Visagie to start for Vodacom Bulls

articles.comments (22)

Visagie in Vodacom Super Rugby start
Vodacom Bulls coach Frans Ludeke  named Callie Visagie as starting hooker for his team to face the Chiefs in Rotorua on Friday. Visagie moves from the bench and replaces Adriaan Strauss for this Vodacom Super Rugby clash, with Jaco Visagie replacing his namesake on the bench. Jaco Visagie earned his first cap against the Reds earlier in the campaign.
Strauss, who has started in all but one of the team's matches this year, is rested according to the SARU agreement.
Ludeke also made two changes in his loose trio, with Jacques du Plessis and Deon Stegmann starting after playing off the bench against the Blues, and Arno Botha and Lappies Labuschagne this time tasked to provide spark as impact players.
"We are up against a very formidable side and will have to play much better than last weekend. We did not execute the way we wanted against the Blues and the Chiefs will pose even more questions to our defence and attack. So we have to start well and finish well," Ludeke said.
"I have a lot of faith in Callie's abilities and I am confident that he will perform well. He is an experienced campaigner with close to 50 Super matches under the belt."
The team is: Jesse Kriel, Francois Hougaard, JJ Engelbrecht, Jan Serfontein, Bjorn Basson, Handré Pollard, Rudy Paige, Pierre Spies, Jacques du Plessis, Deon Stegmann, Victor Matfield, Flip van der Merwe, Marcel van der Merwe, Callie Visagie, Trevor Nyakane. Replacements: Jaco Visagie, Dean Greyling, Werner Kruger, Lappies Labuschagne, Arno Botha, Jacques-Louis Potgieter, Burger Odendaal, Travis Ismaiel.

Pin It

May 19, 2015

(22) Visagie to start for Vodacom Bulls

  1. gravatar nitronic says:
    Nou ja dis die span. Hulle kan maar ek ek sal maar gaan vir veiligheid

    Chiefs met 12

    Go Bulls
  2. gravatar nitronic says:
    Stegmann is ook n liability steel amper niks balle nie, en word swaar gestraf so nog so 9 punte vir Chiefs van hom alleen
  3. gravatar skippie says:
    Goeiedag almal. Was uitstedig vir n wyle. Goeie span. Go Bulls. Speel julle harte uit. Meer as dit kan julle nie doen. Hoop ons het n ref wat nie van die blinde skool af kom. Sterkte boys. Ondersteun julle 100%.
  4. gravatar Franscois says:
    Persoonlik dink ek laas week se los trio was beter. As ons die naweek verloor kan ons maar weet ons kanse is niks! So kom manne sit 110% in!
  5. gravatar jurie says:
    Chiefs met 10 tot 15 . Stegman nie meer selle klas as lappies nie . Ludeke dink ons is poepholle
  6. gravatar jurie says:
    Ons sal seker weer hoor . We need to execute you know . Need be accurate you know . Need finish well you know . Quality group you know . Nee Ludeke we dont know anymore
  7. gravatar Dylan says:
    Goeie span maar ek sou vir jan op 12 en Burger op 13 gekies het met WSS op reserwe.
    Soos Engelbrecht nou speel sal hy nie eers span kry by 'n derde klas club span in Afganistan nie
    Kom Bulle julle kan!!
  8. gravatar Cornelius says:
    As ek so na die span kyk, dan vra hulle sommer om te verloor, dit is sommer nonsens dat Adriaan moet rus , ons is nou by super rugby en nie by die Bokke, wek Bulle as julle nie goed gaan speel, gaan julle nie die half eind rondtes maak, en Loftus gaan leeg wees as jul terugkom teen die Cheetahs
  9. gravatar nitronic says:
    Nou ja, hoekom Frans vir Stegmann laat speel weet net hy alleen.

    Ons manne is groot en Frans dink nogsteeds groter is beter. Ek se julle nou al, die Chiefs se voorspelers gaan ons ore aansit met hulle skills en dan gaan hulle die collisions ook wen.

    Verwag maar boring skop rugby. Ek hoop maar nogsteeds die Bulle speel tot hulle volle potensiaal en slim rugby dan staan ons n kans. Maar hardloop heeldag teen hulle vas en skop op hulle agter 3 en ons gaan moet die score onder 50 hou teen ons

    Go Bulls
  10. gravatar bluebull says:
    Well the Bulls will need two fetchers to keep Messam at bay. Awesome team but they need to pitch up for 80 minutes.

    I predict a very boring Bulls strategy of trying to play for territory.

    Our pack is good. We just need to put more fire in the soul.

  11. gravatar RuggaFanToo says:
    Na laasweek se teleurstelling rapporteer ek maar weer om my span te ondersteun. Ek wens net een ding - asseblief, tackle aggressief. Vergeet hierdie "hug die ou vir 5 minute" net om 'n skrum te probeer wen. Dit werk 1 uit elke 20 keer en is net nie die moeite werd nie. Tackle die man terug deur jou skouers te gebruik en kompeteer vir die bal op die grond. As jy hom kan dwing om die bal vas te hou wen jy 'n strafskop en nie net 'n skrum (waar ons in elk geval meesal swaarkry) nie.

    Ek hou nogal van die idee om eerder vir Lappies en Arno as impak spelers te gebruik wanneer die span bietjie 'n inspuiting van oemf nodig het. Go Bulle!
  12. gravatar nitronic says:
    Ruggafantoo dit kan n hengse impact maak, al probleem is ons moet hoop ons is voor op die scoreboard of binne 5 punte bereik.

  13. gravatar Bloukaap says:
    Ek weet dit gaan niks help vir hierdie naweek se game nie, maar gaan loer 'n bietjie na ons 1985 span se driee en ongelooflike bal retensie. Natuurlik was die verdeidgingslyne nog nie so goed ontwikkel soos vandag nie, maar kyk nbietjie hoe vinnig spanne hul agterlyne na fases weer in plek gekry het met net die losvoorpselers om te ondersteun.

    Geniet die skakel:

    https://www.youtube.com/watch?v=PxjtTMQzyaU
  14. gravatar Ruggafantoo says:
    Nitronic: Stem saam met die "voor wees of naby wees". Die probleem is as jy vir Arno en Lappies begin dan verloor die span moed as hulle vervang word (tensy ons baie vêr voor is) en dan is dit in elk geval "game over".

    Die manne moet ook aanhou om aan te val soos die eerste kwartier laasnaweek. Dit help nie hulle probeer dit net elke 3de game vir so kort rukkie nie. Hoe meer jy dit doen hoe beter gaan jy word daarmee en ons het die spelers daarvoor. Hulle moet net afrond en dit kom deur dit aan te hou probeer.
  15. gravatar nitronic says:
    Stem Ruggafantoo ons sal moet aanval, aanval en aanval, al wat my pla is ons sal daai gebieds voordeel en posession moet omsit in punte
  16. gravatar Deon says:
    Frans het hierdie ding met Stegman

    Strafskoppe 14
    Turno0ver 10
    Tackles 123

    Lappies met minder games

    Strafskoppe 5
    Turn overs 9
    Tackles 107
  17. Hermy says:
    JS moet JJ net die nodige spasie voorsien van. JJ kan amok maak met die ekstra spasie wat hy nodig het. Wanneer laas het JS JJ in spasie gesit.
  18. gravatar Bloukaap says:
    Vir die wat belangstel.id krag van skole rugby. Huidige top 20. Ek hoop maar oi Gert Smal het sy kameerpille naby, want die BB.se skole gaan nie baie sterre oplewer nie en ons sal moet gaan koop id suide



    Top 20 schools rankings (19 May)

    Paul Roos have been replaced at the summit of the FNB Top 20 rankings after their first loss in 2015.

    The World Rugby Youth Tournament winners were beaten 23-21 at home by Paarl Gym last weekend and drop to second on the list, while Gimmies climb from 18th to 12th.

    Paarl Boys' now occupy first position on the standings following their 29-24 victory over district rivals Boland Landbou. Grey College rise to sixth after they returned to winning ways with a 51-21 victory against Selborne, who slip to seventh.

    Affies, who replace Nelspruit in ninth, are the only new team in the top 10 following their 92-0 drubbing of KES.

    Michaelhouse are promoted up to 15th, with Waterkloof, who didn't play over the weekend, slipping from 14th to 17th. And at the foot of standings, Outeniqua climb to 19th spot with Rondebosch shifting to 20th.

    FNB Top 20 rankings

    1. Paarl Boys'
    2. Paul Roos
    3. Monument
    4. Eldoraigne
    5. Middelburg
    6. Grey College
    7. Selborne
    8. SACS
    9. Affies
    10. Nelspruit
    11. Oakdale
    12. Paarl Gym
    13. Jeppe
    14. EG Jansen
    15. Michaelhouse
    16. Dale
    17. Waterkloof
    18. Maritzburg
    19. Outeniqua
    20. Rondebosch
  19. gravatar Jimmy says:
    Tellings vir Vrydag:

    BULLE 20 - 19 chiefs
  20. gravatar BlouKoos says:
    BULLE 23 - 16 Chiefs
  21. gravatar Bulperd says:
    Sorry maar dit is wat dit gaan wees Bulls 12- Chiefs 32
  22. Eugene Makok says:
    Die Bulle wen more

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *