Pollard in three month Japan move
The Blue Bulls Company (Pty) Ltd on Tuesday confirmed that flyhalf Handré Pollard has been given permission to join a Japanese club for a three month spell at the end of the year.
Pollard will join the club in November 2015 and will return to Loftus Versfeld at the end of January 2016, in good time for the 2016 Vodacom Super Rugby season that starts in mid-February.
"Handré is contracted to the Bulls till the end of 2017 and we are already in talks, with assistance from SARU, to extend that to 2019," said BBC High Performance Manager, Xander Janse van Rensburg.
"Handre had a clause in his contract to go to Japan and we are happy to release him for that. In the end, it will give us more leeway to keep Handré at the Vodacom Bulls for an extended period."
Pollard Japan toe vir drie maande
Die Blou Bulle Maatskappy (Edms) Bpk het Dinsdag bevestig dat losskakel Handré Pollard goedkeuring ontvang het om vir drie maande vir 'n Japanese klub te gaan uitdraf. Pollard sal in November daar aanmeld en weer einde Januarie na Loftus Versfeld terugkeer vir die 2016 Vodacom Super Rugby seisoen, wat 'n maand later begin.
"Handré is nog tot einde 2017 by ons gekontrakteer en ons is reeds besig, met behulp van SARU, om dit tot 2019 te verleng," het die BBM se Hoë Prestasiebestuurder, Xander Janse van Rensburg, bevestig.
"Hy het nog heeltyd 'n Japan-opsie in sy kontrak gehad en as dit beteken dat ons hom sodoende langer by die Bulls kan hou en die voordeel uit 'n moontlike verlengde kontrak kan trek, gaan ons beslis nie in sy pad staan om daardie opsie uit te oefen nie," sê Janse van Rensburg.
Ek vertrou in elk geval nie Xander sover as ek hom kan gooi nie.
En sonder n Super 15 coach kan geen speler gemaklik voel oor BB beloftes nie.
Wat se X vir hom ? Ek belowe ek sal jou kies.....
Dis nou spelers soos Pollard Hougies Hattingh en JJ.
Em el glo daar gaan nog n paar uit die houtwerk spring voor die jaar om is.
Helse motivering vir die spelers wat 3 maande hulle gatte af gaan oefen en dan weet hulle doen dit verniet want die main manne komterug van Sukiyaki land.
En hoe bou die nuwe afrigter dan span en spangees?
Maar ons moet ons verbly in die woorde van Xander - hoe kan ons in sy (Pollard) pad staan - ons wil hom nog twee jaar teken.
Hiedie sogenaamde clause in the contract to go to Japan is ook n klomp bollie.
Het al die spelers dit?
NS Ek sien die voorry Hencus ( ek staan op losskakel) van Wyk gaan ook Japan toe, Is die klousule in sy kontrak ook?
Hulle kort ‘n afrigter met ‘n sterk persoonlikheid vir wie die spelers sal speel, nie Victor nie, hy was toksies in die spanopset die seisoen
Ek praat van ‘n Kitch, Heyneke, Ackers or Jimmy
Tweedens moet hulle die bestuur regkry, die spelers vertrou nie vir Xander nie dis hoekom hulle met die eerste geleentheid elders gaan speel
Read the article from Jacques Engelbrecht. Indictment of the culture at the Bulls. The fans on this blog was right all.the time and the defenders of the system that we dont see here anymore, tried to put out the fires at the fortress.
Family? From family to Ludeke's click. Barend van Graan, as CEO looking for a new coach and keeping Frans in the safety of his freezer after the shit hit the fan, you are the responsible person to rectify this.
And the performance manager, the walking arrogance himself who thought he would strenghten the Bulls with 4 acquisitions from the Eastern Cape, was also appointed by van Graan.
I like your son mr. van Graan. I would like if he could coach our Bulls. But you need to pull finger on the culture at the Bulls and fast. This nonesense should stop. By the time you leave in 2019, you must look back at the past 4 years and say: I leave this place a better Union than the poor state of affairs it was back in 2015.
Ons wag
en dit begin van bo en skuif af na bestuur en dan spelers !!!!
Kom ons hoop die regte veranderinge kom. Ek sien dat Stonehouse reg is om terug te keer SA toe. Hy wag net dat n groot unie hom n aanbod maak en sover ek weet, sal hy baie graag die Bulle wil afrig. Ons het n sterk leier/afrigter nodig wat nie nonsense gaan vat van die spelers en selfs Barend-hulle nie. Ek het ook n hoe dunk van Van Graan jr maar wonder of die pa en seun storie gaan werk. Wonder of Rassie nog sal belangstel in afrigting. Ag ek noem maar net name want dis lekker om te droom.
Dan sien ek ook dat Marcel Coetzee se kontrak nog nie by die Sharks hernu is nie. Die WP soek hom maar met al die spelers by ons wat weggaan, kan ons hom seker bekostig. Wonder of die spelers van ander provinsies nog gretig is om vir die Bulle te kom speel.