Marais names unchanged side for ORC Griquas

articles.comments (10)

Marais names unchanged side for ORC Griquas

Vodacom Blue Bulls coach Nollis Marais on Wednesday named the same run-on side that played in Bloemfontein last weekend for Friday’s Absa Currie Cup clash against ORC Griquas at Loftus Versfeld in Pretoria.

Marais only made one change on the bench, where a fit-again Dayan van der Westhuizen will replace Nqoba Mxoli, who will return to the Under-21 side.

Even though the side will have the benefit of a solid performance against the Toyota Free State Cheetahs behind them, Marais will be keen to see more improvement in their first home match of the competition.

“We would like to improve every week. We did some satisfying things last weekend and I was quite pleased in the way we created and finished off try-scoring opportunities. Some elements of our game was not good though and we will be looking to get better in those areas,” Marais said.

“Griquas will be a different challenge this week. They are direct and abrasive in the forwards and have some very good playmakers at the back. Our defensive effort will have to be top notch.”

Labuschagne urged his troops to maintain their urgency in all areas of play.

“We have the belief that we can make this a great season, but we will be tested again when we play Griquas, who can be a very difficult opponent. They have some experienced campaigners in their side and we will have to front up. We are also very excited about our first homegame of the campaign and hope for a good crowd that we don’t want to disappoint.”

The Vodacom Blue Bulls team is: Warrick Gelant**, Travis Ismaiel*, William Small-Smith**, Burger Odendaal, Jamba Ulengo*, Tian Schoeman, Francois Hougaard***, Hanro Liebenberg*, Lappies Labuschagne (c),Deon Stegmann***, Marvin Orie*, Jacques du Plessis*, Werner Kruger***, Jaco Visagie*, Dean Greyling***. Replacements: Bandise Maku***, Dayan van der Westhuizen*, RG Snyman*, Roelof Smit*, Ivan van Zyl*, Louis Fouché, Dries Swanepoel*.
Denotes ***Springboks **Springbok Sevens *Junior Springboks
Notes:
•Werner Kruger will play in his 99th match in the competition, all of them in Vodacom Blue Bulls colours.
•Dayan van der Westhuizen will make his Absa Currie Cup debut if he comes off the bench.

Marais verander nie aan beginspan vir ORC Griekwas

Die Vodacom Blou Bulle –afrigter, Nollis Marais, het Woensdag ‘n onveranderde beginspan aangekondig wat Vrydag op Loftus Versfeld in’n Absa Curriebeker-wedstryd teen die ORC Griekwas te staan kom.
Marais het wel een verandering aan sy plaasvervangerbank gemaak waar Dayan van der Westhuizen vir Nqoba Mxoli vervang. Mxoli skuif terug na die Onder-21’s.

Hoewel die span puik vertoon het in verlede week se sege teen die Toyota Vrystaat in Bloemfontein, will Marais nog verbetering sien in hul eerste tuiswedstryd in die kompetisie.
“Ons wil elke week verbeter. Daar was goeie dinge verlede naweek, veral hoe ons kanse geskep en afgerond het, maar ander aspekte was nie op standaard nie en ons wil dit regstel,” meen die breier.

“Griekwas gaan ander vrae aan ons stel. Hulle is direk en hard in die voorspelers en het goeie spelskeppers agterlangs. Ons verdediging sal rotsvas moes wees.”

Labuschagne het sy spanmaats gevra om die intensiteit in hul spel te behou.

“Ons het die geloof dat hierdie ‘n groot seisoen kan wees. Ons sal getoets word deur Griekwas, hulle het ervare spelers in die groep en ons sal moet opdaag met ons beste poging. Ons is veral opgewonde om voor ons tuisskare te speel en ‘n goeie vertoning te lewer.”

Die span is: Warrick Gelant**, Travis Ismaiel*, William Small-Smith**, Burger Odendaal, Jamba Ulengo*, Tian Schoeman, Francois Hougaard***, Hanro Liebenberg*, Lappies Labuschagne (k),Deon Stegmann***, Marvin Orie*, Jacques du Plessis*, Werner Kruger***, Jaco Visagie*, Dean Greyling***. Plaasvervangers: Bandise Maku***, Dayan van der Westhuizen*, RG Snyman*, Roelof Smit*, Ivan van Zyl*, Louis Fouché, Dries Swanepoel*.
Dui aan ***Springbok **Springbok Sewes *Junior Springbok
Notas:
•Werner Kruger speel in sy 99ste Absa Curriebekerwedstryd vir die Vodacom Blou Bulle.
•Dayan van der Westhuizen sal sy Absa Curriebekerdebuut maak as hy speelkans kry.

Pin It

Aug 12, 2015

(10) Marais names unchanged side for ORC Griquas

  1. gravatar Lourens says:
    Dont worry Lappe, I WILL BE THERE!!!!
  2. gravatar Uys says:
    Goed om met dieselfde span te begin wat baie van ons aangenaam verras het. Sien uit na Vrydagaand. Griekwas sal sekerlik hul verloor van verlede week wil afskud met 'n groot poging. Bulle sal moet vasstaan. Sterkte Bulle!
  3. gravatar Bullebakkies says:
    Hierdie jong span maak my opgewonde!

    Sterkte Nolis en spelers!

  4. gravatar chsrl says:
    Eish,met ys ja.
  5. gravatar Trompie sePa says:
    Welgedaan Nollis met die span keuse. Almal verdien weer 'n kans en nadat ek die wedstryd weer gekyk het - die keer rustiger met die remote wat oortyd gewerk het - stem ek die wedstryd was alles behalwe foutloos. Die positiewe is dat foute gemaak mag / sal word as n span so positief speel. Baie sterkte vir Vrydag teen die Kwasse. Hou net kop en jol rugby soos teen die Cheetahs. Die res sal vanself kom.

    @ Poliesman - dankie vir die ondersteuning as Cosatu se sameroeper van die nuwe , verbeterde All blacks bokke. Ons mag nie meer Springbok sê nie, dus noem ek vir veiligheid hulle hier maar net bokke....

    @ Paarlbul - die twee slotte verteenwoordig die ou, uitgediende Springbokke. Iemand moet ook die skuld kan kry as ons dalk sou verloor en laastens, met Jan v Riebeeck se ervaring, verhoog dit die hele span se aantal toetse met +- 10 toetse.

    Daar sal altyd ongelukkiges wees wat nie die span haal nie. Orie was naby maar ek wou nie Nollis se span befoeter nie. Van die Puma slot het ek jammerlik vergeet - so dankie vir jou bydrae. Ek het eintlik vir Quinton Davids oorweeg :)

    Ek wonder regtig wat sou Dr Craven van die affêre gesê het. Seker iets soos "bliksem.....kom ons loep" Julle onthou mos dit was sy hondjie.

    Veels geluk aan Zane Kirchner wat uit die woestyn herrys het. Was dit nou oor sy ervaring of oor sy voorvaders? Hiert! Hoe skrik Heyneke nou vir 'n koue pampoen.
  6. gravatar Chris75 says:
    Sien nou die game word nie uitgesaai nie! Wat n teleurstelling...
  7. gravatar johannes says:
    Chris75 - game word uitgesaai 7 uur op SS5
  8. gravatar Morne says:
    Well done coach
    Hou aan om manne op meriette te kies
    En jy wen dalk n superbeker
  9. gravatar Morne says:
    Kan iemand asb vir fransoa hougaard
    Vra om die week se episode the breakdown
    Te kyk . Dis baie belangrik
    Thx
  10. gravatar Chris75 says:
    Baie dankie Johannes!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *