Werner Kruger to claim unique double

articles.comments (12)

Werner Kruger to claim unique double
Vodacom Blue Bulls prop Werner Kruger will on Saturday become the first player at the union to play 100 matches for both the Vodacom Bulls (Vodacom Super Rugby) and Vodacom Blue Bulls (Absa Currie Cup). Kruger played his 100th match for the Vodacom Bulls in April 2014 and will become an Absa Currie Cup centurion for the Vodacom Blue Bulls when the side take on DHL Western Province this weekend.

Kruger made his Vodacom Blue Bulls debut in 2007 as a replacement against the Golden Lions and has since been one of the most consistent performers the Loftus Versfeld faithful have seen.
Vodacom Blue Bulls coach Nollis Marais named Kruger in the side that show three changes to the one that beat Griquas a week ago. William Small-Smith and Deon Stegmann have been ruled out due to injury and will be replaced by Dries Swanepoel and Roelof Smit respectively.
Marais also decided to start with Bandise Maku at hooker, with Jaco Visagie swopping roles with the former Springbok and will start on the bench.

Dan Kriel will move onto the bench in place of Swanepoel.

“Werner has been a true Blue Bulls stalwart and deserves this unique honour,” Marais said.
“He has a wonderful attitude towards life and towards this team and we are privileged to share such an occasion with Werner. That said, the ball is now in our court to make sure we make it a memorable occasion for him. To do that, we need to be accurate and aggressive in the way we approach WP. We are slowly finding our feet as a squad, but we may lack in rhythm and momentum, we must back up with courage and guts.”

Vodacom Blue Bulls captain Lappies Labuschagne confirmed that determination.
“We have now played together and the cobwebs are gone. We can now focus on our execution, precision and desire to win the Currie Cup and to give our supporters something to be proud of. This starts this weekend against WP.”

As part of the Woman’s month celebrations that have been sweeping the country, the Vodacom Blue Bulls would like to use the opportunity on Saturday to also pay tribute to the ladies in our lives, the behind the scenes heroes that go the extra mile in making it possible for us to live our dreams and seldom get the credit they deserve. With this in mind, we’re running a ‘50% OFF’ tickets special for the game. We will also be hosting a number of national female athletes from various sporting codes including cricket, showjumping and hockey as well as charities, Pea’s in a Pod and Women & Beyond.

The team to play WP is: Warrick Gelant, Travis Ismaiel, Dries Swanepoel**, Burger Odendaal, Jamba Ulengo, Tian Schoeman, Francois Hougaard, Hanro Liebenberg,  Lappies Labuschagne (c),  Roelof Smit, Marvin Orie, Jacques du Plessis, Werner Kruger***, Bandise Maku, Dean Greyling. Replacements: Jaco Visagie, Dayan van der Westhuizen, RG Snyman, Jannes Kirsten*, Ivan van Zyl, Louis Fouché, Dan Kriel*.
*On debut for Vodacom Blue Bulls
**Run-on debut for Vodacom Blue Bulls
*** Hundred Absa Currie Cup matches for Vodacom Blue Bulls

Werner Kruger in unieke eerste vir Blou Bulle Rugby Unie
Die Vodacom Blou Bulle se Werner Kruger word Saterdag die eerste speler om beide 100 wedstryde vir die Vodacom Bulls (Vodacom Super Rugby) en die Vodacom Blou Bulle (Absa Curriebeker) te speel as hy op Loftus Versfeld vir die tuisspan teen die DHL Westelike Provinsie uitdraf.
Kruger speel in sy 100ste Absa Curriebekerwedstryd vir die Ligbloues nadat hy reeds in April verlede jaar die mylpaal vir die Vodacom Bulls behaal het.
Die vaskop het in 2007 sy debuut as plaasvervanger teen die Xerox Goue Leeus gemaak en sederdien 'n ware steunpilaar vir die Vodacom Blou Bulle en die ondersteuners op Loftus Versfeld geword.

Die Vodacom Blou Bulle se afrigter, Nollis Marais, het Kruger ingesluit in die span vir Saterdag, wat drie veranderinge toon van die een wat verlede week teen die ORC Griekwas gewen het.
Die beseerde William Small-Smith en Deon Stegmann word deur onderskeidelik Dries Swanepoel en Roelof Smit vervang. Marais het ook vir Bandise Maku op haker gekies, met Jaco Visagie wat rolle ruil met die gewese Springbok en die keer van die bank af speel. Saam met hom daar is Dan Kriel, wat van die o.21-span opgeskuif het om Swanepoel te vervang en ook sy debuut sal maak as hy speelkans kry en Jannes Kirsten.

"Werner het diep spore in Blou Bul-rugby getrap en verdien hierdie unieke eer," het Marais gesê.
"Hy het 'n wonderlike gesindheid teenoor die lewe en teenoor hierdie span en dit is 'n groot eer vir ons almal om iets so spesiaal met Werner te deel. Dit gesê, die verantwoordelik rus nou op ons skouers om seker te maak die span maak dit 'n wedstryd om te onthou vir hom. Om dit reg te kry moet ons aggressief en akkuraat wees in die manier hoe ons die WP gaan pak. Ons begin stadig ons voete vind as 'n groep, maar wat ons dalk nog kortkom in ritme en momentum, moet ons mee opmaak in durf en daad," het Marais gesê.

Die Vodacom Blou Bulle se kaptein, Lappies Labuschagne, het dit beaam.
"Ons het nou al twee wedstryde saamgespeel, so die spinnerakke is weg. Ons kan nou fokus op ons uitvoering, doelgerigtheid en ons passie om die Curriebeker te wen en ons ondersteuners trots te maak op ons. Dit begin hierdie naweek teen die WP."

Labuchagne het ook 'n verdere motivering uitgestip.
"As deel van die maandlange hulde aan vroue wil die Vodacom Blou Bulle ook graag Saterdag erkenning gee aan die vroue in ons lewens. Dit is immers hulle wat die ondersteuning weg van die kollig verskaf sodat ons rugbydrome nagestreef kan word. Daarom is daar 'n 50% korting op kaartjies vir die wedstryd en gaan ons 'n paar spesiale vroue atlete van krieket, perdespring en hokkie, sowel as verteenwoordigers van vroue-organisasies nooi om die dag met ons te deel."

Die span wat teen die WP speel is: Warrick Gelant, Travis Ismaiel, Dries Swanepoel**, Burger Odendaal, Jamba Ulengo, Tian Schoeman, Francois Hougaard, Hanro Liebenberg, Lappies Labuschagne (k), Roelof Smit, Marvin Orie, Jacques du Plessis, Werner Kruger***, Bandise Maku, Dean Greyling. Plaasvervangers: Jaco Visagie, Dayan van der Westhuizen, RG Snyman, Jannes Kirsten*, Ivan van Zyl, Louis Fouché, Dan Kriel*.
*Debuut vir Vodacom Blou Bulle
**Opdraf-debuut vir Vodacom Blou Bulles
*** Honderd Absa Curriebekerwedstryde vir Vodacom Blou Bulle.

Pin It

Aug 20, 2015

(12) Werner Kruger to claim unique double

  1. gravatar Cornelius says:
    Kom Bulle maak ons trots saterdag, looi daai papsakke
  2. gravatar Bullebakkies says:
    Lekker span!

    Klap die WP hard!
  3. gravatar Duane says:
    Dink dit gaan ons hardste wedstryd nog wees. Maak nie saak of ons wen of verloor nie. Dis goed om verandering te sien en vir n slag is dit lekker om weer vir die Bulle te kyk. Speel mooi hardloop rugby.
  4. gravatar Myler7 says:
    Menere. Van die onderwerp af wil ek net graag weet hoe en deur wie word die volgende beslui. Garsfontein speel sy semi en die finaal tuis terwyl HTS Middelburg sy semi en die finaal weg speel.
  5. gravatar Buller says:
    Ag nee maggies, kan Nolis wraggies nie sien dat albei DG en WK net 'n las is op die span nie?
    Die Bulle gaan mos nooit die oorhand voorlangs kry nie met twee manne wat nou al letterlik vir jare net strafskoppe afstaan.Die twee kon nie in enige wedstryd hul opponente onder druk plaas nie.
    Hoe kan dit wees dat net die toeskouers hul swak vertonings raaksien. Hulle mag baie goeie mense wees, maar heng hulle kan nie skrum nie!
  6. gravatar Bloukaap says:
    Baie goeie span weereens. Baie bly om Dan Kriel hier te sien. Hopelik gaan hy en Kirsten goeie impak maak vd bank af.

    Vir hierdie een is skrums en.breakdowns deurslaggewend. Ek het ook my bedenkinge oor Maku se lynstaan ingooie. Ek sou vir Visagie daar gehou.het en Maku losgelaat het id 2 games teen Griekwas. As jy nie die basics regdoen nie verloor jy momentum.

    Ons lostrio is goeie kombinasie op papier, maar Roelof Smit sal moet hand opsteek vir sy groot kans.

    Go Bulle. Groot toets wag op julle.

  7. gravatar Johan says:
    Is baie opgewonde oor die span en al die goeie dinge wat Nollis in ń kort tyd vermag het. Maar ons gaan swaar kry voor Saterdag en gaan ons heel moontlik die game kos. Kan nie verstaan dat Dean en Werner nie al dinge kon regstel nie. As ons voor kan begin ons man staan kan ons werklik ver gaan.
  8. gravatar Blue Bull says:
    Yip,

    Looks like everyone is a bit worried about our scrum. WP were quite convincing against GW and FS up front.

    Our buggest problem is penalties from the scrum. We have to beat them at the breakdowns as well. We will have to get the numbers iut there quickly. This will be a real tester. Hopefully Smit and Lappies can.combine as well as with Stegman.

    And don't feed them any ball from turnovers.
  9. gravatar Blue Bull says:
    Great article by Brendan Venter on supersport website.

    So far we have seen a turn around in attitude by Nollis' men. I think this article is so very true and can be related to the Bulls as well. With our new choice of captain in Lappies - we have chosen for a new work horse-like culture at the Bulls.

    Hopefully our front row can delvider tommorrow evening.

    It is about why the Boks could turn around in Argentina:

    here is only a snippet:

    However, if you played like you did in Durban, don’t tell me you let me or the country down, please rather give the money back to the fans and don’t come back to training on Monday.

    Individual players must understand their responsibilities because they get paid a fortune to perform and therefore they need to come to the party. There is genuinely a point when players have to start taking responsibility and that time is now. Stop with the apologies because they are tiresome and insincere. If you really want to be accountable, then resign.

    As an individual player or group collective, you can apologise once but if you come up with a performance like that again – the worst I’ve seen in a while – it is absolutely unacceptable. It is easy to blame Heyneke and make him the scapegoat but the players are professional athletes and have to take ownership of the deliverables they are tasked with on matchday.
  10. gravatar Bloukaap says:
    Sommige bloggers het altyd gese as dit goed gaan met die Bulls bly die klakouse weg, maar ek sien maar oor en oor meesal dieselfde bloggers hierso in anyway.

    Maar van die overoptimistic en extreme lojale mense sien ek nie meer hier nie.

  11. Wie weet wat is die BULLE se wen persentasie in die laaste tien cc games teen die wp.??

    Hulle kom met ervaring en grootte en as kampioene. Ons kom met jeug ingesteldheid en as volslae underdogs. Ek dink nie eers hulle vat ons ernstig op nie tenspyte van wat hulle indie interviews kwytraak.
  12. gravatar Blouboy says:
    Ek hoop ons het baie planne, ons gaan kaaaaak in die scrums, die scrums gaan die gamebreaker wees, ons gaan iewers anders moet opmaak daarvoor en dubbeld so goed as hulle wees, ons sal maar sien, maar voor ons nie ten minste onder die top 3 in die land is met scrumtyd nie is ons nog baie ver van die beste af. Jy kan nog wegkom met swak lynstane en dalk nog met swak afbreekpunte maar swak scrumwerk gaan jou die game kos, ek hoop eks verkeerd, maar gaan kyk terug in die verlede, ons wen nie want ons kan nie scrum nie. Nietemin, ek bly n Bul en ek is baie trots op ons Blou span en die nuwe rigting waarop ons op pad is. Go My Boys!! Baie sterkte!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *