Blue Bulls fightback not enough

articles.comments (43)

The Xerox Golden Lions strengthened their position at the top of the standings after claiming a 36-28 victory over the Vodacom Blue Bulls in Pretoria on Saturday.

A dominant first half display, when they raced into a 30-7 lead at half-time, set up this victory for the Golden Lions although the Blue Bulls launched a brave fightback after the break and outscored their visitors by four tries to three, reports Planet-Rugby.

The Blue Bulls were always playing catch up to try and stay in the contest and did to their credit show some good signs. However, their huge deficit at the break and a pack that did not match their opponents at scrum time proved their undoing on several occasions.

It took the Golden Lions just three minutes to treat the crowd to more of the same superb attacking rugby which we've seen from them throughout the season.

After setting up several phases inside the Bulls' 22, the ball came out to Marnitz Boshoff who delivered a perfectly-weighted cross-field kick which Courtnall Skosan gathered before crossing over for the opening try.

Ten minutes later, Boshoff slotted a penalty and he then added a drop-goal which meant his side were in control of proceedings at 13-0 after the opening quarter.

Five minutes later, Howard Mnisi secured a turnover inside the Bulls' 22 and threw an inside pass to Franco Mostert who crahed over for his side's second five-pointer.

The home side tried their best to strike back but things went from bad to worse in the 34th minute when Ruan Combrinck intercepted a wayward pass from Dries Swanepoel, close to the Blue Bulls' 10-metre line, and raced away before dotting down under the posts.

The Bulls struck back shortly before the break when Jamba Ulengo crossed for their opening try.

More to follow...

The scorers:

For Blue Bulls:
Tries: Ulengo 2, Stegmann, Botha
Cons: Schoeman 4

For Golden Lions:
Tries: Skosan, Mostert, Combrinck
Cons: Boshoff 3
Pens: Boshoff 3
Drop goal: Boshoff

Pin It

Sep 12, 2015

(43) Blue Bulls fightback not enough

  1. gravatar Bloukaap says:
    Amper manne. 2 onderskepdriee in 1ste helfde was die verskil.

    Swak.beginne id afgelope 3 games het ons uiteindelik begin inhaal.

    Bonuspunt was nogtans kosbaar.

    Ons sal.Saterdag teen.stert id lug WP span uitdraf.
  2. gravatar nitronic says:
    Geluk Lions. Julle intensity die 1ste helfte was dodelik. Hopelik leer ons hier uit. Hoop Nollis besef nou Odendaal moet begin Serfontein was nerens. Arno Botha is ook dead weight.

    Marcel is ook useless.

    Die outjies het goed terug baklei
  3. gravatar Morne says:
    Nog nooit so swak 1ste helfte gesien nie
    Dean het ons baie momentum gekos
    Hy bring nie sy kant nie
    Weet nie hoe lank kan Nollis dit ignoreer
    Nollis moenie dat dean nog n coach se
    Loopbaan in die wiele ry nie stuur hom
    Japan toe
  4. gravatar tom says:
    Ek dink ref het ons momentum gekos.... Skrums was beter,.... Ek dink Nollis doen goed,.... Ek is baie trots oor die 2de helfte! !!!

    Waar kies ons nou Jan?

    O
  5. pierre says:
    Nie lekker om te verloor nie, maar baie trots op die span.
    vir 'n jong span was dit net die regte leerskool.
    hulle kan net elke keer beter.
    baie dankie vir die fight in die tweede helfte.
  6. gravatar skippie says:
    Goeie veggees, maar asb Bulle speel 1ste helfte ook. Kort ordentlike stutte en hakker. Veder is span kookwater. Kom Nollis werk aan daai skrums.
  7. gravatar nitronic says:
    Ek wonder watse storie Wessel Roux die bestuur week in en week uit vertel? Wragtig ons kan nie deur elke span vermors word in die scrums nie al gaan dit beter nou en dan word ons nog gemors.

    Sort fit uit en ons sal al klaar baie beter wees.

    Manne kan nogsteeds hulle koppe hoog hou. Sjoe wat het met Steggies gebeur lol. What an impact
  8. gravatar Blouland says:
    Geluk aan Leeus met baie belangrike wen. Die wen het nie op die veld plaasgevind nie, maar in die afrigtingskamer.

    Ackers het bloot die Bulle se 5 games bestudeer en ons 2 swakste punte ge-identifiseer:

    1. swak skrums

    2. ons speel net 30 tot 40 minute per wedstryd, en begin ons games altyd sleg op die agtervoet.

    Weet nie of dit 'n sielkundige ding is nie, maar dit raak nou 'n probleem.

    So paar weke gelede genoem dat dit ons gaan pootjie teen beter spanne, en vanaand het dit gebeur. Hopelik leer ons nou regtig daaruit.

    Mooi teruggeveg, maar as ons nie hierdie 2 dinge vinnig uitsorteer nie, gaan ons bloot 'n potensiaal goeie span bly, en nie in 'n kampioenspan ontwikkel nie.

    Dink ons moet met RG in Orie se plek begin - hy wen balle in lynstane en woel meer in die los, twee nuwe stutte in Dean en Werner se plek - hopelik minder strafskoppe (2 van Leeus se driee het gekom van ons swak skrums!), Burger en Jan plekke omruil - Burger kom beter oor die voordeellyn, en Steggies moet saam Roelof op flank begin met Lappies op agsteman - Arno vir impak in laaste 20.

    Kom Bulle, speel nou vir eens vir 85 minute teen die WP, asof dit 'n finaal is, en breek die voodoo van om 'n 30/40 minute span te wees.

    WP net 5 punte agter ons, verloor ons teen WP kan dit begin moeilik raak. Hoe gouer weer op die perd klim en hom bloots ry totdat hy omval, hoe beter.

    Bulle !
  9. gravatar bluebull says:
    Well yes

    One of the greatest comebacks I have seen at loftus from 0-30 down.

    I actually think there is 3 weak points:

    1. Dean and Werner. They have been coached week in and out for years now.. Currently our props are just not good enough, or injured. Schoeman might be brought back next week. With Strauss and Nyakane back it will be a different scrum.

    2. Our bad start. It is nerves. Psycologically the team is in the habit of starting to fight when the chips are down or relying too much on a mindset that says we will come back in anyway. We will get a hiding against WP who has since round 2 fixed their defense. You cannot run at them with that kind of score against you.

    3. Rush defense on our nr. 10 and 12 cuts off our outside speedsters. We will have to be very clever there. Griquas exploited us there 3 weeks ago and that is where the Lions zoomed in. Schoeman did very well in the 2nd half but we will have to build a suprise factor in there. Stegman succeeded in being the link runner there when we got trapped behind the advantage line.

    But overall, we are still.playing excellent rugby. Our ball handling is 100% better than 2 months a go. Nollis has done some very hard yards into our skills level. We succeded by keeping the ball in hand and not kick it away. We are fit and dangerous and hungry.

    Losses there will be, maybe 1 or 2 still to come, but we are good enough to create a home semifinal spot.
  10. gravatar Poliesman says:
    Ek wonder of al die gekla oor Dean Greyling regtig regverdig is. As ons kyk na die strafskoppe wat teen ons gegaan het, het die ref verseker met voorbedagte rade op die veld gegaan en dit is om die Bulle daar te straf. Vroeg in die wedstryd -naby ons doellyn - skrum ons hulle in hulle moer in. Hulle voorry gaan op sy knie maar niks gebeur nie. Nie die ref blaas daarvoor nie en ook nie die lynregter fluister in sy oor daarvan nie. Toe ons man op sy knie gaan toe word daar strafskop teen ons gegee en die ref noem dit nogal hardop dat almal dit kan hoor - afgegaan op die knie. Stront man. Hy het ons soms onnodig gestraf in die skrums. Dan is daar ook n paar ander foute wat ek kan uitwys deur Mr Ref maar daar gaan nie geplek wees op die blog nie. Selfs ou Toks (n WP man) het n paar van die ref se beslissings teen ons bevraagteken. Daardie eerste helfte was die Bulle net nie daar nie. Niks wou werk nie en dan gee ons die Leeus nog twee driee op n skinkbord ook. Die tweede helfte was egter baie goed en al het ons verloor, het hierdie wedstryd vir ons baie beteken. Om van 30 - 7 terug te kom en die wedstryd amper te wen wil gedoen wees.
    Ek is suur oor daardie eerste helfte maar nog steeds baie trots op die manne. Stegman het n groot verskil gemaak.Odendaal het ook nie sleg gedoen toe hy opgekom het nie. Ek dink ook Snyman in Orie se plek maar dan gaan ons seker sukkel om die anc gelukkig te hou.
    Sjoe wat het Skosan gedoen om man of the match te wees?
  11. gravatar Baylion says:
    Mooi teruggeveg Bulle.
  12. gravatar enrique says:
    Stem saam morne, wat dean nou nog daar maak is n grap, dayan het nie sleg geskrum nie,maar hy is gedrop? Polisieman.... 1/2 skrums het ons gedominate, ook dalk omdat ons early engage en lyk asof hul oggend voortyd skrums oefen, ons sal moet n nr 1 stut koop,dit kan nie so aanhou nie. Ek het voor game gese,dean 12 punte teen ons, ek wil ee dean het ons 20 punte gekos. Die skopdrie kom van n vaskop. Die onderskep een van mnisi,kom van dean wat nie stable is nie en hul kon bal uitjaag op halflyn, 1 min later 7 punte. daar is wel ondersteuners wat glo hy kom oor advg lyn,speel hom. Sy 1ste werk is skrum en dit kan hy nie doen nie! Werner is nie n nr 1 stut nie,dit was afrigting blaps, 70 min toe ruil hy en vdwe. So gaan wp ons skrum en ook kings. Dit is onaanvaarbaar.
  13. gravatar enrique says:
    Stem saam morne, wat dean nou nog daar maak is n grap, dayan het nie sleg geskrum nie,maar hy is gedrop? Polisieman.... 1/2 skrums het ons gedominate, ook dalk omdat ons early engage en lyk asof hul oggend voortyd skrums oefen, ons sal moet n nr 1 stut koop,dit kan nie so aanhou nie. Ek het voor game gese,dean 12 punte teen ons, ek wil ee dean het ons 20 punte gekos. Die skopdrie kom van n vaskop. Die onderskep een van mnisi,kom van dean wat nie stable is nie en hul kon bal uitjaag op halflyn, 1 min later 7 punte. daar is wel ondersteuners wat glo hy kom oor advg lyn,speel hom. Sy 1ste werk is skrum en dit kan hy nie doen nie! Werner is nie n nr 1 stut nie,dit was afrigting blaps, 70 min toe ruil hy en vdwe. So gaan wp ons skrum en ook kings. Dit is onaanvaarbaar.
  14. gravatar Platbergbul says:
    Geluk aan die manne met hulle terugveg poging. Marius van der Westhuizen was gewoon swak. Die Leeus vertraag die balle op die grond en kom weg met moord. Hulle agterlyn is ook knaend onkant en hulle lynstane swak. As ons 'n paar foute uitskakel stamp ons hulle met 15 punte. Het Marius van der Westhuizen sy hare gekleur?
  15. gravatar jimmy says:
    Ek wonder hoeveel sou trots gewees het op die Bulle se terugveg poging as dit ‘n eindstryd was. Geen span verdien om te wen as jy toelaat dat jou opponente 30-0 voorloop nie. Dis absoluut onverskoonbaar. Almal Nollis Nollis maar hoekom op aarde kan hy nie sy span voor die wedstryd genoeg motiveer nie; regtigwaar, of het iemand anders dan met hulle halftyd gepraat? Ek sal eers weer opgewonde raak as die Bulle ‘n Beker wen, tot dan gaan ek regtig nie myself straf nie.
  16. Dan the Man says:
    I cannot believe that after 3 years of bad scrumming, the Bulls management hasn't sorted out our props issue. We've lost several brilliant u21 props to other provinces in the same period. Bad scrumming week in and week out and our managemnt find new excuses after every game. Time to fire the lot. It is a disgrace.
  17. gravatar deon says:
    Stem Jimmy,eks n bad looser en dit is dit...
  18. gravatar Muzi says:
    Nollis Marais.........bring back Pierre Schoeman and Mox Mxoli......Bulls managament made a tactical blunder....if we continue to use Kruger and Grayling we will suffer and NOT win the CC....Orie and Du Plessis are not strong enough behind the scrums.....Jason Jenkins and RG Snyman should have been given a chance together as a combination both of them are units.....Burger Odendaal should never have been dropped....quiet frankly Jan Serfontein needs to ride the bench he's not in form....Arno Botha is still not at his best it may take a while....IMHO he's still shy in contact because he's scared he'll get injured.....
  19. gravatar Muzi says:
    Burger Odendaal is the best @12 in SA on current form in this years CC....Nollis Marais made another bad tactical decision....Jan Serfontein needs to earn the right to wear that jersey again....Dries Swanepoel needs to stay @13...DO NOT FIX SOMETHING THAT IS NOT BROKEN....
  20. gravatar Frik says:
    Ek was gisteraand op L0ftus. As Blou Bul ondersteuner: Well done Leeus!! Julle is die span om te klop. Die diisipline, georganiseerdheid en durf wat hulle in die eerste helfte gespeel het was byna volmaakte rugby. Die twee sagte driee is bewys daarvan. MAAR, (daar is altyd n MAAR, die wyse wat die Bulle in die tweede helfde terug gekom het, het my verbyster. Met die grootste leeu ondersteuner langs my, was sy woorde: Die Bulle het die potensiaal om die beker te wen, as hulle die onnodige foute kan uitskakel. Toe ons huis toe ry, se hy vir my: (en ek kon die benoudheid in sy stem hoor) Ons het nou wel gewen , maar ek dink ons altwee het gemoedrus in ons!!! Mooi so Bulle, so gaan ons die beker terug bring huis toe!! Laat die res weer die blou trui vrees!!
  21. gravatar kabous 23 says:
    As iemand 2 maande terug gese het die bulle gaan met 'n nuwe afrigter, nuwe spelpatroon en 6 spelers by die bokke, 2de op die punteleer wees, met slegs 1 wedstryd verloor teen die leeus met geen bokke weg nie, sou ons dit met graagte gevat het. Veral na 6 weke van kompetiesie.

    Ek stem saam die 1ste 35 minute was power, maar die veggees van die bulle was regtig bemoediging. In my opienie het ons die laaste 50 minute gewen 28/6.

    Ek weet nie of Jan en Marchelle nog spyd is dat hul nie wereldbeker toe gaan nie, maar hulle lyk nie soos die spelers wat hul was nie. Arno Botha lyk ook nie op die standaard wat hy kan wees nie. Dean en Werner hoort nie in die span nie en ons slotte moet hul kant in die skrums begin dra. Ons kort ook 'n sterk speler wat kan skoonmaak in die los en ons het hierdie week nie spelers agter toe geduik nie.

    Ek dink Stegman het besef daar is kompetiesie en Burger wil bewys hy is net so goed of beter as Jan.

    Paar veranderinge vir volgende week. Steggies op 6, Roelof op 7 en Lappies op 8. Arno op Bank. Jdu P ook op bank met Jenkins/RG in beginspan. Beide Dean en Werner heeltemal uit die span. As ons gaan sukkel, ten minste met Juniors wat kan ontwikkel en nie met ou spelers nie. Burger op 12 met Jan op Bench. Ons mis ervaring in ons agterste 3. Ons agterste 3 het baie potentiaal, maar ons kort bietjie leierskap daar. Sou nie laasjaar so dink nie, Maar ons mis Ndugane daar.

    Ons het volgende week 'n taai wedstryd teen die WP, maar ek het nog baie hoop en staan bankvas agter die bulle.
  22. gravatar Frik says:
    EN bygese: Marius (Ref) het gistraand vir Jaco Peyper laat goed lyk!!!!
  23. Ou Suurgat says:
    Bitter teleurgesteld oor die verloor maar daar is verseker hoop.
    Waar begin ek
    1. Ons skrums. Daar is 110 reels waar die ref n span kan straf by die skrums en lyk my ons oortree al 110 reels. Die Bulle sal verseker stutte moet kry wat kan skrum. Dit is hulle hooftaak. Iemand het hierbo genoem Dayan van der Westhuizen. Hy is nie die oplossing nie. Skrum skrum en skrum. Ek stem met Ruggafan saam op die vorige post oor die ref wat die Bulle straf.......wag ek kom nog by die ref.
    2. Stem saam met sommige bloggers dat Stegman en Smit saam moet speel. Wonder net of lappies al 8 gespeel het.
    3. Syman en Jenkins sal n baie goeie slot kombinasie wees. Die slotte is net so belangrik vir n stabiele skrum. Dit is al 8 spelers se werk om die skrums te laat vlot. Dit help nie die loosies hang soos afvlerk vinke om die losbal te jag nie. Hulle moet sorg dat ons skrum stabile is voordat hulle ophou skrum en sorg vir die losballe. As hulle nie skrum nie, kry ons strafskoppe teen ons en die teenstanders skop die bal net moers ver uit om weer die bal by die lynstaan te wen en dan weer met n dryfmaal begeweing te begin wat ons moet laat val om te stop. Strafskop, Nog drie punte teen ons..
    hier is al weer bloggers wat spelers slegse wat regtig onnodig is. Nitronic se nou Marcel is useless. Regtigwaar???????
    Ek wens daai kondoomkoppie van n ref wil bietjie daar voor gaan sak. Marcel sak nie want iets is nie reg nie. Sommer n strafskop teen hom. Dis mos nou f%$#@n belaglik. As die man sak en hy was nie reg nie en beseer sy nek. Wonder wat kondoomkoppie dan sal se.
    OK Jimmy. as jy nie jouself wil straf nie, gaan sny gras op n Saterdag middag. Die Bulle gaan nog baie wedstryde verloor. Hulle kan nie alles wil wen nie. Koop dus vir jou kunsmis en strooi dit op jou gras met baie water sodat jy elke Saterdag kan sny. En as die Bulle op n Vrydagaand speel, kyk dan maar eerder America's Got Talent as jy talent wil sien. Dis seker waar jy jou songs vandaan kry.My flip : Nolllis Nollis. Ek se jou Nollis het fokkin goed gedoen sover. Sou jy beter kan doen
    Daardie eerste helfte was maar net swak rugby deur ons. Niks wou werk nie en ons het 2 sagte driee afgestaan. Dit maak nie van ons n swak span nie. Die mense is opgewonde oor die terugveg poging want dit was goeie rugby, die ouens het karakter gewys en ons het die game amper gewen. As kondoomkoppie ons nie so BAIE ONNODIG gestraf het nie, kon daar n ander telling gewees het.
    MNR REF..............ag flip laat ek eerder maar net stilbly en nie al jou foute uitwys nie. Jy was nou regtig honnebol gewees. As ek moet se hoe ek oor jou beslissing voel verban die mense my seker van die site af. Het julle gesien hoe spring hy in die lug met een van die Leeus se driee. Ek dink hy was so bly dat hy in sy broek gepiepie het daar. Gelukkig het hy n "pad" aangehad wat die urine kon absorber anders moes hulle vir hom n skoon broekie gebring het. Hy was VERSEKER nie konsekwent nie. Weereens verwys ek na Ruggafan se post.
    Ou Frik jy stel dit nog goed. Jaco Peyper haat die Bulle met n passie maar die flippen nar het amper vir Peyper oortref
    Ou Suurgat het nou genoeg gekla.
    Die Bulle ek staan agter julle . Uitstekend teruggekom daardie 2de helfte. Sorteer asb net julle skrums uit en gee tog vir elke ref n bottel vaaljapie voor die game dat hulle julle nie so onnodig straf nie. Jammer daar is so baie kameras want ek sou aanbeveel dat julle vir kondoomkoppie in die losgemaal intrek en vir hom mooi vertel wat is reg en wat is verkeerd
    Lekker oefen die week en dankie Nollis vir die goeie werk wat jy doen
  24. gravatar Muzi says:
    @NITRONIC
    I can't believe it you said Marcel vD Merwe is useless?!?!?! you've lost credibility bud.....he's our best tight head and he will get better....
  25. WP BULL says:
    At the end of the day, South African Rugby was the true winner on the night. My only concerns is that the Bulls have had scum problems for 3 years with no effort to rectify it. Is it a problem with the current cropt of props and hookers, or is it a deeper coaching problem? Whatever verdict, it needs to be addressed before any titles will be won.
  26. gravatar Morne says:
    SUURGAT ------ LOL
  27. gravatar Morne says:
    Ek het n vraag
    Wie review curry cup referees?
  28. BlouBevonk says:
    Mens kan sien die Lions het geweet hoe om hierdie "groot" game te hanteer - dit kom met ervaring wat hierdie jong Blou Bulle nog moet opdoen.

    Die Blou Bulle was die eerste paar minute hulle eie vyand gewees, maar daar is ook van die beslisings wat ek wonder hoe die ref dit net kon laat gaan het? Praat van die Stokkies Hanekom geval...sou dit op Superrugby vlak of Internasionale vlak gewees het sou dit 'n geel kaart gewees het! (Tenminste 'n strafskop) Die ref se verskoning vir hierdie geval was pateties. Hierdie tipe gevalle het die Bulle se momentum gebreek.

    Die skrums kos die Bulle. Die Bulle het oor die jare altyd 'n sterk skrum gehad, maar die afgelope tyd kos dit hulle elke keer. Skrums in enige game wat nie reg verloop nie, ontaard in 'n strafskop teen jou en minstens soms 3 punte. Ek begin te wonder of die refs nie ons spesiaal uitkyk vir foute in ons skrums omdat die Bulle 'n "reputasie" nou het met hulle swak skrums nie? Mens begin altyd met die voorry en in hierdie geval Dean en Werner te blameer, maar 'n skrum bestaan uit 'n volle agt man - wat ek bedink die probleem is. Selfs in Superrugby het ons gesukkel met die ander manne daar. Ek dink die tegniek moet herbekyk word by die Bulle.

    Die verloor is dalk goed vir die Bulle, want dit bring mens weer terug aarde toe en terug na die tekenbord. Dit maak mens net sterker en beter vir die volgende keer!
  29. gravatar Johannes says:
    @NITRONIC - Dont disagree with MUZI ! You have sommer lost credibility.
    His blue eye boy Swanepoel had a very average game as well. Bad defensive errors in first half. And it was his pass that was intercepted....
    Before I loose credibilty (if I have any) there is no doubt that Odendaal outshone Serfontein - but in fairness the possession in the 1st half was like 70/30 Lions and exactly the opposite in the second.
    So Burger got a lot more ball.
    IMHO Tiaan Schoeman had a very poor game. He is so predictable - he always "shows and goes" when he breaks and the opposition can read that a mile away. he also stands very flat so by the time the 12 gets the ball the opposition is on them.
    I also think its time to wave goodbye to J du Plessis - now that he cant stand at 10 all the time one never sees him. I am not sure if he took one line out ball. Arno Botha also plays like a scare-di cat. How good is Roelof Smit!!!
    BUT all in all what a comeback.
    PS - I see our HP Manager now sits right next to Nollis. All tucked in under his arm. Wat op dees aarde weet daai arrogante mannetjie van rugby en coaching advies.........
  30. gravatar nitronic says:
    Muzi

    Look at the moment there is no one else but Marcel is not performing at all. Hardly makes metre's with ball carrying and also his poor decision making lead to a try. Maybe useless is the wrong word but geez since he joined the bulls he hasnt really played with fire.
  31. gravatar nitronic says:
    The most important thing is we should learn from this now. Next week another massive game and hopefully Nollis and the players will know how to treat a big game.
  32. gravatar Johannes says:
    @BLOUKAAP - twee onderskep drieë? Sien jy daai een wat Marcel die bal soos n baba gepss het na nie invisible man en opgetel is deur die Leeus as een?
  33. gravatar Blouboy says:
    More almal! Ek stem saam met suurgat, ons was ook op Loftus en met 30 - 0 agter se ek vir my vrou "Wat se Lappies vir sy span, hoe draai ons die ding om?" Wel, die res is history, een ding is seker, ons kan!! Thanx Nollis en MY BOYS, wat n voorreg om weer met trots op Loftus te kon sit, ons waardeer julle en ons kan sien waarmee julle besig is, hou so aan. Ek wil ook net se dat ons maar min bal gehad het die eerste 35 minute en die balle wat ons wel gekry het was maar scraps. Na halftyd het iets in die ouens losgekom, ek kon aan hulle gesigsuitdrukkings sien as ons die bal gehad het, hulle het net besluit F@k dit, ons gaan hierdie game wen, hulle body language het verander en die magtige leeus het hulpeloos gelyk. Ons kon die game gewen het, maar die verloor was nie noodwendig sleg nie, veral nie vir hierdie span nie, want hierdie ouens het karakter, watch this space, ek dink nie dis verregaande om optimisties te voel dat ons hierdie koppie kan wen hierdie jaar nie en ek dink die verloor gaan dit dalk vir ons doen. Sterkte MY BOYS, lekker week en sterkte met die voorbereiding vir die volgende grote.
  34. gravatar Rifrug says:
    Stem baie saam met wat Ou Suurgat en Johannes hier bo geskryf het. Ek hou gewoonlik nie daarvan om die skeidsregter te kritiseer nie, maar Marius vd Westhuizen was gisteraand nie net swak nie, hy was ook eenogig. Moet sê ek het ook al geelkaarte gesien vir baie minder as wat hulle nr.13 met Marcel gedoen het.

    Wat die skrums aan betref, ja ons sukkel beslis, maar gisteraand het ons beslissings teen ons gekry wat net doodeenvoudig belaglik was.

    Behalwe vir die eerste helfte waar ons rerig swak was, is ek rerig trots op die spelers. Net twee opmerkings. Arno is of nie behoorlik fiks nie of hy is bang hy word weer beseer. Tian Schoeman het baie potensiaal, maar hy begin vir my al hoe meer soos Aaron Cruden speel, probeer te veel op sy eie doen en vergeet dat hy twee goeie senters langs hom het.

    Na verlede jaar se katastrofe en vanjaar se Super 15 begin die Bulle weer na `n span lyk wat mens bly is om te ondersteun. Ek het op `n stadium verlede jaar gesê Loftus sien my nie gou weer nie en ek was gisteraand vir slegs die tweede keer vanjaar op Loftus. Wil net vir Nollis Marais sê dankie dat hy my weer laat terugkom het Loftus toe, dit is lekker om weer terug te wees.
  35. gravatar koekemoer says:
    Een ding is ook verseker ons kort baldraers wat kan meters wen soos wat daai du preez laaitjie van die sharks met wp gedoen het.Odendaal moet op 12 bly dan kan jan en dries roteer want jan het tog goed gedoen op 13 vir die bokke.En al het die ref swak geblaas kon ons nog steeds gewen het as dit nie vir daai twee soft tries was nie,maar die span is jonk en hulle sal baie uit hierdie verloor leer.
  36. gravatar Muzi says:
    Bulls supporters are fickle just like springbok supporters.....it's funny how a loss can change people's opinions concerning other players.....that "useless" Marcel vD Merwe is highly rated by Heyneke Meyer then how on earth did he make it to the Springbok squad?!?!
    Dries Swanepoel had a poor game so what?!?! that lad is the @13 at the Bulls and yes I'm a big fan of his talents.....
  37. gravatar Muzi says:
    @NITRONIC
    ....Arno Botha is useless...Orie is useless....RG is useless....Marcel is useless....Jan is useless...Piet van Zyl is useless...you like a switch plug....every time the Bulls win you sing their praises...then BOOM after one loss you at it again.....NEGATIVE bud too NEGATIVE....
  38. Ons almal kla oor die stutte, maar wat van Wessel Roux, die geagte skrumafrigter? Hy moes saam met FL geloop het.
  39. Tom, die skrum was nie beter nie. Ons sukkel al vir 'n paar jaar in die skrums en die meeste skeidsregters reken Greyling en Kruger as gewoonte misdadegers. Ons begin reeds met 'n agterstand as ons hulle kies voor die afskop en die Bulle het nie 'n skrumafrigter wat die skrums kan regruk nie. Marcel was 'n goeie speler so is Pierre Schoeman, Beerwinkel en Van der Westhuizen ook goeie stutte, maar hulle gaan nie ontwikkel onder Wessel Roux nie.

    Wessel Roux moet gaan. Ek verwag die Kings gaan die Bulle vermorsel in die skrums,
  40. Jaere says:
    Kan die Blou bulle nie vir Saru vra om daai sleg ref te ondersoek nie.Ek dink hy vertel seker vir almal hoe het hy die bulls laat verloor.Dis due derde wedstryd wat die bulls so onregverdig behandel word deur refs.Ander rede vur die verloor Nollis het met n wenspan gepeuter.why change something if its not broken.As die super 15 n ref kan demote dan kan die swak ref ook so mee gemaak word.Speel spelers nie name.Die leeus gaan nog slae kry.Die refs sal hulle nie kan help elje tyd nie.l
  41. blouboelie says:
    Waar is Piet van Zyl as die ref so een ogig is.........HOU BY DIE BLOU !
  42. gravatar Bloukaap says:
    Mense ek het ook gedink.die ref was uiters swak, maar ons penalty count was gelykop.

    Hokaai.so.bietjie oor Tiaan Schoeman. Ons.is nou in rondte 6. Dit beteken ons swakpunte is alreeds ontleed deur al.die spanne en hulle gebruik dit in hul voorbereiding. Behalwe vir ons skrums moes ons.opponente aan.plan.dink om ons buite agterspelers uit te sny.

    Tiaan Schoeman asook sy binnesenter word afgesny deur opskiet verdedigers. Griekwas het dit eerste raakgesien. Die spanne is bang vir Galant en die 2 vleuels. Al hul druk lê by ons nr. 10 en.12 en.id skrums op nr. 8. Na rustyd het ons.vinnniger bal begin kry en Steggies het skielik as baldraers na vore getree en.die druk van 10 en 12 afgehaal en.die Leeus moes hul verdediging aanpas.

    Schoeman wen met elke beweging veld. Id nuwe patroon wat ons speel word minder aandag aan sy taktiese skopwerk gegee. Dit is tans een van sy grootste tekortkominge.
  43. gravatar Joffey says:
    Weet jy ek stem saam met die feit dat Mnr Ref die Leeus momentum gegee het in die feit dat hy die Bulle so vroeg stukkend geblaas het. Maar die Leeus is op n high alles gaan hulle way behalwe die feit dat hulle nie Springbokke kan oplewer nie.

    Supersport trek hulle voor, die feit dat Warren Whiteley as a "guest" commentator vir die game was is uiters swak. Wys net hoe die span nou "prefferential treatment" bo ander kry.

    Soos Alex Ferguson altyd gese het "things have a way of equalling themselves out" en as sy woorde reg is, sien ek nog lang trane vir die Leeus supporters.

    Die feite is daar dat die jong span meer as potensiaal het. Almal rant en rave oor die amazing Akkers wat goed doen..fair enough, maar onthou net hy het meer as 4 jaar met die Leeus span al gehad waar Nollis n nuwe spel patroon, nuwe idees met nuwe spelers na Bulls span gebring het in minder as 6 maande.. 6 wedstryde onder sy belt as afrigter van die CC span.

    Ons het sterre ins het bewys dat op meriete kan spelers van kleur hul plek verdien.

    Ek is trots oor die manier wat ons in die wedstryd terug geveg het, om 30 - 0 agter te loop is nie n grap nie maar ons het gewys dat ons karakter het, dit is vir my n begin van n span wat gan wys ons is hier met meening.

    Onthou net die Leeus was net nie goed oornag met hulle jong spelers nie, ewe skielik is Kriel, Whiteley in hulle middel 20's waar n Roelof Smit nou eers CC begin speel gee hom kans waar die Leeus nou is, gee die span kans en ek guarantee julle bekers gan kom.


    Hier kom n ding... Nollis moet as Super coach angestel word laat hy met die span groei.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *