Vodacom Blue Bulls Junior Teams announced

articles.comments (6)

Vodacom Blue Bulls Junior Teams announced

Kriel to lead Vodacom Blue Bulls Under-21 side in Durban

Regular try-scorer, Dan Kriel, will lead the Vodacom Blue Bulls Under-21 team against their Cell C Sharks counterparts on Friday when they meet in a crucial Absa Under-21 Provincial Championship clash in Durban.
The home side is just two points adrift of the visitors on the log, but have a game in hand, and with only a couple of rounds left, could move past the Blue Bulls into the final play-off position.
Kriel takes over the reins from injured Nicolaas Janse van Rensburg.
Coach Handré Marnitz replaced the injured captain with Riekert Hattingh, while Jsuandre Swanepoel returns at no8 and Heinrich Viljoen, who played there in last weekend's defeat against Western Province, moves to flank.
Marnitz picked Joshua Stander at flyhalf in the other change to the starting team.
"We all realise how important a result is for us in Durban," Marnitz said. "We are the defending champions and should not be in this position, so we have a lot to prove over the next couple of weeks."

The team is: Dewald Human, Duhan van der Merwe, Marquit September, Dan Kriel (c), Philip Orffer, Joshua Stander, Theo Maree, Jsuandre Swanepoel, Riekert Hattingh, Heinrich Viljoen, Jason Jenkins, Le Roux Roets, Dayan van der Westhuizen, Corniel Els, Nqobisizwe Mxoli. Replacements: Arno van Wyk, Njabulo Gumede, Eli Snyman, Menzi Nhlabathi, JP Smith, Adrian Maebane, Ganfried May.

Groepes changes five for Durban clash

Vodacom Blue Bulls Under-19 coach Hayden Groepes made five changes to his starting team that will face the Cell C Sharks in an Absa Under-19 Provincial Championship match in Durban on Friday.
Denzil Hill will captain the side in absence of Eli Snyman, who has been called into Under-21 duty, while Dean van der Westhuizen, Denzil Hill, Dale Hendricks and Divan Rossouw will all start this match.
The team is: Divan Rossouw, Coneree Poole, JT Jackson, Franco Naude, Ruan de Beer, Kurt Webster, Dale Hendricks, Denzel Hill ©, Dean van der Westhuizen, Justin Meintjies, JD Fourie, Sam Mitchell, Jaco Holtzhausen, Alandre van Rooyen, Gavin van den Berg. Replacements: Nico Peyper, Madot Mabokela, Wynand de Necker, Arnold Gerber, Luiqy van Jaarsveld, Stephan Enslin, Brendan Owen, Tshepiso Mahasha.

Pin It

Sep 23, 2015

(6) Vodacom Blue Bulls Junior Teams announced

  1. bluebullfan1 says:
    Where is Franco van den Berg???
  2. gravatar jimmy says:
    Blouland, die uitleg van woorde is ‘n vakgebied op sy eie. Die eerste les is dat mens aan woorde hulle gewone betekenis moet gee, so moenie nou agterna kom met stories wat jy sogenaamd sou bedoel het of nie. Om op ‘n forum soos hierdie te verwys na maatjie is ‘n dead giveaway dat jy erg sarkasties is. ‘n Grap gemaak met OBS, regtig?

    Dronkmanliedjies en prentjies teken om te verstaan? Stadig oor die klippe. As ek regtig wou Blouland het gevra dat jy vir my ‘n prentjie teken, ek weet egter dat dit nie moontlik is nie so ek wil nie hê dat jy half stupid lyk nie. Het jy regtig so ver gedink?

    Ek meng nie graag werk met plesier nie maar aangesien jy jou mes in het vir my dan is dit so.

    Kom ons begin by die begin, hoekom is my songs Dronkmanliedjies?

  3. gravatar Bully Beef says:
    Hey Jimmy, lanklaas gesels. Speel bietjie daar Smokey.
  4. gravatar jimmy says:
    HOU BY DIE BLOU MY VOLK!!!!!!!!!!!!!
  5. gravatar jp says:
    Dankie Jimmy lekker song kom bulle wys ons hoe
  6. gravatar Blouland says:
    Jimmy, dankie vir die rustige antwoord.

    Ek sal probeer verduidelik, help reg as ek verkeerd is.

    Ek ervaar jou as iemand wat nie veel oor rugby self (die feite) praat nie, maar basies die volgende doen:

    - liedjies opgee, en dan
    - iemand aanval wat nie gesê het presies waarvan jy hou nie ... sonder om dit mooi presies te verduidelik. Ja, dit kan dalk ook wees dat ek jou nie mooi gelees het nie ?

    En ja, ek erken ek is soms sarkasties. Dalk vat ons mekaar te ernstig op hier, ou maat (en dit is NIE sarkasties bedoel nie)

    Kyk maar na OBS se opmerking. 'n Paar kritiseer vir HM se optrede hier, en dan ruk hy die dam onder die eend uit deur te praat van 'haat', 'n woord wat ek vir geen mens gun nie. So ja, ek het sy epos so bietjie met sarkasme geantwoord, so ook joune, om hopelik tot jul deur te dring.

    As ek jou verkeerd gelees het, vra ek verskoning, wil nie onnodig met mede bulle vassit nie.

    Ek trek ook terug die dronkmans liedjies opmerking, dit was onnodig. Het dit bloot genoem omdat ek dink jy praat nie baie oor rugby self nie, maar gee wel liedjies hier, wat nie die hoofdoel van die blog is nie.

    Maar ek gun elkeen sy vryheid, dit pla my eintlik nie.

    So, sê reguit wat jou pla van my opmerkings, dan probeer ek regmaak.

    Groete, hoop die Bulle wen mooi vanaand ..... en dan kan jy maar 'Simply the Best' speel !

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *