Marais name strong Vodacom Blue Bulls line-up for Kings

Marais name strong Vodacom Blue Bulls line-up for Kings

articles.comments (23)

Marais name strong Vodacom Blue Bulls line-up for Kings
Vodacom Blue Bulls coach Nollis Marais named five Springboks and another on the bench in the team to play the EP Kings in a friendly match in Port Elizabeth on Friday.
Francois Hougaard is picked at scrumhalf, Arno Botha at no8, Deon Stegmann at flank, Flip van der Merwe at lock and Werner Kruger at prop, with Dean Greyling amongst the reserves.
Van der Merwe will captain the side for this match.
Marais' stated policy of giving younger players a chance is evident in the number of recent Junior Springboks that makes up the rest of the group. Warrick Gelant, Travis Ismaiel, William Small-Smith and Daniel Kriel are included amongst the backs and Jannes Kirsten and Marvin Orie amongst the starting pack.
Marais made it clear that the team will have little time to get things right.
"We only have one more warm-up match after this, so we need to get things right from the start. We are working on a number of things on the training ground and would love to see that implemented in a match situation, so it will be an important match for us."

The team is: 15 Warrick Gelant, 14 Travis Ismaiel, 13 William Small-Smith, 12 Daniel Kriel, 11 Jamba Ulengo, 10 Tian Schoeman, 9 Francois Hougaard, 8 Arno Botha, 7 Jannes Kirsten, 6 Deon Stegmann, 5 Marvin Orie, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Jaco Visagie, 1 Morne Mellett. Replacements: 16 Corniel Els, 17 Dean Greyling, 18 Nqoba Mxoli, 19 RG Snyman, 20 Clyde Davids, 21 Roelof Smit, 22 Ivan van Zyl, 23 Marais Schmidt, 24 Dries Swanepoel, 25 Jade Stighling, 26 Kefentse Mahlo.

Pin It

Jul 15, 2015

(23) Marais name strong Vodacom Blue Bulls line-up for Kings

  1. gravatar nitronic says:
    Uitstekend om Dries op bank te sien. Waar is Lappies? Maak gereed om Orie se naam die hele seisoen lank te sien
  2. gravatar keelvol says:
    Invasion van Tukkies...............
  3. gravatar HouByBlou says:
    Eks bly die jong ouens word kans gegee. Weet iemand dalk waar is Lappies, Burger en Hanro? Is hul beseer?
  4. gravatar Blue Bull says:
    Ok. Great back line.

    Lappies, Du Plessis, Callie Visagie, Marcel and Burger Odendaal are the players missing.

    Nrs. 24,25,26 will battle it out to see who will be the replacement back for the season.

    We dont have much dept at nr. 10.

    Orie and Davids... Well yeah...
  5. gravatar T says:
    Orie 2de Jono Ross !!!
  6. gravatar Bloukaap says:
    7 spelers van kleur. Nollis het nie keuse nie.

    Ek dink Lappies, Visagie en Marcel is beseer. Weet nie waar is Odendaal, du Plessis en Hanro nie.

    Ek is vandag hier by Cravenweek in Stbosch. Bulle het beter gespeel. Solid pak, goeie nr. 9, 13 en vleuels. Ek dink verlede jaar se juniors oor die algemeen was vir my groter.
  7. gravatar Paarlbul says:
    Nou vir baie jare praat en skryf hulle van die sterk Bul span - maar als op papier.

    Nollis, ons hoop jy kry dit reg om dit op die veld ook te begin wys. Dat daar nog so iets is soos trots draers van die Blou trui en Daisy!!

    Ek hoop maar net die beste spelers gaan gekies word, lees slotte ens.
  8. ebloubul says:
    Orie dink ek speel beter as flip.flip is verby sy beste en staan penalties af.
  9. gravatar Blou Cape says:
    Blue Bull - if there is one player who will force himself into the starting 15 its Kefentse Mahlo.

    He can cover 3 positions in the backline, Scrumhalf (9), Wing(11,14) and fullback (15).
    judging from his Vodacom cup performances where he top scored for the Bulls with 6 tries in 3 starts i see him playing above Travis or Ulengo before the end of the season.
  10. gravatar Blouland says:
    Goeie nuus is Galant op heelagter, Schmidt as reserwe losskakel.

    Minder goeie nuus, Orie in Jenkins en Janse se plek.

    Ek weet Lappies herstel nog van 'n klein operasie, sal graag wil hoor oor JDP, Odendaal en Hanro ?
  11. gravatar Blouland says:
    Hoe lyk Pierre Schoeman se besering, wanneer sal hy reg wees ?
  12. koekemoer says:
    15.kefentse mahlo
    14.jamba ulengo
    13.jan serfontein-lyk my jesse gaan in sy plek wc toe gaan
    12.burger
    11.duhan-net nie travis nie hy lyk bang om hard te speel
    10.tian
    9.hougaard
    8.hanro
    7.anro
    6.lappies
    5.rohan
    4.jdp
    3.marcell
    2.jaco visagie
    1.pierre
    dis hoe die span moet lyk
  13. gravatar Ballas says:
    Ek het Gelant dopgehou in die u/20 world cup. Hy was die ooglopende swakpunt in die span.
    Is daar geen ander heelagters nie?
  14. gravatar T says:
    Ja nee ek stem saam Galant was glad nie goed nie ! veral sy verdediging !
  15. gravatar Passdiebal says:
    Ek het ook nog niks in Gelant gesien wat my rustig laat slaap nie.
    Maar eerder hy as Visser....
    Marais Schmidt kan ook heelagter speel.
    En ja dit lyk my of Jan Serfontein Currie Beker gaan speel - verseker as Jacque Fourie in HM se span is.
    Ons sal maar sien hoe Jesse vaar teen Aussie en NZ op 13 - dis n hengse spesialis posisie.
    Jan is nie een - en Mapoe is die voorloper as Jesse nie afkom nie - vir ooglopende redes.
  16. gravatar Honibal says:
    Ek weet dis nie mooi om lelik met sekere spelers te wees nie, maar soms ry ouens net die sous trein omdat hulle kan en mag. Orie is so 'n speler.

    Marvin Orie is die volgende Burton Fransic. Hy sal net deel van die groep, wees en bly, omdat hy 'n kwota speler is.

    Jenkins, Snyman, Janse van Rensburg (nie noodwendig in die volgeorde nie) is baie beter as Arie.



  17. gravatar Blou Cape says:
    Please tell me how you can then justify the selection of Stegman, Visser, fouche, Kruger, Flip, Greyling, Calie Visagie, Jj, Spies, just to name a few of the players who arent of colour.

    Then above mentioned players are average to say the least and some of them have even been gifted springboks honours.

    Judge Marvin Orie based on his performances and slash the kwota word out.

    The bulls havent won anything in the last few years because players are not selected on merit. Should we then say White players are pathetic/inadequate??
  18. gravatar Poliesman says:
    Blou Cape jy kan nie vir Orie vergelyk met JG Snyman of Jenkins nie. Orie is n kwota speler en klaar.
    Jy kan ook nie Orie in dieselfde asem noem as Stegman, Flip, Spies of JJ nie. Hulle was/is Springbokke en ek wonder of Orie ooit naby n Springbok trui sal kom. Miskien in 2019.
    Ek noem JJ want hy kan n uitstekende vleuel wees maar nie 13 nie.
    Orie het my nog nooit beindruk in die wedstryde wat ek van hom gesien het nie.
    En hoekom moet die Kwota word "geslash" word.
    Noem n ding op sy naam soos dit is
    Kyk waar ons sport oor n jaar of twee gaan wees a.g.v. kwotas.
    Mmmm selfs in krieket sien ons dit al. Bangladesh wat die Sonbesies klop. Waar het jy dit al ooit beleef
  19. gravatar Dylan says:
    Blou Cape jy weet nie waarvan jy praat nie, jy klink nou nes ou Fikile of whatever sy naam is (die minister van sport)
  20. gravatar keelvol says:
    Is baie eenvoudig, as jou kind( seun of dogter) goed is in twee sportsoorte waarvan een n individualistiese sportsoort is bv tennis, atletiek, gholf sal ek my kind tot vervelens aanmoedig om vir n sportsoort te gaan waar niemand jou hoef te kies nie, maar waar jy bloot op grond van jou talent genooi en toelating tot toernooie kry..........sodra jy moet staatmaak om verkies te word in ons kwota geinspireerde samelewing of selfs sonder daai addisionele meulsteen om ons sport se nek is jy gescrew en sal jy nooit net op jou vermoens beoordeel word nie.

    Geoordeel op spel verdien Orie nie sy plek nie, Galant was n absolute teleurstelling by junior world cup, en in dieselfde asem was Kirsten verlore in Varsity Cup. Net soos FL sy favourites gehad het so sal Nollis se spankeuses oor n tydperk wys dat hy sy favourites het, dit is n gegewe feit in enige afrigtings kringe, of hy suksesvol gaan wees met sy favourites sal net die tyd kan leer.
  21. gravatar bloubulbees says:
    @keelvol
    Jy seker nie Varsity Cup gekyk nie, Kirsten was briljant en n paar keer man of the match, seker omrede hy verlore was!??
    Ek dink die lostrio sal so lyk in CC: Hanro, Arno en Lappies.
    Bly om Dries Swanepoel te sien, hy en Jan Serfontein was op skool kookwater saam!
    Go Nollis!!!
  22. gravatar Bloukaap says:
    Blue Cape

    It is true that the Bulls slipped into the wrong culture by playing players consistently even when they lost form or did not deliver. You are absolutely right when it comes to Greyling, avisser, Fouche, ect. So you got a point. But reality is that Saru has published a document of prescribed compulsary racial make up of your team for the CC. If it wasnt there, then sure, the quota talk would have been nonsense. As for the 7 players in our squad, there are theree players that I have doubts about but I am willing to let my doubts be proven wrong and admit it,

    When it comes to lock at the Blue Bulls you stand in the line of a great tradition: Frik du Preez, Louis Moolman, Moaner van Heerden, Adolf Malan, Adri Geldenhuys, Andre Skinner, Krynauw Otto, Wium Bassson, Derrick Grobbelaar, Drikus Hattingh, Victor Matfield, Bakkies Botha, Danie Rossouw..., that is the framework of my prejudice. Even Flip vd Merwe, who I rate as a great nr. 4, wwould have been a legend in any other province in SA, which just goes toe show how big the demand is for quality locks at the Bulls.


    . I have watched Orie and Davids at Varsity and Vodacom level and their work rate is just not what we will be looking for. Jason Jenkins or Nicholaas v Rensburg needs to be our next nr. 4 locks in succession of Bakkies Botha, Flip vd Merwe, etc. it is beefy guys who hit the rucks hard and forms the quality core of your enjin room. From what I have seen so far, I do not think Orie is the man.

    Our nr. 5 locks needs to be line out specialists who create havoc for the opposition. They need to be rattled. In this scenario, Ori is also not my first choice nr. 5 after Matfield and Hattingh. RG Snyman is the obvious talent coming through. As I am critical about Ori I am also aware that we have had some historical projections like Cornell Hess and Fudge Mabeta in the past. They did well up untill junior level, but could not really make it through to the seniors. You can easily see it when they play Currie Cup. In my mind I would still like to see what Ori can do in the CC. As for Davids? Big fellow, but he needs more speed and presence at 8 or 7 to make his mark.

    Galant, though people do not like him, had agood junior stance last year. I have great expectations from Mahlo and Ulengo. Ismael have not really impressed me so far. He is big, fast but he needs to trust his strenght to be more intimidating on defense as well as attack. Otherwise he will become a 2nd Marius Delport. This coming CC will be his stage to show that he can make the step up.

    But I am still willing to be open and give these players a start and see what may progress.

  23. keelvol says:
    @bloubulfees

    Dit is waar ek weet van een wedstryd waar hy man of the match was, maar in sommige games het hy "weggeraak" as dit fisies geraak het, maar ek hoop hy proof me wrong.

    Ulengo het al n halfdosyn kanse op vodacom vlak ook gehad en het soms uit sy diepte gelyk. Hopenlik is Nollis net besig om voorraad opname te vat om vas te stel wie kan die step up maak en wie nie, want ek kan nie sien hoe Dan voor Burger speel nie en so ook van die huidige spankeuses.

    Onlangs was daar n program van Jean op supersport en hy het n baie waar ding gese in die lyn van " Hard work will always truimph over talent without hard work".....net n klip in die bos..sit ons nie met talentvolle juniors maar nei genoeg commitment y julle nie?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *