Vodacom Blue Bulls prop Morné Mellett has been ruled out of rugby for the next six months at least. The 26 year old prop is suffering from vertebral artery dissection and will not return to the field again this year. True to his personality he still remains upbeat and positive, which is really inspirational to the youngsters that look up to him.
Props Justin Forwood (rib), Neethling Fouche (ankle) and Dayan van der Westhuizen (shoulder) are also out of action at the moment and will return to the training field in two weeks, team doctor Org Strauss confirmed.
Vodacom Blue Bulls fullback Jurgen Visser has been cleared to return to the training field next week. The fullback is returning from a hamstring injury that ruled him out of Friday's match against the Canon Eagles in Japan.
Pierre Schoeman (knee, 15 Aug) and Ruan Steenkamp (knee, 15 Aug) will be back in three weeks.
Duncan Matthews and Ryan Nell should be able to play again at the end of August, following knee surgery.
Irne Herbst and Piet van Zyl (knees) are out for the season, as is Dennis Visser (ankle).

Aan die ander beseerdes, julle moet ook gou regkom.
Wat was die telling in Japan gewees
Hoop jy word gou gesond Morne.
Hierdie los die Bulle baie dun op stut - met die 4 jong stutte hierbo genoem wat nog beseer is, asook Nyakane wat verseker wereldbeker toe gaan en vd Merwe wat steeds in die Bok-oefengroep is.
Hopelik stel Heyneke vir vdMerwe eersdaags vry - al is hy 'n vaskop kan hy albei kante speel.
livestream.com/adnipokanagawa. Weet nie of dit werk nie, maar miskien is jul gelukkig.
Nollis het die CC om huldelf te bewys. Maar Van graan doen goed by die Bokke. Robert doen ook goed by die pukke en Luiperde. Sal interessant wees om te sien wie die nuwe superrugby afrigter gaan wees. Dink baie hang af of Heineke die direkteur gaan word, en wat sy verhouding met die ander is.
Mitchell, Mallet en Ewen Mackenzie het ook dit afgekeur omdat hulle nie hulle eie assistants kan kies nie. Meestal hulp afrigters is nog gekontrakteer by die Bulle insluitend Victor.
Dit sal darem belaglik wees as die BULLE 'n coach moet smeek om hulle af te rig. Miskien maak FL nog 'n comeback want niemand anders sien kans nie.......
Dis nie net die Bulle wat sukkel om afrigters te kry nie - die Sharks, en Stormers sukkel ook.
Ek is egter beindruk met die feit dat die Bulle wel buite die Bulkkraal soek na iemand.
Met johan van Graan wat die offer van die hand gewys het - dis te vertsane om nou eers op die World Cup te focus - los dit die Bulle met 'n tameletjie. Dis nou te se as Brendan Nel korrek is. Dit sal altyd moeilikheid wees ook as jou pa nog die CEO is. Om vir dieselfde bedrag dalk die Stormers af te rig, gaan dit ook beter vir van Graan wees, wat reeds in Kaapstad is, om hierdie dkkant van die berg af te rig,
Daar is nie baie ouens wat sal kan afrig nie,maar ek dink di e Bulls bestuur sal moet re-group in terme van hul kontrak-modderpoel. Min vd top afrigters sal wil coach in 'n span waar hulle nie self assistente kan kies nie. Die Bulle sal dus baie mooi moet dink of hulle eers assistente wil kontrkateer soos Matfield en du Preez, en of hulle eers hul hoofafrigter moet kontrakteer. Ek het verwag dat Frans die Direkteur van afrigting sou word en was vebraas dat hy dit nie wou aanvaar tot minstens 2016 toe nie. So obviously is daar iets in die BBM se plan vorentoe wat die afrigters afsit. Dan sit jy nog met spelers ook wat tot in 2018 gekontrakteer is wat alreeds nie regtig iddie mas opkom nie.
As Nollis 'n goeie CC seisoen gaan he, gaan die Bulls geen ander keuse he as om die lokale pad te stap nie.