The Blue Bulls came up short 29-14 against WP. This match report, courtesy of MWP.
DHL Western Province gained sweet revenge against the Vodacom Blue Bulls at DHL Newlands with a 29-14 (halftime 15-9) victory in an Absa Currie Cup Premier Division match in Cape Town on Friday evening.
The men from Pretoria will rue a string of missed opportunities that cost them the chance of closing the gap on the Golden Lions at the top of the Currie Cup log as handling errors and strong defence from the home side meant the Blue Bulls left Cape Town with their second loss of the campaign and still four points off the pace.
Province dominated the opening exchanges and within nine minutes were 12-0 up thanks to two wonderful tries from right wing Dillyn Leyds and inside centre Huw Jones. WP dominated the Blue Bulls scrum and the breakdown.
Leyds opened the scoring as early as the third minute when scrumhalf and captain Nic Groom moved the ball to the right of the field, utilising the advantage that referee Rasta Rashevenga offered.
Outside centre Johnny Kotze ran powerfully through a tackle and offloaded to Leyds who cut inside to score to the right of the poles. Flyhalf Robert du Preez converted to hand the hosts an early 7-0 lead.
Province were all over the visitors, pushing the much-vaunted Blue Bulls scrum back some metres which allowed fullback Cheslin Klobe to charge down the left wing.
Kolbe was brought up short and Groom again switched the angle of play. Jones broke through the midfield and went over untouched to give the hosts a 12-point advantage as Du Preez pulled his conversion attempt to the left of the poles.
Once the Blue Bulls gained some possession, the phases started to mount and the visitors managed to get a handle on the game.
Flyhalf Louis Fouche managed three penalties in the first half as Province mounted a strong defence in the final 10 minutes of the first half.
The second stanza resembled more of a test match environment as the Blue Bulls tried to push home their territorial advantage but it was the home side who picked up the points on offer through three penalties from Du Preez.
The Province defence was strong, often taking their opposition back in the tackle or turning over ball at the breakdown. Each time Province turned the ball over, they counter-attacked and managed to force a penalty in the Blue Bulls' half.
The visitors finally made headway with just seven minutes remaining as replacement flyhalf Tian Schoeman put the ball onto his boot, making the Province backs turn and chase but right wing Travis Ismaiel was just too quick for his opposite number, Seabelo Senatla, and managed to touch down just before the cover-defence.
Schoeman made a hash of the conversion attempt which left the Blue Bulls trailing by 10 points.
The nail was hammered into the Blue Bulls’ coffin with just three minutes left on the stadium clock as replacement scrumhalf Jano Vermaak sealed the four points with the home side’s third try of the evening.
A maul from the Province forwards allowed openside flanker Chris Cloete to break away on the blind side and feed Vermaak who side-stepped two defenders and offered the field-side photographers a snapshot dive. Du Preez rushed his conversion attempt to give his side some time to seek the bonus-point try but the Blue Bulls held firm.
The victory keeps WP in third position on the log, just a single point behind the Northern rivals in the race for a home semifinal while opening up an 11-point gap to the Sharks, who are in fourth place.
Scorers
DHL Western Province – Tries: Dillyn Leyds, Huw Jones, Jano Vermaak; Conversion: Robert du Preez; Penalties: Du Preez (4).
Vodacom Blue Bulls – Try: Travis Ishamiel; Penalties: Louis Fouche (3).
Uiters swak. Die manne wou nie speel nie. Kry n soelkundige en sort hulle koppe uit elke vrydag game is dit maar dieselfde geploeter .
Skrums niks nuut nie. Verdediging swak hoe wessel en pine nog daar is weet barend net alleen.
Een WP ma dryf met bal en benodig twee of drie bulle om hom plat te trek.
Nie een Bul speler kan oor voordeel lyn kom nie.
Arno Botha ai ou seun soeel net 2de halfte en lyn kla op jou rug. Try netbal liewers.
Ulengo en Dries se swak pogings om te tackle was swak.
Nou ja Nollis sal moet praat verloor teen Sharks en dit sal skandelik wees.
Het ons dalk grootkop gekry toe media en almal oor ons praat na die eerste paar weke?
Harde werk manne solank julle leer en ons bewys julle het geleer
ons moet pasop om nie van ons basics te vergeet nie, gaan ons soos die vrystaat net die bal rond gooi en nooit wen nie.
Ek sal probeer en my mening gee.
Probleem 1
Na laasweek se verloor het ek gesê eers na WP sal ons kan sien wat is die skade.
En nou kan ons sien, dit is erg, dit lyk sleg vir die res van die seisoen.
Weereens is die game nie op die veld verloor nie, maar in die afrigting/keurder kamers.
Na die verloor teen Leeus moes Nollis by Tian gebly het, en aanhou speel het soos in 2de helfte teen Leeus.
Maar hy knak, en besluit om terug te val na die Ludeke era, hy kies vir Fouche.
Twee crucial turnovers wat ons in die eerste helffte gekry het, en begin aanval het, het Fouche een direk uitgeskop, en die ander een gechip toe ons 10 meter van die doellyn was.
En, waarmee sit ons nou ? Altwee losskakels wat gerattle is, en wie se selfvertroue wat vir 'n groot dip gegaan het.
Ekself het gehoop Lappies sou regkom op 8steman, maar dit werk nie, sy spel is ook besig om sleg afwaarts te gaan.
Ulengo en Dries het hul swakste games nog gehad, hul verdediging was pateties. Dalk Jan op 13 langs Burger ?
Hougaard was ook heeltemal uit die game, baie swak gespeel.
Die groot probleem was die Bulle se shocking patetiese verdediging! Jamba Ulengo kan soveel drieë druk as wat hy wil, hy sal in my span nooit plak kry nie. Verdedig soos 'n meisiekind!
Skrums het beging effens beter lyk maar na 5 sekondes toe pop kwota maku en marcel se koppe. Hulle kan nie die druk vat nie.
En dan Fouche. Ek hoop die was soos n laaste kans om te wys of hy kan en die antwoord is nee. Hy is n donkey. Skop skop skop en stadig.
0/19's was 0-17 agter na 10 minute.
0/21's was 5-15 agter na 15 minute.
Senior span was 0-12 na 10 minute
Iets groots fout Bulle, jammer, daar is geen manier dat ons naby enige bekers kom met sulke swak spel in die begin van elke game nie.
Nou ja ons wys die probleme uit maar voor die seisoen gese ons moet nie miracles verwag nie. Manne kort nog baie tyd saam
Sug, sug en nog 'n sug ....
Ja, die skrums, Wat kan mens nog sê ?
Jammer Nollis, dit lyk my met die huidige stutte en die res van die agttal gaan jou nie bekers laat wen nie. Weet nie wat jy gaan doen nie. Daarom dat ek dink, jy moet maar gamble en elke liewe bal hardloop en hoop om soveel driee as moontlik te druk met die 30 persent balbesit, sodat al die skrum strafskoppe ons nie kan pootjie nie.
Barend, wat is jul planne vir superrugby volgende jaar, is julle besig om al die geld te gebruik om nog 2 topstutte aan te koop ? Vergeet al die senters en vleuels, ons kort stutte en skrum afrigters.
En dis net my opinie of daar iets fout is met die
Tegniek , hoekom lyk dit vir my as ons skrum of ons
Flanke net daar hang om te rus .veral ou steggies.
Hy is n senior man - dis onaanvaarbaar
En is lappies nie n bietjie jonk vir kapteinskap
Is hy ooit n natuurlike leier .ek is nie negatief
Ek dink wat kan fout wees met ons geliefde
Bloues
Enige span moet 'n mengsel tussen jeug en ervaring hê.
Wat die slotte betref, het ons nou net jeug, en die een slot weet nie of hy 'n slot of flank is nie, JDP.
Moes Flip gehou het vir daardie baie belangrike ervaring en skrumkrag wat ons nou erg mis in ons agttal. Sou ook 'n goeie ervare kaptein gewees het.
RG het 'n toekoms, maar sy hande het ons lelik in die steek gelaat.
Dit help nie ons 'n gevaarlike agterlyn, maar ons agttal kan nie sy man staan nie.
Die WP/Stormers het ons voorspelers geboelie, 'n skande hoe hul met ons geploeg het 'n paar keer. Hulle het sonder 6 van hul topspelers gespeel wat terug gaan wees vir superrugby (Koch, Janse v Rensburg, Eben, PSDT, Burger, Kolisi) en ons kry net vir Strauss en Trevor terug.
Gevaarligte moet flikker, baie flikker, veral vir volgende jaar !
As Leeus more wen, eindig hul nr.1 en is finaal op Ellispark.
Volgende naweek gaan dan bepaal wie dan na alle waarskynlikheid nr.2 gaan eindig.
Ons speel Sharks weg, en WP speel Leeus weg.
Ek hoor die kritiek en dis sekerlik geregverdig, maar wat ek gesien het is beslis nie waar dat die WP oor ons geloop het nie.
Ons was id eerste plek tam. Dit het gelyk of daardie 2de helfde teen die Leeus sy tol geeis het. Veral die agterspelers. Ulengo het dikwels teruggestap na sy posisie toe. Roelof Smit was al na 30 minute baie moeg op die veld. Ons kon nie die bal vashou in tackels nie en ons aangee werk was power. Waar ons vanjaar id eerste 6 games minstens ons basiese skills.levels opgekserp het. het ALLes vanaand verkeerd geloop. En alles het begin en geeindig by die Bulle se hanteerwerk. Die konsentrasie was net nie daar nie en myns insiens is 3 potensiele driee daarmee heen.
Vanwaar ek gesit het was die Bulle al 10 minute voor rustud besig om.die oorhand re kry. Ons groot wapen moes ons mee aangehou het: hou die bal naby die rucks en suig die WP se verdedigers so in. Instede daarvan het ons te vinnig die bal.wyd probeer neem. Die game het finaal.teen ons gedraao met RG se terrible aanslaa.e
Ons losskakels is ons swakpunt, maar die Bulle is beter af met Schoeman as Fouche. Schoeman.bring ten minste nuwe energie op die veld. Fouche is net te wispelturig. Maar sit weet ons mos noi almal behalwe die Bulls se coaches.
Dan.laastens. Ons skrums was nie so bad nie. ons.he immers die eerste vaskop vd seisoen Maar van bo gesien.het die WP se skrumformasie opsigtelik 'n meer "tafel" formerinhg en skrum gelyk. Pierre Schoeman.het meer seeltyd nodig en.ek dink regtig dis tyd vir behoorlike skrum afrigter.
Hoe swak die Bulle ook nou al was, ek dink.dit was ons swakste game tot op hede.
Ons.is nog nr. 2 op die log. 3 games oor.
Dries Swanepoel is aggressief, maar hy het nie die leierskap en intelektuele vermoë van Small-Smith nie.
Speel Small-Smith op 13 en wissel Jan, Burger en Swanepoel af op die bank.
Of is jy ook bang vir Small-Smith, soos wat Ludeke en ander bang was vir hom oor sy sterk persoonlikheid?
Blue Bull, please do not insult yourself by not getting your facts straight.
Loftus, Fouche is ‘n absolute disgrace hy is goed vir niks.
BULLE!!!!!!!!!!!!!!!!!
WP made plans to score quick and then keep us out with solid defense. That was it. And our poor ball handling did not help either. They just played a type of game to make our game slow. Chris Cloete won the battle at the breakdowns against Smit and Steggies in this regard. I thought WP also came away with not rolling away, but such is the game and you have to adapt to the ref or else.
The plan with Louis Fouche did not work. He can slot kicks from anywhere but he misses them from anywhere as well. But his biggest achilles is giving momentum away with stupid inacurate moments. I said this before hand, but if your game plan revolves around Fouche, you will always get a hiding.
After 7 rounds, this was our worst performance as a team and no one stood out. As a team we did not pitch up sharp enough and if we were a bit more focused we could have pulled it through. We had enough posession and territory to do it. Our decision making let us down at crucial times and the passes were too much 50-50.
If we want to reach the final,.we will have to play at Loftus.
Fouche = Ross = Greyling
JDP is 'n skitterende flank wat op slot gemors word
Stegman speel een goeie wedstryd 'n seisoen en dit was sy 30 minute teen die Leeus
Orie druk nie in die skrums nie en is nie S15 gehalte nie
Die lynstane was swak
Dries Swanepoel het al die potensiaal maar speel soos 'n hoerskoolseun
Pierre Schoeman was baie goed en moet kans gegee word net soos Arno Botha om fiks te word
O/19 en O/21: Baie swak! Die kontraktering en junior afrigters maak ons seer
Moontlike scenarios,
WP speel Pumas (tuis), Leeus (weg), Kings (tuis). 10 sekere punte, met die Leeus game wat bepalend gaan wees of hul 2 of 3 gaan eindig.
Bulle speel Sharks (weg), Kings (tuis), Pumas (weg). (Hopelik) 10 sekere punte, met Sharks game wat bepalend gaan wees of ons 2 of 3 gaan eindig.
Tuis semi 'n absolute moet as ons finaal toe wil gaan.
Ek dink ons almal se grootste teleurstelling oor gisteraand was, dat ons nie eers kan sê die WP het skitterend gespeel en ons goed geklop nie. Hulle is uiters gemiddeld, en dit maak hierdie verloor so sleg.
Na 5 goeie rondtes het ons nou lelik dip gevang, en ons grootste probleem is dat die span nie nou gesettle is nie. 'n Paar spelers het nou lelik vorm verloor, en daar is nou onsekerheid oor 'n paar kombinasies.
Rug teen die muur, ons kom by die deel wat hul noem 'season defining', want 3 verlore in 'n ry sal al die goeie werk vooraf ongedaan maak. Wat is die gesegde, jy is net so goed soos jou laaste game.
Sal volhard met die huidige stutte, Visagie in Maku se plek, RG in Orie se plek, Arno op agt en Lappies in Steggies se plek. Lyk my Steggies moet gebruik word in die super sub rol.
Agterlangs Tian inbring, met Jan in Dries se plek om die verdediging daar op te knap.
Die game teen die Sharks gaan bepaal of dit maar net nog 'n sukkel CB seisoen was, en of daar werklik verandering gekom het. Belangrikste les van die Nuweland verloor is dat FOUCHE nie die antwoord is nie.
O ja, waar is Marais Schmidt of enige ander losskakel, sit hom op die bank, laat ons sien wat hy kan doen.
Sterkte Bulle !
Ja ou Suurknol, dit was goeie tye daai. Daarna het hy verhuis en ons steeds vergas met sy kommentaar onder die blognaam Houtbaaibul. Ek top vandag nog daaroor hoekom hy die pad gevat het. Ditto vir Sooi Brandt. Ja, ek het hulle seker maar bietjie afgepiepie maar dis onvergeefbaar om net sommer so jou rug te draai, ‘n Bul gaan nie so maklik lê nie. Ek gaan iets sê en ek worry nie regtig of iemand dink ek is van my sinne beroof of gesuip nie. Ek dink die Bokke gaan die Beker wen. Gek is ek beslis nie en niemand drink hom dronk aan Whisky wat soos kasterolie proe nie. Ek moet bieg daar is geen sinvolle redenasie om so ‘n standpunt te maak nie so kom ek volstaan maar net deur te sê ek voel dit so aan my bas.
Nollis het raak gevat met.Pierre Schoeman, dalk fout gemaak om.Flip vd Merwe te release en beslis opgeneuk deur Fouche te kies. Sy span was te tam.na die Leeus 1e helfde en was nie instaat om die tempo te lig nie. Daarby het ons te veel foute gemaak om.die gemiddelde WP span te kon klop. 2 driee op die doellyn en nog 2 ander geleenthede en 2 skoppe pale toe is verbou. N Totaal van ten.minste 20 potensiele punte. So hiewel die Bulle sleg gespeel het, is ons nog 2e en kan ons dit daar hou. Vir die wat in sak en as is na Nuweland, ek kyk al vir die afgelope dekade rugby hier as die Bulle hier speel.en.hier.was al baie swakker Bullsbgames gewees.
Oor die Bokke:
Jimmy ek weet nie hoeveel jy inhet nie, maar ek dink nie dit kan ooit genoeg wees na vanaand nie.
Maar myns insiens loopHM dieselfde pad as Frans Ludeke. Hoekom? Hulle het punt bereik waar hulle so bang raak dat selfs die slegte bekende (lees:kies ou spelers en.outdated game plan) is die hoër opsie as die beter onbekende (lees: kies vorm spelers). Om te dink dat Bakkies en Guthro vandag in die span sou wees as hulle nie uitgetreehet nie!
Daar is nie 'n manier dat die oor die muur manne fiks genoeg sou wees vir hierdie toernooi nie. En om te dink ons wou Japan benodig om fiks te word! Die klein Samuraaimannetjies het die wit waks uit ons getackle, geskrum, gemaal en gehol. Dis die grootste oorwinning ooit in enige world Cup. Die Bokke sal gelukkig wees as hul ooit die kwarteind gaan maak. Skielik lyk Samoa na All Black toets.
Maar die grootste tragedie is dat HM se plan om.die ou kalante fiks te kry deur die 5 rondtes reeds misluk het en nou teen hom kan draai.
De Villiers het ons.hele middelveld kom opneuk en alle kreatiwiteit uitgehaal. Met de Allende uit was daar niemand oor wat uit niks uit meters kon wen nie. Voeg Kirchner by en.haal vir Willie le Roux uit en dis stamkar rugby uit die boonste rakke.