EP Kings u19 beat Vodacom Blue Bulls u19 at Wolfson Stadium

articles.comments (6)

EP Kings u19 beat Vodacom Blue Bulls u19 at Wolfson Stadium
Fourth win in a row for home side
The EP Kings u19's outplayed the Vodacom Bulls 24-14 at Wolfson Stadium in Port Elizabeth on Friday to retain their unbeaten record in the Absa Under-21 Provincial Championship. The home side trailed 10-15 at the break, but scored the only point of the second half to secure a 24-15 win.
The visitors started well with tries by Sam Mitchell and Divan Rossouw in the first 20 minutes of the match, but then started to fade away and suffered their first loss of the competition.
Scorers:
EP Kings 24 (10). Tries: Athi Mayinje, Junior Pokomela. Conversion: Michael Brink (1). Penalties: Brink (4).
Vodacom Blue Bulls 15 (15). Tries: Sam Mitchell, Divan Rossouw. Conversion: Tinus de Beer. Penalty: De Beer.

 

The Vodacom Blue Bulls Under-21 won their match against EP Kings U21 39-20. More to follow....

Pin It

Jul 31, 2015

(6) EP Kings u19 beat Vodacom Blue Bulls u19 at Wolfson Stadium

  1. gravatar koekemoer says:
    Ag nee u19 man ek haat om teen drie spanne te verloor en dis weepee die rioolbabers en die queens.Beter hulle wen as hulle loftus toe kom.
  2. gravatar Blouland says:
    In die opwarming wedstryd tussen Lions en Sharks vanaand, lees ek die volgende opmerkings daar op sharksworld,

    Better scrum at loosehead by Schoeman but Thomas takes strain…

    Wow guys…Juan Schoeman is impressing in general play…

    Great scrum Sharks…great try in the corner by Sburra!!!

    Juan Schoeman just killed that tighthead…wow!

    Our scrum is killing them!!

    Chaps where does Schoeman come from?

    Bulls I think…he has impressed…


    Kan die Bulle bestuur en afrigters, en veral Xander verduidelik hoekom Juan Schoeman laat gaan is ?

    Kan die bestuur nie 1 en 1 bymekaar sit, en besef dit is nie omdat ons talent het nie, MAAR OMDAT ONS NIE 'N ORDENTLIKE SKRUMAFRIGTER EN KONTRAKTEERDER HET NIE, dat ons spelers soos Koch en Schoeman verloor?

    G'n wonder geen top coach wil ons span kom afrig nie ?


    Kom Bulle, as ons skrik, moet ons wakker skrik !



  3. gravatar Bully says:
    Janee, weet nie of die EP Kings baie goed is nie of die Bulle maar net weer swak was nie.
    Kry so 'n koue rilling as 'n seisoen so begin, al gatvol verloor!!!
  4. gravatar Johannes says:
    Die antwoord hoekom ons Juan Schoeman is voor die hand liggend, Xander het weer vir Dean en Mellett en Kruger en al die ou voorrye wat nerens anders n game kan kry geteken en die jong laaitie het soos Koch na die spul gekyk en gedink hier moet ek uit.
  5. gravatar Johannes says:
    Skuus eerste sin moes lees - Juan Schoeman verloor het is voor .......
  6. gravatar jimmy says:
    Bully, die Oos-Kaap het van die beste skole in die land.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *