Springboks back in the fray

articles.comments (13)

Springboks Deon Stegmann and Dean Greyling are fit again and will be considered for the Vodacom Blue Bulls' Absa Currie Cup match against the Xerox Golden Lions on Saturday.

Stegmann (cheek) missed the last three and Greyling (knee) the last match of the team's campaign.

Utility back and former Springbok Sevens player, Ryan Nell, has also been cleared following a knee operation and will be considered.

Another player returning from injury is Duncan Matthews. The winger had a knee operation earlier in the season and will do selective training this week.

Four players involved in Saturday's win over Free State, Marvin Orie (chest), Travis Ismail (ribs) and RG Snyman (contusion) will only train Tuesday, while Tian Snyman (calf) will only be back on the field Thursday, team doctor Org Strauss confirmed.

Props Justin Forwood and Ettienne Swanepoel should be back in two weeks.

The long term injury list still have Irne Herbst (ACL), Piet van Zyl (ACL), Callie Visagie (foot), Morne Mellett (Vertebral artery dissection) and Dennis Visser (ankle) who will be out for the rest of the year. Nic de Jager (ankle) will have to undergo an operation that will keep him out for three months. Hanru Liebenberg (Small bowel rupture) will only return in two months.

Pin It

Sep 07, 2015

(13) Springboks back in the fray

  1. gravatar Theo says:
    Wat het van Jason Jenkins en daardie vleuel Duhan (ek dink dit is sy naam) geword. Is hulle by O/21 of beseer of dalk weg. Vra maar net want ek was lanklaas hier.
  2. gravatar enrique says:
    Theo, duhan van der merwe, groot vleel,eerste paar rondtes het hy in n swak o21 span gespeel en glo hy is beseer,want hy is iets vir die toekoms! Jason jenkins het ek gedink na sy o20 toernooi,sal hy currie cup speel. Glo hy is beseer,want hy is defintief volg jaar ons nr 1,nr 4 slot. Jacques dup en flip wat weggaan.
  3. gravatar enrique says:
    Jason jenkins nie beseer,hy speel o21 rugby!
  4. gravatar Theo says:
    Dankie Enrique. Voel nou beter want ek het gedink hulle is dalk deur ander unies opgeraap.
    Ja ek moet se dat Jenkins my baie beindruk het by die Klein Bokkies
    Sterkte Bulle vir die wedstryd teen die Leeus. Gaan n grote wees
  5. gravatar Blyblou says:
    Stem saam,Theo - Jenkins het my ook baie beindruk as junior speler. Laat my nogal dink aan 'n jong Danie Rossouw.

    Hoop hy kan die "step-up" na senior rugby suksesvol maak: Met Flip en Jaques Dup volgende jaar weg, kort ons dringend no.4 slotte.
  6. gravatar Blyblou says:
    Ek weet Irne Herbst en Dennis Visser is ook nog op die boeke - maar hulle het my minder beindruk as juniors en het altwee so lanklaas gespeel dat ek nie eers kan onthou of hulle 4 of 5 slotte is nie.
  7. gravatar Bullebakkies says:
    Stegman was vroeer n yster en is dalk nogsteeds, maar dis nou Roelof se tyd! Stegman staan baie strafskoppe af en is nie altyd meer so effektief as baljagter nie.

    Dean Greyling word al afgelope 4 jaar opgeblaas omdat hy verkeer bind. IS DAAR NIEMAND WAT HOM KAN REGHELP NIE? Hy is n baie goeie baldraer, maar as hy nou nog nie reg kan bind nie...Nolis sal n besluit moet maak.

    Ek weet nie wat hy met Jan en Burger gaan doen nie. Jy kan nie regtig vir Burger en Dries drop op die oomblik nie.

    Gaan n harde game wees die naweek, hoop ons kan hom wen!!
  8. REDHOT says:
    Wat het van Jacques Louis Potgieter geword?
  9. gravatar Bloukaap says:
    Bulle Bakkies

    ek twyfel of Jan die hele seisoen sal hou. Hy sukkel vanjaar met beserings, veral in die heup en hammies.


    Ek dink Burger is beter aanvallende senter, maak die hard yards vorentoe en versprei goed, plus hy het goeie voete aan hom.

    Jan (wat ongelukkig deur Ludeke in 'n stamkar omskep is) is baie beter verdediger en sal weer daardie lemte vir ons vul wat veral teen Griekwas kop uitgetseek het. Sy Bokervaring kan ons baie help in druksituasies soos die volgende paar weke wat voorle, veral langs Tiaan Schoeman.

    Teen die Leeus sal ek egter vir Jan gaan. Ons gaan waarskynlik minder van die bal sien as in die vorige twee weke en ons middelveld defense sal moet goed wees.
  10. gravatar Baylion says:
    I see Victor Matfield signed a one year pos World Cup contract with Northampton Saints
  11. gravatar Franscois says:
    My span vir teen die leeus al dink ek ons scrums gan gemors word!!

    Gelant
    travis
    dries
    jan
    ulengo
    tiaan
    Hougie
    arno
    lappies
    roelof
    orie
    jdup
    marcel
    maku
    pierre

    Visagie
    dean
    rg snyman
    stegman
    van zyl
    fouche
    odendaal
  12. gravatar Blue Bull says:
    I think the best thing that could have happened to the Bulls is that Matfield did not return to coaching right now. And I am a huge Matfield fan. He is the best lock forward I have seen in my life time, and a lot of youngsters have learned from him.

    But I dont think Victor is ready to work under a coach right now and his acquisition as player/coach at the BBM was not a good decision. He needs to coach from.junior level up..That is the way that Heyneke and Jake White grew into becoming the best.

    Nollis should ensemble a winning team around him and have the freedom to built a new future.



  13. gravatar nitronic says:
    Spot on Blue Bull.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *