Vodacom Bulls Fitness Report - presented by Medihelp

Vodacom Bulls Fitness Report - presented by Medihelp

articles.comments (12)

Vodacom Bulls Fitness Report - presented by Medihelp

Paige and Hougaard fit to play

Vodacom Bulls halfback Rudy Paige and wing Francois Hougaard have been cleared to train with the team as they prepare for their Vodacom Super Rugby clash against the Chiefs in Rotorua on Saturday.
Paige had a knee ligament sprain and Hougaard a left quad contusion after their match against the Blues in Auckland, but will be available for the final tour match on New Zealand soil.

Irne Herbst and Piet van Zyl, who are both ruled out for the remainder of the season with a knee injury, heads the long-term injury list. Pierre Schoeman (knee), Bandise Maku (pectoral) and Ruan Steenkamp (knee) will all return on 31 July and Ryan Nell (knee) and Duncan Matthews (knee) on 31 August.

Pin It

May 18, 2015

(12) Vodacom Bulls Fitness Report - presented by Medihelp

  1. gravatar Bloukaap says:
    Sjoe ons slotfabriek gaan erg uitgedun wees na die Superrugby toernooi. Dalk gaan ons ook in Argentinië moet rondshop.

  2. gravatar Franscois says:
    Ai dinge lyk sleg vir die toer ons gan dalk 0 uit 4 wees as ons die naweek verloor dink ek nie ons gan verder kom in die kompetisie met so i goeie span!! Dan kriel en wss moes ook lankal kans gekry het maar nou ja sou my span soos volg kies:

    Jesse
    Wss
    Jan
    Burger
    Dan
    Pollard
    Hougie
    Spies
    Arno
    Lappies
    Vic
    Jdup
    Marcel
    Adriaan
    Trevor

    Callie
    Dean
    Hatting
    Stegman
    Paige
    Jje
    Basson
    Werner

    Speel eerder speler yt posisie as wat ek sukkel met i swak span!
  3. gravatar bluebull says:
    Geez

    We will have a real wreck of a tour if both out scrummies got injured.

    Paige's knee was also the problem earlier , wasn't it.?
  4. gravatar Myler7 says:
    Met die dat R P so baie skop kon dit dalk beter gewees het as jy nog beseer was. Pollard skop ook re veel en schoeman moes toer maar nou sit ons met jlp daar.

  5. gravatar Cornelius says:
    Bulle julle sal die naweek moet harder speel om die Chiefs te wen, as julle verloor is dit neusie verby, so kom Bulle julle kan
  6. gravatar nitronic says:
    Kom ons hoop Paige los hierdie crap "box kicks". Die naweek se skrum gaan intresant wees dis nou te se as Frans nie belsuit om Kruger en Dean te speel nie.
  7. gravatar nitronic says:
    Manne ons moet ook in gedagte hou dat 50/50 calls maklik na die home team gaan. Die Bulls het gebenefit deur dit te kry terwyl ons op loftus was.

    Maar moet die die officiating die jaar is crap. Nog nooit sulke swak refs gesien
  8. gravatar jurie says:
    Blykbaar rus Strauss die naweek so Visagie sal speel . Hoop hy kan bewys dat hy hoort op doe vlak .
  9. gravatar nitronic says:
    Jurie as dit waar is dan kan ons maar nog 10 punte vir chiefs by tel. Visagie het nou al hoeveel keer bewys hy hoort nie op CC en Super 15 vlak nie, hel hoeveel kanse moet die man nog kry.
  10. gravatar cenic says:
    Frannabul. Lekker om te sien jy post weer gereeld!! Altyd lekker om jou post's te lees, want dit is altyd sinvol en goed deurdink, en daarmee saam positief.
  11. gravatar Blouland says:
    Ons is nie met rug teen die muur nie, ons is nou al op die muur !

    Een groot game en ons is weer op koers.

    Vrydag is dit werklik gaan groot of gaan huistoe.

    Sterkte Bulle, goed om weer underdogs te wees !

    Altyd 'n hopende Bul.
  12. gravatar kabous 23 says:
    Frans Ludeke het my al 'n paar keer hierdie jaar aangenaam verras. Alhoewel ek nie baie opgewonde oor die wedstryd is nie, hoop ek hierdie is een van daai aangename verrassings.

    Baie bloggers kritiseer vir Stegman, maar ek dink die bulle het hom baie gemis Vrydag. Sal graag vir Steggies op 6, lappies op 7 en spies op 8 wil sien. Anro as impak speler op die bench. Burger en Jan as senter kombinasie. Hoe meer Paige skop hoe slegter lyk hy. Piet lyk ook goed as hy die basiese skrummie werk doen, en Hougaard het springbok geword oor hy die basiese goed gedoen het, en dan die ekstra potensiaal wat hy inhou. Lyk my goeie skrumskakel werk word uit uiters begaafde spelers afgerig. As dieselfde wedstryd plan gevolg word as teen die Blues moet ons eerder met Hougaard op 9 speel. Ten minste trek hy verdedigers en gee bietjie spasie aan sy agterspelers.

    Visagie kan vir straus ruskans gee danksy goeie stutte in Trever en Marchelle in die begin en Werder en dean op die bank. Hoop Victor kry ruskans. Die bokke het hom nodig en die bulle moet hom nie oorspeel nie.

    Hoop nie Frans vat spelers by die vodacom span nie. Daardie spelers saam met nollis lyk na 'n goeie kombinasie om die vodacom cup te vat. Ek weet dis soos om die plate te vat in 7's, Maar ten minste is dit 'n trofee in die stowwerige kas.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *