Vodacom Bulls touring squad

articles.comments (31)

The Vodacom Bulls named Werner Kruger, Jacques-Louis Potgieter and Dean Greyling in their touring squad for the overseas leg of their Vodacom Super Rugby tour to Australasia.

Kruger has recovered from an ankle injury after several weeks on the sidelines, while Potgieter (hamstring) and Greyling (leg) was also declared fit along Rudy Paige (knee) and Burger Odendaal (ankle).

With Piet van Zyl out, Andre Warner will tour as third scrumhalf, the Vodacom Blue Bulls and UP-Tuks' first participation in the squad. Travis Ismaiel will also tour as the extra outside back.

The Vodacom Bulls play the Blues in Auckland on May 15th and the Chiefs in Rotorua on 22 May before they move to Australia.

They then face the Brumbies in Canberra on May 29 and the Rebels in Melbourne on June 6th, before returning home.

The squad is: Jesse Kriel, Bjorn Basson, JJ Engelbrecht, Travis Ismaiel, Jan Serfontein, Burger Odendaal, Handré Pollard, Jacques-Louis Potgieter, Rudy Paige, Francois Hougaard, Andre Warner, Arno Botha, Jacques du Plessis, Pierre Spies, Deon Stegmann, Lappies Labuschagne, Victor Matfield, Grant Hattingh, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Marcel van der Merwe, Trevor Nyakane, Dean Greyling, Morné Mellett, Adriaan Strauss, Callie Visagie, Jaco Visagie.

Pin It

May 06, 2015

(31) Vodacom Bulls touring squad

  1. gravatar passdiebal says:
    Nouja - dan kan ons seker aaneem dat WSS en Akona ook hulle goedjies gaan vat so gou hulle kontrakte verstryk.
    Wat n mors van tyd en talent.......
  2. Ek hoop jy is verkeerd. Nou die aand toe hy op Boots was het ek die indruk gekry hy weet wat hom te doen staan en dat hy eers in die VC en miskien CC hierdie jaar sy stempel moet afdruk.

    Ongelukkig vir hom het Burger, toe daar wragtag niemand oor was nie, 'n wonderwerk kom verrig op 12 wat hom nog vir 'n langruk indien hy beseringvry bly van 'n plek in die matchday 23 sal verseker. Ek dink WSS besef dit en dat hy sal moet uithaal en wys.

    Prof rugbyspelers weet dat dinge in 'n oogwink kan verander maar soos jy hoop ek WSS bly geduldig.
  3. gravatar EUGENE N says:
    Jurgen Visser is nie daar nie - en 'n erkende vleuel in Ismaiel word gekies - Positief.
    Tian Schoeman word gedrop - Negatief.
    Erkende twee vasskoppe. Kruger gaan nie sleg doen as hy opkom nie. Positief.
    Behalwe vir Piet Van Zyl en W Small-Smith en T Schoeman wat beseer of effens ongelukkig is, moet hierdie die beste spelers in Pretoria wees. Nou moet F Ludeke net asb vir een wedstryd Hougaard op 9, Serfontein en Odendaal saam en Spies, Botha en Labuscgane saam speel. So iets
    Jesse Kriel
    JJ Engelbrecht
    Jan Serfontein
    Burger Odendaal
    Bjorn Basson
    Handré Pollard
    Francois Hougaard
    Pierre Spies
    Arno Botha
    Lappies Labuschagne
    Victor Matfield
    Flip van der Merwe
    Marcell v/d Merwe
    Adriaan Strauss
    Trevor Nyakane

    Callie Visagie
    Morne Mellet
    Werner Kruger
    Jacques Du Plessis
    Grant Hattingh
    Rudy Paige
    Jacques-Louis Potgieter
    Travis Ismaiel
  4. gravatar Slim182 says:
    Dis beter dat WSS Vodacom Cup speel eerder as wat hy saam toer en niks game time kry. Met Jan, Burger en JJ daar glo ek nie hy sou eers op die bench gewees het aangesien ek glo hulle gaan met 6 forwards en 2 backs op die bench speel.
  5. gravatar Robin says:
    2 Tygerberg manne, Travis Ismaiel en Andre Warner wat saam die Bulls toer. Al die pad van Parow!
  6. gravatar passdiebal says:
    Ek moet se Tiaan moet ook seker gatvol wees.
    En ons gaan n paar great VC games sien. Daai agterlyn was ongelooflik verlede week.
  7. gravatar Blue Bus says:
    Very disappointing that a youngster like Kefentse Mahlo isn't in the touring squad. Very versatile and can cover every position in the backline (par flyhalf and the two centre positions). The tour would've been good for him.

    First real chance in the vodacom cup and he grabs it and He is currently the leading try scorer in the competition.

    I keep saying the Bulls are gonna lose this boy.

  8. gravatar Ballas says:
    Dankie tog Jurgen Visser is a gonner
  9. gravatar nitronic says:
    Ek sien J Potgieter van Tahs gaan sharks toe mmmmmm
  10. gravatar Johannes says:
    Nitronic - Jip so ook Michael Claasens die scrummie en natuurlik Pietersen van Cheetahs ook.
    So ook hoor ek dat albei Jannie en Bissie waai na Jake White ( klink amper onmoontlik na hulle petalje met hom toe hy daar afgerig het) gaan by Montpellier. Hy wil nog n Saracens skep met SA spelers.
    Ek dink ons gaan nog verbaas wees oor die verskuiwings van spelers die jaar na die WB.
  11. gravatar nitronic says:
    Jip johannes en rumour is Alberts cheers ook.

    I.v.m die squad dit is n goeie squad behalwe vir ons voory. Ons gaan moet stutte koop of iemand anders kry om hulle afterig.

    Lekker bulle stamp die oorseese manne moet net nie onderskat nie asb
  12. gravatar ballas says:
    Realisties gesproke sal ons hoeplik 1 wedstryd op toer wen.
    waar laat dit ons dan met betrekking tot die uitspeel wedstryde? Ons het nou 34 punte. So na die toer pessimisties/realisties gesien sal ons 38 punte he.
    As ons terug kom by die huis het ons die Cheetas. Ons behoort hulle te wen so dan gaan ons op na 42.
    Gaan dit genoeg wees vir die play-offs? Tyd sal leer
  13. gravatar Honibal says:
    Tiaan Schoeman sal sy kans kry in die CB en volgende jaar as Pollard se adjunk.

    Mellet is nie die antwoord nie EUGENE N. hy kom nie die mas op nie. Ek sal Greyling in sy plek as reserwe sit.

    Verder is daai span van jou kookwater.
  14. gravatar FRANNABUL says:
    42 punte was laas jaar genoeg vir 5 de of 6 de plek. Ons moet probeer om ten minste 2 games te wen op toer en 1 bonus punt vir 9 punte, met 4 punte teen Cheetahs.

    MAAR, daar moet nog baie rugby gespeel word en in die kompetisie kan enige span enige span klop op 'n gegewe dag!
  15. gravatar FRANNABUL says:
    2014 log:

    1 Australia Waratahs 16 12 0 4 481 272 +209 55 24 9 1 58
    2 New Zealand Crusaders 16 11 0 5 445 322 +123 41 36 4 3 51
    3 South Africa Sharks 16 11 0 5 406 293 +113 29 22 2 4 50
    4 Australia Brumbies 16 10 0 6 412 378 +34 49 35 4 1 45
    5 New Zealand Chiefs 16 8 2 6 384 378 +6 44 35 5 3 44
    6 New Zealand Highlanders 16 8 0 8 401 442 −41 39 52 5 5 42
    7 New Zealand Hurricanes 16 8 0 8 439 374 +65 49 36 6 3 41
    8 Australia Force 16 9 0 7 343 393 −50 37 40 3 1 40
    9 South Africa Bulls 16 7 1 8 365 335 +30 28 29 3 5 38
    10 New Zealand Blues 16 7 0 9 419 395 +24 46 43 6 3 37
    11 South Africa Stormers 16 7 0 9 290 326 −36 30 29 2 2 32
    12 South Africa Lions 16 7 0 9 367 413 −46 31 46 2 1 31
    13 Australia Reds 16 5 0 11 374 493 −119 42 52 4 4 28
    14 South Africa Cheetahs 16 4 1 11 372 527 −155 38 59 3 3 24
    15 Australia Rebels 16 4 0 12 303 460 −157 29 49 1 4 21
  16. Ek stem heelhartig saam met SLIM182 dat WSS eers 'n paar games op VC vlak en daarna op CC vlak speel.

    Ja Saterdag was almal aan die brand maar neem die opposisie in ag. Een van Limpopo se spelers het by sy familie kom draai wat net voor my gesit het tussen die games en ek het gehoor hy se dat hulle na 10 minute in die 2de helfte maar net belangstelling verloor het. Rustyd was maar 24-10 as ek reg onthou. Ten spyte van die oppposisie met Ndugane nogal 'n paar swaar tackles gevat.

    Hoe dit ookal sy hy sal verseker kans in die CC kry en dan hy is hy 2016 beter voorbereid op superrugby
  17. gravatar Bulperd says:
    Ja Honibal jy reg Mellet kom nie die pas op nie hy kannie Greyling beat met soveel strafkoppe teen hom nie. Greyling het ons nie net n game gekos teen die Stormers nie hy gaan ons nog n paar kos.Speel dan eerder vir Werner loskop want hy het al baie daar gesak in die tweede helfde en nie bad gedoen nie. Ons kon eerder vir Hanro saam geneem het as n extra losvoorspeler. Maar nou ja FL speel wie hy wil
  18. gravatar Slim182 says:
    Hanro is in Argentina saam die Baby Bokke. Ek reken ons moet ten minste 10 punte op toer kry en dan 5 teen die Cheetahs terug op loftus. Dit los ons op 49 wat ek dink ons in 2de sal los.

    So gepraat van die Currie Cup. Dink dis hoe ons span gaan lyk.

    15. Jurgen Visser (Reken Jesse gaan World Cup toe) Gelant as back up.
    14. Travis Ismael
    13. Wss
    12. Burger Odendaal
    11. Bjorn Basson
    10. Tian Schoeman/ JLP
    9. Rudy Paige
    8. Arno Botha(WC?) as hy gaan Hanro Liebenberg
    7. Hanro/Lappies
    6. Lappies/ Roelof Smit
    5. RG Snyman/ Marvin Orie
    4. Nicholaas Janse van Rensburg
    3. Werner Kruger/ Marcel
    2. Callie Visagie
    1. Dean/ Morne Mellet.

    Bietjie dun op slotte maar glo die jonges kan die job doen. Verder dink ek staan ons 'n kans. Mag dalk nog 'n paar spelers koop ook.
  19. gravatar jimmy says:
    Stem Frannabul, 9 punte op toer en 4 teen die Cheetahs behoort die ding te doen.

    Ek sien Allister reken more se game is nog nie “do-or-die” nie. Ek het nuus vir hom, verloor die Stormers is hulle in groot moeilikheid. Ditto vir die Lions.

    Neem die Bulle Nitronic se raad ter harte om nie die spanne op toer te onderskat nie, kan hierdie dalk net een van die Bulle se bestes ooit wees.

    Hoera Harold Verster!!! Daai gevreet gaan ek verseker nie mis nie.
  20. gravatar Blouboy says:
    Hi daar almal, dis n baie boring naweek as ons span nie speel nie, nou soek ek maar geselskap hier op die blog. Ek het n goeie voorgevoel oor ons toer. Ek weet histories was ons nie great op toer nie, maar ek dink die feit dat ons so laat in die seisoen eers op toer gaan gaan ons help die ouens het lank tyd gehad om sielkundig voor te berei, tweedens is dit die eerste keer dat ons met n splinternuwe game oordee gaan, die ander spanne weet nie wat om te verwag nie en dit gaan hulle voorbereiding deurmekaarkrap, in die verlede het almal geweet hier kom die Bulls, hulle skop en chase. Deesdae is dit n ander storie, ek wil amper se ons het twee tipes patrone wat ons kan speel, die oue en die niwe. Johan Ackerman het na die Lions game gese hulle is onlant gevang deur ons spelpatroon, wanneer laas het iemand dit van die Bulle gese? Derdens dink ek dat, indien ons oorsese refs het, dit DALK ons scrums kan help, DALK sien hulle scrums anders as die refs wat ons die laaste paar games in SA gehad het en word die scrums dalk in ons guns geblaas. Ons refs in SA het klaar n negatiewe persepsie oor die Bulls scrum en dit vererger net ons probleme daar. Vierdens, Moet nooit vir Victor onderskat nie, hy is n strateeg met visie, hierdie is sy laaste jaar, hy weet wat gedoen moet word op toer en hy weet hoe om die ouens om hom te kry om saam in dieselfde rigting te dink, laastens, ons gaan op toer met ons sterte in die lug, die ouens is besig om te sien ons nuwe gameplan werk, ons sal net bou op daardie eerste 30 minute teen die Lions. Ek dink hier kom n ding, die Blou Masjien is gestart en hy hardloop met elke game mooier, ons is in n opwaartse kurwe. Lekker toer My Boys, kom terug met baie punte!!!
  21. gravatar bluebull says:
    Awesome team. But I do feel extremely sorry for WSS. Since he finished school he has been plagued by injuries. Such a positive encouraging young man. Hang in there William! I also feel sorry for Tiaan Schoeman. But Pollard has to be rested somewhere on the tour and FL will probably go for experience. I am.just so delighted he has let go of Jurgen Visser.

    I just realise after last weekend and this one, the importance of an above avarage fly half.

    For today I hope the Stormers loose and the Lions win to have enough emotivation if they pack the Stormers here at Newlands.

  22. gravatar bluebull says:
    Wow. Great round of rugby. Pitty Brumbies could not pull it through at Newlands tonight. The Stormers could be the first side in the history if Superrugby who can reach the semis and final via the scrums. They milk penalties like a dairy farm. I dont know how they do it, because apart from Koch it is the same pack as in 2014 (accept the loosies). And although they lost through ooor kicking last week, they did win a few because of opposition not kicking pressure kicks over like Leilifano and Pollard at Newlands. Anyway, it will be an interesting derby they have against the Lions ahead of them.

    This Lions side plays beautiful rugby. Luckily we finished well against them.

    Another good result for the Bulls is the Force beating the Waratahs today, for the Tahs have played one less than the Bulls up untill today. If we want to reach the top 6 we will have to stay ahead of the 2nd Aussie side.

    Looking ahead of the tour it is defintely a tour where There is a probability and possibility. It is possible to clinch 3 wins. It is more probable that we will accomplish 2 wins ar best. I forecast 1 in NZ and 1 in Aus.

    The Bulls best chance will be the Blues first match up. If we travel late for the first match we will still be fresh. But week 2 is normally our flight fatigue game and this time around it will be the Chiefs.

    Then it is over to Aus. I dont tip us to beat the Brumbies, but I think we can get close. Unfortunately for us The Rebels have grown stronger as the season progressed and they have gained a lot of confidence against the Chiefs and the Brumbies. So tough times ahead for our Bulls.

    Travel well boys. We are still in it. Stay focused and enjoy the tour.
  23. gravatar capo says:
    Bulls will lose at least three games on tour .....if not all four.That should be the end of their campaign.Australasian teams can't wait to measure themselves against the likes of Mellet,Kruger,Greyling,Callie Visagie etc etc!
  24. gravatar Theo says:
    Stormpies darem bleddie gelukkig om die een te wen. Moet se dat Stuart Berry hulle mooi gehelp het. 19 strafskoppe teenoor 5 of so iets. Ek het n paar strafskoppe gesien wat aan die Brumbies moes gaan wat hy nie toegeken het nie. Ek sien hier is alweer n moroon wat op ons site kom krap. Hy het seker te veel vaaljapie gesuip en nou verdwaal die snotkop capo tussen die stormpies se website en die Bulle s'n. Daar gaan seker nie veel aan op die stormpies se website nie - hahahahaaaaa
  25. gravatar capo says:
    @ Theo. So,you rate those players that I mentioned in my post? What is wrong in predicting four losses for the Bulls?That is a great possibility.Nice to see how Bulls supporters supported the Brumbies today.What do we call you?Bullbrumbarians or BullAustralians?
  26. gravatar Theo says:
    @capo. Ek ondersteun enige iets wat teen die stormpies speel. Al is dit Robert Mugabe. Net soos julle die Bulle met n passie haat en al die spanne ondersteun wat teen die Bulle speel, so ondersteun ek elke ander span wat teen die stormpies speel. Van CapoBull
  27. gravatar bluebull says:
    Poor Capo

    Every weekend he hopes to see the Bulls lose all their matches. I have stayed a few years in Cape Town and know there is no worse site for a Western Poepe supporter than a Bull with a trophee. Believe me, for the WP supporters they fear that day like judgment day.

    That is why a coward like Capo is showing his face only when his team is winning. Last weekend his side lost against the bottom of the log Cheetahs and he unfortunately could not stand the joy on this blog after we beat the Lions.

    For SA rugby, it is better that the Bulls go through - as the Stormers will entertain us with Kurt Coleman magic as their plan B.

    The Bulls front row is struggling big time, but our line outs are still the best, and, we have only struggled against SA opponents in the scrums so far.
  28. gravatar Bloukaap says:
    So hier is die Vodacom beker kwarteindstryde:

    15 Xerox Golden Lions v SWD Eagles Emirates Airline Park, Johannesburg
    15 DHL Western Province v Leopards XV DHL Newlands Rugby Stadium, CT
    15 Vodacom Blue Bulls v Toyota Free State XV Loftus Versfeld, Pretoria
    15 GWK Griquas v Steval Pumas GWK Park, Kimberley

    Q1 speel teen Q4
    Q2 speel teen Q3

  29. gravatar kabous23 says:
    hoekom is stormers bo bulle op die log. ons het dieselfde hoeveelheid log punte en het 'n beter punte verskil.
  30. gravatar Passdiebal says:
    Bloukaap - sos as jou reg verstaan met die Vodacom beker - as on die Cheetahs wen speel ons die WP in die semi - en ek veronderstel dit sal op Nuweland wees? Dit sal n hense game wees.
  31. gravatar passdiebal says:
    Ekskuus - HENGSE ......

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *