The Vodacom Bulls crashed to a 42-29 defeat to the Toyota Cheetahs in Pretoria on Saturday to finish the Vodacom Super Rugby season on a disappointing note.
The Toyota Cheetahs won a Vodacom Super Rugby match in Pretoria for the first time with a six-try 42-29 triumph on Saturday over a Vodacom Bulls side suffering their fifth consecutive loss.
The final round match in the regular season had an end-of-campaign feel to it with neither team in contention for a top-six finish and a play-offs place.
Underdogs Cheetahs recovered from conceding an early try to score four, secure a bonus point and lead 28-10 by half-time at Loftus Versfeld in Pretoria.
A try by Bulls skipper and No.8 Pierre Spies narrowed the gap to 11 points with 10 minutes to play before a small crowd in chilly early winter conditions.
But any hopes of a dramatic come-from-behind victory for the hosts were dashed just three minutes later.
Replacement Oupa Mohoje, a Springbok loose forward who came off the bench for his first appearance after a long injury absence, burst down the middle.
The momentum was continued by several other Cheetahs in a side prepared to run from any position and centre Rayno Benjamin scored in the corner.
Flyhalf Niel Marais added the extra points for a perfect six-from-six conversions record in only his second start for the Bloemfontein outfit.
Cheetahs other try-scorers were No.8 Niell Jordaan, flank Henco Venter, wing Clayton Blommetjies, scrumhalf Sarel Pretorius and replacement lock Steven Sykes.
Diminutive Pretorius, who is moving to Welsh side Newport Dragons, gave another outstanding performance full of sniping runs and clever passes.
Japan-bound wing Francois Hougaard scored two tries for the Bulls and fullback Jesse Kriel and Spies one each.
Flyhalf Jacques-Louis Potgieter slotted one conversion and one penalty and his replacement, Tian Schoeman, kicked two conversions for the three-time champions.
Bulls finished a disappointing ninth after seven victories and nine defeats while Cheetahs ended 12th with five wins and 11 losses.
Man of the match: Jesse Kriel was by far the Bulls most dangerous player and Francois Hougaard scored a double. Pierre Spies was valiant with carries in his last game at Loftus. For the Cheetahs Ryno Benjamin was evasive on the wing but the tireless Hencu Venter was all over the field, carrying on attack and making 14 tackles on defence. He was a thorn in the breakdown for the Bulls and he scored a try.
The scorers:
For the Cheetahs:
Tries: Jordaan, Venter, Blommetjies, Pretorius, Sykes, Benjamin
Cons: Marais 6
For the Bulls:
Tries: Kriel, Hougaard, Spies
Cons: Potgieter, Schoeman
Pen: Potgieter
Mentalieteit , En hahaha vir al daai
Supporters wat op loftus was
Whahahahahahahaha
Teen cheetahs
Whahahahahahahaha
Whahagahahahahaha
Ek moes frans kakkeke ag ek boedoel ludeke n 1000 rand gewet het toe ek in die begin gese het frans sal nooit weer n finaal in super rugby haal nie,die slegste is dat hy die bulls nie verder kan vat of laat grooi nie en ook nie talent kan spel nie wat nog te se van talent raak sien nie,nou wil die fokken bbu hom nog n promosie gee,watter familie lid of jare lange vriend wil hom by die blou bulle hou FIRE ALMAL wat kop in een mus is
Bulls rugby at an all time low since 2000.
So glad I did not spend 120 to watch this nonsense. Loftus will stay empty for years to come.
Mense, die Bulle se baldraers beweeg een een een en teen die tempo van drie slakke. Dis waatom daar turn overs is teen ons en.strafskoppe. ludeke en Matfield dink blykbaar dit flous die opposisie.
Tweedens, ALMAL weet nou al ons doen skip pass van die losskakel af na of JDP of Burger Odendaal toe. Al wat die opposisie hoef te doen is om gou genoeg op te skiet na die baldraer toe en dan twee keer meer spelers daar te hê.
En dit my liewe vriende, is die Bulls se aanvalspatroon. Jy kan 20 verskillende refs daar hê ons gaan nog steeds dieselfde geploeter daar sien.
Ons het die hele toer pak gekry by afbreekpunte en vanaand was geen verrassing nie.
Oordie algemeen 'n Bulspan sonder enige selfvertroue, gecoach tot paloekas en swerwers sonder rigting.
Van Graan, Ludeke en kie, julle is id k...
En Nollis Marais is die nuwe CB afrigter.
Asseblief tog broer. Wys vir ons tog die hoogtepunte dat ons mondhoeke kan opkrul.
Maar nou ja Noitronic ek vay maar die kommentaar van wie dit kom. jy kan net skel en slegse. Ek se weer dat Spies n goeie wedstryd gehad het en dit is my mening. As jy n ander mening het respekteer ek dit maar ek verskil met jou. Wonder of jy vir Spies in sy gesig sal se hy is n moffie. Verseker nie want dit kos n groot mofgat om n kleintjie raak te sien.
Bulle gee Frans Ludeke die trekpas
Saterdag 13 Junie 2015 20:24
Frans Ludeke, die Bulle se afrigter, het ingestem om met onmiddellike effek uit die pos te bedank, het die Blou Bulle Maatskppy (BBM) Saterdag bevestig.
Lees ook: Cheetahs hardloop Bulle van hul voete af
Dié aankondiging volg nadat die Bulle ’n teleurstellende Superrugby-seisoen Saterdagaand met ’n nederlaag van 42-29 teen die Cheetahs afgesluit het.
Nollis Marais sal die Bulle vanjaar in Ludeke se afwesigheid in die Curriebeker-kompetisie afrig.
Barend van Graan, die BBM se uitvoerende hoof, sê daar sal later ’n aankondiging gemaak word oor Ludeke se toekoms by die Bulle.
“Ons wil Frans (Ludeke) graag bedank vir die rol wat hy die afgelope agt jaar by die Bulle gespeel het,” het Van Graan gesê.
Jy bevuil jou broek oor Peyper Joubert en elke ander skeidsregter op aarde as die Bulle verloor.
Jy dink omdat jy die game live kyk sien jt die waarheid en ek en Nitronic is blind.
Spies is n has been. Hy hou Lappies en Hanro uit die span.
Ek weet nie alles maar ek weet baie meer as jy as ek kyk na die stront wat jy skryf.
Lekker verloor ou maat lekker verloor.
Laastens - het jy gesien hoe die Crusaders vanoggend gespeel het in Carter en Maccaw se laaste wedstryd?
Het jy gesien hoe dieSharks gejol het in die Dups en Alberts se laaste game?
Nouja jy was daar toe die begrafnisonderners dankie vir 8 spelers op Loftus gese het.
Die sirkus duur voort!
Bedoel jy dankie vir n super seisoen of dankie vir n Superseisoen?
Laasgenoemde moet jy Sanzar voor bedank.
Die BB het die mees getroue ondersteuners in die wereld. Ond het 4 jaar na gemors gekyk.
En elke keer as die BB gewen het - al was dit teen Koekenaap - dan was ons bly en het gedink die gety het gedraai.
Net om die volgende week weer n patetiese spelpatroon en onverstaanbare spankeuses te beleef.
Voorspoed vir jou ook.
Maar dit is deel van die BlouBulle se swak bestuurstyl. Pateties om die minste te sê. Ons as ondersteuners behoort nie oor 'n ref te kla nie, maar dan moet die bestuur swak skeidsregters aan die kaak stel en op 'n manier uitsorteer. Ons weet almal met die Rebel wedstrys is ons oop oë verneuk, so ook die een teen die Stormers op nuweland deur Peyper. MAAR DAAR WORD NOOIT NIKS AAN GEDOEN NIE, NIKS. Miskien is dit op die lang duur 'n goeie ding, want nou sal daar dalk veranderinge kom. Mens kan maar net hoop. Maar Joubert en Peyper sal ons weer bedonner. Weet dit so.
Mooi Loop