Blue Bulls speed past Griquas in second half
Vodacom Blue Bulls flyhalf Tian Schoeman contributed 21 points to help his team to a 36-12 victory against the ORC Griquas at Loftus Versfeld in Pretoria on Friday evening. The Griquas led 12-9 at halftime, reports Dan Lombard.
The first half proved to be an absolute dog fight as neither team gave an inch on defence. Schoeman opened the scoring for the home side when he made easy work of his penalty attempt.
The Blue Bulls showed their attacking intent by opting to swing the ball on many occasions. Former Blitzbok and Griquas winger Ruhan Nel read one of the Bulls' attacks brilliantly to score an intercept try with three defenders hot on his heels. Fullback Gouws Prinsloo's conversion hit the upright.
The Blue Bulls almost replied through fullback Warrick Gelant but the TMO denied the try as the last pass was ruled as forward.
The teams continued their relentless attacks with both defences holding strong. Griquas wing Ntabeni Dukisa swiveled out of a weak tackle to score in the corner with halftime fast approaching. Prinsloo kicked the extras to allow the visitors to pull nine points clear.
Schoeman pulled three points back for the Bulls with a minute left on the clock but the Griquas had the opportunity to nullify his gain through a Prinsloo penalty which went wide. The teams headed back to the tunnel with the Griquas leading 12-6.
Schoeman was called upon early in the second half to punish the Griquas through a penalty goal which he duly did. He added another penalty goal to level the scores with 20 minutes of the match remaining.
The Bulls kept the scoreboard ticking when replacement prop Dayan van der Westhuizen scored a breakway in the corner from broken play but the angle proved too much for Schoeman who missed the conversion.
Schoeman showed his twinkle toes as he danced his way past two would-be tacklers to score the Blue Bulls' third try of the match minutes later and converted to give his team a 24-12 lead.
Bulls scrumhalf Francois Hougaard added his name to the score sheet when he finished off a great team try as the Pretoria outfit began to run away with the lead. Schoeman was successful with the conversion.
Wing Jamba Ulengo scored the Bulls' bonus point try in the 77th minute. Nel was denied a consolation try for the Griquas in the dying seconds of the match due to a knock-on which allowed the Blue Bulls to take the 36-12 win.
Scorers:
Vodacom Blue Bulls: Tries: Dayan van der Westhuizen, Tian Schoeman, Francois Hougaard, Jamba Ulengo; Conversions: Schoeman (2); Penalties: Schoeman (4).
ORC Griquas: Tries: Ruhan Nel, Ntabeni Dukisa; Conversion: Gouws Prinsloo.
Jammer maar WSS wil dalk nie in PTA wees nie. Dries was beter.
Mooi Bulle en Nols.
Wat vir my teleurstellend was, toe die muur kraak en ons vinnig drie driee gedruk het, tree die euwel van reserwes weer in. Die span se momentum het daarmee verlore gegaan. Ek sou graag wou sien dat die spelers eers die vierde drie gekry het, en dan kan die reserwes die wedstryd voltooi. Gelukkig het dinge mooi uitgewerk. Ek hou van die Van Zyl skrummie se vinnige en aanvallende speelstyl.
Ek wil tot die slotsom kom dat SA refs die Bulle blindelings straf in die skrums. Kan dit wees dat die Bulle soveel meer skrumoortredings het as die ander spanne? Ek het gewens Nollis trek n Rassie Erasmus op die ref. Haal jou kastig beseerde stutte af en wen die wedstryd met "uncontested" skrums. Sweerlik sal n blinde ref die Bulle straf in die skrums.
Gelant het 'n lastige systappie of iets aan hom wat die verdediging nogal toets. Die hantering was swak en sal hopelik baie aandag kry. M Orie verdien n sterretjie. Na twee wedstryde lyk hy vir my na n slot vir die nabye toekoms. Ek is egter bekommerd ons slotte skrum dalk nie so sterk nie. Lappies was vir my die speler van die aand. Dis hoe n flank moet speel.
Nou vir ons werklike toets Saterdag. Die WP gaan n groot toets wees. As die Bulle hul foute kan beperk, gaan dit n fees van rugby wees.
Veral na die geploeter van: Bulls lose in… Bulls come up short… Bulls drop the ball… Bulls go down…
You win again so little time we do nothing but compete. There's no life on earth no other could see me through you win again…You Win Again
HOU BY DIE BLOU!!!!!!!!!!!!!!
Maar oppas teen beter spanne soos WP en Leeus, daai eerste helfte sal ons duur kos.
Net beter hantering en afronding.
WSS sal moet sokkies optrek.
Maar gelukkig nie, die manne het dit mooi omgedraai in die 2de helfte.
Om na 58 minute 12-12 te wees, en dan 22 minute later 36-12 tr wen, wil gedoen wees, mooi Bulle.
Onthou egter, dit is goed om meer bal in hand te speel, maar dit kan alleen gebeur as jy voor sag maak, en die fases eers opstel.
Basics moet bly, in 1ste helfte te min voorspelers by die afbreekpunte gehad, hande het soms gelol, en weer 'n paar onnodige rolskoppies. Dit het reggekom in 2de helfte.
Hopelik sal die manne groei met elke game, om aan te pas op die veld, gou die wedstrydsituasie op te som.
Lappies lyk na Kaptein Yster !
Bulle, Lions, Pumas en WP lyk na die spanne om te klop.
Sal nog hard moet werk aan die skrums, in tight games gaan ons dit kos, veral as ons teen beter spanne speel.
Hier is my span vir komende Saterdag, dit is ons eerste werklike groot toets, gaan groot Bulle.
Galant
Ismael
Dries
Burger
Ulengo
Tian
Hougaard
Hanro
Lappies
Roelof
RG
JDP
Dylan
Jaco
Werner
Wat die 0/19's betref, wie is die afrigter daar, lyk my hulle sukkel ?
EK salueer vir Richie McCaw. Een van die beste rugby spelers ooit!!!!!
Ek het ongelukkig nie gistraand se wedstryd gesien nie, so ek kan nie kommentaar lewer nie.
Kom Bokke , maak ons trots en speel die klomp linkse politici stil.