was a bit concerned with the fact that we would only play one loose forward after half time. We struggled a bit at the breakdowns after half time. With players like Kriel and whiteley and a hard worker like Tacklenburg, you need to be on top of your game. And that bloody hooker is a thorn in our flesh.
But the Lions' whole season was hanging in the balance in that last 40 minutes. I am not too concerned with our poor defense tonight. We wanted to attack space and score tries, so that would always create space for the Lions on turnover ball. It reminded me of the Reds game a few weeks ago.But it did give me some suppressed hart attacks tonight!
Pierre Spies swung the momentum with his break away. And Pollard kicked the pressure kick over this week. What a kick young man!
Ludeke's policy with Visser nearly back fired badly - he missed three crucial tackles that contributed to the Lions comeback, as well as our woeful performance at scrum time. Rather choose Ndungane who has played some Vodacom rugby already, but Visser has played half time touchies for nearly 10 weeks now. it is a huge risk.
i don't know, but Ludeke need to take the Springbok's scrum coach with them for the last 5 rounds if we want to have any say in the rest of the competition. It is costing us big time week after week.
Overall, the Bulls used their chances well and scored some great tries again. The line outs were sublime and we will be a happy, though under pressure team, taking the flight to NZ in the next fort night.
Soos oom Koos het ek 'n paar grys hare bygekry op my bles na daardie laaste 10 minute. Whiteley en Jaco Kriel was baie goed, het die afbreekpunte gewen.
Tweede drie van ons was eintlik 'n vorentoe van Arno af, maar die refs skuld ons, so ons vat hom Skrums is 'n groot gemors, 'n hele paar keer kry ons 'n goeie skouer in, dan val die Leeus. Ref gee dan nie vir ons 'n strafskop nie maar reset die skrum totdat die Leeus 'n goeie skouer kry, en dan 'n strafskop teen ons.
Ons het daardie eerste 30 minute soos kampioene gespeel, al die balbesit gehou en die Leeus deurmekaar gehardloop. Baie goeie drie van JJE ook, hy speel al beter. Net jammer Ludeke het nie die kans gebruik om JJE vleuel toe te skuif met Jan en Burger op senters met Piet se besering nie. Wat gaan dit vat om Visser uit die span te kry ? Jaco Kriel het so 3 keer reg bo oor hom gehardloop en dadelik het Leeus punte gekry.
Vic was bietjie stil, maar dit is sy eerste game na 'n maand. Spies was pure goud toe hy opkom. Sal hom en Arno en Lappies speel, met JDP wat roteer met Flip op slot.
Lekker rus manne, die toer gaan baie moeilik wees, sal hom week vir week moet vat, Blues en Rebels gaan ook moeilike games wees.
Hoop nie Kriel, Burger en Piet is te erg beseer nie. Voel jammer vir Piet, net toe hy sy voete vind kry hy 'n besering. Gelukkig sal Paige reg wees vir die toer.
So, opgesom, 'n goeie game vir ons gewees, enigste twee punte van kritiek is
- dat ons nie 2de helfte gameplan moes verander het na skop die bal weg nie. So het ons die Leeus terug in die game gebring. As ons aanhou gespeel het soos die eerste helfte, het ons gemaklik gewen.
- 'n mens se bank moet 'n impak maak vir jou eie span, nie vir die ander span nie. Ons kort iemand anders op die bank in Visser se plek, Akona en Ismael sal beter wees, so ook Dan Kriel. Sou Galant gekies het, maar hy is by Bokkies.
My man of the match ?
Spies, wat met so 320 honger Leeus op sy rug oor is vir die wendrie !
Duane moet nie te oorgerus wees oor daardie 8 boktrui nie.
Toe dra ons die Disco speakers op die stoep uit en speel die Bloubul sodat die hele Vrystaat dit kon hoor. Disco ligte die works.
Ek is so happy soos ‘n vark in Palestina, dankie Bulle dit was broodnodig.
HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ek lees nou iets kommerwekkend. Spies, Akona, JJ, Steggies en Hougie Los die bulle aan die einde van die jaar. Vir Japan. Xander het seker nou weer gtoor stont aangejaag...
Dit is nie n suprise nie. Miskien Hougie ja.
Maar ons almal het geweet geld kon eerste by hom. Ons het die jong spelers wat hulle boots kan fill.
nommer een : skrum
nommer twee: skrum
nommer drie : skrum
arno em Spies ysters saam Lappies , Jacques dup is so so gewees . goeie kans gehad om JJ vleuel te skuif. wie nou vleuel , dalk Akona , dalk Paige reg? Sal moet sien hoe dinge ontvou. maar as skrums nie gaan rekom is dit 4 uit 4 verloor oorsee. go bulls en kry julle skrums reg
Japan toe. Laat mt dink aan die kroste gedig in mense heugenis:
Die Jen
Wen.
Ek het so 3 weke terug geskrywe dat ons onssel gereed moet maak vir kontrakte van maksimum van 3 jaar van topspelers.
Die Bulle het in 2011 topspelers verloor. Toe weer 2013. Nou weer 2015. Dit gee vir jan publiek goeie idee wat om te verwag in die toekoms in. Dit beteken ons gaan weer h
Hoe afrigters dt gaan regkry om konsekwent te presteer met hierdie player drain weet nugter alleen.
oes in 2016 en dan weer kop optel in 2017, net om wee in 2018 van voor af te begin. Vroeer jare moes die Vrystaat rugby dit ekke jaar ontgeld, maar nou is niemand uitgesonder nie.
Dit het my laat dink wie se vertrek die grootste verlies gaan wees van die 5 nuwe name.
Akona - Sy loopbaan staan einde se kant toe
JJ - eerder 'n vleuel as n senter. Dit kan deure oopmaak vir Dan Kriel of WSS
Stegman - Hanro en Lappies flanke met Arno op 8 behoort nie n slegte lostrio te wees nie. Ons gaan egter dun wees op reserwe krag op losvoorspelers want Spies en JdP gaan ook weg. Stegman speel sy hart uit maar ooo wragtag hy staan darem baie strafskoppe af.
Spies - Groot verlies, hoor wat ek vir julle se
Hougaard - Groot verlies. Hy kan oral aangewend word en is n spelbreker
Wonder of hulle kontrakte nie so kan wees dat hulle vir die Super 15 beskikbaar is nie?
Dan is daar seker nog Bulle wat die pad gaan vat. Wat van Hattingh en Wiaan Liebenberg. Gaan hulle nie ook weg nie.
Soos hulle se : Die een se dood is die ander se brood.
'n Goeie voorbeeld is die senter wat gister vir die Cheetas gespeel het in Sadie se plek. Die mannetjie het my werklik beindruk. Beter vertoon as de Jongh en De Allende.
Met al die manne wat weggaan, moet daar weer fondse wees om n speler of twee te koop........ en n skrumafrigter asb
Hoop die manne wat gister die veld verlaat het is nie te ernstig nie en dat almal op toer kan gaan
Kriel
Hougaard
Jje
Jan
Basson
Pollard
Piet/paige
Spies
Arno
Lappies
Vic
Jdup
Marcel
Adriaan
Trevor
Callie
Mellet
Flip
Hatting
Stegman
Schoeman
Odendaal
beerwinkel
It is all senior players who will need to make their moves now.
Luckily Strauss and Lappies will both stay at the Bulls for another year and we will at least have some leadership there. But I am afraid they will definitely make a move after 2016. I foresee the same crisis the Bulls had in 2014 again arise in 2016 when we had zero experience but super youngsters.
The Bulls will miss Hougaard dearly. Spies is playing good rugby at the moment and will get better.
Our biggest gap will be in the lock position: Matfield, vd Merwe, Jacques du Plessis.
I agree with you on JJ. We have very exciting youngsters coming through.
Die top senior spelers is beslis nou op die kruin van 'n loopbaan waar hulle og die beste uit die bestaande bestel kon haal in SA rugby. maar dinge gaan beslis verander binnekort wat die kjong opkomende sterre se toekomsplanne meer kompleks kan maak.
As jy die media dopgehou het veral tov transformasie en sport, lyk dinge baie onseker in terme van vereistes oor wit en swart in die Curriebeker en toekomstige Superrugby beker.
Ons gaan heelwat wit talent verloor as daardie beleid deurgevoer moet word. Hou bietjie die name in die Vodaombeker dop - dit is die Bulle van die nabye toekoms daai. hoekom dink jy doen die Bulle so 'shopping" in die Wes-Kaap?
We will keep quiet about your weak moment 03:00 AM in the morning pall. But don't worry, most of us here won't see you as disloyal.
1. Die bulle bly die bes-presterends span is SA
2. Die bulle se kontrakte is nie so groot soos bv die Sharks nie, veral as in ag geneem word hoeveel Sharks kry elke jaar Saru kontrakte - nie omdat die Sharks so goed is nie - omdat Hoskins en Jurie Roux (WP) daarvoor sorg. Dit help hulle om hul spelers te behou.
3. Die bulle moet elke jaar helfte van hulle wins vir SAIL oorbetaal, en kan dus nie die top presteerders addisioneel vergoed nie.
Bly om te sien Pierre is week vir week sterker terug, hy is reeds my man vir Springbom no 8, en selfs ook sommer kaptein.
So ook JJ. Hy het Saterdag gewys waarom jou vinnigste speler op die veld buitesenter moet speel en nie vleul soos meeste mense dink nie. JJ het Saterdag vir Combrink en kie gewys watterkant hy om hom gaan hardloop en dit toe met spoed gedoen. Baie geluk JJ, hou so aan. Werk net aan balvaardighede en verdediging, dan is jy die wêreld se prins van buitesenters.
Die ref het weer Saterdag nie geweet wat in die skrums aangaan nie, toe doen hy maar net wat hy gesien het by Peyper. Die leeu se kop druk van die stert van die skrum in die grond is, hy skrum dan in, maar die strafskop is teen die bulle. Wat is die probleem ? Wel Wessel Roux verstaan dit ook nie, want hy weet nie. Maar die eintluike probleem is dat bulle bestuur die probleem met reffies nie aanspreek nie. Hulle wil mos nie die spel in onguns bring nie. Dit raak nou al so erg dat dit nie meer net bul-ondersteuners frustreer nie, maar self TV kommentators en die gewone bul-haters. Dit kos ons reeds die reeks.
Ek het ook al gesê dat hierdie ons laaste jeer vir glorie is, veral a.g.v. spelers kontrakte (oorsee) en die kwotas wat ons van volgende jaar gaan vernietig.
Mooi loop Bulle
Bloukaap dan praat ek mos ook 50% die waarheid. Gee my ook bietjie krediet man. lol