Fouché return to Japan in Vodacom Blue Bulls colours

articles.comments (23)

Former Ricoh Black Rams flyhalf Louis Fouché has been named in the Vodacom Blue Bulls touring squad to Japan for their match against the Canon Eagles on Friday, 31 July.

Fouché played for the Japanese outfit last year and has been included in the 27-man squad that will travel to Japan on Friday.

Springboks Francois Hougaard, Arno Botha, Deon Stegmann, Werner Kruger, Dean Greyling and Bandise Maku are all amongst the travelling group.

Vodacom Blue Bulls coach Nollis Marais said the trip will be an important one for the squad

"This tour will help a lot with team building and should provide us with an ideal opportunity to work on a number of things, without the normal distractions at home. We showed some good signs in PE against the Kings, but I believe that the Canon Eagles will ask a few different questions and we need to adapt to that as well.”

"I am also keen to see more combinations in a match situation, so it will be important for us to get things going in that match."

The touring squad is:

Backs: Warrick Gelant, Kefentse Mahlo, Travis Ismaiel, Jamba Ulengo, William Small-Smith, Dries Swanepoel, Dan Kriel, Burger Odendaal, Louis Fouché, Tian Schoeman, Francois Hougaard, Ivan van Zyl. 

Forwards: Hanro Liebenberg, Arno Botha, Deon Stegmann, Lappies Labuschagne, Roelof Smit, Jannes Kirsten, Marvin Orie, RG Snyman, Jacques du Plessis, Werner Kruger, Dean Greyling, Morne Mellett, Nqoba Mxoli, Bandise Maku, Jaco Visagie.

Pin It

Jul 22, 2015

(23) Fouché return to Japan in Vodacom Blue Bulls colours

  1. gravatar Honibal says:
    Ek sien dat Nicolaas Janse van Rensburg se naam ontbreek in die groep.

    Ek sou dink met du Plessis wat die Bulle aan die einde van die seisoen gaan verlaat en RG Snyman bo hom in die picking order, sou dit dalk tog in die Bulle se belang gewees het om hom tog saam te geneem Japan toe.

    Janse van Rensburg het Super Rugby ondervinding en sy insluiting sou vir die Bulle meer beteken het as du Plessis, wat in elke geval sy tasse al klaar halfpad gepak het.
  2. gravatar Blouland says:
    Stem saam Honibal.

    Ai Nollis, groot asb ou maat, nie weer Fouche nie. Ek sien selfs meer kans vir Ross in die span as weer Fouche op losskakel om weer al die besit weg te skop.

    Moenie na ons 2 tree vorentoe gegee het, nou weer 5 terug gee nie.

    Waar is Marais Schmidt en al die ander jong losskakels ?

    Sal ook de Beer bo Fouche kies.
  3. gravatar Frik says:
    Nollis, ek dink jy het die meerderheid van Blou Bulondersteuners op hierdie stadium se steun, en al maak jy nou "foute"met jong spelers sal die ondersteuners dit anvaar! Hoekom nou met Fouche volhard? Of weet jy iets wat ons nie weet nie?

    Stem saam oor Du Plesis. Hy moet nie nou die prioriteit wees nie!

    Sterkte!!
  4. gravatar Gemini says:
    sien daar is 6 losvoorspelers saam Japan toe (as mens vir JdP as slot tel). Sal interessant wees watter kombinasie aan die einde van die dag gekies word en wat vir Nollis die beste werk. As hy hou by sy woord, dan sal die beste performers (op huidige spel) gekies word. Steggies en Roelof is spesialis 6e, maar Lappies kan ook daar speel. Dan is Arno en Hanro 'n 7 of 8 . En Jannes vermoedelik all rounder. Arno en Hanro egter ook baie goeie lynstaanopsies wat in hul guns kan tel , veral Hanro op 1.97m..... maak dus vele permutasies moontlik.
  5. gravatar Bloukaap says:
    sug.... Louis Fouche...

    Laat my dink aan losskakels uit die 90's - Roland de Marigny en Luke Smith. Life is like a box of chocolates, you neve rknow what you gonna get.

  6. gravatar Bloukaap says:
    Muzi, how many of these players are contracted for 2016 at the Bulls

    SA Schools squad for the Under-18 International Series:

    Backs: Andell Loubser (Blue Bulls – Menlo Park), Joshua Vermeulen (Western Province – Paul Roos), Nico Leonard (Western Province – Paul Roos), David Brits (Border – Selborne), Stedman Gans (Blue Bulls – Waterkloof), Manie Libbok (SWD – Outeniqua), Manuel Ras (Western Province – Paarl Boys High), Wandisile Simelane (Golden Lions – Jeppe), Curwin Bosch (Eastern Province – Grey), Damian Willemse (Western Province – Paul Roos), Embrose Papier (Blue Bulls – Garsfontein), Jondre Williams (Western Province – Boland Landbou)

    Forwards: Kwezi Mafu (Eastern Province – Grey), Hacjivah Dayimani (Golden Lions – Jeppe), Johan Visser (Western Province – Paarl Gymnasium), Cobus Wiese (Griquas CD – Hoerskool Upington), Ruben De Villiers (Western Province – Paarl Boys High), Salmaan Moerat (Western Province – Paarl Boys High), Ruben Van Heerden (Blue Bulls – AHS), Ernst Van Rhyn (Western Province – Paarl Gymnasium), Ashwyn Adams (Western Province – Rondebosch Boys High), Cabous Eloff (Blue Bulls – AHS), Dewald Maritz (Pumas – Hoerskool Nelspruit), Carlű Sadie (Western Province – Bellville High)Johan Grobbelaar (Western Province – Paarl Gymnasium), Nico Peyper (Valke – EG Jansen)
  7. Roland de Marigny. Nou onthou ek.

    Daar was so joke gewees. Iets soos: wat het Roland de Marigny wat niemand anders het nie.

    Hy het vir Sacha! was die antwoord want hy was nie juis vrot van die talent nie as ek reg onthou.
  8. gravatar Cornelius says:
    Fouche is useless man, speel vir Tian
  9. gravatar Jimmy says:
    Amper weer 'n bachelor gewees nadat ek die boothuis Blou geverf het.

    HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
  10. gravatar Oom Koos says:
    Ek sien niks posts oor die Bokke nie. Bleddie goeie game gewees
    Toe dieBulle verloor het en Pierrre Spies met n smile die onderhoude toegestaan het was hier bloggers wat omtrent gal afgegaan het hoe pateties dit is. Schalk Burger het ook met n waardige smile die onderhoud gedoen. Wonder wat se julle daarvan. Wonder maar net wie pateties is?????
    Welldone Jessie!!!!!!!
  11. gravatar Blue Bull says:
    Bok Positives:

    Awesome game by Jesse Kriel. He and De Allende is starting to combine brilliantly. Pollard wull flourish if the pack divers quick retention

    Better tactical kicking by the Boks 9, 10 and 15.

    Brilliant scrumming as well.

    In the lock department I think Lood had a exceptional game.

    Our loose forwards worked well by bringing in Brussouw with Louw. We had them here. Lekker quick bal for Pollard.

    For 68 minutes we were the best team.

    Bok Negatives:
    Although this will mean no points on the board for this coming World Cup, we lack momentum and experience to clinch a game against the top teams in the final quarter.

    Our attack out wide is still being caught behind the advantage line. Whether it is Etzebeth, Burger or Habana as ball carrier, we are tackled back again and again there. We will need something different, maybe fron Pollard and surprise off load?

    Ruan Pienaar kicked a turn over ball in the AB half yesterday. That happened in the 68th minute. After that we did not see any ball again. We had this game in the pocket.

    It doesnt seem that the bench players are currently making any impact. This is a worryingfactor for HM

  12. Baie goeie wedstryd! Flippie is ongelukkig nie in dieselfde klas as Lood de Jager nie en Jaco Reinach het baie gesukkel. Wel, hy sukkel nog heel seisoen.
  13. gravatar Bloukaap says:
    Ek het gedink ons het baie goeie.game gehad en dis jammer die laaste 10 minute kos ons oorwinnings. Iets moet gebeur in daardie laaste paar minute wat die spelers se skerpheid lig. Ons is baie onervare wat toetsrugby aan betref, maar aan die ander kant is Le Roux, Habana, Pienaar, Burger, Louw, Brussouw, Etzebeth, du Plessis broers en Beast regtig nie meer jong welpies wat niks weet nie. Waaroor ek besorgd is is dat HM die ervare beseerdes gaan indruk terwyl hulle nie na.behore wedstryd fiks mag wees nie. Gaan ons regtig daatby baat om nou vir Jean de Villiers terug te bring?

    Teen die All Blacks het ons konsentrasie verloor en teen die Wallabies het ons verkeerde wedstrydplan na 60 minute ons gefloor. Twee driee - een net voor rustyd en een net voor die eindfluitjie, was swak oomblikke en ek wonder of ons fiks genoeg is?

    Daar was darem baie ligpunte gewees, maar die feit is ons kort 'n wen en selfvertoue om die grotes deur te trek.

  14. Ek is 'n bloubulondersteuner van die weskaap,dit maak nie saak watter spelers (nollis marais)kies nie ek is daar om die bulls te ondersteun,al maak 'n speler hoeveel foute dis normaal niemand is volmaak nie daars altyd 'n volgende keer.,.'N mens kan verbeter op die pad voorentoe laat die coach sy ding doen eks volhard 'n bulls supporter deur dik en ding sal atyd wees!!!strongs to the bulls team I'm all the way behind you guys!!!
  15. gravatar Deon says:
    De Allende .

    Hy is n vleuel nie 'n senter nie

    Hy is nr 1vir Super Rugby en tri Nations
    Line Breaks en Missed tackles
    Hy is nr 67 en 35 vir passes in die 2 toernooie

    kies hom enige dag bo Habana of Pietersen op vleuel
  16. gravatar Bullebakkies says:
    Al wat ek weet is dat Jean en Jan sal moet vinger trek as hul die huidige senters wil lig!!

    Wonder of nuwe S15/18 coach volgnde jaar vir Jesse op 13 of 15 gaan gebruik...? Hy kan vir Bulle ook nag maak op 13!

    Ons kyk maar.

  17. gravatar Passdiebal says:
    Jesse kan bly wees FL is weg anders sou hy onder JJ moes speel.
    Ek glo die coach HM wees - dan sal JJ waai en Jesse 13 speel.
    Ek voorspel ook dat Jan nog gaan Currie beker speel die jaar.
    En Jean gaan as nie spelende Kaptein saam WB toe.
    HM sal n veelsydige speler as die 3e senter kies - iemand soos Frans Steyn of as hy kwota probleem het, Mapoe.
    Tyd sal leer - maar Jesse en Damien is verseker sy eerste keuses.
  18. gravatar Blouboy says:
    Passdiebal, blykbaar 99% seker Johan v Graan is die nuwe coach. Onderhandelinge nog aan die gang met Vic en Fourie vir assistente, salarisse vir hulle is blykbaar nog n haakplek. Ons kan nie bekostig om vir Jessie op enige ander plek as senter te speel nie, ons gaan sy loopbaan opneuk, hoop die nuwe coach sien dit ook so. Ons moet n heelagter van iewers af kry. In my opinie kort ons n scrummie ook, ek hou baie van Faf de Klerk. Sjoe, dis n laaang pad wat voorle na glorie!
  19. gravatar bluebull says:
    I said at the beginning of this year de Allende will grow into our nr. 1 inside centre. I think he has the ability to keep the opposition busy will always gaining ground. His passing is just crappy. If he can learn to off load a bit more to a guy like Jesse, then our current Bok centre pair is going to grow into one of the best combinations in international rugby. Jesse Kriel played against guys like Nonu and Smith on Saturday, and I got the impression that he was really a threat to them. I am very excited to see what is going to happen with Jesse. if their outside backs could be the experienced trio like Saturday, they will thrive.

    The Boks just need to sort out the final stages of the game and that is where leadership and coaching management will have to learn from these two tests. Maybe we are not champion-material for this coming world cup, but who knows - with a bit of luck we can cause an upset.
  20. gravatar bluebull says:
    Blouboy, will not ask where did you hear that, but johan van Graan is my obvious choice too. he has got enough local, international and Superrugby experience. There is really no obvious candidates in SA with experience to take over. The only other guy I can think of is John McFarland. But johan has grown with the Bulls and is a brilliant tactician. I have met him only a few times but his knowledge of the game and players are fenomenal. So forget about the fact that he is the CEO's son. Evene if he wasn't he would still be my favourite candidate.

    John Mitchell are very skilfull, but his player management skills, even after I read his auto biography, is not good at all. Nic Mallet? Mallet will not settle for any other job than Director of Rugby coaching. Dawie Theron does excellent with our junior Boks and I like him, but he still needs some senior provincial Superrugby as a head coach.
  21. gravatar Blouboy says:
    Ek is ook 100% tevrede met Johan vG, veral as hy die Bulle kan kry om dieselfde tipe game as die Bokke Saterdag te laat speel. Ek weet net nie hoe lank dit gaan neem om dit reg te kry met ons huidige spelers nie, ons het k?k in ons voorry, stutte en hakers. My gevoel is ons moet die plunge vat, al die ou hout laat gaan en bloedjong laaities soos Jessie, Jan ens die torch gee en hulle mooi grootmaak, ek is gatvol vir ons gesukkel en wat my meer gatvol gemaak het was die average spelers of die spelers se average performances. Jessie het alles gegee ten spyte van n verloorspan om hom, sy beloning was groot en kyk hoe geniet hy die smask van aanhou nou. Ek wonder of Jan ooit weer Bok sal speel? Verder, john mcfarland is die bokke se verdedigings coach, hy was ook by die Bulle en sal hopelik terugkom saam met J vG, hy is baie goed
  22. gravatar Deon says:
    De Eleende , is nommer 67 ste in S15 vir passing hy is nr 1 op missed tackles , sy twee tackles het ons die game gekos teen Auz, speel hom vleuel dis watr hy is
  23. gravatar Bully says:
    Lees op News24 dat die nuwe coach die huidige hulpafrigters moet gebruik. Hoop nie dis die geval nie want geen coach sal so 'n pos aanvaar nie, almal sal hulle eie 'support staff' wil aanstel.
    Selfs Ewin Mckenzie was genader.
    Het die unie dalk nie geld na die afgelope paar FL jare????
    Al die ondersteuners het die k@k sien kom, behalwe die diknekke met die tjekboek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *