Good day at Loftus against old foe

articles.comments (28)

The Vodacom Blue Bulls stayed top of the Absa Currie Cup log with a resounding  47-29 win over DHL Western Province at Loftus Versfeld on Saturday.

The Vodacom Blue Bulls Under-19 also scored a solid win 41-32 win, but the Under-21's suffered a 22-51 defeat.

The Vodacom Blue Bulls kept up the pressure on the Xerox Golden Lions at the top of the Absa Currie Cup table thanks to a 47-29 win against DHL Western Province in Pretoria on Saturday, reports Planet Rugby 

In a tightly contested affair, momentum between these two teams ebbed and flowed but it was the home side who in the end clinched a comprehensive victory after a superb fightback in the second half.

Tries from their highly-rated wings Seabelo Senatla and Dillyn Leyds either side of half-time and superb goal-kicking from fly-half Demetri Catrakilis gave the visitors 26-15 lead 10 minutes into the second half, but the Bulls never panicked and replied with a brace of tries from Jamba Ulengo and further five-pointers from Burger Odendaal, Travis Ismaiel and Warrick Gelant which laid the foundation to the win.

Blue Bulls fly-half Tian Schoeman was not to be outdone and also punished Province with the boot contributing 19 points in his side's victory via five penalties and two conversions.

WP made a bright start and Catrakilis opened the scoring from the kicking tee in the third minute, after Dean Greyling was penalised for not releasing a tackled player.

The Blue Bulls replied with two penalties from Schoeman, after similar infringments at the breakdown by the visitors before Catrakils drew WP level with another three-pointer in the 16th minute.

Schoeman then added two further penalties which gave his team a 12-6 lead but WP then grabbed the lead in bizzare fashion. Senatla scored after Nizaam Carr did brilliantly to charge down an attempted clearance kick from Schoeman behind his posts. This after Schoeman's kick bounced straight into Senatla's hands and he crossed over for an easy try.

Catrakilis and Schoeman then traded penalties which meant the visitors led 16-15 at the break.

WP then extended their lead when Leyds intercepted an Odendaal pass close to the halfway line and dotted down under the posts. And when Catrakilis added a penalty shortly afterwards the visitors were cruising.

Cue the Blue Bulls fightback. From the restart, Jacques du Plessis regathered before offloading to Odendaal who waltzed his way past a couple of defenders before scoring under the posts.

WP responded with another Catrakilis three-pointer in the 53rd minute before the hosts took control of proceedings with two quick tries from Ulengo and Ismaiel which gave them a 32-29 lead.

The visitors suffered another setback when Leyds was sent to the sin bin after he tackled Odendaal in the air and the Blue Bulls made them pay with two further tries from Ulengo and Gelant during Leyds' spell off the field.

Gelant's effort was a deserved one as he always looked dangerous on attack and played a role in the build-up of both Ulengo's scores. WP appeared shell-shocked and although they did well not to concede another try, they couldn't prevent a Louis Fouché penalty which sealed their fate.

The scorers:

For Blue Bulls:
Tries: Odendaal, Ulengo 2, Ismaiel, Gelant
Cons: Schoeman 2
Pens: Schoeman 5, Fouché

For Western Province:
Tries: Senatla, Leyds
Cons: Catrakilis 2
Pens: Catrakilis 5
Yellow card: Leyds

Pin It

Aug 22, 2015

(28) Good day at Loftus against old foe

  1. gravatar jong bulle says:
    Ewe skielik lyk Jacques du Plessis soos 'n speler wat hope balvaardighede het. Sort die skrums uit en ons kan die beker wen. Wedstryd op Nuweland gaan groot wees. WP is gerruk en gaan terug baklei.

    Kans is goed dat Hougaard World Cup toe kan gaan. Arme man het swaar gekry onder die bulle se bestuur van laaste 4 jaar en nou dat hy goed lyk is hy uit bok groep.
  2. gravatar nitronic says:
    Manjefiek outjies. Dis mos hoe rugby gespeel moet word. Well done Nollis.

    Enigste negatief is Werner Kruger. Retire nou.
  3. gravatar Ayms says:
    Goeie wen Bulle great game van hardloop rugby gewees.sien julle op nuweland weer ve ronde 2
  4. gravatar Blue Bull says:
    First night in a very very very long time that I am a proud Bulls supporter. For months and 4 years we have shouted and screamed and kicked. We always knew we had the players. but tthey were locked in a cage of nomams land. Keep it up Nollis.

    Well done boys, sweeping Province without two of our starting loosies. Remember WP played with 19 Super rugby players. Absolute awesome display in that last 30 minutes. What I like about this team is the character shown: they go for the kill and they do it in style.

    And this backline makes me think of the days of Ettiene Botha. This time it is Warrick Galant. Making Kolbe look like a street sweeper.

    Welcome to CC rugby Dries Swanepoel. Best outside center we have seen at the Bulls since JP Nel. I take back my words on Orie. He is a revelation at this level.

    And yes, lots of work to do in the scrums. And the back.three under the high ball and tactical kicking also need some work.

    Sleep well and enjoy!

  5. gravatar Muzi says:
    Wow..the potential showed by the Blue Bulls tonight highlights the damage done to SA rugby by persisting with coaches like FL…he robbed us of good running rugby for the past five years.

    Werner Kruger and Dean Greyling are the worst props in SA…they go hunting with Xander Janse Van Rensburg hence why they got 3-year-deals?!?!...pathetic if you ask me…they are not good enough to wear this jersey.”Boetie Boeute”

    I think Nollis Marais will be the new Super Rugby head coach….what a wonderful brand of rugby…Warrick Gelant…what can I say?!?! I saw him do this for Outeniqua High School with Duhan Van Der Merwe….his electric pace, dynamism & awareness makes him a special talent…such a quality player…he was shackled by Dawie Theron in the JWC….

    If Dries Swanepoel can stay injury-free he’ll develop into a wonderful @13….his skillset is something to behold thank goodness he’s staying with the Bulls....WSS will not be missed at all IMHO.

  6. gravatar skippie says:
    Baie geluk manne. Trots op julle. Dit was nou n team effort. Hier en daar nog hakplekke soos die scrums. JdP het nog altyd die skills gehad maar mag dit nie gebruik het nie. Dis die verskil van die coaches en hul game plans wat spelers laat floreer of onderdruk. Weereens baie geluk. Bou so voort met julle voete plat op die aarde.
  7. gravatar Oom Koos says:
    Ai dit was nou lekker om te kyk. Ek is skoon in ekstase. Moet egter se dat ons skrums my nog steeds benoud het. Kannie glo dat ou vetseun Ollie Kebble so met ons mors nie.
    Welgedaan Gelandt. Jy is besig om my ou groot mond stil te speel. Ulengo het my ook verras. Vroeer die jaar het hy vir my huiwerig gelyk maar hy het nogal skills. Dries Swanepoel is ook beter as WSS in my opinie.
    Dit was eintlik n BAIE goeie pakslae. WP het twee opportunistiese driee gedruk. Een afstorm en een onderskep. Bygese jy skep jou geleenthede so hulle het dit sekker verdien. Ons driee was egter uit die boonste gestoeltes.
    Welgedaan Nollis. Ek weet daar is n paar mense wat my nou gaan aanvat maar ek wonder of Spies nie n totaal ander speler onder Nollis sou gewees het nie. Vra maar net
    dan moet ek ook vir Roelof Smit uitsonder. Hy het ongelooflik goed gedoen in die tyd wat hy op die veld was.
    Bongi Mbonambi en Janu Vermaak het seker terug verlang na die Blou trui vanaand
    Hougaard is n moet vir die Bokke. Dit sal jammer wees vir die Bulle maar ek kan nie sien hoe hulle hom nie gaan kies nie.

    Bly die Leeus het die Sharks geklop.

    Lekker slaap my Blou Bul vriende
  8. gravatar Blouland says:
    Rugby uit die boonste rakke !

    Roelof Smit was skitterend die tyd wat hy op was, hoop regtig nie hy en Hanru is ernstig beseer nie, ons mis reeds vir Arno en Steggies.

    Tian is goed, maar sal hopelik leer uit sy foute, kan net beter raak hoe meer hy speel.

    Ja, soos almal weet, ons skrums bly maar 'n probleem, hoop Nollis maak 'n plan daar, in uitspeelwedstryde kan ons nie nog sukkel met ons skrums nie, dit is basics.

    Spelers soos Ulengo, Orie en JDP het my bek ook stil gespeel. Kan ons nie JDP dadelik terugkoop van die Franse nie, en sommer ook Willemse weer gaan kry nie, het hul nodig vir superrugby volgende jaar.

    Dries lyk ook na 'n groot fonds, met hom, Burger, Jan en nog Kriel kan dit net goed gaan op senter volgende jaar.

    Lappies ook 'n baie goeie kaptein.

    Hoop die span bly plat op die aarde, vat dit game vir game.

    Bulle !

  9. gravatar Chris75 says:
    Wat n omkeer is dit nie!! Dit was fantasties en daar is niks lekkerder as om die wp te sien pakslae kry by ons nie! Daar is lewe na FL!!!, go Bulle en go Nollis Marais!!
  10. gravatar Paarlbul says:
    WP en veral hul afrigter se bekke stil gespeel. Great. Talent en span kom baie goed saam onder Nollis.
    Die skrums dit sal moet uitgesort word, Lions gaan oms daar opduiwel.
    Mooi Bulle!
  11. Mensig! Ek voel soos 'n kat wat n melkplaas geerf het. Hierdie wen is baie hoog op my lys "van die bestes nog". Die vooraf gepraat van die WP maak dit nog lekkerder.

    Hartlik geluk aan Pretoria se nuwe burgermeester - Sy edele Nollis Marais. Nollis en sy span het ons almal aangenaam verras. Dalk 'n bladsy uit Johan Ackerman se handleiding geleen - speel die bal en hou op om kosbare besit weg te skop.
    Speel vir mekaar en geniet dit! Soek eerder die spasies as om stampkar te speel. Orie se offload was briljant!

    Almal wat saam skreeu Kolbe is die antwoord op heelagter, hy verdedig nog vrotter as Willie le Roux. Ja, dis week drie in die Curriebeker seisoen sonder 40 van die land se beste spelers, maar ek sal graag wil sien hoe vaar ons nuwe Twinkle Toes volgende jaar in die S15 of S18.

    Tensy Heyneke blind of plain stupid is, gaan ons Hougie verloor vir die WB. Volgens my berekeninge, gaan ons vir Paige terug kry asook Serfontein en Flip v d Merwe. Ek glo Marcel sal die span haal bo Koch omdat hy meer ervare is en beide kante kan skrum. Tensy 'n half gekrokte Coenie Oosthuizen gekies word.

    Ek kan nie die Bulle se skrum dilemma verklaar nie. Die voorry is die mees ervare in die CB-reeks en steeds kry hulle elke week pakslae. Ek wonder of ons slotte die probleem is? Orie en du Plessis speel elke week beter, maar kan hulle skrum? Hopelik kan Flip daar help en dan moet hy asb by die jonges aansteek en rugby speel ipv strafskoppe weg gee.

    Serfontein moet eers op die bank wees. Odendaal en Swanepoel het goed gedoen met laasgenoemde wat my beíndruk. Ons moenie te vining vir WS Smith weg gooi nie. Beserings is 'n lelike en ontydige ding. Weet iemand hoe ernstig is Liebenberg / Smit se beserings? Iemand het gevra of Pierre Spies nie sou gedy in die spel patroon nie.Ek stem saam en hoop Arno is gou weer reg. Dan weer doen Liebenberg die donkiewerk sodat ons kosbare besit kan wen.

    Die Bulle sal vining weer die mees gehate span word. Die Leeus is steeds die span om te klop en die Pumas is ook baie moeilik. Hou jul koppe in die lug, voete op die grond en moenie fokus verloor nie. Griekwas is in Kimberley n ander span.

    Sterkte vir die week Bulle. Mag die beserings weg bly.
  12. gravatar Mark Kruger says:
    Mooi so Bulle!!! Nou moet jul net nog ontslae raak van Dean "Wors" Greyling en Werner Kruger. Dan gaan ons ten minste 5 minder strafskoppe per wedstryd afstaan en nog verder wen. Hoe jul vir Koch kon laat gaan kan ek nog nie verstaan!!
  13. Blue says:
    Well done bulls. Love to see the bulls running with the ball!

    Any one looking to buy 2 props? Buy Werner Kruger and get Dean Greyling for free!
  14. gravatar Morne says:
    Well done mnr Nollis
    As jy so aanhou gaan jy nog lank
    Die bulle coach
    Mik vir die lang termyn + - 20 jaar
    Hoekom sukkel ons skrum so ?
    Is werner en dean dan nie groot en sterk
    Genoeg nie ? Is dit hulle tactiek ?
    Omtrent die hele pak is geruil
    Net hulle wat oorbly!!!!!

  15. gravatar Franscois says:
    Dink regtig ons het i ytstekende span die stutte sukkel nog so bq ek dink nog dat travis bq stadig en groot is vi i vleul sal daarvan hou dat paige op 9 en hougie op 11 ytdraf!! Maar well done boys
  16. gravatar Gemini says:
    Liebenberg is gehospitaliseer weens pyn en ongemak . Ribbes nie gebreek so hopelik nie te lank uit en niks ernstig. Danksy Elstadt wat met sy skouers en swinging arm op hom storm - hy behoort uitgewys te word, ref en lynregter het dit gemis maar in slowmo replay is dit duidelik. Onaanvaarbaar dat hy wegkom daarmee en ons betaal die prys..
  17. gravatar Poliesman says:
    Stem Gemini. Elstadt maar n lekker vuilg@t. As dit nou een van die Bulle was wat dit gedoen het, het ons laaaaaankal daarvan geweet dat hy uitgewys is. Hoe is Roelof se besering. Hy was manjefiek vir die tydjie wat hy op die veld was
  18. Smiley says:
    Geluk aan die Blou Bul ondersteuners, julle span het die WP 'n goeie rugbyles geleer. Dobson en ons kaptein het te veel "gepraat" voor die game en niks op die veld gedoen nie. Ek hoop Hanro herstel gou van sy besering - as WP ondersteuner is ek jammer om te se maar Elstadt moet beslis uitgewys word. Sterkte Bulle ek hoop my span se "comeback" is gou.
  19. gravatar Gemini says:
    Hanro weer opgeneem moet geopereer word. Inwendige beserings. Hoop sy ouers stuur die rekening vir Elstadt.
  20. Beserings was en sal altyd deel van rugby wees, maar kan ons asb n breek kry ipv 'n breuk. Hoekom is daar so baie knie beserings in vandag se rugby? Is dit agv die aantal wedstryde? Of is dit omdat die spelers / afrigters oor behep geraak het met XXXL bolywe?

    Dink terug aan hoe robuust rugby in die 80's was. Die Moaner van Heerdens en Adri Geldenhuyse was kleiner gebou as vandag se spelers en die reels het spelers baie minder beskerm. Ek glo hulle was meer natuurlik sterk en het minder in die gyms geboer. Tommie Loubsher (WP) het skape gevang om fiks te word en hy was n kragreus.

    Almal het hul opinie oor Greyling / Kruger. Ek vra weer, kan ons huidige slotte skrum? Du Plessis en Orie het my baie beïndruk met hul algemene spel maar net die stutte sal die antwoord hê. Greyling se hantering het onder Nollis baie verbeter en dit lyk of hy die rugby geniet, buiten skrumwerk. Met Mellet uit vir die jaar, sal ons moet vasbyt met Greyling. Behoede ons as hy ook nog beseer raak. Met Werner wat nou sy 100 het, sal Vd Westhyuzen nou moet begin en hopelik is dit n verbetering.

    Met Stegmann , Liebenberg en Botha tans beseer, raak dit nou 'n krisis. Hoop Smit is ok. Die Saracens aankoop sal seker nou in die prentjie kom. Elstadt is 'n vark nes Michael Rhodes. Hulle sal nooit verder vorder nie.
  21. gravatar Theo says:
    @Trompie se Pa. Jy is reg oor ou Tommie. Ek was saam met hom op skool. Alhoewel hy vir die WP gespeel het, was hy nogtans n skitterende ou. So sterk soos n bees en voete plat op die aarde. Goeie Weskus klong gewees
    Dit het my ook opgeval dat DG sommer lekker baljhaar in die los.
    Dit is jammer oor Hanro. Ek hoop ook dat Elstadt uitgewys word.
    Thanks ou Smiley. Dit is nie lekker om te verloor nie en dit vat n man op n perd om hier komplimente te kom uitdeel
  22. gravatar Bloukaap says:
    Goeie more

    Manjifiek.van ons Bulle. Daai senters was die WP se meerdere. Dries het gewys ons kan maar vir die res vd seisoen vir WSS as backup hou. Kriel moet nou permament op die bench bly.

    Grootste verrassing vir my is Marvin Orie se inklimspel en beide ons hakers vertoon bestendig om ons vaste fasette steeds nr. 1 te maak. Die twee stutte het sleg tweede gekom teen twee junior manne. Die Bulle bestuur het verlede jaar vir Wilco Louw totsiens gesê en die twee goue oues se kontrakte verleng.

    Elstadt behoort uitgewys te word. Dis baie jammer om te hoor van Handro. Marvin Orie was verlede jaar paar wedstryde geskors toe JD Schickerling sy nek gebreek het. Ek was.nigal bekommerd oor die besering van Hanro asook Roelof Smit wat die WP geroer het by die afbreekpunte.

    Nou is die WP game verby en moet ons viete op die aarde wees. Dankie vir die media se positiewe terugvoer.maar die CC word nie na 3 rondtes gewen nie. Voete op die aarde. Ek dink die naweek.is dit weer Griekwas in kby, en.hulle sal uiters desperate span wees. Ons.het baie fisieke game agter die rug en hopelik sal ons lywe reg wees vir die harde Kimberley veld.

    Heyneke.sal baie dom wees as hy nie vir Hougaard kies nie.
  23. gravatar Paarlbul says:
    There are a few injury concerns - with loose forwards Roelof Smit and Hanro Liebenberg having left the field late in the first half.

    Marais revealed that Smit suffered a hip-pincher, but could be fit got the encounter with Griquas in Kimberley this coming Saturday.

    Liebenberg, who took a nasty body blow, was sent to the hospital to ensure there's no serious internal damage.

    Marais said Liebenberg is a concern.

    While the Bulls can get better, Marais also made it clear there are still too many mistakes.

    "There are too many basic errors - like the breakdown and set pieces - that we need to sort out.

    "We are way off from where we want to be."

    Uittreksel uit News24. Roelof lyk dus nie te bad, maar Hanro lyk ernstiger.

    Ek glo Nollis moet nou begin om 'n squad te bou. Dit lyk of hy die beste uit 'n speler haal. Vat bv. vir Orie, hy speel nou baie goeie rugby, maar is hy die beste? Ek vra myself af hoe 'n speler Nicolaas J van Rensburg sal wees. In plek om 15 spelers te oorspeel kan hy 'n squad bou wat die beste uit al die spelers sal kry met gesonde kompetisie.


  24. gravatar Bullebakkies says:
    Baie geluk Nolis en die span! Was eerste keer in n baie lang ruk trots op my span!

    Hoop net manne bly nederig, ons gaan nog tawwe games speel en dalk paar verloor ook. Hou net vol met tipe rugby wat jul speel!

    Om te dink Jesse, Jan , Pollard is by Bokke. Ek glo Jan sal kook in Nolis se wedstrydplan. Onder Ludeke was hy forseer om crashballs te vat heel game! Gelukkig is daardie dae nou verby!

    Ek glo ons kan in n tuis semi finaal speel vanjaar!!

    Go Bulls go!!
  25. Barend says:
    Waar is daai komentaar nou van die WP kaptein in verlede week se koerant?
  26. gravatar Isak Venter says:
    Eerstens baie geluk Nolis, die feit dat jy die ringkoppe daar in Fort Loftus kon oortuig daar is rugby bekers anderkant hoopskop en storm is, is jou eerste deurbraak. Dit is seker n groter oorwinning as om die Superrugby Beker te wen. Dan wil ek jou ook geluk wens dat jy kan bewys dat spelers van kleur n natuurlike eerste keuse kan wees indien hulle goed genoeg is, dit behoort Cosatu beter te laat voel. Lyk my jy los jou grootste uitdaging vir laaste, die skrumwerk, wel dit was altyd die Bulle se "trade mark" maar die laaste paar seisoene knor dit maar. My teorie is dat die lang stutte se dae getel was met die nuwe skrum reels. Soos die reels nou daarna uitsien het n korter stut by verre die voordeel as dit kom by die belangrike goed waarna die daar gekyk word met die skrum. Jy het die materiaal gebruik hulle.
  27. gravatar nitronic says:
    on the light side, at least Dean and Werner is stronger than the rand
  28. gravatar Johannes says:
    Blouland - wat van Pierre Spies of Jono Ross?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *