Botha to miss opening rounds of Absa Currie Cup

Botha to miss opening rounds of Absa Currie Cup

articles.comments (20)

Vodacom Blue Bulls loose forward Arno Botha will miss the opening month of the Absa Currie Cup competition due to a knee strain. The Springbok player suffered a medial meniscal tear on Friday during the Blue Bulls match against Canon Eagles in Japan. He has been ruled out for between four and five weeks, team doctor Org Strauss confirmed on Monday. 

Two more players involved in that match, Lappies Labuschagne (lower back) and Roelof Smit (influenza), will train on Tuesday only, but will be available for selection for the team to play the Toyota Free State Cheetahs in Bloemfontein on Saturday in the opening round of the Absa Currie Cup. 

Jurgen Visser (hamstring) has also been cleared to join training on Tuesday, but Justin Forwood (rib, 2 weeks) and Neethling Fouche (ankle, two weeks) will only be back on the field later this month.

Pierre Schoeman (knee, 15 Aug) and Ruan Steenkamp (knee, 15 Aug) will be back later this month and Duncan Matthews and Ryan Nell should be able to play again at the end of August, following knee surgery.

Irne Herbst and Piet van Zyl (knees) are out for the season, as is Dennis Visser (ankle) and Morne Mellett, who is struggling with a vertebral artery dissection. He will be out for at least six months.

Pin It

Aug 03, 2015

(20) Botha to miss opening rounds of Absa Currie Cup

  1. gravatar Tom says:
    Ai toggie Arno , sterkte !!
  2. gravatar Paarlbul says:
    Dit is baie jammer Arno word gery deur beserings, want hy behoort eintlik die volgende Bul kaptein te wees. Hy is die Bulle se beste Nr8.

    Wat het Eskom, Petro SA, Poskantoor, Prasa, Polisie leierskap, Delmas se munisipale bestuur en en en en en die Bulle in gemeen?

    Na aanleiding van al die spelers wat gekoop word en die wat toegelaat word om te gaan, moet mens die afleiding maak dat daar mense by die Bulle werk wat nie die regte kwalifikasies het nie.

    Dit is baie jammer, want dit is ons geliefde Bulle wat ingedrang is.
  3. gravatar Blue Bull says:
    oh no Arno



    not easy times for you my friend. Must be very worrying that the same injury occured again.

    But now its Hanro's time.
  4. gravatar Honibal says:
    Sterkte Arno. Die seun word behoorlik deur die beserings spook gery.

    Hoop jy herstel spoedig.
  5. gravatar Dylan says:
    Gelukkig is Hanro daar om vir hom te cover.
    Arno moet dalk vir hom yster kniee kry haha
  6. gravatar Bullebakkies says:
    Wonder hoe ons span gaan lyk?

    Hanro en Roelof Smit moet hierdie CC hul kans aangryp!

    Ek het so gehoop Jurgen en Fouche era is verby! Dalk lyk hulle beter in n aanvallende wedstrydplan!!

    Hoop Griekwas klap die WP!!
  7. gravatar Johan says:
    Blue Bull it is not the same injury.Same knee yes but this is a "short-term" injury.
    Arno will be back in no time. He is our best loosie.
    Hanro is also a great player yes and he will get his chance now.
  8. gravatar nitronic says:
    Dink net as die beserings spook vir Botha, Goosen en PSDT uitgelos het sou hulle al groot ruggas gejol het,
  9. gravatar Blue Bull says:
    Yes lots of great youngsters struggling with serious injuries so early ahead of a great career. Rugby has changed a lot.

    Arno had a hard time getting back this season. He still needs more time. He is also a great captain. But we need players who are fully fit right now.
  10. gravatar Bloukaap says:
    Die Leeu en WP spanne is bekend op www.rugby15.co.za

    WP het 19 spelers met Superrugby ervaring en die Leeus 15 spelers met Superrugby ervaring.

    Gaan tough wees vir die Bulle.
  11. johan says:
    sterkte arno
  12. gravatar Blouboy says:
    Naandse almal!! Ek lees nou net ons het Nick de Jager geteken vir n jaar as loosie, hy het vir Saracens gespeel. Interessant, wonder of daar nie n paar ordentlike stutte ook iewers rondloop nie?
  13. gravatar Dylan says:
    Bulle het vir Nick de Jager gekoop van die Saracens.. Wie ookal dit is
  14. gravatar Bloukaap says:
    Nick de Jager is. 'n oud Matie voordat hy Sarries toe is. 8steman. Ek dink dis goeie kontrak om te cover vir Arno en Hanro,


    Maar, Xandertjie, gaan haal asseblief vir ons 'n vasskop iewers
  15. Skreiende skande dat ons op tv nuus moet hoor van die unknown Nick de Jager. Miskien word hy nog 'n held op Loftus wie weet. Maar hoekom is dit nie op die blog met 'n deeglike bio van die man nie.

  16. As mens op tv nuus moet hoor dat geen coach ons met 'n vlagpaal wil touch nie dan moet mens maar sker tussen die lyne....4-5 jaar gelede sou coaches mekaar geblixem het vir die kans op die BULLE te coach.

    Eks net nie seker wie ons moet bedank vir hierdie debakel nie. Gelukkig is daar darem nog 'n paar spelers wat lekker paychecks kry en derhalwe nog vir die unie wil speel maar as daai volunteers opdroog......

    Aan: the Powers that Be @ BULLSRUGBY

    Kommunikeer tog net 'n bietjie meer met ons. Asseblief boys. Dis nie te veel gevra nie is dit?

    Thanks julle

    bloubefoeterd
  17. gravatar Paarbul says:
    Ja ook gesien op nuus: ene Nick de Jage, wie dit ook al mag wees.
    Nee wat weer een van daai absoluut k..k Bull management besluite.

    Wat cover vir Arno/Hanro betref, is Nardus vd Walt nie onlangs laat gaan nie.

    Wat van Jannes Kirsten, Ruan Steenkamp, Rudolf Smit, en en en en?

    Power

    Ja 'n goeie vaskop is eintlik waarna gekyk moes word, selfs 'n enforcer slot vir 'n jaar.
  18. gravatar Bullebakkies says:
    Stem saam Paarlbul. Vaskop en slot is groter probleem!

    Bestuur dink seker dat Werner Kruger en Dean nog goed genoeg is.

    Kry Nolis nogal jammer. Hy het basies die Currie Cup om Ludeke se skade/gemors van afgelope 5 jaar reg te maak! Gaan moeilik wees!!
  19. gravatar Gemini says:
    nuutste aankopie klink soos nog 'n Wimpie van der Walt scenario...... al wat dit tot gevolg gehad het was dat ander spelers soos Wiaan die pad moes vat. Nou koop ons iemand wat niemand ken (en wat hier nog net Varsity Cup final van die bank af gespeel het) en deur Saracens afgestaan word TEN KOSTE van ons eie spelers. Regtig, ek verstaan nie. Bulle verdien om hul spelers te verloor.
  20. gravatar Blue Bull says:
    Well.The Bulls.have only Davids to cover at 8 and that is really not a huge safety net to me. Arno has been.inured now for two seasons, so we need a backup. But in my books Hanro is more than capabale of taking the nr 8 jersey yo the next level. the problem is if he gets injured too.

    And someone in their absent mindedness thought Nardus vd Walt wasnt good enough to keep here in Pta. So why getting a player from Saracens if you can get a wonderful talent back from Kimberley? Unless that player doesnt want to stick.his head in at the Bulls again?

    I agree, we need some enforcements at lock and tight head.



Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *