Vodacom Blue Bulls flanker Roelof Smit and midfielder William Small-Smith has been cleared to be considered for selection for this weekend's Absa Currie Cup match against the Toyota Free State Cheetahs in Pretoria.
Small-Smith has been cleared following concussion and Smit will return to the training field tomorrow, having recovered from a hip pointer and will be available for Friday's match, team doctor Org Strauss said.
RG Snyman, Werner Kruger and Marvin Orie sat out training on Monday due to light niggles, but Dean Greyling will only know on Thursday whether his knee will hold up for the clash.
Nick de Jager, who made his debut against Griquas on the weekend, strained his ankle and will undergo a scan.
Deon Stegmann is two weeks away from action, as is Justin Forwood, who is recovering from a rib injury.
Duncan Matthews will also be back in two weeks after his knee operation.
Irne Herbst, Piet van Zyl, Morné Mellett, Dennis Visser and Callie Visagie remains out for the rest of the season andHanro Liebenberg is expected back in 4-6 weeks.
Hoop nie De Jager is te ernstig nie.
Ek dink met Brussouw en boom Prinsloo terug vir Cheetahs sal ek twee baljagters kies.
Ja ek dink ook Griekwas het Tiaan Schoeman se defense opgetel in die video analise en dit het gewerk vir hulle. Ek het wel gesien id vorige games het Deon Stegman daardie kanaal gehelp cover. Die Cheetahs sal met Benjamin die hele aand daar hardloop.
Hopelik kan ons die twee stutte vervang.
my span sal wees
15) Gelant 14) Ismaiel 13) Dries 12) Odendaal 11) Ulengo 10) Schoeman 9) Hougie 8) Botha 7) Lappies 6) Smit 5) Orie 4) J Dup 3) Marcel 2) Maku 1) Schoeman
16) Mox 17) Visagie 18) Flip 19) Kirsten 20) Ivan 21) Fouche 22) Jan
Vra maar net
12 na Jan en Burger, en op 13 na Dries, Dan Kriel. Gelant was still in die GW wedstryd, maar as hy kan speel soos 2 weke terug, gaan dit moeilik wees om te kies tussen hom en Jessie op 15. Jessie mag dalk selfs vir die bulle op 13 uitrdraf. Weet nie lekker waar gaan JJE inpas as hy terug kom vir Superrugby volgende jaar nie.
Hoop Gary Botha se invloed begin vinnag vrugte afwerk in skrums, want met die uitsondering daarvan en verdediging (pine pienaar) lyk ons span baie goed. Ons moet ook vir meer as 20 minute lank speel. Laaste 2 weke lyk ons vir 20 minute briljant, maar die res van die tyd gemiddeld. as ons in 20 minute 4 drie kan druk, dink net wat kan ons in 80 doen.
From when will Swanepoel be available,only next season??
The ignorance in the BBM management was evident when some of them that were blogging here were defending Werner Kruger and Dean Greyling like hell after the Stormers demolished us in round 1 of the Superryugby. I knew we were in trouble when I read the comments from Stapper and co.
So gentleman, Ludeke's legacy will still be with us for a while.
Good news that Brussouw will not be playing against us Nitronic.
If I look at te Bulls strategy, then I think the emphasis is getting the best young talent and build a team from there. The senior acquisitions are looking good.
The question is still will the Bulls appoint a new Superrugby coach? Muzi, how close are your ears to the board room mate?
As supporters we should be kept up to date, not so??
Ek is worry geen 4 slot vir volgende jaar nie.
Is daar iemand wat iets weet.
Die nume game plan is grate. Ons kan en sal weer super rugb dominate.
SCRUMS ONLY PROBLEM
Jan, Burger, Jesse, Dries. Hoop net BBRU kan nou van JJ ontslae raak, wragtig nie plek vir hom in die span nie.
Hy is nou in Japan en kan dalk nuwe skills optel, ek meen kyk net na Jantjies.
Ons kan hom dan as 'n back-up vluel gebruik glo ek maar hy moet net wegbly vannaf senter af.
Ons stutte in superrugby lyk ook goed met trever en Marchelle, met die res as back-up.
Ek sien hul name nerens onder die beseerdes nie, maar is redelik seker hulle is nog gekontrakteer by die Bulle?
In other new, Bulls have released Flip v/d Merwe to join Clermont with immediate effect.
Ons moet nie weer in n situasie beland dat belowende jong spelers weggaan omdat die afrigter (Ludeke) vasklou aan ouer spelers wat verby hul beste is!
Ons huidige span maak my baie opgewonde! Ek sal Jan vir die saterdag v bank af speel, maar vlg game in beginspan saam met Dries! Ons het baie goeie senters op die oomblik!!
Ek sal vir vlg jaar se S15 beslis n goeie nr 4 slot gaan soek!
Roelof Smit was baie kwaai gejag deur die WP vir volgende jaar. Hy het 2 weke terug die WP stil gespeel. Ons kan baie bly wees Smit het besluit om te bly.
Ek het die nuus van Bjorn se Japan-toe om een of ander rede gemis.
Ek stem saam oor die gebrek aan 'n ervare/geharde no4 slot: Ons het laasjaar vir Willemse verloor en hierdie jaar verloor ons vir Flip en du Plessis.
Die volgende ouens in die ry is seker Jenkins, Herbst en Visser, maar ek is nie so seker of Herbst en Visser werklik no4 slotte is en of hulle Superrugby potensiaal het nie.
Orie en RG is albei eintlik 5 slotte en ek dink hulle is onderskeidelik O.K en skitterend.
Die Vodacom Blou Bulle-afrigter, Nollis Marais, het Springbokvaskopstut Marcel van der Merwe in sy beginspan en Springboksenter Jan Serfontein op die plaasvervangerbank ingesluit vir sy span wat Vrydag teen die Toyota Vrystaat Cheetahs in ABSA se Curriebekerkompetisie op Loftus Versfeld speel.
Marais het nog ‘n Springbok, Francois Hougaard, in sy beginspan gekies nadat die skrumskakel nie verlede week beskikbaar was om teen ORC Griekwas te speel nie.
Hy speel in die plek van Ivan van Zyl, wat weer bank toe skuif, in die enigste verandering in die agterlyn. Voorlangs is daar 3 skuiwe.
Van der Merwe begin op vaskopstut in die plek van Werner Kruger, wat ‘n ruskans kry, ‘n fikse Roelof Smit neem weer oor by Jannes Kirsten op flank en die beseerde Dean Greyling word deur Pierre Schoeman op loskop vervang.
Greyling se knie lol en met Schoeman weer fiks na ‘n kniebesering, het Marais op die gewese Junior Springbok se nommer gedruk. Schoeman maak sy debuut op Curriebekervlak, maar het reeds vir die Blou Bulle se Vodacombekerspan gespeel.
Serfontein vervang Dan Kriel, wat terugkeer na die Onder 21’s.
“Jan gaan beslis ‘n nuwe dimensie agterlangs toevoeg. Hy kort bietjie wedstrydfiksheid en aangesien daar geen rede is om hom te vinnig terug te bring nie, sal hy genoeg speeltyd van die bank af kry,” het Marais verduidelik.
Kaptein Lappies Labuschagne is baie bly om die terugkerendes in die span te sien.
“Beide Jan en Marcel kon netsowel in die groep gewees het wat Engeland toe gaan, so ons is baie bly dat hulle nou vir ons speel. Hulle sal gretig wees om te wys waarom hulle in die groep moet wees en ons moet daardie energie benut. Die Vrystaat is ‘n baie gevaarlike span en hulle gaan stert in die lug wees na verlede naweek.”
Vodacom Blou Bulle: 15 Warrick Gelant, 14 Travis Ismaiel, 13 Dries Swanepoel, 12 Burger Odendaal, 11 Jamba Ulengo, 10 Tian Schoeman, 9 Francois Hougaard, 8 Arno Botha, 7 Roelof Smit, 6 Lappies Labuschagne (Kaptein), 5 Marvin Orie, 4 Jacques du Plessis, 3 Marcel van der Merwe, 2 Bandise Maku, 1 Pierre Schoeman
Plaasvervangers: 16 Jaco Visagie, 17 Dayan van der Westhuizen, 18 RG Snyman, 19 Jannes Kirsten, 20 Ivan van Zyl, 21 Louis Fouché, 22 Jan Serfontein.
Die Blou Bulle Maatskappy (Edms) Bpk het bevestig dat Flip van der Merwe van sy kontrak vrygestel is om by Clermont Auvergne aan te sluit.