Vodacom Blue Bulls no8 Hanro Liebenberg will miss the next six weeks of the Absa Currie Cup due to surgery, but Arno Botha has been cleared to play in the competition this weekend.
Liebenberg had to undergo surgery following a blow to his intestines and will only be back in six weeks, pending recovery, team doctor Org Strauss confirmed.
Botha has been cleared following a knee injury picked up in Japan and can be considered for this weekend's match against ORC Griquas in Kimberley.
The likes of Dayan van der Westhuizen, Tian Schoeman, Dries Swanepoel, Warrick Gelant and Roelof Smit will only train on Tuesday, following light niggles sustained in the win over the DHL Western Province last weekend.
Strauss also confirmed that Callie Visagie will not play again this season. The hooker will undergo foot surgery this week and will be out for four months at least.
Visagie will join Irne Herbst, Piet van Zyl, Morné Mellett and Dennis Visser on the long-term injury list.
Ruan Steenkamp and Pierre Schoeman, who are recovering from knee injuries, is pencilled in to return at the end of the month and Ryan Nell and Duncan Matthews for September 15th.
Ons moet net nie vir Arno speel as hy nie 120 persent reg is nie, Kimberley se veld is kliphard, kan maklik daar permanent seerkry. Dalk die beste as hy van die bank af speel.
Nollis, jy doen goed, hou so aan. Dink al vooruit, want die ander spanne het deeglik kennis geneem van die nuwe Bulle. Sorg dat jy nie soos Ludeke met jou broeke op die kniee gevang word nie, daar moet altyd 'n plan B ook wees.
Een van die spanne, dink die Lions, gaan ons agterste driehoek nog kwaai toets onder die hoe bal, hopelik oefen die manne daarvoor, goed vang en dan die teenaanvalle.
Weet iemand wat van Jason Jenkins geword het, beseer ?
Dink spelers soos Jan, Pollard en Basson sal gedy in hierdie nuwe gameplan.
Kanse is ook goed dat ons vir Paige, Jan en Flip gaan terugkry, dan is daar goeie diepte. Maar ons kan dalk ook vir Hougaard verloor vir die WB groep.
Hier is my span vir Kimberley
Galant Jumbo Dries Burger Ismael Tian Hougaard
Dean Visagie Dayan JDP Orie Roelof Lappies Kirsten
Reserwes - Werner Maku RG Arno Van Zyl Fouche Kriel
Ek sien Gert Smal hou die WP/Stormers ondersteuners deeglik op hoogte van al die nuutste aankope en ontwikkeling. Sal waardeer as ons nuus daaroor kry van ons unie, al is die nuus dan net ons gaan nie meer aankope maak nie, sodat ons ondersteuners daarby kan berus.
Dink wel ons kort nog 'n ervare vaskop en nog 'n nr.4 ervare slot.
Arno is goeie nuus en ek sal maar duime vashou die knie hou die keer beter. Ek is verlig dat Roelof weer kan speel. Jannes Kirsten het ook goed gedoen om in sulke moeilike omstandighede sy debuut te maak.
Dit lyk my Griekwas verdedig hulself voos die eerste helfte en dan is hulle gô uit. Moet hulle asb nie onderskat nie!
Ek wil ook vir Smiley erkenning gee vir sy mooi gebaar. Ons sal dit eendag weer dubbel en dwars kry, maar vir eers is dit soeter as die soetste fudge.
Ek was n groot aanhanger van Elstadt maar moet se sy doel die hele game was om iemand te beseer, hy het die heeltyd in supporting spelers by rucks and mauls in gehardloop ens. Hanro was deel van die a maul en hy het hom met skouer eerste geloop in die maag / ribbekas. Nie dat ek kla nie dis maar deel van rugby. en dan sy stamp op Orie is maar lafaardig
Ek hoop Arno is nou reg. Dalk moet hy eers van bank af begin met Kirsten op 8. Hy het baie goed gedoen daarso.
Elstadt is 'n vuilgat en klaar. Ek hoop hulle kry weer op hul moere in Bloemfontein. Die Vrystaat is lus vir hulle.
Met sulke groot monde soos hul coach voor die game het ek geweet ons gaan hulle opkerf. Dankie Dobson en Stephen Nell. Hou so aan. Alistair Coetsee het deur die jare geleer jy praat nie met die media nie voor Bulls game nie en dit was deel van sy sukses.
Bloukaap - hopenlik het my span se "nuwe" afrigter geleer om sy grootmond toe te hou voor enige game (maar veral voor hy die Bulle op Loftus aanvat).
Ons sal ernstig n enforcer tipe speler moet teken!!
Apart from that, talks are in the Cape that WP have secured Eddie Jones. Now Jones stated that he will accept only if Matfield will be his forwards coach.
Apart from that, the Stormers are busy securing a powerful squad for 2016 Superrugby.
Now, we can go on and on because of what the Stormers are doing and buying, but we must also realise that the Bulls are in a totally different situation.
First of all, money. For 5 years we have not seen any final at Loftus in any competition. Our local competitors started to catch up with us and the team underperformed, accept for the u21's.
Secondly, the Bulls clinged far too long onto Ludeke. This gradually slipped into an unhealthy culture of favouritism, wrong contracts, hierarchy and stagnation of a game plan. Senior players let thw team down and there developed 2 camps in the side. It is now Nollis job to turn this around.
If Nollis succeeds in turning this around, then young players will be eager to play at the Bulls. We are currently building a winning culture at the Bulls again, because that is what needs to be done at the Bulls right now. We are developing a new brand that suits the talents and skills of our players and we need coaches that will enhance this. These guys may well.develop into Springboks over the next 2 seasons and then we have created an experienced side.
Furthermore, I believe the Bulls, and all other franchises, will have to manage their players by being smart. Japan is good money and less chance of serious injuries in the off season. Work towards a partnership deal with the clubs there and bring these guys back for Superrugby.
The Stormers may appoint the best crue now but they still have to gel all the experts into a unit. Eddie Jones has had as many failures as successes, SA is a tough territory and THE WCape has got its own issues. Ask Rassie Erasmus.
I would believe, that the unprivilaged situatuon we find ourselves in right now, might also turn into our favour. A young coaching staff is eager to learn and turn things around. They will need mentoring but most of all, they need a very good system around them to recruit well and by that I mean what is best for the team.
We will need an experienced lockforward at nr. 4 and better backup for our Springbok frontrow.
Gert Smal moet ook maar oppas want die tjekboek taktiek word al jare deur die sjaarks gebruik sonder enige sukses. Hulle het 'n akademie maar as superugby begin dan gaan hulle tjekboek en al Bloem toe. Hulle trofees in die kas...? Zero.
wp/stormers moet oppas daarvoor. Jy maak sekere ouens die moer in dan waai hulle en doen goed op ander plekke. Vra die bulle ook maar.
Ontwikkel maar liewers jou eie span met ouens wat by jou wil wees. Soos Gelant na die game sê: Hy is trots om 'n BUL te wees.....
SoGert moet oppas of hy vervreem sy spelers...
Nee, ou Vic, moet nie eers daaraan dink nie, mens verkoop nie jou siel so vir 'n pot lensiesop nie.
Ons het Vic nodig as lynstaan spesialis afrigter om die jong manne soos RG, Orie, Janse en Jenkins deur te bring. Dink nie Vic moet aanval afrigter of enige iets anders wees nie, maar daar is nie sy gelyke as lynstaan kenner nie.
Ek is bly ons volg nie die voorbeeld van sharks en stormers nie. Huidiglik is hulle op 'n koop veldtog. Ek dink die bulle het genoeg talent om nie van buite af te koop nie. Die enigste posisies waaroor ek bekommerd was, was slot en skrummie. Ons jong slotte verbaas my egter, en sonder hougie vir superrugby mag ons dalk nog bietjie ervaring daar nodig he.
As ons ons skrums kan uitsorteer kan hierdie bul span dalk die stof van die trofee kas afhaal.
Dit lyk of JDV voorkeur in die bok span gaan kry. Dit sal egter beteken dat Jan terug kom huis toe. Fourie d Preez , Ruan Pienaar en Charl/Paige lyk ook of hul bo Hougie gaan bly, so hougie is ook beskikbaar tot na die CC. Marchelle, Trever en Adriaan lyk egter soos defnitiewe bokke, wat beteken hul gaan nie beskikbaar wees vir die bulle nie. Dis ironies dat die bulle met 'n sukelende skrum 'n vol springbok voorry het. Dit se vir my daar is nie 'n probleem met krag nie, maar miskien met afrigting en samespel.
Vir die bokke, met Coetsee nie beskikbaar nie, sal ek graag vir Jaco Kriel daar wil sien. Ruaan Pienaar beindruk my glad nie en Hougie sal 'n beter opsie wees. Paige kan gaan as 3de scrummie saam met Fourie. (Dit sal help met kwotas) Jean de Villiers is net daar oor reputasie en Jan Serfontein is beter. Jessie kriel moet Willie se back up wees op 15. ons kan 'n 3de loskakel saamvat in Elton Jantjies. (Zane word geoormerk as 2de 15). Ek twyfel egter baie sterk of enige van hierdie gaan gebeur.