LUDEKE AND BULLS PART WAYS

LUDEKE AND BULLS PART WAYS

articles.comments (42)

 

Following Frans Ludeke’s decision to step down as Head Coach of the Vodacom Bulls and Vodacom Blue Bulls respectively, the Blue Bulls Company (Pty) ltd confirmed that they have reached a full and final settlement with Ludeke.

Ludeke most recently led the team to a home semi-final of the Super Rugby competition, as well as South African conference winners during 2013, prior to this he also won the Vodacom Super Rugby title twice, the first of those titles in 2009, coupled with being crowned as the Currie Cup Champions.

Barend van Graan, BBC CEO said “Frans and I have known each other a long time and we shared special memories both on and off the field of play, he is a remarkable man and in his 8 year tenure as Head Coach of the Vodacom Bulls and Vodacom Blue Bulls we have achieved many successes, which I believe our supporters, shareholders and players will cherish forever. Our staff and players have gained a huge amount from him."

Ludeke said that although he was leaving the BBC sooner than anticipated, he was satisfied that his goals had been achieved and that he is able to end his tenure after sharing the joy the game brings with players, management, supporters and shareholders.

"I was offered an exciting challenge in 2008," said Ludeke. "I believe we put together some excellent structures and achieved many great things during the past 8 years, those will stand us in good stead in the future.  I would like to thank the Board of Directors as well as the BBC as they were always supportive and awarded me this opportunity. I'm closing this chapter in my life as I believe it is the right time to do so, I have no regrets and will fondly cherish every moment spent with the BBC, I want to thank and acknowledge the BBC, players and supporters for my time spent with the team.”

Pin It

Jun 24, 2015

(42) LUDEKE AND BULLS PART WAYS

  1. gravatar johannes says:
    Wel ten minste hoef ons nie ons te bekommer oor FL as Direkteur van Rugby nie......
  2. gravatar Bloukaap says:
    Ek is regtig verbaas hieroor. Het gedink hy is sterk kandidaat vir Direkteur van afrigting. Maar dalk gaan die BBM glad nie nou belê in Direkteur nie maar eerder in Hoofafrigter vir Superrugby.

    Frans het die regte ding gedoen en self.bedank.

    Loftus is besig met overhaul en ons span is by kruispad. Tawwe besluite. Sterkte aan al die besluitnemers.

    Seënwense Frans.

    Oor Vleis Engelbrecht - ek dink wel hy het sy speelkanse gekry verlede jaar en in 2013 asook id CC 2014 maar ek moet sê ek dink nie hy was my eerste keuse flank of agsteman nie.

    Die opmerkings oor die Bulle se kultuur id artikel wat begin posvat het is wel rede tot kommer. Maar met nuwe coaching bestuur wat mag inkom kan ons dalk net nuwe hoofstuk by BBM sien. Krisistye kan ook tot positiewe dinge lei.
  3. gravatar Platbergbul says:
    Seënwense Frans.
  4. gravatar Poliesman says:
    Baie mense het gevra daarvoor en nou is die werklikheid uit. FL nie meer deel van die BBRU nie. Ek is eintlik verlig oor die besluit. Dit beteken dat die Bulle nou eerder kan konsentreer op n ordentlike afrigter soos Bloukaap se.

    Alhoewel ek ook een van die mense was wat FL wou weg he die laaste tyd, dink ek tog dat hy eintlik n goeie mens is. Miskien te goed vir die job. Ek dink as Frans eendag gaan terugkyk, sal hy besef dat hy baie foute gemaak het t.o.v. spankeuses en ook die feit dat die Bulle nie aangepas het by die hedendaagse rugby wat die AB speel nie.

    Ek wil hiermee afsluit en vir FL alle voorspoed toewens vir hom en sy gesin
  5. gravatar morne says:
    Bon voyage MNR ludeke
  6. gravatar Mark Kruger says:
    As Van Graan Bly gaan die gemors net voortgaan!!!!
  7. gravatar derkaiser3 says:
    Sanity prevailed in the end.

    Thanks for your service Frans, there were good and bad times. But time for a fresh new approach and culture at the union.

    With Frans as director of rugby rumours over, we can now appoint a big name super rugby coach..

    And that isn't Jimmy Stonehouse...


  8. Jip, Barend v Graan moet ook gaan asb!
  9. gravatar Eugene says:
    Nou raak ek vekommerd. As nie-Bull, weet ek die Bulles gaan nou weer wen.
  10. Ek dink poliesman slaan die spyker oppikop.

    FL is ' n te goeie mens. Om sukses te behaal op hierdie level moet daar bietjie hardegat mongrel in jou wees en 'n tikkie waagmoed. Ek dink FL was biki risiko avers en wou nie waag met onbeproefde spelers nie. En dit het hom gekos. Dit en kontraktering wat die wenkbroue laat lig.

    Het Jimmy Stonehouse klaar 'n ander pos aanvaar? Mens moet ook versigtig wees om hom nie as die alfa en omega van coaches te beskou nie.

    Soos hyself op Superugby gesê het, het die groep waarmee hy soveel sukses behaal het 'n paar jaar saam met hom gekom. Sommige van hulle van skooldae af soos Watermeyer en 'n paar ander. Wie sê hy beskik oor die vermoë om met nuwe spelers waar hulle mekaar nie noodwendig goed ken nie suskses te behaal. Die teenoorgestelde is egter net so waar. WIE Sê HY KAN DIE NIE DOEN NIE....

    Sjoe ek is bly ek hoef nie oor 'n coach te besluit nie. Ek dink die sharks het ook 'n probleem want ou Dik John Smit sal sy neus orals indruk. Jy sal nie kan beweeg nie og hy loer oor jou skouer. Die kapenaars het dieselfde probleem met Smal. Ek dink hy gaan ook moerse inmeng. Die coach wat die beste af is in my opinie is Franco Smith want hy gaan die meeste vryheid hê om sy eie stempel af te druk.

    Ek dink nog steeds Stonehouse is warskynlik is ons beste roep. Alhoewel ek hou van Mitchell is hy nog 'n Lions reject en ons weet nou al hoe dit uitwerk. Miskien kan die regte assistente (FdP VM ens) dit uitbalanseer. van Graan junior is ok 'n sterk proposisie want hy het destyds wondere met die BULLE se vories verrig en ons weet almal hoe beroerd dit hierdie jaar gegaan het. Weereens met FdP en VM as assistente. Selfs Mallet al wil party mense 'n kat skiet aan die gedagte.

    Hopelik blixem die BBRU nie weer van rails af soos daai tyd toe hulle Buitendach as die coach aangestel het nie. Wie onthou dit nog? Praat van 'n breinkortsluiting......Ek hoop nou ons kry 'n uiters prof coach van statuur wat geen stront vat nie. Nie 'n warm gevoel om die hart tree hugger goodie 2 shoes nie.......Dan gaan ons ons almal bekerloos wees vir die volgende 10 jaar maar ten minste gaan ons happy wees.

    Nee gee my eerder die onpopulêre keuse solank hy resultate kry. Dit beteken wenkultuur, bekers sukses springbokke, 'n solid fanbase en spelers wat die game die coach en die fans respekteer.
  11. gravatar morne says:
    As ons die beste coach will he
    Om die beste span te word
    Moet ons die beste Geld betaal
  12. We cannot change the cards we are dealt, just how we play the hand.
  13. gravatar Myler7 says:
    Bloubefoeterd. Jimmy Stonehouse, al is hy my keuse, sal nie werk nie want hy is te streng en glo nie die prima donnas op Fort Loftus sal dit kan hanteer nie.

    On the other hand enige verandering kan net n verbetering wees
  14. gravatar Bullebakkies says:
    Totsien Frans. Alles van die beste!

    As ons vanjaar goed vaar in CC, dus wen, kan daar na Nolis ook gekyk word as Super coach. Hy kom deur strukture en het bv al baie meer vermag as afrigter as Franco Smith.

    Kan iemand dalk vir ons uitvind hoeveel bekers spanne onder Nolis se afrigting al gewen het?
  15. gravatar Franscois says:
    Vat die stomers se afrigter alistar hy is baie goed en het baie daar beryk eks seker hy kan ons kom afrig vir super rugby!
  16. gravatar nitronic says:
    Francois ek is nou nie seker dat jy dit as n grap bedoel of nie. Maar ek neem aan jys ernstig

    1) Wat het AC bereik in Super Rugby?
    2) Hoe kan n mens iemand vat as hy klaar in Japan geteken het??
    3) Dis tyd dat SA Rugby aanbeweeg, AC, Gold, Ludeke is almal outyds tyd vir nuwe idees en gameplans
  17. gravatar jp says:
    Stem saam met Mark as Van Graan bly is die gemors nog nie verby kom bulle jaag Barend sy tyd is verby
  18. gravatar Bulperd says:
    Dankie tog FL is history nou nog net B V Graan dan kan ons begin oor bou. Gaan moeilik wees van daar is nie baie spelers van kaliber oor nie
  19. gravatar Bully says:
    Stem saam Francois,die Stormers gaan nog lang trane huil oor Alistair.
    Ek lees in Beeld dat Dawie Theron oorweeg word, spaar ons dit, dan is ons nog verder terug as nou.
    My keuse sal (as hy beskikbaar sou wees) Carl du Plessis.
    Of John Mitchell, enige adrigter wat besef dat highkick en charge en roei en stoei nie meer werk nie.
    VAT RAAK, BLOUBUL UNIE, ONS IS MOEG VERLOOR!!!!!

    Liewe blixem, dis moeilik om hierdie hirogliewe te ontleed hieronder.
  20. gravatar Bully says:
    Nitronic, ek wil net se dat 2 jaar terug het die stormers nie 1 s15 wedstryd verloor nie en hiri jaar ook home uitspeel, ek dink die spelers moet biki hand in eie boesem steek, ek sou nie Alustair daarvoor kritiseer nie.
  21. gravatar Poliesman says:
    Bully ek dink Carel is n uitstekende keuse. Of hy egter nog in afrigting belangstel is n ander vraag en of die BBRU in n man van die Kaap belangstel weet ek ook nie. Carel het die reeks teen die Leeus(ek dink) verloor omdat ons skopper nie op standard was nie maar sy laaste toets was n uitstekende wen gewees.
    Ek het ook gelees dat Dawie Theron genoem word as n moontlikheid. Een positiewe daarvan sal wees dat hy met baie van die jong manne al gewerk het en moontlik het hy meer vertroue in die jonger geslag as FL. Dit kan ook beteken dat daar n goeie koop van n jong Bokkie of twee sal wees EN dit kan dalk beteken dat WSS dit sal heroorweeg om by die Bulle te bly.
    Daar is baie mense wat nie vir VM by die afrigting betrokke wil he nie. Ek dink tog hy kan n baie goeie afrigter word maar ek sal hom beslis nie as hoofafrigter aanstel nie. Ek dink hy en FDP sal goeie adjudante wees. Die hoofafrigter sal net sterk genoeg moet wees om VM op sy plek te hou.
    Kannie wag vir meer nuus oor wat in die Bulkraal aan die gang is nie. Ek dink tog dat daar meer goed as sleg op ons wag. Ek hoop ook dat die oud- spelers bietjie hart skoonmaak en dat die mense wat die besluite moet maak, na hulle sal luister
  22. gravatar Theo says:
    Kan iemand vir my se hoekom Nadolo van die Crusaders nie in die AB groep is nie? Gelukkig vir die Bokke is hy nie daar nie want hy het uitstekende rugby die jaar gespeel.
  23. Dankie Mr Ludeke. Alle voorspeod vir die toekoms
  24. gravatar Lourens says:
    Nadolo is a Fijian and was named in their squad for the world cup, he has played for them before when he was not wanted in Australia.

  25. gravatar nitronic says:
    Bully ek se nie AC is n swak afrigter nie maar ek glo vir SA Rugby is dit beter om nuwe idees te kry ens.
  26. gravatar Theo says:
    Thanks Lourens
  27. Ek verneem Rassie Erasmus sowel as John Mitchell is in die gange van Loftus gewaar die afgelope week.......
  28. gravatar morne says:
    En al ons vyande sidder
  29. gravatar jp says:
    Rassie ceo en hoof van alle afrigting Michel hoof afrigter super span mens mag droom
  30. gravatar Oom Koos says:
    Ek lees nou iets op die Supersport site wat my nogal ontstel........... tensy die ou wat die berig geskryf het nie weet waarvan hy praat nie

    Die Bulle sal hul gaai moet roer om n afrigter aan te stel. Volgens die berig gaan die nuwe afrigter met die bestaande assistente moet klaarkom en hy sal nie sy eie mense kan kies nie. Dit is nie n goeie idee nie. Hy sal tog n span wil he waarmee hy sal kan saamwerk en waarmee hy gemaklik voel.

    Die ander ding wat my ontstel is die feit dat as hy so laat aangestel word, hy ook nie veel se gaan he oor die koop van nuwe spelers nie. Word die koop van nuwe spelers dan aan die Xander mannetjie oorgelaat. Dit kan tog nie waar wees nie. Die afrigter moet sekerlik die grootste se he oor watter spelers die unie moet koop of is ek verkeerd.
    Lyk my ons gaan al weer aan die kortste ent trek as die koop-seisoen volgende maand oopmaak
  31. gravatar Franscois says:
    Dink ons moet die sharks suppport regtig koop willie nou coenie nee kyk hulle koop baie goed!!
  32. gravatar jimmy says:
    Ja wel soos die spreekwoord lui: “Nice guys finish last” Dis jammer dat Frans nie kon bybly met die vernuwing van die spel nie, dat hy baie skills het is nie te betwyfel nie. Dankie Frans, en soos die jare verby gaan sal jy jou regmatige plek inneem as die een van die mees suksesvolle Bloubulafrigters van alle tye. Mooi loop.

    Soos jy sê Bloubefoeterd; Miskien moet mens juis nie logies en nugter oor rugby dink nie maar met jou hart en siel en (BLOU) bloed wat deur jou are bruis...

    ‘n Paar 80’s vir die laatnag..
  33. gravatar jimmy says:
    The Queen of Hearts, the Queen of Hearts knows about life. She knows all about the heartache of the lovers in the night, can’t you try to read the signs? Queen of Hearts – Bad Boys Blue
  34. gravatar jimmy says:
    Jungle life I’m far away from nowhere, on my own like Tarzan Boy. Hide and seek I play along while rushing cross the forest, monkey business on a sunny afternoon… Tarzan Boy
  35. gravatar jimmy says:
    When we all give the power we all give the best. Every minute of an hour don’t think about the rest. Then you all get the power you all get the best… Live Is Life – Opus
  36. gravatar jimmy says:
    Well we know where we’re goin’ but we don’t know where we’ve been and we know what we’re knowin’ but we can’t say what we’ve seen…. Road To Nowhere – Talking Heads
  37. gravatar jimmy says:
    Looking for you, you were looking for me. Always reaching for you, you were too blind to see. Oh love of my heart, why leave me alone? I’m falling apart, no good on my own…. Oh Lamour – Erasure

    HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!
  38. gravatar morne says:
    Jimmy jy drink te veel , almal ken daai liedjies
    Skryf iets oorspronkliks
  39. gravatar Erhard says:
    Ek neem aan die Bulls gaan nie ekstra spelers kry vir volgende jaar nie, sien op DSTV sport nuus dat 1 Julie is "deadline".
    Sterkte vir wie ook al afrigter gaan wees.
  40. gravatar Johannes says:
    ERHARD - Ek dink jy verstaan dit verkeerd. Daar mag eers offisieel van die 1 Julie met spelers/agente onderhandel word dis die begin tot ek dink 31 Oktober.
    Maar die krisis is dat as ons weer die aankope aan Xander gaan oorlaat sonder n coach gaan ons weer skokkers kry soos Vleis Murray Wimpie et al.
  41. gravatar jimmy says:
    Nou help 'n bietjie uit met 'n paar versoeke Morne.
  42. gravatar jimmy says:
    Toe nie Morne. As ek jou posts so lees kry ek die idee jy kef soos 'n skoothondjie elke keer as die groot honde blaf.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *